Koning Fahd-Beker In 1995

Die Koning Fahd-beker in 1995 (Arabies: 1995 كأس الملك فهد; Engels: King Fahd Cup) is van 6 tot 13 Januarie 1995 in Saoedi-Arabië aangebied en genoem na koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed.

Dit was die tweede en laaste keer wat die sokker-konfederasiebeker onder die naam Koning Fahd-beker aangebied is, nadat dit en die vorige 1992-toernooi terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken is. Die volgende toernooie vanaf 1997 is onder FIFA se vaandel aangebied.

Koning Fahd-beker
كأس الملك فهد 1995
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Datums 6 – 13 Januarie
Spanne (van 5 konfederasies)
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Denemarke Denemarke (1 titel)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Vierde plek Vlag van Nigerië Nigerië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 8
Doele 19 (2.38 per wedstryd)
Bywoning 165 000 (20 625 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Meksiko Luis García (3 doele)
Beste speler Vlag van Denemarke Brian Laudrup
1992
1997
Koning Fahd-Beker In 1995
Die Koning Fahd-trofee waarom meegeding is

Vyf kontinentale sokkerkampioene het koning Fahd se uitnodiging aanvaar en saam met die gasheer Saoedi-Arabië aan die toernooi deelgeneem, waarvolgens twee spanne meer aan dié toernooi deelgeneem het. Vervolgens kon dit vir die eerste keer met ’n groepfase afskop, waarop die uitklopfase gevolg het. Denemarke het die toernooi gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Argentinië met 2–0 in die eindstryd geklop het. Meksiko het in die derde en Nigerië in die vierde plek geëindig.

Stadion

Al die wedstryde is gespeel op dieselfde stadion:

Riaad
Koning Fahd-beker in 1995 (Saoedi-Arabië)
Koning Fahd II-stadion
24°47′17.54″N 46°50′21.25″O / 24.7882056°N 46.8392361°O / 24.7882056; 46.8392361 (Koning Fahd II-stadion)
Kapasiteit: 67 000
Opening: 1987
Koning Fahd-Beker In 1995 

Deelnemende spanne

Koning Fahd-Beker In 1995 
Spanne wat aan die Koning Fahd-beker in 1995 deelgeneem het:

   Groep A

   Groep B

Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Koning Fahd-Beker In 1995  Saoedi-Arabië AFC Gasheerland 2de
Koning Fahd-Beker In 1995  Argentinië CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 1993 2de
Koning Fahd-Beker In 1995  Nigerië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 1994 1ste
Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 1992 1ste
Koning Fahd-Beker In 1995  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 1993 1ste
Koning Fahd-Beker In 1995  Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 1992 1ste

Formaat

Die Koning Fahd-beker in 1995 is oor agt dae tussen ses verskillende nasies oor agt wedstryde uitgespeel. Dit het op 6 Januarie 1995 op die Koning Fahd II-stadion in Riaad met ’n wedstryd tussen die gasheer Saoedi-Arabië en Meksiko afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 13 Januarie 1995 met die eindstryd tussen Denemarke en Argentinië, waartydens Denemarke die Koning Fahd-trofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die Koning Fahd-beker in 1995 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Januarie
Vr
6
Sa
7
So
8
Ma
9
Di
10
Groep A 1 1 1
Groep B 1 1 1
Uitklopfase
Januarie
Wo
11
Do
12
Vr
13
Uitklopfase 2
Legende

   Groepwedstryde

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die Koning Fahd-beker in 1995 is deur ses nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die ses deelnemende spanne in twee groepe van drie spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die derde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal. Die boonste span in albei groepe het na die eindstryd deurgedring, terwyl die naaswenner in albei groepe in die klein finale ontmoet het.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit twee wedstryde bestaan het: ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die eindstryd.
Kwalifiseer vir die bronseindstryd.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase.

