Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 (Frans: Coupe des Confédérations 2003; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 18 tot 29 Junie 2003 in Frankryk aangebied.

Dit was die vierde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Coupe des Confédérations 2003
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 18 – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 3 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Frankryk Frankryk (2 titels)
Tweede plek Vlag van Kameroen Kameroen
Derde plek Vlag van Turkye Turkye
Vierde plek Vlag van Colombia Colombia
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 37 (2.31 per wedstryd)
Bywoning 491 700 (30 731 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Frankryk Thierry Henry (4 doele)
Beste speler Vlag van Frankryk Thierry Henry
2001
2005
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Frankryk, die gasheerland en verdedigende kampioen van 2001, het die toernooi gewen nadat hulle Kameroen in die eindstryd geklop het; Kameroen het die eerste Afrikaspan geword wat die eindstryd van ’n interkontinentale sokkertoernooi gehaal het. Turkye het in die derde en Colombia in die vierde plek geëindig. Dit was die vierde en laaste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, dié reël is ook vir die drie vorige 1997-, 1999- en 2001-toernooie ingespan.

Die toernooi is ontsier deur die dood van die Kameroense sokkerspeler Marc-Vivien Foé wat in die wedstryd teen Colombia op die veld aan ’n akute hartstilstand oorlede is.

Toewysing

Voor die sperdatum op 1 Mei 2002 is vyf bie ingedien. Australië, Portugal en die Verenigde State het enkelbie ingedien, terwyl Suid-Afrika en Egipte asook Frankryk en Switserland saamgespan het. Die Frans-Switserse span is nooit gerealiseer nie.

Die gasheer is aangewys tydens FIFA se uitvoerende komitee se vergadering op 24 September 2002.

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 
Saint-Denis
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 
Saint-Étienne
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 
Lyon
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 (Frankryk)
Saint-Denis Lyon Saint-Étienne
Stade de France Stade de Gerland Stade Geoffroy-Guichard
48°55′28″N 2°21′36.7″O / 48.92444°N 2.360194°O / 48.92444; 2.360194 (Stade de France) 45°43′25.5″N 4°49′57″O / 45.723750°N 4.83250°O / 45.723750; 4.83250 (Stade de Gerland) 45°27′38.7″N 4°23′24.6″O / 45.460750°N 4.390167°O / 45.460750; 4.390167 (Stade Geoffroy-Guichard)
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 41 200 Kapasiteit: 36 000
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 

Deelnemende spanne

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 
Spanne wat aan die FIFA Konfederasiebeker in 2003 deelgeneem het:

   Groep A

   Groep B

Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk UEFA Gasheer en wenner van die UEFA Europa-beker in 2000 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Brasilië CONMEBOL Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 4de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 2000 3de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 2001 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Verenigde State CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2002 3de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2002 2de
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye UEFA Derde plek in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 1ste
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Nieu-Seeland OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 2002 2de

Formaat

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 is oor twaalf dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 18 Junie 2003 op die Stade de France in Saint-Denis met ’n wedstryd tussen Nieu-Seeland en Japan afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 29 Junie met die eindstryd tussen Kameroen en Frankryk, waartydens die gasheer die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999 en 2001 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Junie
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Uitklopfase 2 1 1
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting, waartydens die wedstryd deur die aantekening ’n goue doel dadelik beslis kon word. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase.

Groepfase

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk 3 3 0 0 8 1 +7 9
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia 3 2 0 1 4 2 +2 6
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Japan 3 1 0 2 4 3 +1 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Nieu-Seeland 3 0 0 3 1 11 –10 0

18 Junie 2003
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Nieu-Seeland 0–3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Japan Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 36 038
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  12', Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  75' Nakamura
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  65' Nakata

18 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 38 541
Skeidsregter: Lucílio Batista (Portugal)
Henry Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  39' (straf) Verslag

20 Junie 2003
19:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia 3–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Nieu-Seeland Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 22 811
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
López Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  58'
Yepes Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  75'
Hernández Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  85'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  27' de Gregorio

20 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Japan Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 33 070
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Pirès Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  43' (straf)
Govou Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  65'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  59' Nakamura

22 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk 5–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Nieu-Seeland Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 36 842
Skeidsregter: Masoud Moradi (Iran)
Kapo Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  17'
Henry Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  20'
Cissé Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  71'
Giuly Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  90+1'
Pirès Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  90+3'
Verslag

22 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Japan 0–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 24 541
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  68' Hernández

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen 3 2 1 0 2 0 +2 7
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye 3 1 1 1 4 4 0 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Brasilië 3 1 1 1 3 3 0 4
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Verenigde State 3 0 1 2 1 3 –2 1

19 Junie 2003
19:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye 2–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Verenigde State Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 16 944
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Okan Y. Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  40' (straf)
Tuncay Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  73'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  37' Beasley

19 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Brasilië 0–1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 46 719
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  83' Eto'o

21 Junie 2003
19:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 43 743
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Geremi Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  90+1' (straf) Verslag

21 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Verenigde State Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 20 306
Skeidsregter: Lucílio Batista (Portugal)
Adriano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  22' Verslag

23 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Brasilië 2–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 29 170
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Adriano Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  23'
Alex Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  90+3'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  53' Gökdeniz
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  81' Okan Y.

