Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938

Die derde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Frans: Coupe du Monde 1938 – France; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 4 tot 19 Junie 1938 in Frankryk aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Frankryk aangebied is en die tweede in Europa. Dit was die laaste Sokker-Wêreldbekertoernooi voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog wat met die Duitse Inval van Pole een jaar later begin het. Die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 sou twaalf jaar later in Brasilië beslis word, nadat die toernooie van 1942 en 1946 weens die wêreldwye oorlog gekanselleer is.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Coupe du Monde 1938 – France
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 4 Junie – 19 Junie
Spanne 16 (van 4 konfederasies)
Stadions 10 (in 10 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (2 titels)
Tweede plek [[Lêer:{{{vlag alias-1940}}}|22x20px|border|Vlag van Hongarye]] Hongarye
Derde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Vierde plek Vlag van Swede Swede
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 19
Doele 84 (4.42 per wedstryd)
Bywoning 483 000 (25 421 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Leônidas (7 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Leônidas
1934
1950
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

15 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 deelgeneem; Oostenryk het gekwalifiseer, maar dit is net drie maande voor dié toernooi met die “Anschluss” by Nazi-Duitsland ingelyf. Soos by die vorige FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 is tydens dié toernooi geen groepfase beslis nie en dit het met die agtste eindrondte afgeskop. Die verdedigende kampioen Italië het die trofee gewen nadat hulle Hongarye met 4–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Brasilië het in die derde en Swede in die vierde plek geëindig.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Ander groot sokkerlande soos Argentinië, Uruguay en Spanje bly uit verskeie ander redes weg. Net drie nieeuropese spanne het aan dié toernooi deelgeneem: Brasilië, Kuba en Nederlands-Indië (nou Indonesië). Dit was die laagste aantal nasionale sokkerspanne van buite die gasheer se vasteland nog.

Toewysing

Frankryk is op 13 Augustus 1936 in Berlyn deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938. Ander kandidaatlande was Argentinië en Nazi-Duitsland.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk 19
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Argentinië 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nazi-Duitsland 1

Kwalifisering

Uit vrees vir ’n tweede agtereenvolgende toernooi in Europa het nóg Argentinië nóg Uruguay aan dié toernooi deelgeneem. Spanje het weggebly omdat dit deur ’n burgeroorlog verskeur is.

Dit was die eerste toernooi waar sowel die gasheer asook die verdedigende kampioen regstreeks gekwalifiseer het. Verdedigende kampioene het tot die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 die reg op regstreekse kwalifisering geniet. Van die 14 oorblywende plekke is elf vir Europese nasionale sokkerspanne gereserveer, twee vir die Amerikas en een vir Asië.

Oostenryk het suksesvol vir dié toernooi gekwalifiseer, maar dié land is net drie maande later tydens die “Anschluss” by Nazi-Duitsland ingelyf en die nasionale sokkerspan moes by die “Groot-Duitse nasionale sokkerspan” aansluit. Letland was naaswenner in Oostenryk se groep van kwalifisering, maar dit is nie genooi om by dié toernooi deel te neem nie. FIFA het Engeland genooi om die leë plek in te neem, maar hulle het geweier. As gevolg hiervan het Oostenryk se teenstander Swede in die agtste eindrondte sonder wedstrydbeslissing vir die kwarteindrondte gekwalifiseer.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