Groepfase

Ses spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste span van albei groepe het in die eindstryd verskyn en die tweede span van albei groepe in die klein finale om die derde plek.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke 2 1 1 0 3 1 +2 4
Koning Fahd-Beker In 1995  Meksiko 2 1 1 0 3 1 +2 4
Koning Fahd-Beker In 1995  Saoedi-Arabië 2 0 0 2 0 4 –4 0

6 Januarie 1995
18:15 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Saoedi-Arabië 0–2 Koning Fahd-Beker In 1995  Meksiko Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Salvador Imperatore (Chili)
Verslag Koning Fahd-Beker In 1995  65', Koning Fahd-Beker In 1995  82' L. García

8 Januarie 1995
00:00 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Saoedi-Arabië 0–2 Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Verslag Koning Fahd-Beker In 1995  43' B. Laudrup
Koning Fahd-Beker In 1995  90' Wieghorst

10 Januarie 1995
00:00 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Meksiko 1–1 (e.t.) Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Salvador Imperatore (Chili)
L. García Koning Fahd-Beker In 1995  25'
Strafskoppe
Suárez Koning Fahd-Beker In 1995 
Bernal Koning Fahd-Beker In 1995 
Del Olmo Koning Fahd-Beker In 1995 
L. García Koning Fahd-Beker In 1995 
Verslag
Strafskoppe
2–4
Koning Fahd-Beker In 1995  48' Rasmussen
Strafskoppe
Koning Fahd-Beker In 1995  Schjønberg
Koning Fahd-Beker In 1995  M. Laudrup
Koning Fahd-Beker In 1995  J. Høgh
Koning Fahd-Beker In 1995  Rieper

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Koning Fahd-Beker In 1995  Argentinië 2 1 1 0 5 1 +4 4
Koning Fahd-Beker In 1995  Nigerië 2 1 1 0 3 0 +3 4
Koning Fahd-Beker In 1995  Japan 2 0 0 2 1 8 –7 0

6 Januarie 1995
01:00 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Japan 0–3 Koning Fahd-Beker In 1995  Nigerië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Ion Craciunescu (Roemenië)
Verslag Koning Fahd-Beker In 1995  4' Amuneke
Koning Fahd-Beker In 1995  55' Adepoju
Koning Fahd-Beker In 1995  65' Amokachi

8 Januarie 1995
20:00 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Japan 1–5 Koning Fahd-Beker In 1995  Argentinië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Miura Koning Fahd-Beker In 1995  57' Verslag Koning Fahd-Beker In 1995  31' Rambert
Koning Fahd-Beker In 1995  45' Ortega
Koning Fahd-Beker In 1995  47', Koning Fahd-Beker In 1995  86' (straf) Batistuta
Koning Fahd-Beker In 1995  54' Chamot

10 Januarie 1995
01:00 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Nigerië 0–0 Koning Fahd-Beker In 1995  Argentinië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAE)
Verslag

Uitklopfase

Klein finale (om die derde plek)


13 Januarie 1995
18:00 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Meksiko 1–1 (e.t.) Koning Fahd-Beker In 1995  Nigerië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Ion Crăciunescu (Roemenië)
Ramírez Koning Fahd-Beker In 1995  20'
Strafskoppe
García Aspe Koning Fahd-Beker In 1995 
L. García Koning Fahd-Beker In 1995 
Galindo Koning Fahd-Beker In 1995 
Hermosillo Koning Fahd-Beker In 1995 
Suárez Koning Fahd-Beker In 1995 
Verslag
Strafskoppe
5–4
Koning Fahd-Beker In 1995  31' Amokachi
Strafskoppe
Koning Fahd-Beker In 1995  Okocha
Koning Fahd-Beker In 1995  Adepoju
Koning Fahd-Beker In 1995  Eguavoen
Koning Fahd-Beker In 1995  Iroha
Koning Fahd-Beker In 1995  Amuneke

Eindstryd


13 Januarie 1995
20:15 AST
Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke 2–0 Koning Fahd-Beker In 1995  Argentinië Koning Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (VAR)
M. Laudrup Koning Fahd-Beker In 1995  8' (straf)
Rasmussen Koning Fahd-Beker In 1995  75'
Verslag


