Diego Maradona: Argentynse sokkerspeler

Diego Armando Maradona Franco (30 Oktober 1960 in Lanús, Buenos Aires, Argentinië – 25 November 2020) was 'n Argentynse sokkerspeler en -afrigter.

Hy word beskou as een van die beste sokkerspelers van alle tye. Sy byname was El Diez, Pelusa, El Diego en El pibe de oro. Hy het by die klubs Boca Juniors, FC Barcelona en SSC Napoli gespeel. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys.

Diego Maradona
Diego Maradona: Argentynse sokkerspeler
Maradona as afrigter van Al Wasl in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamDiego Armando Maradona Franco
Gebore(1960-10-30)30 Oktober 1960
GeboorteplekLanús, Buenos Aires, Argentinië
Oorlede25 November 2020 (op 60)
Plek oorledeTigre, Buenos Aires, Argentinië
Lengte1,65 m
Speelposisieaanvallende middelveldspeler
tweede aanvaller
Jeugloopbaan
1968–1969Estrella Roja
1970–1974Los Cebollitas
1975–1976Argentinos Juniors
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1976–1981Argentinos Juniors166(116)
1981–1982Boca Juniors40(28)
1982–1984Barcelona36(22)
1984–1991Napoli188(81)
1992–1993Sevilla26(5)
1993–1994Newell's Old Boys5(0)
1995–1997Boca Juniors30(7)
Totaal491(259)
Nasionale span
1977–1979Argentinië o/2024(13)
1977–1994Argentinië91(34)
Spanne bestuur
1994Mandiyú de Corrientes
1995Racing Club
2008–2010Argentinië
2011–2012Al Wasl
2013–2017Deportivo Riestra (assistent)
2017–2018Fujairah
2018–2019Dorados de Sinaloa
2019–2020Gimnasia de La Plata
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Internasionale loopbaanstatistieke

Vir die Argentynse nasionale sokkerspan:

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
1977 3 0
1978 1 0
1979 8 3
1980 10 7
1981 2 1
1982 10 2
1983 0 0
1984 0 0
1985 10 6
1986 10 7
1987 6 4
1988 3 1
1989 7 0
1990 10 1
1991 0 0
1992 0 0
1993 4 0
1994 7 2
Totaal 91 34

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1960202025 November30 OktoberArgentiniëBoca JuniorsBuenos Aires (provinsie)FC BarcelonaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986SSC NapoliSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thabo Mbeki2024 Australiese Grand PrixKoöperasiestoriesTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinAfrikaanse naguilLugbesoedelingTandbederfRegardt van den BerghBybelvertalingBelgiëEthiopiëNarkoseKnopiespinnekopSally EsterhuizenGalblaasBaardskeerder-spinnekopLys van Suid-Afrikaanse musikanteISBNKasteel die Goeie HoopDonderstormAsmaKunsmatige intelligensieLibiëIndiëSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ElandréCyril Ramaphosa21 v.C.GNU-lisensie vir vrye dokumentasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDroogteAnnelize van der RystJavaScriptAardbewingGriepTeologieCecil John RhodesEstlandBaltimoreSmaakVoortrekkermonumentPofadder (slang)Pubiese hareHennie MaasOoiAfkappingstekenDeon MeyerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPolitieke partyVrouNazi-saluutPtolemeusJohannesburgAntarktikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpookvoëlKlein-KarooSkoonma-se-tongBernice WestNederlandsInstagramVlag van BangladesjJan van RiebeeckHondeklipbaaiIngrid JonkerSirkelErfenisTropiese sikloonPlae van EgipteDemokrasieAgter Elke Man🡆 More