   Land Land het gekwalifiseer, maar homself later onttrek

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  België 3de 3 1934 Agtste eindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië 3de 3 1934 Agtste eindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk 3de 3 1934 Agtste eindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye 2de 2 1934 Kwarteindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië 2de 2 1934 Kampioen (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nazi-Duitsland 2de 2 1934 Derde plek (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederland 2de 2 1934 Agtste eindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederlands-Indië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Noorweë 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Oostenryk 2de 2 1934 Vierde plek (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Pole 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Roemenië 3de 3 1934 Agtste eindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede 2de 2 1934 Kwarteindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland 2de 2 1934 Kwarteindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye 2de 2 1934 Naaswenner (1934)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Parys Marseille Lyon
Stade Olympique de Colombes Parc des Princes Stade Vélodrome Stade de Gerland
(die enigste beplande wedstryd is gekanselleer)
48°55′45.7″N 2°14′52.7″O / 48.929361°N 2.247972°O / 48.929361; 2.247972 (Stade Olympique de Colombes) 48°50′29.3″N 2°15′10.8″O / 48.841472°N 2.253000°O / 48.841472; 2.253000 (Parc des Princes) 43°16′11.4″N 5°23′45.3″O / 43.269833°N 5.395917°O / 43.269833; 5.395917 (Stade Vélodrome) 45°43′25.5″N 4°49′57″O / 45.723750°N 4.83250°O / 45.723750; 4.83250 (Stade de Gerland)
Kapasiteit: 60 000 Kapasiteit: 48 712 Kapasiteit: 48 000 Kapasiteit: 40 500
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Toulouse
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 (Frankryk)
Bordeaux
Stade Chapou Parc Lescure
43°36′31″N 1°25′09″O / 43.60861°N 1.41917°O / 43.60861; 1.41917 (Stade Chapou) 44°49′45″N 0°35′54″W / 44.82917°N 0.59833°W / 44.82917; -0.59833 (Parc Lescure)
Kapasiteit: 35 472 Kapasiteit: 34 694
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Straatsburg Le Havre
Stade de la Meinau Stade Municipal
48°33′36.1″N 7°45′18.4″O / 48.560028°N 7.755111°O / 48.560028; 7.755111 (Stade de la Meinau) 49°30′7″N 0°10′16″O / 49.50194°N 0.17111°O / 49.50194; 0.17111 (Stade Municipal)
Kapasiteit: 30 000 Kapasiteit: 22 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Reims Lille Antibes
Vélodrome Municipal Stade Victor Boucquey Stade du Fort Carré
49°14′50″N 4°1′29″O / 49.24722°N 4.02472°O / 49.24722; 4.02472 (Vélodrome Municipal) 50°38′15″N 3°2′10″O / 50.63750°N 3.03611°O / 50.63750; 3.03611 (Stade Victor Boucquey) 43°35′27″N 7°7′32″O / 43.59083°N 7.12556°O / 43.59083; 7.12556 (Stade du Fort Carré)
Kapasiteit: 21 684 Kapasiteit: 15 000 Kapasiteit: 7 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 is oor 16 dae tussen 16 verskillende nasies oor 19 wedstryde uitgespeel. Dit het op 4 Junie 1938 op die Parc des Princes in Parys met ’n wedstryd tussen Switserland en Nazi-Duitsland afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Stade Olympique de Colombes in Parys op 19 Junie met die eindstryd tussen Italië en Hongarye, waartydens die verdedigende kampioen die Jules Rimet-trofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 se daaglikse program aan. ’n Groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Uitklopfase
Junie
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Uitklopfase 1 7 2 4 1 2 2
Legende

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Uitklopfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938 het direk met die uitklopfase afgeskop en dit het uit 19 wedstryde bestaan: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derde-plek-wedstryd en die eindstryd. Buitendien was daar drie herhalingswedstryde.

Vir die agste eindrondte was daar agt vaste spanne wat glo die toernooi se sterkste spanne was. Hulle was: Brasilië, Frankryk, Italië, Kuba, Nazi-Duitsland, Oostenryk, Tsjeggo-Slowakye en Hongarye. Vir elkeen van hierdie agt spanne is ’n teenstander getrek. In die daaropvolgende rondte het die wenner van wedstryd een teen die wenner van wedstryd twee te staan gekom.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wedstryd die volgende dag herhaal.

Wedstryde

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Die agtste eindstryd tussen Brasilië en Pole
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Die kwarteindstryd tussen Frankryk en Italië
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Giuseppe Meazza (Italië), skeidsregter Georges Capdeville en György Sárosi (Hongarye) voor die afskop van die eindstryd

Die loting is op 5 Maart 1938 in die Salon d'Horloge in Parys gehou.

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
5 Junie – Marseille            
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië  2
12 Junie – Parys
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Noorweë  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië  3
5 Junie – Parys
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk  3
16 Junie – Marseile
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  België  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië  2
5 Junie – Straatsburg
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië  6
12 Junie – Bordeaux
(herhaal op 14 Junie)
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Pole  5  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië  1
(2)
5 Junie – Le Havre
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye  1
(1)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye  3
19 Junie – Parys
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederland  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië  4
5 Junie – Reims
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye  6
12 Junie – Lille
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederlands-Indië  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye  2
4 Junie – Parys
(herhaal op 9 Junie)
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland  1
(4)
16 Junie – Parys
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nazi-Duitsland  1
(2)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye  5
5 Junie – Lyon
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede  1   derde plek
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede  w/o
12 Junie – Antibes 19 Junie – Bordeaux
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Oostenryk  —  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede  8  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië  4
5 Junie – Toulouse
(herhaal op 9 Junie)
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba  0    Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba  3
(2)
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Roemenië  3
(1)
 