Koning Fahd-bekerwenner 1995
Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke

FIFA se terugwerkende ranglys

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1995-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Koning Fahd-Beker In 1995  Denemarke A 3 2 1 0 5 1 +4 7
2 Koning Fahd-Beker In 1995  Argentinië B 3 1 1 1 5 3 +2 4
3 Koning Fahd-Beker In 1995  Meksiko A 3 1 2 0 4 2 +2 5
4 Koning Fahd-Beker In 1995  Nigerië B 3 1 2 0 4 1 +3 5
In die groepfase uitgeskakel
5 Koning Fahd-Beker In 1995  Saoedi-Arabië A 2 0 0 2 0 4 −4 0
6 Koning Fahd-Beker In 1995  Japan B 2 0 0 2 1 8 −7 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Koning Fahd-Beker In 1995  Luis García 3
2 Koning Fahd-Beker In 1995  Gabriel Batistuta 2
Koning Fahd-Beker In 1995  Peter Rasmussen 2
Koning Fahd-Beker In 1995  Daniel Amokachi 2
5 Koning Fahd-Beker In 1995  José Chamot 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Ariel Ortega 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Sebastián Rambert 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Brian Laudrup 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Michael Laudrup 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Morten Wieghorst 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Kazuyoshi Miura 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Ramón Ramírez 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Mutiu Adepoju 1
Koning Fahd-Beker In 1995  Emmanuel Amuneke 1
Koning Fahd-Beker In 1995 
Luis García

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Koning Fahd-Beker In 1995 

Saoedi-Arabië 1992 • Saoedi-Arabië 1995 • Saoedi-Arabië 1997 • Meksiko 1999 • Suid-Korea/Japan 2001 • Frankryk 2003 • Duitsland 2005 • Suid-Afrika 2009 • Brasilië 2013 • Rusland 2017 • 2021

Tags:

Koning Fahd-Beker In 1995 StadionKoning Fahd-Beker In 1995 Deelnemende spanneKoning Fahd-Beker In 1995 FormaatKoning Fahd-Beker In 1995 WedstrydeKoning Fahd-Beker In 1995 FIFA se terugwerkende ranglysKoning Fahd-Beker In 1995 Meeste doele aangetekenKoning Fahd-Beker In 1995 VerwysingsKoning Fahd-Beker In 1995 Eksterne skakelsKoning Fahd-Beker In 199513 Januarie19956 JanuarieArabiesEngelsFIFAFIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997Fahd van Saoedi-ArabiëKoning Fahd-beker in 1992Saoedi-ArabiëSokkerSokker-Konfederasiebeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynLys van bekende Suid-AfrikanersNasiebouE-posGeldSpringbokLys van myne in Suid-AfrikaBaälThe CranberriesD.J. OppermanProteïenRegeringAdolf HitlerBestuiwingSteenkool in Suid-AfrikaLeierMadison IvyDemi Lee MooreLeeudoringstad-spoorwegrampRudi ClaaseTradisionele literatuurAfro-AmerikanersHoenderAfleiding (taalkunde)LimfvatstelselNatuurbewaringKrieketNeurenberg-verhoreRymWaterpokkiesMuskeljaatkatSwawelBybelVigsVoëlAfrikaanse TaalmonumentCristiano RonaldoSenuweestelselSpreeuWatersuiweringVulvaPretoriaIntensiewe vormPaasfeesElandréBynierWright-broersJakkalsWoudSwart menseGrondwet van Suid-AfrikaMetaalJagluiperdSonpaneelMikro-ekonomieGeslagsgelykheidResensieImmunologieBoelieryVierkantswortelSikloonBipolêre gemoedsteuringStikstofKlein-KarooSmaakHomoniemDirekte en Indirekte redeDuitse maselsArmoedeverligtingDwelmmiddelMigrasie van diereOm-te-infinitiefkonstruksieInentingGeelhoutPubiese hareMandala🡆 More