Sokker-Wêreldbeker: Internasionale vereniging sokkerkompetisie wat deur die senior mans nasionale span meegeding word

Die FIFA Sokker-Wêreldbeker (Engels: FIFA World Cup) is 'n sokkerwêreldkampioenskapstoernooi wat al om die vier jaar tussen internasionale mansspanne (wat lede van FIFA is) beslis word.

Die toernooi is gereeld al om die vier jaar aangebied sedert dit vir die eerste keer in 1930 in Uruguay beslis is, met die uitsondering van 1942 en 1946 toe dit weens die Tweede Wêreldoorlog nie kon plaasvind nie. Die huidige verdedigende wêreldkampioen is Argentinië wat die 2022-toernooi in Katar gewen het.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026
Beskrywing.
Die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee waarom sedert 1974 meegeding word

Sportsoort Sokker
Gestig 1930
Eienaar FIFA
Inwydingseisoen 1930
Deelnemende lande wêreldwyd
Aantal spanne 48
Mees onlangse kampioen Vlag van Argentinië Argentinië (2022)

Die huidige formaat van die kampioenskap behels 32 (vanaf 2026: 48) spanne wat om die titel meeding in stadions van die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer een maand. Hierdie fase word gewoonlik die Wêreldbekereindrondte of Wêreldbekerfinale genoem. Die kwalifiserende fase vind oor 'n periode van twee jaar voor die afskop plaas waartydens besluit word watter spanne kwalifiseer. Die gasheerland(e) kry sedert 1938 'n outomatiese plasing; net die gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934, Italië, moes in die destydse kwalifikasiefase meeding. Die verdedigende kampioen het vanaf 1938 tot 2006 ook die reg van outomatiese kwalifisering geniet. Interessant genoeg was die verdedigende kampioen nooit die gasheer van die volgende toernooi nie, dus was daar altyd minstens twee spanne wat outomaties gekwalifiseer het.

Oor die 22 toernooie wat tot dusver aangebied is, het agt lande al die titel ingepalm. Brasilië het 'n rekord vyf keer gewen en is ook die enigste span wat tot dusver in al die toernooie meegeding het. Duitsland en Italië het vier elk keer gewen. Die ander wenners sluit in Argentinië met drie titels, Frankryk en Uruguay met twee titels elk, en Engeland en Spanje met een titel elk. Ander lande wat gereeld meeding soos België, Meksiko en Nederland kon nog nie daarin slaag om die beker in te palm nie.

Die toernooie word as die sportbyeenkoms met die meeste kykers ter wêreld beskou met ongeveer 715,1 miljoen mense wat in 2006 na die eindwedstryd in Duitsland gekyk het. Die suksesvolste toernooi tot dusver was die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 in die Verenigde State met 'n bywoning van amper 69 000 toeskouers per wedstryd.

Die volgende wêreldbekertoernooi sal in 2026 gesamentlik in Kanada, Meksiko en die Verenigde State plaasvind. Met die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2030 vind die eeufeesviering nes die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 weer in Montevideo plaas, waarna die toernooi na Marokko, Portugal en Spanje verskuif.

Uitslae

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1930
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay 4:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Verenigde State Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Joego-Slawië 13
1934
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 2:1 e. T. Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Tsjeggo-Slowakye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nazi-Duitsland 3:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Oostenryk 16
1938
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 4:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Hongarye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 4:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Swede 16
1950
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Swede 3:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Spanje 13/16
1954
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Switserland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland 3:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Hongarye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Oostenryk 3:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay 16
1958
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Swede Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 5:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Swede Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 6:3 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland 16
1962
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Chili Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 3:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Tsjeggo-Slowakye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Chili 1:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Joego-Slawië 16
1966
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Engeland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Engeland 4:2 e. T. Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Portugal 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Sowjetunie 16
1970
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Meksiko Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 4:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland 1:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay 16
1974
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nederland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Pole 1:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 16
1978
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië 3:1 e. T. Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nederland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 16
1982
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Spanje Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 3:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Pole 3:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 24
1986
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Meksiko Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië 3:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 4:2 e. T. Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  België 24
1990
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland 1:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Engeland 24
1994
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Verenigde State Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 0:0 e. T.
3:2 n. S.
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Swede 4:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Bulgarye 24
1998
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 3:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kroasië 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nederland 32
2002
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Suid-Korea
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Japan
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 2:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Turkye 3:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Suid-Korea 32
2006
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 1:1 e. T.
5:3 n. S.
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland 3:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Portugal 32
2010
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Suid-Afrika Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Spanje 1:0 e. T. Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nederland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland 3:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay 32
2014
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland 1:0 e. T. Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nederland 3:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 32
2018
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Rusland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 4:2 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kroasië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  België 2:0 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Engeland 32
2022
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Katar Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië 3:3 e. T.
4:2 n. S.
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kroasië 2:1 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Marokko 32
2026
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kanada
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Meksiko
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Verenigde State
48
2030
Oorsig
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Marokko
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Portugal
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Spanje
Gashere vir die drie openingswedstryde:
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Paraguay
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay
48
2034
Oorsig
n.v.t. 48

