Afrikanasiesbeker

Die Afrikanasiesbeker (amptelike naam in Frans: Coupe d'Afrique des Nations (CAN) of Engels: African Cup of Nations) is 'n sokkertoernooi wat deur Afrikalande beslis word.

Die kampioenskap word deur CAF, die Konfederasie van Afrikasokker gereël. Dit is tussen 1957 en 1968 met onreëlmatige tussenposes gespeel. Van 1968 af is die kampioenskap al om die twee jaar in ewe jare aangebied, maar sedert 2013 word dit in onewe jare gehou om nie in dieselfde jaar van die Sokker-Wêreldbeker aangebied te word nie.

Afrikanasiesbeker
2023 Afrikanasiesbeker
Beskrywing.
Die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Sokker
Gestig 1957
Eienaar CAF
Inwydingseisoen 1957
Deelnemende lande Afrika
Aantal spanne 24
Mees onlangse kampioen Vlag van Ivoorkus Ivoorkus (2023)

Die eerste toernooi is in Februarie 1957 in Soedan aangebied. Soedan, Egipte, Ethiopië en Suid-Afrika het hiervoor ingeskryf, maar Suid-Afrika is om politieke redes uitgesluit. In 1962 neem vier lande aan die toernooi deel en vind daar vir die eerste keer kwalifiserende wedstryde plaas. In 1963 word die deelnemende lande tot ses uitgebrei, in 1968 tot agt en in 1996 tot 16. Die laaste uitbreiding in aantal lande vind in 2019 plaas, vanaf hierdie jaar neem 24 lande aan die eindronde deel.

Suid-Afrika het vir die eerste keer in 1996 aan die 20ste Afrikanasiesbeker deelgeneem, nadat hulle nie in 1994 kon kwalifiseer nie. Die kompetisie is die jaar ook vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied. Dit is dan ook die eerste en enigste keer wat Bafana-Bafana die trofee ingepalm het nadat hulle Tunisië op hulle tuisveld in die eindstryd verslaan het.

Ivoorkus wen in 2023 die mees onlangse toernooi en hou tans die beker. Die gasheerland(e) kry 'n outomatiese plasing. Tot in 2017 het die wenner van die mees onlangse Afrikanasiesbeker vir die daaropvolgende Sokker-Konfederasiebeker gekwalifiseer. Dié toernooi is in Maart 2019 egter deur FIFA geskrap.

