Sokker-Konfederasiebeker

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker (Engels: FIFA Confederations Cup) is al om die vier jaar deur FIFA georganiseer.

Dit was normaalweg 'n sokkertoernooi tussen die kampioene van die ses oorkoepelende kontinentale sokkerbonde (AFC, CAF, CONCACAF, CONMEBOL, OFC en UEFA) aangevul met die destydse wêreldkampioen en die organiserende land. Die toernooi is in die jaar voor 'n Sokker-Wêreldbeker in die land wat die Sokker-Wêreldbeker organiseer het aangebied. In die verlede is die Konfederasiebeker al om die twee jaar aangebied en later al om die vier jaar. Die laaste kampioen was Duitsland wat die toernooi in 2017 gewen het.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
'
Beskrywing.
Die trofee waarom meegeding is

Sportsoort Sokker
Gestig 1992
Gestaak 2019
Eienaar FIFA
Inwydingseisoen 1992 (as die Koning Fahd-beker)
1997 (as die FIFA Sokker-Konfederasiebeker)
Deelnemende lande wêreldwyd
Aantal spanne 8
Mees onlangse kampioen Vlag van Duitsland Duitsland (2017)

Die destydse Saoediese koning Fahd het die Koning Fahd-beker in 1992 en Koning Fahd-beker in 1995 bedink en dié twee toernooie deur die Saoediese Sokkervereniging in die Riaadse Koning Fahd II-stadion laat aanbied. In 1997 het FIFA die reëling van dié toernooi by Saoedi-Arabië oorgeneem en dit in Sokker-Konfederasiebeker herdoop, met die eerste toernooi wat in 1997 ook in Saoedi-Arabië aangebied is.

Die laaste formaat van die kampioenskappe het agt spanne behels wat om die titel meegeding het in stadions van die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer twee weke. Beide Brasilië en Meksiko is rekorddeelnemers met sewe deelnames. Oor die tien toernooie wat al aangebied is het ses lande al die titel ingepalm. Brasilië het al 'n rekord van vier keer gewen. Frankryk het twee keer gewen. Die ander wenners sluit in Argentinië, Denemarke, Duitsland en Meksiko met een titel elk.

Ná die 2017-toernooi het FIFA aangekondig dat dit dié toernooi nie langer sal aanbied nie en dit deur ’n uitgebreide FIFA-Klubwêreldbeker sal vervang.

Uitslae

Koning Fahd-beker

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1992
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Saoedi-Arabië Sokker-Konfederasiebeker  Argentinië 3–1 Sokker-Konfederasiebeker  Saoedi-Arabië Sokker-Konfederasiebeker  Verenigde State 5–2 Sokker-Konfederasiebeker  Ivoorkus 4
1995
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Saoedi-Arabië Sokker-Konfederasiebeker  Denemarke 2–0 Sokker-Konfederasiebeker  Argentinië Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko 1–1
5–4 n. S.
Sokker-Konfederasiebeker  Nigerië 6

Sokker-Konfederasiebeker

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1997
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Saoedi-Arabië Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië 6–0 Sokker-Konfederasiebeker  Australië Sokker-Konfederasiebeker  Tsjeggië 1–0 Sokker-Konfederasiebeker  Uruguay 8
1999
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko 4–3 Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië Sokker-Konfederasiebeker  Verenigde State 2–0 Sokker-Konfederasiebeker  Saoedi-Arabië 8
2001
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Suid-Korea
Sokker-Konfederasiebeker  Japan
Sokker-Konfederasiebeker  Frankryk 1–0 Sokker-Konfederasiebeker  Japan Sokker-Konfederasiebeker  Australië 1–0 Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië 8
2003
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Frankryk Sokker-Konfederasiebeker  Frankryk 1–0 e. T. Sokker-Konfederasiebeker  Kameroen Sokker-Konfederasiebeker  Turkye 2–1 Sokker-Konfederasiebeker  Colombia 8
2005
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Duitsland Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië 4–1 Sokker-Konfederasiebeker  Argentinië Sokker-Konfederasiebeker  Duitsland 4–3 e. T. Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko 8
2009
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Suid-Afrika Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië 3–2 Sokker-Konfederasiebeker  Verenigde State Sokker-Konfederasiebeker  Spanje 3–2 e. T. Sokker-Konfederasiebeker  Suid-Afrika 8
2013
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië 3–0 Sokker-Konfederasiebeker  Spanje Sokker-Konfederasiebeker  Italië 2–2 e. T.
3–2 n. S.
Sokker-Konfederasiebeker  Uruguay 8
2017
Oorsig
Sokker-Konfederasiebeker  Rusland Sokker-Konfederasiebeker  Duitsland 1–0 Sokker-Konfederasiebeker  Chili Sokker-Konfederasiebeker  Portugal 2–1 e. T. Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko 8