23 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Verenigde State 0–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 19 206
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Verslag

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
26 Junie – Lyon
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen  1  
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia  0  
 
29 Junie – Saint-Denis
     Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen  0
   Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk  1
Derde plek
26 Junie – Saint-Denis 28 Junie – Saint-Étienne
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk  3  Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia  1
 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye  2    Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye  2

Halfeindrondte


26 Junie 2003
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen 1–0 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 12 352
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
N'Diefi Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  9' Verslag

26 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk 3–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 41 195
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Henry Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  11'
Pirès Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  26'
Wiltord Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  43'
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  42' Gökdeniz
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  48' Tuncay

Klein finale (om die derde plek)


28 Junie 2003
18:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia 1–2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 18 237
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Hernández Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  63' Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  2' Tuncay
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  86' Okan Y.

Eindstryd


29 Junie 2003
21:00 MEST
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen 0–1 (e.t.) Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 51 985
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Verslag Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  97' Henry


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2003
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk

FIFA se terugwerkende ranglys

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 2003-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Frankryk A 5 5 0 0 12 3 +9 15
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Kameroen B 5 3 1 1 3 1 +2 10
3 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Turkye B 5 2 1 2 8 8 ±0 7
4 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Colombia A 5 2 0 3 5 5 ±0 6
In die groepfase uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Brasilië B 3 1 1 1 3 3 ±0 4
6 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Japan A 3 1 0 2 4 3 +1 3
7 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Verenigde State B 3 0 1 2 1 3 −2 1
8 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Nieu-Seeland A 3 0 0 3 1 11 −10 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Thierry Henry 4
2 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Robert Pires 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Giovanni Hernández 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Shunsuke Nakamura 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Tuncay Şanlı 3
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Okan Yılmaz 3
7 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Adriano 2
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Gökdeniz Karadeniz 2
9 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Alex 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Samuel Eto'o 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Geremi Njitap 1
Rang Speler Doele
12 Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Pius N'Diefi 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Jorge López 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Mario Yepes 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Djibril Cissé 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Ludovic Giuly 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Sidney Govou 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Olivier Kapo 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Sylvain Wiltord 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Hidetoshi Nakata 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  Raf de Gregorio 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003  DaMarcus Beasley 1
Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 
Thierry Henry

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021

Tags:

Fifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 ToewysingFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 StadionsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 Deelnemende spanneFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 FormaatFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 WedstrydeFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 VerwysingsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 2003 Eksterne skakelsFifa Sokker-Konfederasiebeker In 200318 Junie200329 JunieEngelsFIFAFrankrykFransKoning Fahd-beker in 1992Koning Fahd-beker in 1995SokkerSokker-Konfederasiebeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SomerMenslike seksuele gedragRefleksieKwaZulu-NatalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNedersettingEweknienetwerkUniegebouKoue OorlogOmtrek, oppervlakte en volumeKaapstadBloemfonteinGroot-VisrivierIronieFranse RewolusieBrandbergBladwisselendMilitêre diensplig in Suid-AfrikaFrankrykDemokrasieOutismeHeks van HexrivierRooilipslangDesmond TutuNasionaal-SosialismeSpringbokkeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Suid-Afrikaanse skrywersStedelike hitte-eilandSlawernyAtoomMateriaalWilna SnymanKankerTegnologieGoudkus (streek)RassismeWetenskaplike klassifikasieMigrasie van voëlsTweede VryheidsoorlogWaarheid-en-versoeningskommissieXenofobie in Suid-AfrikaKarooSarel Jacob PretoriusPolisieLys van Nederlandse skildersChatGPTLeenwoordInsekWitrenosterPad na jou hartRymHeelgetalBelastingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Geallieerdes van die Tweede WêreldoorlogLionel MessiLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVulkanismePoësieMusiekEerste WêreldoorlogMaanJapie GreylingBlack SashHoofletterAnilingusJohan BadenhorstGeskiedenis van AfrikaansSias ReineckeBreyten BreytenbachMisdaadWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSteenkoolSeksismeMaag🡆 More