Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 (Engels: FIFA Confederations Cup) is van 14 tot 28 Junie 2009 in Suid-Afrika aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 gedien.

Dit was die sesde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA Confederations Cup South Africa 2009
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 14 – 28 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Derde plek Vlag van Spanje Spanje
Vierde plek Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 44 (2.75 per wedstryd)
Bywoning 584 894 (36 556 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Luís Fabiano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Kaká
2005
2013
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Die verdedigende kampioen Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle die Verenigde State met 3–2 in die eindstryd geklop het. Spanje het in die derde en die gasheer Suid-Afrika in die vierde plek geëindig.

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Rustenburg
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 (Suid-Afrika)
Pretoria
Royal Bafokeng-stadion Loftus Versfeld
25°34′43.5″S 27°9′39.4″O / 25.578750°S 27.160944°O / -25.578750; 27.160944 (Royal Bafokeng-stadion) 25°45′11.8″S 28°13′22.6″O / 25.753278°S 28.222944°O / -25.753278; 28.222944 (Loftus Versfeld)
Kapasiteit: 42 000 Kapasiteit: 50 000
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 
Bloemfontein Johannesburg
Vrystaatstadion Ellispark-stadion
29°7′3″S 26°12′32″O / 29.11750°S 26.20889°O / -29.11750; 26.20889 (Vrystaatstadion) 26°11′51.2″S 28°3′38.7″O / 26.197556°S 28.060750°O / -26.197556; 28.060750 (Ellispark-stadion)
Kapasiteit: 48 000 Kapasiteit: 60 000
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 

Deelnemende spanne

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 
Spanne wat aan die FIFA Konfederasiebeker in 2009 deelgeneem het
Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika CAF Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Italië UEFA Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2007 4de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië CONMEBOL Wenner van die Copa América in 2007 6de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Irak AFC Wenner van die Asië Nasies-beker in 2007 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Egipte CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2008 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 2008 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Nieu-Seeland OFC Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2008 3de

Wedstrydbal

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 
’n Replika van die Adidas Kopanya (die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 se amptelike wedstrydbal) met die tradisionele 32-paneelstruktuur. Die amptelike wedstrydbal het dieselfde struktuur en oppervlak as die Adidas Europass

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 se amptelike wedstrydbal was die Adidas Kopanya. Die naam beteken “kom bymekaar” in Suid-Sotho, een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika. Die bal se paneelstruktuur is dieselfde as by die vorige balle Teamgeist en Europass. Die bal is wit en versier met dik swart lyne asook ’n gedetailleerde tradisionele Ndebele-ontwerp in rooi, geel, groen en blou.

Formaat

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 is oor 15 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 14 Junie 2009 op die Ellispark-stadion in Johannesburg met ’n wedstryd tussen die gasheer Suid-Afrika en Irak afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 28 Junie met die eindstryd tussen Verenigde State en Brasilië, waartydens Brasilië die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001, 2003 en 2005 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Junie
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
28
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 2
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 22 November 2008 in die Sandton-konferensiesentrum in Johannesburg gehou.

Groepfase

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje 3 3 0 0 8 0 +8 9
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika 3 1 1 1 2 2 0 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Irak 3 0 2 1 0 1 –1 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Nieu-Seeland 3 0 1 2 0 7 –7 1

14 Junie 2009
16:00 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika 0–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Irak Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 48 837
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag

14 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Nieu-Seeland 0–5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 21 649
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  6', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  14', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  17' Torres
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  24' Fàbregas
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  48' Villa

17 Junie 2009
16:00 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Irak Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 30 512
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Villa Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  55' Verslag

17 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika 2–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Nieu-Seeland Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 36 598
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Parker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  21', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  52' Verslag

20 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Irak 0–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Nieu-Seeland Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 23 295
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Verslag

20 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje 2–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 38 212
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Villa Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  52'
Llorente Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  72'
Verslag

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië 3 3 0 0 10 3 +7 9
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State 3 1 0 2 4 6 –2 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Italië 3 1 0 2 3 5 –2 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Egipte 3 1 0 2 4 7 –3 3

15 Junie 2009
16:00 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië 4–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Egipte Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 27 851
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Kaká Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  5', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  90' (straf)
Luís Fabiano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  11'
Juan Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  37'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  9', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  55' Zidan
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  54' Shawky

15 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State 1–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Italië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 34 341
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Donovan Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  41' (straf) Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  58', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  90+4' Rossi
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  72' De Rossi