Uitslae

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Deelnemende lande
1957 Afrikanasiesbeker  Soedan Afrikanasiesbeker  Egipte 4–0 Afrikanasiesbeker  Ethiopië Afrikanasiesbeker  Soedan 3
1959 Afrikanasiesbeker  V.A.R. Afrikanasiesbeker  V.A.R. n/a Afrikanasiesbeker  Soedan Afrikanasiesbeker  Ethiopië 3
Jaar Land(e) Finale Derde plek wedstryd
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek
1962 Afrikanasiesbeker  Ethiopië Afrikanasiesbeker  Ethiopië 4–2 e.T. Afrikanasiesbeker  V.A.R. Afrikanasiesbeker  Tunisië 3–0 Afrikanasiesbeker  Uganda 4
1963 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Ghana 3–0 Afrikanasiesbeker  Soedan Afrikanasiesbeker  V.A.R. 3–0 Afrikanasiesbeker  Ethiopië 6
1965 Afrikanasiesbeker  Tunisië Afrikanasiesbeker  Ghana 3–2 e.T. Afrikanasiesbeker  Tunisië Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 1–0 Afrikanasiesbeker  Senegal 6
1968 Afrikanasiesbeker  Ethiopië Afrikanasiesbeker  DR Kongo 1–0 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 1–0 Afrikanasiesbeker  Ethiopië 8
1970 Afrikanasiesbeker  Soedan Afrikanasiesbeker  Soedan 3–2 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  V.A.R. 3–1 Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 8
1972 Afrikanasiesbeker  Kameroen Afrikanasiesbeker  Kongo 3–2 Afrikanasiesbeker  Mali Afrikanasiesbeker  Kameroen 5–2 Afrikanasiesbeker  Zaïre 8
1974 Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Zaïre 2–2 e.T.
2–0 herhaling
Afrikanasiesbeker  Zambië Afrikanasiesbeker  Egipte 4–0 Afrikanasiesbeker  Kongo 8
1976 Afrikanasiesbeker  Ethiopië Afrikanasiesbeker  Marokko n/a Afrikanasiesbeker  Guinee Afrikanasiesbeker  Nigerië n/a Afrikanasiesbeker  Egipte 8
1978 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Ghana 2–0 Afrikanasiesbeker  Uganda Afrikanasiesbeker  Nigerië 2–0 Afrikanasiesbeker  Tunisië 8
1980 Afrikanasiesbeker  Nigerië Afrikanasiesbeker  Nigerië 3–0 Afrikanasiesbeker  Algerië Afrikanasiesbeker  Marokko 2–0 Afrikanasiesbeker  Egipte 8
1982 Afrikanasiesbeker  Libië Afrikanasiesbeker  Ghana 1–1
7–6 n.S.
Afrikanasiesbeker  Libië Afrikanasiesbeker  Zambië 2–0 Afrikanasiesbeker  Algerië 8
1984 Afrikanasiesbeker  Ivoorkus Afrikanasiesbeker  Kameroen 3–1 Afrikanasiesbeker  Nigerië Afrikanasiesbeker  Algerië 3–1 Afrikanasiesbeker  Egipte 8
1986 Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Egipte 0–0
5–4 n.S.
Afrikanasiesbeker  Kameroen Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 3–2 Afrikanasiesbeker  Marokko 8
1988 Afrikanasiesbeker  Marokko Afrikanasiesbeker  Kameroen 1–0 Afrikanasiesbeker  Nigerië Afrikanasiesbeker  Algerië 1–1
4–3 n.S.
Afrikanasiesbeker  Marokko 8
1990 Afrikanasiesbeker  Algerië Afrikanasiesbeker  Algerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Nigerië Afrikanasiesbeker  Zambië 1–0 Afrikanasiesbeker  Senegal 8
1992 Afrikanasiesbeker  Senegal Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 0–0
11–10 n.S.
Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Nigerië 2–1 Afrikanasiesbeker  Kameroen 12
