Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994

Die 15de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup ’94) is vanaf 17 Junie tot 17 Julie 1994 in die Verenigde State aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in die Verenigde State aangebied is en die derde in Noord-Amerika. Dié toernooi was die finansieel suksesvolste in die Sokker-Wêreldbekertoernooi-geskiedenis; dit het die gemiddelde bywoningsrekord met amper 69 000 toeskouers per wedstryd gebreek, ’n rekord wat nog steeds geldig is.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
World Cup ’94
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Datums 17 Junie – 17 Julie
Spanne 24 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Italië Italië
Derde plek Vlag van Swede Swede
Vierde plek Vlag van Bulgarye Bulgarye
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 141 (2.71 per wedstryd)
Bywoning 3 587 538 (68 991 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Bulgarye Hristo Stoichkof
Vlag van Rusland Oleg Salenko (6 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Romário
1990
1998
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Brasilië het die trofee gewen nadat Roberto Baggio van Italië die laaste strafskop in die eindstryd van Pasadena naby Los Angeles, Kalifornië, misgeskop en sodoende hul vierde wêreldbekertitel ingepalm het, die eerste nasie wat daarin geslaag het. Dit was die eerste eindstryd van ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi wat deur strafskoppe beslis is. Met die verowering van die wêreldbekertitel het Brasilië regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1997 in Saoedi-Arabië gekwalifiseer. Swede het in die derde en Bulgarye in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Duitsland is in die kwarteindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer die Verenigde State die agtste eindrondte gehaal het.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie vir die toernooi gekwalifiseer nie en het dus nie daaraan deelgeneem nie. Die nasionale sokkerspanne van Griekeland, Nigerië en Saoedi-Arabië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. As gevolg van die Ontbinding van die Sowjetunie in 1991 het Rusland ook vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi met die aantal van 24 nasionale sokkerspanne; vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 in Frankryk is die aantal na 32 verhoog.

Toewysing

Die Verenigde State is op 4 Julie 1988 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Ander kandidaatlande was Brasilië en Marokko.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State 10
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 2