Statistiek

Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames 
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Wêreldbeker
1
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 5 1958, 1962, 1970, 1994, 2002
2
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland 4 1954, 1974, 1990, 2014
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië 4 1934, 1938, 1982, 2006
4
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië 3 1978, 1986, 2022
5
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 2 1998, 2018
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay 2 1930, 1950
7
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Engeland 1 1966
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Spanje 1 2010

Eerste deelnames

1930 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Argentinië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  België Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Bolivië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Chili Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Joego-Slawië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Meksiko
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Paraguay Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Peru Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Roemenië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Uruguay
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Verenigde State
1934 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Egipte Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Hongarye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Italië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nazi-Duitsland
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nederland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Oostenryk Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Spanje Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Swede
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Switserland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Tsjeggo-Slowakye
1938 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kuba Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Indonesië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Noorweë Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Pole
1950 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Engeland
1954 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Skotland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Suid-Korea Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Turkye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wes-Duitsland
1958 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Noord-Ierland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Sowjetunie Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Wallis
1962 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Bulgarye Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Colombia
1966 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Noord-Korea Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Portugal
1970 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  El Salvador Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Israel Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Marokko
1974 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Australië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Haïti Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Oos-Duitsland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Zaïre
1978 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Iran Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Tunisië
1982 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Algerië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Honduras Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kameroen Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Koeweit
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nieu-Seeland
1986 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Denemarke Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Irak Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kanada
1990 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Costa Rica Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Ierland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Verenigde Arabiese Emirate
1994 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Griekeland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Nigerië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Rusland Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Saoedi-Arabië
1998 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Jamaika Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Japan Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Joego-Slawië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Kroasië
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Suid-Afrika
2002 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Ecuador Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Senegal Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Slowenië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Volksrepubliek China
2006 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Angola Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Ghana Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Ivoorkus Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Oekraïne
Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Serwië en Montenegro Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Togo Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Trinidad en Tobago Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Tsjeggië
2010 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Serwië Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Slowakye
2014 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Bosnië en Herzegowina
2018 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Panama Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Ysland
2022 Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Katar

Trivia

Stelling Speler Span Periode
Meeste deelnames Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Brasilië 1930 – hede (het aan al die toernooie deelgeneem)
Meeste doelpunte aangeteken Miroslav Klose (16 doele) Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Duitsland 2002–2014
Meeste doelpunte aangeteken tydens 'n Wêreldbeker Just Fontaine (13 doele) Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames  Frankryk 1958

Sien ook

Verwysings

Bron

  • (en) Brian Glanville (2005). The Story of the World Cup. Faber. p. 44. ISBN 0-571-22944-1.

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Sokker-Wêreldbeker: Uitslae, Statistiek, Eerste deelnames 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Sokker-Wêreldbeker UitslaeSokker-Wêreldbeker StatistiekSokker-Wêreldbeker Eerste deelnamesSokker-Wêreldbeker TriviaSokker-Wêreldbeker Sien ookSokker-Wêreldbeker VerwysingsSokker-Wêreldbeker BronSokker-Wêreldbeker Eksterne skakelsSokker-WêreldbekerArgentiniëEngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1942FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022KatarSokkerTweede WêreldoorlogUruguay

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelierySkuinsstreepFrankrykHeks van HexrivierElon MuskChristiaan BarnardSkoenlapperPlae van EgipteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRudi ClaaseToutrekWetenskaplike metodeRenaissanceMangelontstekingReg tot ‘n gesonde omgewingRivierNiemetaalJan van RiebeeckNatuurbewaringMiddelmisbruikWiki CommonsJan van TonderSlaginstrumentJagluiperdVoorsetselMaanProstaatkankerSikloonMenseregtedagJanie du PlessisAkroniemNeerslagIndiëSuurstofLewerMondGemeenskapsorganisasieKonsentrasiekampVolhoubaarheidVars waterBloukraanvoëlVisTennisHemelvaartsdagWeskusNoordwesOmtrek, oppervlakte en volumeSlangSportOorstromingGlasVerantwoordelikheidOnderwerp (taalkunde)StilleweAfro-AmerikanersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Suid-Afrikaanse digtersPinksterKameelperdDricus du PlessisWebwerfStam (taalkunde)LeesDiatomiese molekuulPrimêre sektor van die ekonomieWetenskaplike klassifikasieArthur GrumiauxMisdaadMenstruasieIslamitiese StaatIngrid JonkerLys van Afrikaanse skrywersOutismeKindersiektesHartaanval🡆 More