Uefa Europa-Beker

Die UEFA Europa-beker (Engels: UEFA European Football Championship) is 'n sokkertoernooi wat al om die vier jaar deur UEFA vir nasionale sokkerspanne in Europa georganiseer word.

Die toernooi word altyd tussen twee FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie beslis, en word na die Wêreldbeker as die belangrikste internasionale sokkertoernooi ter wêreld beskou. In 1960 is die Europese kampioenskap vir die eerste keer beslis. Duitsland en Spanje het met drie keer die meeste EK's gewen. Italië is tans die kampioen, nadat hulle by die Europese Sokkerkampioenskap 2020 in Europa hul tweede titel ingepalm het.

UEFA Europa-beker
Europese Sokkerkampioenskap 2024
Beskrywing.
Coupe Henri Delauney, die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Sokker
Gestig 1958
Eienaar UEFA
Inwydingseisoen 1960
Deelnemende lande Europa
Aantal spanne 24
Mees onlangse kampioen Vlag van Italië Italië (2020)

Tussen 1960 en 1976 neem vier lande aan die toernooi deel en sedertdien vind kwalifiserende wedstryde plaas. In 1980 word die deelnemende lande tot agt uitgebrei en in 1996 tot 16. Die laaste uitbreiding in aantal lande vind in 2016 plaas, vanaf hierdie jaar neem 24 lande aan die eindronde deel.

Die huidige formaat van die kampioenskap behels sedert 2016 24 spanne wat meeding om die titel by stadions in die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer een maand. Hierdie fase word gewoonlik die Europese kampioenskap genoem. Die kwalifiserende fase vind oor 'n periode van een jaar voor dit plaas waartydens besluit word welke spanne kwalifiseer. Die gasheerland(e) kry 'n outomatiese plasing. Tot in 2016 het die wenner van die mees onlangse UEFA Europa-beker vir die daaropvolgende Sokker-Konfederasiebeker gekwalifiseer. Dié toernooi is in Maart 2019 egter deur FIFA geskrap.

Die mees onlangse toernooi het in 2020 in verskeie lande van Europa plaasgevind. Die volgende toernooi sal in 2024 in Duitsland aangebied word.

Uitslae

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1960 Uefa Europa-Beker  Frankryk Uefa Europa-Beker  Sowjetunie 2:1 e. T. Uefa Europa-Beker  Joego-Slawië Uefa Europa-Beker  Tsjeggo-Slowakye 2:0 Uefa Europa-Beker  Frankryk 4
1964 Uefa Europa-Beker  Spanje Uefa Europa-Beker  Spanje 2:1 Uefa Europa-Beker  Sowjetunie Uefa Europa-Beker  Hongarye 3:1 e. T. Uefa Europa-Beker  Denemarke 4
1968 Uefa Europa-Beker  Italië Uefa Europa-Beker  Italië 1:1 e. T. / 2:0 Uefa Europa-Beker  Joego-Slawië Uefa Europa-Beker  Engeland 2:0 Uefa Europa-Beker  Sowjetunie 4
1972 Uefa Europa-Beker  België Uefa Europa-Beker  Wes-Duitsland 3:0 Uefa Europa-Beker  Sowjetunie Uefa Europa-Beker  België 2:1 Uefa Europa-Beker  Hongarye 4
1976 Uefa Europa-Beker  Joego-Slawië Uefa Europa-Beker  Tsjeggo-Slowakye 2:2 e. T.
5:3 n. S.
Uefa Europa-Beker  Wes-Duitsland Uefa Europa-Beker  Nederland 3:2 e. T. Uefa Europa-Beker  Joego-Slawië 4
1980 Uefa Europa-Beker  Italië Uefa Europa-Beker  Wes-Duitsland 2:1 Uefa Europa-Beker  België Uefa Europa-Beker  Tsjeggo-Slowakye 1:1
9:8 n. S.
Uefa Europa-Beker  Italië 8
Jaar Land(e) Wenner Telling Tweede plek Semifinaliste
1984 Uefa Europa-Beker  Frankryk Uefa Europa-Beker  Frankryk 2:0 Uefa Europa-Beker  Spanje Uefa Europa-Beker  Denemarke en Uefa Europa-Beker  Portugal 8
1988 Uefa Europa-Beker  Wes-Duitsland Uefa Europa-Beker  Nederland 2:0 Uefa Europa-Beker  Sowjetunie Uefa Europa-Beker  Wes-Duitsland en Uefa Europa-Beker  Italië 8
1992 Uefa Europa-Beker  Swede Uefa Europa-Beker  Denemarke 2:0 Uefa Europa-Beker  Duitsland Uefa Europa-Beker  Nederland en Uefa Europa-Beker  Swede 8
1996 Uefa Europa-Beker  Engeland Uefa Europa-Beker  Duitsland 2:1 n. Gd Uefa Europa-Beker  Tsjeggië Uefa Europa-Beker  Engeland en Uefa Europa-Beker  Frankryk 16
2000 Uefa Europa-Beker  België
Uefa Europa-Beker  Nederland
Uefa Europa-Beker  Frankryk 2:1 n. Gd Uefa Europa-Beker  Italië Uefa Europa-Beker  Nederland en Uefa Europa-Beker  Portugal 16
2004 Uefa Europa-Beker  Portugal Uefa Europa-Beker  Griekeland 1:0 Uefa Europa-Beker  Portugal Uefa Europa-Beker  Nederland en Uefa Europa-Beker  Tsjeggië 16
2008 Uefa Europa-Beker  Oostenryk
Uefa Europa-Beker  Switserland
Uefa Europa-Beker  Spanje 1:0 Uefa Europa-Beker  Duitsland Uefa Europa-Beker  Rusland en Uefa Europa-Beker  Turkye 16
2012
Oorsig
Uefa Europa-Beker  Pole
Uefa Europa-Beker  Oekraïne
Uefa Europa-Beker  Spanje 4:0 Uefa Europa-Beker  Italië Uefa Europa-Beker  Duitsland en Uefa Europa-Beker  Portugal 16
2016
Oorsig
Uefa Europa-Beker  Frankryk Uefa Europa-Beker  Portugal 1:0 e. T. Uefa Europa-Beker  Frankryk Uefa Europa-Beker  Duitsland en Uefa Europa-Beker  Wallis 24
2020 Uefa Europa-Beker  Europa Uefa Europa-Beker  Italië 1:1 e. T.
3:2 n. S.
Uefa Europa-Beker  Engeland Uefa Europa-Beker  Spanje en Uefa Europa-Beker  Denemarke 24
2024 Uefa Europa-Beker  Duitsland 24
2028 Uefa Europa-Beker  Engeland
Uefa Europa-Beker  Ierland
Uefa Europa-Beker  Noord-Ierland
Uefa Europa-Beker  Skotland
Uefa Europa-Beker  Wallis
24
2032 Uefa Europa-Beker  Italië
Uefa Europa-Beker  Turkye
24

