Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duits: FIFA-Konföderationen-Pokal 2005; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 15 tot 29 Junie 2005 in Duitsland aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 gedien.

Dit was die vyfde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA-Konföderationen-Pokal 2005
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 15 – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 56 (3.5 per wedstryd)
Bywoning 603 106 (37 694 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Adriano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Adriano
2003
2009
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Argentinië in die eindstryd met 4–1 geklop het. Die gasheer Duitsland het in die derde en Meksiko in die vierde plek geëindig.

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Hannover
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duitsland)
Leipzig
AWD-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover)
Zentralstadion
52°21′36.1″N 9°43′52.4″O / 52.360028°N 9.731222°O / 52.360028; 9.731222 (AWD-Arena) 51°20′44.8″N 12°20′53.8″O / 51.345778°N 12.348278°O / 51.345778; 12.348278 (Zentralstadion)
Kapasiteit: 44 700 Kapasiteit: 44 400
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Keulen Frankfurt am Main Neurenberg
RheinEnergieStadion
(FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen)
Waldstadion EasyCredit-Stadion
(Frankenstadion)
50°56′0.4″N 6°52′30.5″O / 50.933444°N 6.875139°O / 50.933444; 6.875139 (RheinEnergieStadion) 50°4′6.8″N 8°38′43.5″O / 50.068556°N 8.645417°O / 50.068556; 8.645417 (Waldstadion) 49°25′34.5″N 11°7′32.5″O / 49.426250°N 11.125694°O / 49.426250; 11.125694 (EasyCredit-Stadion)
Kapasiteit: 40 600 Kapasiteit: 43 400 Kapasiteit: 42 200
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 

Deelnemende spanne

Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland UEFA Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië CONMEBOL Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 5de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2003 5de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Tunisië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2004 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Griekeland UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 2004 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië CONMEBOL Naaswenner van die Copa América-beker in 2004 3de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 2004 4de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Australië OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 2004 3de

Formaat

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is oor 15 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 15 Junie 2005 op die FIFA-stadion in Keulen met ’n wedstryd tussen Argentinië en Tunisië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Waldstadion in Frankfurt am Main op 29 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Argentinië, waartydens Brasilië die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001 en 2003 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Junie
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 2
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 November 2004 in Frankfurt am Main gehou.

Groepfase

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Wedstryd tussen Argentinië en Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland 3 2 1 0 9 5 +4 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië 3 2 1 0 8 5 +3 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Tunisië 3 1 0 2 3 5 –2 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Australië 3 0 0 3 5 10 –5 0

15 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Tunisië FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 28 033
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Riquelme Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  33' (straf)
Saviola Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  57'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  72' (straf) Guemamdia

15 Junie 2005
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland 4–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Australië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 46 466
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Kurányi Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  17'
Mertesacker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  23'
Ballack Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  60' (straf)
Podolski Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  88'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  21' Skoko
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  31', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  90+2' Aloisi

18 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Tunisië 0–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 44 377
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  74' (straf) Ballack
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  80' Schweinsteiger
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  88' Hanke

18 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Australië 2–4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 25 618
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Aloisi Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  61' (straf), Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  70' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  12', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  53', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  89' Figueroa
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  31' (straf) Riquelme

21 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Australië 0–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Tunisië Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 23 952
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  26', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  70' Santos

21 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië 2–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 088
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Riquelme Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  33'
Cambiasso Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  74'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  29' Kurányi
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  51' Asamoah

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko 3 2 1 0 3 1 +2 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië 3 1 1 1 5 3 +2 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Japan 3 1 1 1 4 4 0 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Griekeland 3 0 1 2 0 4 –4 1

16 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Japan 1–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 24 036
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Yanagisawa Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  12' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  39' Zinha
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  64' Fonseca

16 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië 3–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Griekeland Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 42 507
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  41'
Robinho Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  46'
Juninho Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  81'
Verslag

19 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Griekeland 0–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Japan Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 34 314
Skeidsregter: Herbert Fandel (Duitsland)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  76' Oguro

19 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 677
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Borgetti Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  59' Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Griekeland 0–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 31 285
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Japan 2–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 44 922
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Nakamura Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  27'
Oguro Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  88'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  10' Robinho
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  32' Ronaldinho

Uitklopfase

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Die Duitser Michael Ballack se strafskop in die halfeindstryd teen Brasilië
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Afskop van die eindstryd tussen Brasilië en Argentinië
Halfeindrondte Eindrondte
25 Junie – Neurenberg
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland  2  
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië  3  
 