Statistiek

Sokker-Konfederasiebeker 
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Konfederasiebeker
1
Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië 4 1997, 2005, 2009, 2013
2
Sokker-Konfederasiebeker  Frankryk 2 2001, 2003
3
Sokker-Konfederasiebeker  Argentinië 1 1992
Sokker-Konfederasiebeker  Denemarke 1 1995
Sokker-Konfederasiebeker  Duitsland 1 2017
Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko 1 1999

Eerste deelnames

Jaar Eerste deelnames
1992 Sokker-Konfederasiebeker  Argentinië Sokker-Konfederasiebeker  Ivoorkus Sokker-Konfederasiebeker  Saoedi-Arabië Sokker-Konfederasiebeker  Verenigde State
1995 Sokker-Konfederasiebeker  Denemarke Sokker-Konfederasiebeker  Japan Sokker-Konfederasiebeker  Meksiko Sokker-Konfederasiebeker  Nigerië
1997 Sokker-Konfederasiebeker  Australië Sokker-Konfederasiebeker  Brasilië Sokker-Konfederasiebeker  Suid-Afrika Sokker-Konfederasiebeker  Tsjeggië Sokker-Konfederasiebeker  Uruguay Sokker-Konfederasiebeker  Verenigde Arabiese Emirate
1999 Sokker-Konfederasiebeker  Egipte Sokker-Konfederasiebeker  Bolivië Sokker-Konfederasiebeker  Duitsland Sokker-Konfederasiebeker  Nieu-Seeland
2001 Sokker-Konfederasiebeker  Frankryk Sokker-Konfederasiebeker  Kameroen Sokker-Konfederasiebeker  Kanada Sokker-Konfederasiebeker  Suid-Korea
2003 Sokker-Konfederasiebeker  Colombia Sokker-Konfederasiebeker  Turkye
2005 Sokker-Konfederasiebeker  Griekeland Sokker-Konfederasiebeker  Tunisië
2009 Sokker-Konfederasiebeker  Irak Sokker-Konfederasiebeker  Italië Sokker-Konfederasiebeker  Spanje
2013 Sokker-Konfederasiebeker  Frans-Polinesië
2017 Sokker-Konfederasiebeker  Chili Sokker-Konfederasiebeker  Portugal Sokker-Konfederasiebeker  Rusland

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Sokker-Konfederasiebeker 

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021

Tags:

Sokker-Konfederasiebeker UitslaeSokker-Konfederasiebeker StatistiekSokker-Konfederasiebeker Eerste deelnamesSokker-Konfederasiebeker VerwysingsSokker-Konfederasiebeker Eksterne skakelsSokker-KonfederasiebekerAFCCAFCONCACAFCONMEBOLDuitslandEngelsFIFAFIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017OFCSokkerSokker-WêreldbekerUEFA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Black SashEendbekdierLettergreepElon MuskWiki CommonsVolstruisAbstraksie (rekenaarwetenskap)OutismeKunsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMickey MuisSelfbeeldSweedsRymSwemMigrasie van diereBeesvleisKalenderVerantwoordelikheidEkologieLys van Suid-Afrikaanse skrywersVersamelnaamTaalMaanTuberkuloseOogproblemeVarkTemperatuurLys van NG gemeentesGeestesteuringHomofoonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AvbobFinale OplossingLangste woordGalblaasTropiese sikloonAB de VilliersHeks van HexrivierVleilandNeo-NazismeSelfoonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMenseregtedagOligopolieKlinkerMateriaalKinderregtePuberteitRacheltjie de BeerProstaatkankerKlavierMiljardVormAardrykskundeVratCradock-4BloeddrukNaaldekokerOnderwysMaagHage GeingobGewone luislangWet op Bantoe-onderwysBesproeiingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGriepLikkewaanGriekse teaterKopieregXhosaHoofpynPerdDirekte en Indirekte redeCheslin Kolbe🡆 More