1994 Afrikanasiesbeker  Tunisië Afrikanasiesbeker  Nigerië 2–1 Afrikanasiesbeker  Zambië Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 3–1 Afrikanasiesbeker  Mali 12
1996
Oorsig
Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika 2–0 Afrikanasiesbeker  Tunisië Afrikanasiesbeker  Zambië 1–0 Afrikanasiesbeker  Ghana 15
1998 Afrikanasiesbeker  Burkina Faso Afrikanasiesbeker  Egipte 2–0 Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika Afrikanasiesbeker  DR Kongo 4–4
4–1 n.S.
Afrikanasiesbeker  Burkina Faso 16
2000 Afrikanasiesbeker  Ghana
Afrikanasiesbeker  Nigerië
Afrikanasiesbeker  Kameroen 2–2
4–3 n.S.
Afrikanasiesbeker  Nigerië Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika 2–2
4–3 n.S.
Afrikanasiesbeker  Tunisië 16
2002 Afrikanasiesbeker  Mali Afrikanasiesbeker  Kameroen 0–0
3–2 n.S.
Afrikanasiesbeker  Senegal Afrikanasiesbeker  Nigerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Mali 16
2004 Afrikanasiesbeker  Tunisië Afrikanasiesbeker  Tunisië 2–1 Afrikanasiesbeker  Marokko Afrikanasiesbeker  Nigerië 2–1 Afrikanasiesbeker  Mali 16
2006 Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Egipte 0–0
4–2 n.S.
Afrikanasiesbeker  Ivoorkus Afrikanasiesbeker  Nigerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Senegal 16
2008 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Egipte 1–0 Afrikanasiesbeker  Kameroen Afrikanasiesbeker  Ghana 4–2 Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 16
2010 Afrikanasiesbeker  Angola Afrikanasiesbeker  Egipte 1–0 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Nigerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Algerië 16
2012 Afrikanasiesbeker  Ekwatoriaal-Guinee/Afrikanasiesbeker  Gaboen Afrikanasiesbeker  Zambië 0–0 e.T.
8–7 n.S.
Afrikanasiesbeker  Ivoorkus Afrikanasiesbeker  Mali 2–0 Afrikanasiesbeker  Ghana 16
2013
Oorsig
Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika Afrikanasiesbeker  Nigerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Burkina Faso Afrikanasiesbeker  Mali 3–1 Afrikanasiesbeker  Ghana 16
2015 Afrikanasiesbeker  Ekwatoriaal-Guinee Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 0–0 e.T.
9–8 n.S.
Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  DR Kongo 0–0
4–2 n.S.
Afrikanasiesbeker  Ekwatoriaal-Guinee 16
2017 Afrikanasiesbeker  Gaboen Afrikanasiesbeker  Kameroen 2–1 Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Burkina Faso 1–0 Afrikanasiesbeker  Ghana 16
2019 Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Algerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Senegal Afrikanasiesbeker  Nigerië 1–0 Afrikanasiesbeker  Tunisië 24
2021 Afrikanasiesbeker  Kameroen Afrikanasiesbeker  Senegal 0–0 e.T.
4–2 n.S.
Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Kameroen 3–3
5–3 n.S.
Afrikanasiesbeker  Burkina Faso 24
2023 Afrikanasiesbeker  Ivoorkus Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 2–1 Afrikanasiesbeker  Nigerië Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika 0–0
6–5 n.S.
Afrikanasiesbeker  DR Kongo 24
2025 Afrikanasiesbeker  Marokko 24
2027 Afrikanasiesbeker  Kenia
Afrikanasiesbeker  Tanzanië
Afrikanasiesbeker  Uganda
24