Kwalifisering

Die gasheer die Verenigde State en die verdedigende kampioen Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CAF (Afrika), drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee vir AFC (Asië) en een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Net een plek is tydens twee uitspeelwedstryde tussen CONCACAF en OFC (Oseanië) en aansluitend tussen die seëvierende span en CONMEBOL beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië 11de 6 1990 Kampioen (1978, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België 9de 4 1990 Vierde plek (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bolivië 3de 1 1950 Groepfase (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 15de 15 1990 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye 6de 1 1986 Agtste eindrondte (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Colombia 3de 2 1990 Agtste eindrondte (1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland 13de 11 1990 Kampioen (1954, 1974, 1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Griekeland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland 2de 2 1990 Kwarteindrondte (1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië 13de 9 1990 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kameroen 3de 2 1990 Kwarteindrondte (1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko 3de 1 1986 Agtste eindrondte (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko 10de 1 1986 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland 6de 2 1990 Naaswenner (1974, 1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Noorweë 2de 1 1938 Agtste eindrondte (1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië 6de 2 1990 Agtste eindrondte (1934, 1938, 1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland 8ste 4 1990 Vierde plek (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje 9de 5 1990 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea 4de 3 1990 Groepfase (1954, 1986, 1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede 9de 2 1990 Naaswenner (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland 7de 1 1966 Kwarteindrondte (1934, 1938, 1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State 5de 2 1990 Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Pasadena, Kalifornië
(Los Angeles, Kalifornië)
Pontiac, Michigan
(Detroit, Michigan)
Stanford, Kalifornië
(San Francisco, Kalifornië)
East Rutherford, New Jersey
(New York Stad)
Rose Bowl Pontiac Silverdome Stanford-stadion Giants-stadion
34°9′40.8″N 118°10′3.4″W / 34.161333°N 118.167611°W / 34.161333; -118.167611 (Rose Bowl) 42°38′35″N 83°15′18″W / 42.64306°N 83.25500°W / 42.64306; -83.25500 (Pontiac Silverdome) 37°26′4.3″N 122°9′40.1″W / 37.434528°N 122.161139°W / 37.434528; -122.161139 (Stanford-stadion) 40°48′48.7″N 74°4′27.7″W / 40.813528°N 74.074361°W / 40.813528; -74.074361 (Giants-stadion)
Kapasiteit: 91 794 Kapasiteit: 77 557 Kapasiteit: 80 906 Kapasiteit: 75 338
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Orlando, Florida
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Pontiac
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Stanford
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
East Rutherford
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Foxborough
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 (die Verenigde State)
Citrus Bowl
28°32′20.7″N 81°24′9.9″W / 28.539083°N 81.402750°W / 28.539083; -81.402750 (Citrus Bowl)
Kapasiteit: 61 219
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Chicago, Illinois Dallas, Texas Foxborough, Massachusetts
(Boston, Massachusetts)
Washington, D.C.
Soldier Field Cotton Bowl Foxboro-stadion RFK-stadion
41°51′44.6″N 87°36′59.3″W / 41.862389°N 87.616472°W / 41.862389; -87.616472 (Soldier Field) 32°46′46.6″N 96°45′34.5″W / 32.779611°N 96.759583°W / 32.779611; -96.759583 (Cotton Bowl) 42°5′33″N 71°16′3″W / 42.09250°N 71.26750°W / 42.09250; -71.26750 (Foxboro-stadion) 38°53′23.1″N 76°58′18.2″W / 38.889750°N 76.971722°W / 38.889750; -76.971722 (RFK-stadion)
Kapasiteit: 63 117 Kapasiteit: 63 998 Kapasiteit: 53 644 Kapasiteit: 53 142
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 is oor 31 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 17 Junie 1994 op die Soldier Field in Chicago met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Duitsland en Bolivië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Rose Bowl in Pasadena op 17 Julie met die eindstryd tussen Brasilië en Italië, waartydens Brasilië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 1986 en 1990 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie/Julie
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
1
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 1 1 2 2
Groep C 2 1 1 2
Groep D 2 1 1 2
Groep E 1 1 1 1 2
Groep F 1 1 2 2
Uitklopfase
Julie
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
17
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 2 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 19 Desember 1993 in die Konferensiesentrum in Las Vegas gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië 3 2 0 1 5 5 ±0 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland 3 1 1 1 5 4 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Colombia 3 1 0 2 4 5 –1 3

18 Junie 1994
11:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 73 425
Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië)
Wynalda Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  45' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  39' Bregy

18 Junie 1994
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Colombia 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 856
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Valencia Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  43' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  89' Răducioiu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  34' Hagi

22 Junie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië 1–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 61 428
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Hagi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  35' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  16' Sutter
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  52' Chapuisat
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  65', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  72' Knup

22 Junie 1994
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Colombia Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 869
Skeidsregter: Fabio Baldas (Italië)
Escobar Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  35' (e.d.)
Stewart Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  52'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' Valencia

26 Junie 1994
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Colombia Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 83 401
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  44' Gaviria
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' Lozano

26 Junie 1994
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 869
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  18' Petrescu

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 3 2 1 0 6 1 +5 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede 3 1 2 0 6 4 +2 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland 3 1 0 2 7 6 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kameroen 3 0 1 2 3 11 –8 1

19 Junie 1994
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kameroen 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 93 194
Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru)
Embé Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  31'
Omam-Biyik Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  47'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  8' Ljung
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  75' Dahlin

20 Junie 1994
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 81 061
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Romário Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  26'
Raí Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  52' (straf)
Verslag

24 Junie 1994
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kameroen Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 83 401
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Romário Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  39'
Márcio Santos Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  66'
Bebeto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  73'
Verslag

24 Junie 1994
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 71 528
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Brolin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  37' (straf)
Dahlin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  59', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  81'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  4' (straf) Salenko

28 Junie 1994
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland 6–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kameroen Stanford-stadion, Palo Alto
Toeskouers: 74 914
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Salenko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  41', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  44' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  72', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  75'
Radtsjenko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  81'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  46' Milla