29 Junie – Frankfurt am Main
     Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië  4
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië  1
Derde plek
26 Junie – Hannover 29 Junie – Leipzig
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko  1
(5)
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland  4
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië  1
(6)
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko  3

Halfeindrondte


25 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland 2–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 187
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Podolski Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  23'
Ballack Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  45+3' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  21', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  76' Adriano
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  43' (straf) Ronaldinho

26 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 40 718
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Salcido Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  104'
Strafskoppe
Pérez Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Pardo Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Borgetti Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Salcido Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Pineda Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Osorio Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Verslag
Strafskoppe
5–6
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  110' Figueroa
Strafskoppe
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Riquelme
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Rodríguez
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Aimar
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Galletti
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Sorín
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Cambiasso

Klein finale (om die derde plek)


29 Junie 2005
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland 4–3 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 335
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Podolski Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  37'
Schweinsteiger Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  41'
Huth Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  79'
Ballack Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  97'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  40' Fonseca
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  58', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  85' Borgetti

Eindstryd


29 Junie 2005
20:45 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië 4–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 45 591
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  11', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  63'
Kaká Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  16'
Ronaldinho Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  47'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  65' Aimar


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2005
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 2005-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Duitsland
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Brasilië B 5 3 1 1 12 6 +6 10
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Argentinië A 5 2 2 1 10 10 ±0 8
3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Duitsland A 5 3 1 1 15 11 +4 10
4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Meksiko B 5 2 2 1 7 6 +1 8
In die groepfase uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Japan B 3 1 1 1 4 4 ±0 4
6 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Tunisië A 3 1 0 2 3 5 –2 3
7 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Griekeland B 3 0 1 2 0 4 −4 1
8 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Australië A 3 0 0 3 5 10 −5 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Adriano 5
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Luciano Figueroa 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  John Aloisi 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Michael Ballack 4
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Juan Riquelme 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Ronaldinho 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Lukas Podolski 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Jared Borgetti 3
9 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Robinho 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Kevin Kurányi 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Bastian Schweinsteiger 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Masashi Oguro 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Francisco Fonseca 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Santos 2
15 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Pablo Aimar 1
Rang Speler Doele
15 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Esteban Cambiasso 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Javier Saviola 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Josip Skoko 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Kaká 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Juninho 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Gerald Asamoah 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Mike Hanke 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Robert Huth 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Per Mertesacker 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Shunsuke Nakamura 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Atsushi Yanagisawa 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Carlos Salcido 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Zinha 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005  Haykel Guemamdia 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 
Adriano

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021

Tags:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 StadionsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 Deelnemende spanneFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 FormaatFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 WedstrydeFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 VerwysingsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2005 Eksterne skakelsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 200515 Junie200529 JunieDuitsDuitslandEngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006Koning Fahd-beker in 1992Koning Fahd-beker in 1995SokkerSokker-Konfederasiebeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArendSeilvaartVlekvrye staalSiekteBorskankerGetalRassisme in AfrikaApartheidLys van Suid-Afrikaanse skrywersVersamelnaamWaterSpringbokkeAndrew DavisTweede VryheidsoorlogErica BoyerBoerboelVrystaatWinterWebwerfKunsmatige intelligensieGrondsoortePrimêre sektor van die ekonomieRooikatEkonomiePornhubShakaTrekarbeidWisselkoersFranse RewolusieHulpwerkwoordWêreld- Ekonomiese ForumLeenwoordJudaïsmeSirkusWayde van NiekerkFinansiële staatNoord-KaapGrondwet van Suid-AfrikaHeuningbyNamakwalandNiemetaalHoofkarakterAtoomEngelsByung-Chul HanArabies-Israeliese konflikGawes van die Heilige GeesGriekwa-AfrikaansHamburgerAnale seksMark (ekonomie)BybelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SprokieNarsistiese persoonlikheidsteuringMorfologie (taalkunde)Lys van slangeToekoms van die AardeNasionalismeMobutu Sese SekoLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNaaldekokerBernice WestMaselsOseaanPersentasieToerismeKasteel die Goeie HoopLys van politieke partye in Suid-AfrikaGroot TrekNadia ValvekensAfkortingGoudLondenAntisemitismeSean CombsErektiele disfunksie🡆 More