18 Junie 2009
16:00 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State 0–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 39 617
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  7' Felipe Melo
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  20' Robinho
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  62' Maicon

18 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Egipte 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Italië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 52 150
Skeidsregter: Martin Hansson (Swede)
Homos Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  40' Verslag

21 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Italië 0–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 41 195
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  37', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  43' Luís Fabiano
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  45' (e.d.) Dossena

21 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Egipte 0–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 23 140
Skeidsregter: Michael Hester (Nieu-Seeland)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  21' Davies
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  63' Bradley
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  71' Dempsey

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
24 Junie – Bloemfontein
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje  0  
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State  2  
 
28 Junie – Johannesburg
     Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State  2
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië  3
Derde plek
25 Junie – Johannesburg 28 Junie – Rustenburg
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië  1  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje  3
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika  0    Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika  2

Halfeindrondte


24 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje 0–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State Vrystaatstadion, Bloemfontein
Toeskouers: 35 369
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  27' Altidore
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  74' Dempsey

25 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 48 049
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Dani Alves Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  88' Verslag

Klein finale (om die derde plek)


28 Junie 2009
15:00 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje 3–2 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 31 788
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Güiza Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  88', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  89'
Alonso Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  107'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  73', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  90+3' Mphela

Eindstryd


28 Junie 2009
20:30 SAST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State 2–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 52 291
Skeidsregter: Martin Hansson (Swede)
Dempsey Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  10'
Donovan Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  27'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  46', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  74' Fabiano
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  84' Lúcio


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2009
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 2009-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Brasilië B 5 5 0 0 14 5 +9 15
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Verenigde State B 5 2 0 3 8 9 –1 6
3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Spanje A 5 4 0 1 11 4 +7 12
4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Suid-Afrika A 5 1 1 3 4 6 −2 4
In die groepfase uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Italië B 3 1 0 2 3 5 –2 3
6 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Egipte B 3 1 0 2 3 5 –2 3
7 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Irak A 3 0 2 1 0 1 −1 2
8 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Nieu-Seeland A 3 0 1 2 0 7 −7 1

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Luís Fabiano 5
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Fernando Torres 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  David Villa 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Clint Dempsey 3
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Kaká 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Mohamed Zidan 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Giuseppe Rossi 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Daniel Güiza 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Katlego Mphela 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Bernard Parker 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Landon Donovan 2
12 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Homos 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Mohamed Shawky 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Dani Alves 1
Rang Speler Doele
12 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Juan 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Lúcio 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Maicon 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Felipe Melo 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Robinho 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Daniele De Rossi 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Xabi Alonso 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Cesc Fàbregas 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Fernando Llorente 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Jozy Altidore 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Michael Bradley 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Charlie Davies 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009  Andrea Dossena ED
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 
Luís Fabiano

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021

Tags:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 StadionsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 Deelnemende spanneFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 WedstrydbalFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 FormaatFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 WedstrydeFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 VerwysingsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2009 Eksterne skakelsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 200914 Junie200928 JunieEngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010Koning Fahd-beker in 1992Koning Fahd-beker in 1995SokkerSokker-KonfederasiebekerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseAartappelMenslike skeletAardbewingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVaginaSelfiePastoorAardedagRina HugoNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGoogleIsraelPersoonlikheidBoerboelTsongaAntoniemAsemhalingImpakte van toerismeOnderwerp (taalkunde)Lys van medisinale kruieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese name24 AprilMadison IvySinsbouBorskankerSwaziVolstruisLys van bekende Suid-AfrikanersEkostelselXHTMLGoogle TranslateLeestekenSkerpioenGemeenskapsorganisasieKongo-krisisBlack SashVeerBedryfstelsel (inligtingstegnologie)DuitsMaroela MediaLiefdeKlein gekolde katKonflik (proses)TaalPankreasNag van die lang messeWapen van Suid-AfrikaSweedsDistrik SesWes-KaapBronsNazi-DuitslandSpelerposisies in rugbyYslandGewone breukeOmtrek, oppervlakte en volumePinksterNaaldekokerMeervoudLewerEerste WêreldoorlogJan van RiebeeckJagluiperdSeksismeMiltDelft, KaapstadTierAngolaFranse RewolusieFinale OplossingWikimedia-stigtingFluoorKlimaatveranderingAngina pectorisNatuur🡆 More