Agtste eindrondte


4 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nazi-Duitsland Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 27 162
Skeidsregter: John Langenus (België)
Abegglen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  43' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  29' Gauchel

5 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye 6–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederlands-Indië Vélodrome Municipal, Reims
Toeskouers: 9 000
Skeidsregter: Roger Conrié (Frankryk)
Kohut Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  14'
Toldi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  16'
Sárosi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  25', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  88'
Zsengellér Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  30', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  67'
Verslag

5 Junie 1938
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede w/o Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Oostenryk Stade de Gerland, Lyon

5 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba 3–3 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Roemenië Stade Chapou, Toulouse
Toeskouers: 7 000
Skeidsregter: Giuseppe Scarpi (Italië)
Socorro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  44'
Fernández Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  87'
Tuñas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  117'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  35' Bindea
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  88' Barátky
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  105' Dobay

5 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  België Stade Olympique de Colombes, Parys
Toeskouers: 30 454
Skeidsregter: Hans Wüthrich (Switserland)
Veinante Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  1'
Nicolas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  16', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  69'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  38' Isemborghs

5 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië 2–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Noorweë Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Alois Beranek (Duitsland)
Ferraris Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  2'
Piola Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  94'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  83' Brustad

5 Junie 1938
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië 6–5 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Pole Stade de la Meinau, Straatsburg
Toeskouers: 13 452
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Leônidas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  18', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  93', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  104'
Romeu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  25'
Perácio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  44', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  71'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  23' (straf) Scherfke
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  53', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  59', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  89', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  118' Wilimowski

5 Junie 1938
18:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye 3–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederland Stade municipal, Le Havre
Toeskouers: 11 000
Skeidsregter: Lucien Leclerq (Frankryk)
Košťálek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  93'
Nejedlý Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  111'
Zeman Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  118'
Verslag
    Herhalings

9 Junie 1938
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nazi-Duitsland 2–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 20 265
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Hahnemann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  8'
Lörtscher Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  22' (e.d.)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  42' Walaschek
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  64' Bickel
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  75', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  78' Abegglen

9 Junie 1938
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Roemenië Stade Chapou, Toulouse
Toeskouers: 8 000
Skeidsregter: Alfred Birlem (Duitsland)
Socorro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  51'
Oliveira Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  57'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  35' Dobay

Kwarteindrondte


12 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye Stade Victor Boucquey, Lille
Toeskouers: 14 000
Skeidsregter: Rinaldo Barlassina (Italië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  40' Sárosi
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  89' Zsengellér

12 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede 8–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba Stade du Fort Carré, Antibes
Toeskouers: 6 846
Skeidsregter: Augustin Krist (Tsjeggoslowakye)
H. Andersson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  9', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  81', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  90'
Wetterström Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  32', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  37', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  44'
Keller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  80'
Nyberg Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  84'
Verslag

12 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië Stade Olympique de Colombes, Parys
Toeskouers: 58 455
Skeidsregter: Louis Baert (België)
Heisserer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  10' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  9' Colaussi
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  51', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  72' Piola

12 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 22 021
Skeidsregter: Pal von Hertzka (Hongarye)
Leônidas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  30' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  65' (straf) Nejedlý
    Herhaling

14 Junie 1938
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 18 141
Skeidsregter: Georges Capdeville (Frankryk)
Leônidas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  57'
Roberto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  62'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  25' Kopecký

Halfeindrondte


16 Junie 1938
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye 5–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 14 800
Skeidsregter: Lucien Leclerq (Frankryk)
Jacobsson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  19' (e.d.)
Titkos Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  37'
Zsengellér Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  39', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  85'
Sárosi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  65'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  1' Nyberg

16 Junie 1938
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 33 000
Skeidsregter: Hans Wüthrich (Switserland)
Colaussi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  51'
Meazza Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  60' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  87' Romeu

Klein finale (om die derde plek)


19 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede 2–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Jonasson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  28'
Nyberg Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  38'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  44' Romeu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  63', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  74' Leônidas
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  80' Perácio