28 Junie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede Silverdome, Pontiac
Toeskouers: 77 217
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Romário Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  46' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  23' K. Andersson

Groep C

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland 3 2 1 0 5 3 +2 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje 3 1 2 0 6 4 +2 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea 3 0 2 1 4 5 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bolivië 3 0 1 2 1 4 –3 1

17 Junie 1994
14:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bolivië Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 117
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  61' Verslag

17 Junie 1994
18:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 56 247
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Salinas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  51'
Goikoetxea Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  55'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  85' Hong Myung-bo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' Seo Jung-won

21 Junie 1994
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 113
Skeidsregter: Filippi Cavani (Uruguay)
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  48' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  14' Goikoetxea

23 Junie 1994
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bolivië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 453
Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland)
Verslag

27 Junie 1994
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bolivië 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 089
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
E. Sánchez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  67' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  19' (straf) Guardiola
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  66', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  70' Caminero

27 Junie 1994
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 998
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  12', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  37'
Riedle Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  20'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  52' Hwang Sun-hong
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  63' Hong Myung-bo

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië 3 2 0 1 6 2 +4 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye 3 2 0 1 6 3 +3 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië 3 2 0 1 6 3 +3 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Griekeland 3 0 0 3 0 10 –10 0

21 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Griekeland Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 456
Skeidsregter: Arturo Angeles (VSA)
Batistuta Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  2', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  44', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' (straf)
Maradona Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  60'
Verslag

21 Junie 1994
18:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 44 132
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Yekini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  21'
Amokachi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  43'
Amuneke Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  55'
Verslag

25 Junie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 453
Skeidsregter: Bo Karlsson (Swede)
Caniggia Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  21', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  28' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  8' Siasia

26 Junie 1994
11:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Griekeland Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 63 160
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Stoichkof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  5' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  55' (straf)
Letchkof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  65'
Borimirof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90'
Verslag

30 Junie 1994
18:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 998
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  61' Stoichkof
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' Sirakof

30 Junie 1994
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Griekeland 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 53 001
Skeidsregter: Leslie Mottram (Skotland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  45' George
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' Amokachi

Groep E

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Die Giants-stadion net voor die wedstryd tussen Italië en Noorweë
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland 3 1 1 1 2 2 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië 3 1 1 1 2 2 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Noorweë 3 1 1 1 1 1 ±0 4

18 Junie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 75 338
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  11' Houghton

19 Junie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Noorweë 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 395
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Rekdal Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  84' Verslag

23 Junie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Noorweë Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 74 624
Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland)
D. Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  69' Verslag

24 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 60 790
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
García Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  42', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  65' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  84' Aldridge

28 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 535
Skeidsregter: Francisco Oscar Lamolina (Argentinië)
Massaro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  48' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  57' Bernal

28 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Noorweë Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 72 404
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Verslag

Groep F

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland 3 2 0 1 4 3 +1 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië 3 2 0 1 4 3 +1 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België 3 2 0 1 2 1 +1 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko 3 0 0 3 2 5 –3 0

19 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 61 219
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Degryse Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  11' Verslag

20 Junie 1994
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 50 535
Skeidsregter: Manuel Díaz Vega (Spanje)
Jonk Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  50'
Taument Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  86'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  18' Amin

25 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 76 322
Skeidsregter: Philip Don (Engeland)
Al-Jaber Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  7' (straf)
Amin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  45'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  26' Chaouch

25 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 62 387
Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië)
Albert Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  65' Verslag

29 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 52 959
Skeidsregter: Hellmut Krug (Duitsland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  5' Al-Owairan

29 Junie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 60 578
Skeidsregter: Alberto Tejada Noriega (Peru)
Nader Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  47' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  43' Bergkamp
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  77' Roy

Ranglys van die derde plek spanne

Land Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië D 3 2 0 1 6 3 +3 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België F 3 2 0 1 2 1 +1 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State A 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië E 3 1 1 1 2 2 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland B 3 1 0 2 7 6 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea C 3 0 2 1 4 5 –1 2