Titels verower

Afrikanasiesbeker 
Beste uitslae van deelnemende lande
Titels Land Gewen in:
7 Afrikanasiesbeker  Egipte 1957, 1959, 1986, 1998, 2006, 2008, 2010
5 Afrikanasiesbeker  Kameroen 1984, 1988, 2000, 2002, 2017
4 Afrikanasiesbeker  Ghana 1963, 1965, 1978, 1982
3 Afrikanasiesbeker  Ivoorkus 1992, 2015, 2023
3 Afrikanasiesbeker  Nigerië 1980, 1994, 2013
2 Afrikanasiesbeker  Algerië 1990, 2019
2 Afrikanasiesbeker  DR Kongo 1968, 1974
1 Afrikanasiesbeker  Ethiopië 1962
1 Afrikanasiesbeker  Marokko 1976
1 Afrikanasiesbeker  Kongo 1972
1 Afrikanasiesbeker  Senegal 2021
1 Afrikanasiesbeker  Soedan 1970
1 Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika 1996
1 Afrikanasiesbeker  Tunisië 2004
1 Afrikanasiesbeker  Zambië 2012

Eerste deelnames

Afrikanasiesbeker 
Lande volgens deelnames
Afrikanasiesbeker 
Lande volgens hul beste prestasie
Jahr Eerste deelname
1957 Afrikanasiesbeker  Egipte Afrikanasiesbeker  Ethiopië Afrikanasiesbeker  Soedan
1959 (Afrikanasiesbeker  V.A.R.)
1962 Afrikanasiesbeker  Uganda Afrikanasiesbeker  Tunisië
1963 Afrikanasiesbeker  Ghana Afrikanasiesbeker  Nigerië
1965 Afrikanasiesbeker  DR Kongo Afrikanasiesbeker  Ivoorkus Afrikanasiesbeker  Senegal
1968 Afrikanasiesbeker  Algerië Afrikanasiesbeker  R Kongo Afrikanasiesbeker  Uganda
1970 Afrikanasiesbeker  Guinee Afrikanasiesbeker  Kameroen
1972 Afrikanasiesbeker  Kenia Afrikanasiesbeker  Mali Afrikanasiesbeker  Marokko Afrikanasiesbeker  Togo
(Afrikanasiesbeker  VR Kongo) (Afrikanasiesbeker  Zaïre)
1974 Afrikanasiesbeker  Mauritius Afrikanasiesbeker  Zambië
1976
1978 Afrikanasiesbeker  Burkina Faso
1980 Afrikanasiesbeker  Tanzanië
1982 Afrikanasiesbeker  Libië
1984 Afrikanasiesbeker  Malawi
1986 Afrikanasiesbeker  Mosambiek
1988
1990
1992
1994 Afrikanasiesbeker  Gaboen Afrikanasiesbeker  Sierra Leone
1996 Afrikanasiesbeker  Angola (Afrikanasiesbeker  Burkina Faso) Afrikanasiesbeker  Liberië Afrikanasiesbeker  Suid-Afrika
1998 Afrikanasiesbeker  Namibië
2000
2002
2004 Afrikanasiesbeker  Benin Afrikanasiesbeker  Rwanda Afrikanasiesbeker  Zimbabwe
2006
2008
2010
2012 Afrikanasiesbeker  Ekwatoriaal-Guinee Afrikanasiesbeker  Botswana Afrikanasiesbeker  Niger
2013 Afrikanasiesbeker  Kaap Verde
2015
2017 Afrikanasiesbeker  Guinee-Bissau
2019 Afrikanasiesbeker  Burundi Afrikanasiesbeker  Madagaskar Afrikanasiesbeker  Mauritanië
2021 Afrikanasiesbeker  Comore-eilande Afrikanasiesbeker  Gambië
2023 geen

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

  • (ar) (en) (fr) Amptelike webwerf
  • (en) "African Cup of Nations". Encyclopædia Britannica. Besoek op 11 Februarie 2024.

Tags:

Afrikanasiesbeker UitslaeAfrikanasiesbeker Titels verowerAfrikanasiesbeker Eerste deelnamesAfrikanasiesbeker Sien ookAfrikanasiesbeker VerwysingsAfrikanasiesbeker Eksterne skakelsAfrikanasiesbekerAfrikaEngelsFransKonfederasie van AfrikasokkerSokkerSokker-Wêreldbeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunselementeHerfsGalblaasMagsverheffingLys van Afrikaanse skrywersStilleweOligopolieLandbou in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureRumatiekRieldansSoortnaamYsterThys die BosveldklongPubliekBreinOraniaSeksuele opwekkingHomoniemSharpeville-slagtingBorskankerLien se lankstaanskoeneSpreeuAntjie SomersVlinderHorlosiePlantLys van Afrikaanse digtersOorstromingJan van RiebeeckMassaPaasfeesMensLys van landeDarwinismeFrankryk23 AprilMagnetismeHemelvaartsdagKunsmisKostuumsNiersteenLemoenGrondwet van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopPornografiese akteurLys van Joodse feeste en herdenkingsSkaakAardverwarmingKolonialismeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KwaZulu-NatalSikloonGroot Muur van ChinaSkooluniformSlaginstrumentBeaufortskaalCarles PuigdemontJohannes HahnArthur GrumiauxVoegwoordWeervoorspellingLarry PageWekkerBrendan PeyperTuisbladLys van politieke partye in Suid-AfrikaNasionalismeVrouNagmaalRobert SobukweVratGalileo GalileiElandréMenstruasieInternetBeroerte🡆 More