Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 (Russies: Кубок конфедераций 2017, Koebok konfederatsij FIFA 2017; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 17 Junie tot 2 Julie 2017 in Rusland aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 gedien.

Dit was die vyfde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Koebok konfederatsij FIFA 2017
Кубок конфедераций 2017
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Rusland Rusland
Datums 17 Junie – 2 Julie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Duitsland Duitsland (1 titel)
Tweede plek Vlag van Chili Chili
Derde plek Vlag van Portugal Portugal
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 43 (2.69 per wedstryd)
Bywoning 628 304 (39 269 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Duitsland Leon Goretzka
Vlag van Duitsland Lars Stindl
Vlag van Duitsland Timo Werner (3 doele elk)
Beste speler Vlag van Duitsland Julian Draxler
2013
2021
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Duitsland het die toernooi gewen nadat hulle Chili met 1–0 in die eindstryd geklop het. Portugal het in die derde en Meksiko in die vierde plek geëindig. Die gasheer Rusland is in die groepfase uitgeskakel.

Dit was die laaste Sokker-Konfederasiebeker wat aangebied is voordat FIFA aangekondig het dat dit dié toernooi nie langer sal aanbied nie en dit deur ’n uitgebreide FIFA-Klubwêreldbeker sal vervang.

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Sint Petersburg
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 (Europese Rusland)
Moskou
Krestofskistadion
(Sint Petersburg-stadion)
Otkritije-arena
(Spartakstadion)
59°58′22.7″N 30°13′14″O / 59.972972°N 30.22056°O / 59.972972; 30.22056 (Sint Petersburg-stadion) 55°49′4.3″N 37°26′24.9″O / 55.817861°N 37.440250°O / 55.817861; 37.440250 (Spartakstadion)
Kapasiteit: 68 134 Kapasiteit: 45 360
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Kazan Sotsji
Kazanarena Fisht- Olimpiese Stadion
(Fishtstadion)
55°49′16″N 49°9′38.9″O / 55.82111°N 49.160806°O / 55.82111; 49.160806 (Kazanarena) 43°24′7.1″N 39°57′21.5″O / 43.401972°N 39.955972°O / 43.401972; 39.955972 (Fishtstadion)
Kapasiteit: 45 379 Kapasiteit: 47 659
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 

Deelnemende spanne

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Spanne wat aan die FIFA Konfederasiebeker in 2017 deelgeneem het
Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Rusland UEFA Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland UEFA Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Australië AFC Wenner van die Asië Nasies-beker in 2015 3de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili CONMEBOL Wenner van die Copa América in 2015 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2011 6de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nieu-Seeland OFC Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2016 3de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal UEFA Wenner van die Europese Sokkerkampioenskap 2016 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kameroen CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2017 2de

Wedstrydbal

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Krasawa, die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 se amptelike wedstrydbal

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 se amptelike wedstrydbal is vervaardig deur Adidas en genoem “Krasawa”, ’n Russiese slengwoord vir “pragtig” of “ontsagwekkend”.

Formaat

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 is oor 16 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 17 Junie 2017 op die Sint Petersburg-stadion met ’n wedstryd tussen die gasheer Rusland en Nieu-Seeland afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 2 Julie met die eindstryd tussen Chili en Duitsland, waartydens Duitsland die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001, 2003, 2005, 2009 en 2013 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Seremonies OS
Groep A 1 1 2 2
Groep B 1 1 2 2
Uitklopfase
Junie
Ma
26
Di
27
Wo
28
Do
29
Vr
30
Sa
1
So
2
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 2
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 26 November 2016 in die Tennisakademie in Kazan gehou.

Groepfase

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal 3 2 1 0 7 2 +5 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko 3 2 1 0 6 4 +2 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Rusland 3 1 0 2 3 3 0 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nieu-Seeland 3 0 0 3 1 8 –7 0

17 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Rusland 2–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nieu-Seeland Sint Petersburg-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 50 251
Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia)
Boxall Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  31' (e.d.)
Smolof Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  69'
Verslag

18 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal 2–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko Kazanarena, Kazan
Toeskouers: 34 372
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Quaresma Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  34'
Soares Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  86'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  42' Hernández
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  90+1' Moreno

21 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Rusland 0–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal Spartakstadion, Moskou
Toeskouers: 42 759
Skeidsregter: Gianluca Rocchi (Italië)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  8' Ronaldo

21 Junie 2017
21:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nieu-Seeland Fishtstadion, Sotsji
Toeskouers: 25 133
Skeidsregter: Bakary Gassama (Gambië)
Jiménez Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  54'
Peralta Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  72'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  42' Wood

24 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Rusland Kazanarena, Kazan
Toeskouers: 41 585
Skeidsregter: Fahad Al-Mirdasi (Saoedi-Arabië)
Araujo Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  30'
Lozano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  52'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  25' Samedof

24 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nieu-Seeland 0–4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal Sint Petersburg-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 56 290
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  33' (straf) Ronaldo
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  37' B. Silva
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  80' A. Silva
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  90+1' Nani

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland 3 2 1 0 7 4 +3 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili 3 1 2 0 4 2 +2 5
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Australië 3 0 2 1 4 5 –1 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kameroen 3 0 1 2 2 6 –4 1

18 Junie 2017
21:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kameroen 0–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili Spartakstadion, Moskou
Toeskouers: 33 492
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  81' Vidal
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  90+1' Vargas

19 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Australië 2–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland Fishtstadion, Sotsji
Toeskouers: 28 605
Skeidsregter: Mark Geiger (VSA)
Rogic Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  41'
Juric Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  56'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  5' Stindl
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  44' (straf) Draxler
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  48' Goretzka