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Die agtste eindstryd tussen Nederland en Ierland
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Die Duitser Lothar Matthäus se strafskop teen Bulgarye in die kwarteindstryd
Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
3 Julie – Pasadena            
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië  3
10 Julie – Stanford
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië  2
(4)
3 Julie – Dallas
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede  2
(5)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië  1
13 Julie – Pasadena
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede  3  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede  0
4 Julie – Orlando
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland  2
9 Julie – Dallas
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland  2
4 Julie – Stanford
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië  3  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië  1
17 Julie – Pasadena
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië  0
(3)
5 Julie – East Rutherford
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië  0
(2)
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko  1
(1)
10 Julie – East Rutherford
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye  1
(3)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye  2
2 Julie – Chicago
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland  3
13 Julie – East Rutherford
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye  1
5 Julie – Foxborough
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië  2   derde plek
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië  1
9 Julie – Foxborough 16 Julie – Pasadena
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië  2  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede  4
2 Julie – Washington, D.C.
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje  1    Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye  0
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje  3
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland  0  

Agtste eindrondte


2 Julie 1994
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België Soldier Field, Chicago
Toeskouers: 60 246
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Völler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  6', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  40'
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  11'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  8' Grün
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  90' Albert

2 Julie 1994
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland RFK-stadion, Washington, D.C.
Toeskouers: 53 121
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Hierro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  15'
Luis Enrique Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  74'
Begiristain Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  86'
Verslag

3 Julie 1994
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 60 277
Skeidsregter: Renato Marsiglia (Brasilië)
Al-Ghesheyan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  85' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  6' Dahlin
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  51', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  88' K. Andersson

3 Julie 1994
13:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 90 469
Skeidsregter: Pierluigi Pairetto (Italië)
Dumitrescu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  11', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  18'
Hagi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  58'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  16' (straf) Batistuta
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  75' Balbo

4 Julie 1994
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland Citrus Bowl, Orlando
Toeskouers: 61 355
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Bergkamp Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  11'
Jonk Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  41'
Verslag

4 Julie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State Stanford-stadion, Stanford
Toeskouers: 84 147
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Bebeto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  72' Verslag

5 Julie 1994
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië 1–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 54 367
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Amuneke Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  25' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  88', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  102' (straf) R. Baggio

5 Julie 1994
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 71 030
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
García Aspe Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  18' (straf)
Strafskoppe
García Aspe Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Bernal Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Rodríguez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Suárez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Verslag
Strafskoppe
1–3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  6' Stoichkof
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Balakof
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Genchef
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Borimirof
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Letchkof

Kwarteindrondte


9 Julie 1994
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje Foxboro-stadion, Foxborough
Toeskouers: 53 400
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
D. Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  25'
R. Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  88'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  58' Caminero

9 Julie 1994
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland 2–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië Cotton Bowl, Dallas
Toeskouers: 63 500
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Bergkamp Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  64'
Winter Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  76'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  53' Romário
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  63' Bebeto
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  81' Branco

10 Julie 1994
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 72 000
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Stoichkof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  75'
Letchkof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  78'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  47' (straf) Matthäus

10 Julie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië 2–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede Stanford-stadion, Stanford
Toeskouers: 83 500
Skeidsregter: Philip Don (Engeland)
Răducioiu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  88', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  101'

Strafskoppe
Răducioiu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Hagi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Lupescu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Petrescu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Dumitrescu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Belodedici Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Verslag
Strafskoppe
4–5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  78' Brolin
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  115' K. Andersson
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Mild
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  K. Andersson
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brolin
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ingesson
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  R. Nilsson
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Larsson

Halfeindrondte


13 Julie 1994
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië Giants-stadion, East Rutherford
Toeskouers: 74 110
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Stoichkof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  44' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  21', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  25' R. Baggio

13 Julie 1994
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 856
Skeidsregter: José Torres Cadena (Colombia)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  80' Romário

Klein finale (om die derde plek)


16 Julie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 91 500
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Brolin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  8'
Mild Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  30'
Larsson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  37'
K. Andersson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  40'
Verslag