Statistiek

Uefa Europa-Beker 
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Jaar/Jare
1 Uefa Europa-Beker  Duitsland 3 1972, 1980, 1996
Uefa Europa-Beker  Spanje 3 1964, 2008, 2012
3 Uefa Europa-Beker  Frankryk 2 1984, 2000
Uefa Europa-Beker  Italië 2 1968, 2020
5 Uefa Europa-Beker  Sowjetunie 1 1960
Uefa Europa-Beker  Tsjeggië 1 1976
Uefa Europa-Beker  Nederland 1 1988
Uefa Europa-Beker  Denemarke 1 1992
Uefa Europa-Beker  Griekeland 1 2004
Uefa Europa-Beker  Portugal 1 2016

Eerste deelnames

1960 Uefa Europa-Beker  Frankryk Uefa Europa-Beker  Joego-Slawië Uefa Europa-Beker  Sowjetunie Uefa Europa-Beker  Tsjeggo-Slowakye
1964 Uefa Europa-Beker  Denemarke Uefa Europa-Beker  Spanje Uefa Europa-Beker  Hongarye
1968 Uefa Europa-Beker  Engeland Uefa Europa-Beker  Italië
1972 Uefa Europa-Beker  België Uefa Europa-Beker  Wes-Duitsland
1976 Uefa Europa-Beker  Nederland
1980 Uefa Europa-Beker  Griekeland
1984 Uefa Europa-Beker  Portugal Uefa Europa-Beker  Roemenië
1988 Uefa Europa-Beker  Ierland
1992 (Uefa Europa-Beker  Gemenebes van Onafhanklike State) Uefa Europa-Beker  Swede Uefa Europa-Beker  Skotland
1996 Uefa Europa-Beker  Bulgarye Uefa Europa-Beker  Kroasië (Uefa Europa-Beker  Rusland) Uefa Europa-Beker  Switserland
(Uefa Europa-Beker  Tsjeggië) Uefa Europa-Beker  Turkye
2000 (Uefa Europa-Beker  Serwië en Montenegro) Uefa Europa-Beker  Noorweë Uefa Europa-Beker  Slowenië
2004 Uefa Europa-Beker  Letland
2008 Uefa Europa-Beker  Oostenryk Uefa Europa-Beker  Pole
2012 Uefa Europa-Beker  Oekraïne
2016 Uefa Europa-Beker  Albanië Uefa Europa-Beker  Noord-Ierland (Uefa Europa-Beker  Slowakye) Uefa Europa-Beker  Wallis
Uefa Europa-Beker  Ysland
2020 Uefa Europa-Beker  Finland (Uefa Europa-Beker  Noord-Masedonië)

Sien ook

Verwysings

Bron

  • (de) Hardy Grüne: Fußball EM Enzyklopädie 1960–2008. Agon Sportverlag, Kassel 2004, ISBN 3-89784-241-6.

Eksterne skakels

Tags:

Uefa Europa-Beker UitslaeUefa Europa-Beker StatistiekUefa Europa-Beker Eerste deelnamesUefa Europa-Beker Sien ookUefa Europa-Beker VerwysingsUefa Europa-Beker BronUefa Europa-Beker Eksterne skakelsUefa Europa-BekerDuitslandEngelsEuropaFIFAItaliëSokkerSokker-WêreldbekerSpanjeUEFA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartPinksterTatoeëermerkKolonoskopieKitaarDroogteRasionale getalLys van Afrikaanse rolprenteWeervoorspellingVrymesselaryEmfiseemKankerVarkKlinkerTafelbergTsoenamiNamibiëNaaldekokerSlag van BloedrivierNelson MandelaDepressie (gemoedstoestand)MandalaNarsismeKommunismeMierAarverkalkingMetaalWinterAarde se atmosfeerSwangerskapHoofpynLandbouProteïenWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMaagMeningsverskil oor aardverwarmingTienie HollowayBank (finansiële instelling)MiddelmisbruikKaapse VlaktePretoriaGlobaliseringDoelwitDiatomiese molekuulMasturbasie7de LaanLys van Afrikaanse televisiereekseLiewe HeksieApartheidGautengFinansiële staatHernubare energieVakbondSokkerCristiano RonaldoNedersettingNetbalKongo-krisisMikro-ekonomieBaälSuiwelprodukFabelVerenigde State van AmerikaOos-KaapSenuweestelselVryheidsdagFisiese oefeningGroot TrekMaatskaplike verantwoordelikheidBoomslangWes-Kaap1913Afleiding (taalkunde)MiljardWerkloosheid🡆 More