22 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kameroen 1–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Australië Sint Petersburg-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 35 021
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Zambo Anguissa Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  45+1' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  60' (straf) Milligan

22 Junie 2017
21:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland 1–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili Kazanarena, Kazan
Toeskouers: 38 222
Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran)
Stindl Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  41' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  6' Sánchez

25 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland 3–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kameroen Fishtstadion, Sotsji
Toeskouers: 30 230
Skeidsregter: Wilmar Roldán (Colombia)
Demirbay Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  48'
Werner Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  66', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  81'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  78' Aboubakar

25 Junie 2017
18:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili 1–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Australië Spartakstadion, Moskou
Toeskouers: 33 639
Skeidsregter: Gianluca Rocchi (Italië)
Rodríguez Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  67' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  42' Troisi

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
28 Junie – Kazan
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal  0
(0)
 
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili  0
(3)
 
 
2 Julie – Sint Petersburg
     Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili  0
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland  1
Derde plek
29 Junie – Sotsji 2 Julie – Moskou
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland  4  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal  2
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko  1    Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko  1

Halfeindrondte


28 Junie 2017
21:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili Kazanarena, Kazan
Toeskouers: 40 855
Skeidsregter: Alireza Faghani (Iran)

Quaresma Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Moutinho Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Nani Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Verslag
Strafskoppe
0–3

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Vidal
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Aránguiz
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Sánchez

29 Junie 2017
21:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland 4–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko Fishtstadion, Sotsji
Toeskouers: 37 923
Skeidsregter: Néstor Pitana (Argentinië)
Goretzka Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  6', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  8'
Werner Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  59'
Younes Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  90+1'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  89' Fabián

Klein finale (om die derde plek)


2 Julie 2017
15:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal 2–1 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko Spartakstadion, Moskou
Toeskouers: 42 659
Skeidsregter: Fahad Al-Mirdasi (Saoedi-Arabië)
Pepe Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  90+1'
Adrien Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  104' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  54' (e.d.) Neto

Eindstryd


2 Julie 2017
21:00
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili 0–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland Sint Petersburg-stadion, Sint Petersburg
Toeskouers: 57 268
Skeidsregter: Milorad Mažić (Serwië)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  20' Stindl


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2017
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland

FIFA se terugwerkende ranglys

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 
Die Duitse nasionale sokkerspan nadat hulle die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 2017-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Duitsland B 5 4 1 0 12 5 +7 13
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chili B 5 1 3 1 4 3 +1 6
3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Portugal A 5 3 2 0 9 3 +6 11
4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Meksiko A 5 2 1 2 8 10 –2 7
In die groepfase uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Rusland A 3 1 0 2 3 3 ±3 3
6 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Australië B 3 0 2 1 4 5 –1 2
7 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kameroen B 3 0 1 2 2 6 −4 1
8 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nieu-Seeland A 3 0 0 3 1 8 −7 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Timo Werner 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Lars Stindl 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Leon Goretzka 3
4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Cristiano Ronaldo 2
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Marco Fabián 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Ricardo Quaresma 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Aleksandr Samedof 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  André Silva 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Eduardo Vargas 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Alexis Sánchez 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Julian Draxler 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Arturo Vidal 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Amin Younes 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Kerem Demirbay 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Martin Rodriguez 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  James Troisi 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Tom Rogic 1
Rang Speler Doele
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Oribe Peralta 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Hirving Lozano 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Nani 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Bernardo Silva 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Tomi Juric 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Adrien Silva 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Fyodor Smolof 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  André Zambo Anguissa 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Mark Milligan 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Chris Wood 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Vincent Aboubakar 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Raúl Jiménez 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Cédric Soares 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Javier Hernández 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Pepe 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Néstor Araujo 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017  Héctor Moreno 1

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 

Saoedi-Arabië 1992 • Saoedi-Arabië 1995 • Saoedi-Arabië 1997 • Meksiko 1999 • Suid-Korea/Japan 2001 • Frankryk 2003 • Duitsland 2005 • Suid-Afrika 2009 • Brasilië 2013 • Rusland 20172021

Tags:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 StadionsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 Deelnemende spanneFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 WedstrydbalFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 FormaatFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 WedstrydeFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 VerwysingsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2017 Eksterne skakelsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 201717 Junie2 Julie2017EngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018Koning Fahd-beker in 1992Koning Fahd-beker in 1995RuslandRussiesSokkerSokker-Konfederasiebeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jode in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LandbouYstertydperkBysteekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpinnekopUnie van Suid-AfrikaByKameelperdGrondsoorteKankerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNatuurbewaringVioolSebraTydNasionale PartyHemelvaartsdagKaapse florarykWaatlemoenAustraliëMark (ekonomie)Periodieke tabelDepressie (gemoedstoestand)SikloonAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKoperAfrikanerweerstandsbewegingSwart menseMaselsDemokratiese Republiek die KongoEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSatellietfotoMenstruasieAfrikaanse TaalmonumentOranjerivierWerkwoordWetenskapJeuksiekteGewone breukeGenadedoodJeugdagGeelhoutWaterstofKrugerwildtuinWetenskaplike klassifikasieVermenigvuldigingMonumentBelastingOrtopedieVerenigde State van AmerikaBurgerregteVulkaanEjakulasiePankreasMasturbasieSuid-Afrikaanse randApokriewe boekeInkomsteMuskietCovid-19-pandemieNazi-DuitslandVryheidsmanifesKommunikasieDokterLoftus MaraisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerWoordeboekPlae van EgipteSenuweestelselKasteel die Goeie HoopSkisofrenie🡆 More