Eindstryd


19 Junie 1938
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye 2–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië Stade Olympique de Colombes, Parys
Toeskouers: 45 124
Skeidsregter: Georges Capdeville (Frankryk)
Titkos Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  8'
Sárosi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  70'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  6', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  35' Colaussi
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  16', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  82' Piola
Sokkerwêreldkampioen 1938
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1938-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Geen deelname

     Gasheerland Frankryk
Rang Span Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Italië 4 4 0 0 11 5 +6 8
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Hongarye 4 3 0 1 15 5 +10 6
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Brasilië 4 2 1 1 14 11 +3 5
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Swede 3 1 0 2 11 9 +2 2
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tsjeggo-Slowakye 2 1 1 0 5 3 +2 3
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Frankryk 2 1 0 1 4 4 ±0 2
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Switserland 2 0 1 1 1 3 −2 1
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Kuba 2 0 1 1 3 11 −8 1
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Roemenië 1 0 1 0 3 3 ±0 1
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nazi-Duitsland 1 0 1 0 1 1 ±0 1
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Pole 1 0 0 1 5 6 −1 0
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Noorweë 1 0 0 1 1 2 −1 0
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  België 1 0 0 1 1 3 −2 0
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederland 1 0 0 1 0 3 −3 0
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Nederlands-Indië 1 0 0 1 0 6 −6 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Leônidas 7
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Silvio Piola 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  György Sárosi 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Gyula Zsengellér 5
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Gino Colaussi 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Ernst Wilimowski 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  André Abegglen 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Harry Andersson 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Arne Nyberg 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  José Perácio 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Romeu Pellicciari 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Héctor Socorro 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Gustav Wetterström 3
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Ștefan Dobay 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Oldřich Nejedlý 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Jean Nicolas 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Pál Titkos 2
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Henri Isemborghs 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Roberto 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tomás Fernández 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  José Magriñá 1
Rang Speler Doele
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Vlastimil Kopecký 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Josef Košťálek 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Josef Zeman 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Oscar Heisserer 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Émile Veinante 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Josef Gauchel 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Wilhelm Hahnemann 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Vilmos Kohut 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Géza Toldi 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Pietro Ferraris 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Giuseppe Meazza 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Arne Brustad 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Friedrich Scherfke 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Iuliu Baratky 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Alfred Bickel 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Eugène Walaschek 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Sven Jonasson 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Tore Keller 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938  Ernest Lörtscher ED
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 
Leônidas

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 

Uruguay 1930 • Italië 1934 • Frankryk 19381942 • Brasilië 1950 • Switserland 1954 • Swede 1958 • Chili 1962 • Engeland 1966 • Meksiko 1970 • Wes-Duitsland 1974 • Argentinië 1978 • Spanje 1982 • Meksiko 1986 • Italië 1990 • Verenigde State 1994 • Frankryk 1998 • Suid-Korea/Japan 2002 • Duitsland 2006 • Suid-Afrika 2010 • Brasilië 2014 • Rusland 2018 • Katar 2022 • Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1938BrasiliëEngelsEuropaFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1942FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950FrankrykFransInval van PoleNazi-DuitslandSokkerSokker-WêreldbekerTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TongAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeApostoliese GeloofsbelydenisMaroela MediaMiddelmisbruikDiarreeMasturbasieBorsbeenSwartbewussynsbewegingAntieke EgipteWikisourceVrymesselarySolidariteitSwangerskapSonsteekOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoöperasiestoriesSlag van BloedrivierSonsverduisteringBybelHernubare energieBynierLys van woestyneWaarheid-en-versoeningskommissieVaginale kankerSeksualiteitLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Ierse nasionale rugbyspanPeach van PletzenHartCristiano RonaldoAInhoudDiplopodaMaanOrtopedieRooibokRenier van RooyenBasisinkomsteCecil John RhodesErfenisFamilie (verwantskap)Alvin BruindersModernismeSamsung GroepWikiquotePuberteitRefentse MorakeDieregeluideNarsistiese persoonlikheidsteuringGodPublieke domeinVoorsetselAnilingusCleopatra VIISuid-Afrikaanse InkomstediensEuropaReënspinnekopPtolemeusDemokrasieRugbySemenRam (sterreteken)Kunsmatige intelligensieJan van RiebeeckAbstraksie (rekenaarwetenskap)LuiperdKoorsAardverwarming🡆 More