Eindstryd


17 Julie 1994
12:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië Rose Bowl, Pasadena
Toeskouers: 94 194
Skeidsregter: Sándor Puhl (Hongarye)
Strafskoppe
Márcio Santos Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Romário Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Branco Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Dunga Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Verslag
Strafskoppe
3–2
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Baresi
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Albertini
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Evani
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Massaro
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  R. Baggio


Sokkerwêreldkampioen 1994
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1994-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Verenigde State
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Brasilië B 7 5 2 0 11 3 +8 17
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Italië E 7 4 2 1 8 5 +3 14
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Swede B 7 3 3 1 15 8 +7 12
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bulgarye D 7 3 1 3 10 11 −1 10
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Duitsland C 5 3 1 1 9 7 +2 10
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roemenië A 5 3 1 1 10 9 +1 10
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nederland F 5 3 0 2 8 6 +2 9
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Spanje C 5 2 2 1 10 6 +4 8
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Nigerië D 4 2 0 2 7 4 +3 6
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Argentinië D 4 2 0 2 8 6 +2 6
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  België F 4 2 0 2 4 4 ±0 6
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Saoedi-Arabië F 4 2 0 2 5 6 −1 6
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Meksiko E 4 1 2 1 4 4 ±0 5
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Verenigde State A 4 1 1 2 3 4 −1 4
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Switserland A 4 1 1 2 5 7 −2 4
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ierland E 4 1 1 2 2 4 −2 4
In die groepfase uitgeskakel
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Noorweë E 3 1 1 1 1 1 ±0 4
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rusland B 3 1 0 2 7 6 +1 3
19 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Colombia A 3 1 0 2 4 5 −1 3
20 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Suid-Korea C 3 0 2 1 4 5 −1 2
21 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bolivië C 3 0 1 2 1 4 −3 1
22 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kameroen B 3 0 1 2 3 11 −8 1
23 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Marokko F 3 0 0 3 2 5 −3 0
24 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Griekeland D 3 0 0 3 0 10 −10 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Oleg Salenko 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Hristo Stoichkof 6
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Kennet Andersson 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Roberto Baggio 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Jürgen Klinsmann 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Romário 5
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Gabriel Batistuta 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Martin Dahlin 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Florin Răducioiu 4
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Bebeto 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Dennis Bergkamp 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  José Luis Caminero 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Tomas Brolin 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Gheorghe Hagi 3
Rang Speler Doele
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Philippe Albert 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Amin 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Daniel Amokachi 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Emmanuel Amuneke 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Dino Baggio 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Claudio Caniggia 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ilie Dumitrescu 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Luis García Postigo 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Ion Andoni Goikoetxea 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Wim Jonk 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Adrian Knup 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Yordan Letchkof 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Hong Myung-bo 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Adolfo Valencia 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994  Rudi Völler 2

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 FIFA se ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1994EngelsFIFANoord-AmerikaSokkerSokker-WêreldbekerVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SimboolCarike KeuzenkampGrondwet van Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)BesproeiingAborsie in Suid-AfrikaNiemetaalMikro-ekonomieMagneetBybelKongo-krisisWêreld- Ekonomiese ForumMaroela MediaVersoeningsdagInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGrondbesoedelingNederlandsPrimêre sektor van die ekonomieWetenskaplike klassifikasieInfeksieOligopolieKolonialismePaarl GimnasiumDermpoliepMadison IvyBloedvergiftigingEskomAardedagFinale OplossingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJodePaasfeesPersoonlike voornaamwoordAngolaHoofpynAnglisismeSjimpanseeKlein-KarooSlimfoonAvbobMynbouMiddelmisbruikHaaieCheslin KolbeKasteel die Goeie HoopMenslike skeletWinnie Madikizela-MandelaNasionaal-SosialismeGetalXenofobieMobutu Sese SekoSeksuele opwekkingToestand van materieXHTMLKokerboomLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaChromatografieDurbanLika BerningKatoenAfro-AmerikanersLeestekenAfvalbestuurGeskiedenis (vakgebied)RymAardverwarmingPornografiese akteurJeugdagDroogteGeografie van Suid-AfrikaVoyeurismeRuimteKontinentSiya KolisiKoos du Plessis🡆 More