Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982

Die twaalfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – España 82; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 11 Julie 1982 in Spanje aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Spanje aangebied is en die sewende in Europa.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – España 82
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Spanje Spanje
Datums 13 Junie – 11 Julie
Spanne 24 (van 6 konfederasies)
Stadions 17 (in 14 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Derde plek Vlag van Pole Pole
Vierde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 146 (2.81 per wedstryd)
Bywoning 2 109 723 (40 572 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Italië Paolo Rossi (6 doele)
Beste speler Vlag van Italië Paolo Rossi
1978
1986
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van die vier groepe het die halfeindrondte beslis. Italië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Pole het in die derde en Frankryk in die vierde plek geëindig. Tydens die halfeindstryd tussen Wes-Duitsland en Frankryk is vir die eerste keer strafskoppe ingespan om ’n wedstryd te beslis; Wes-Duitsland het met 5–4 strafskoppe gewen en sodoende die eindstryd bereik. Beide die verdedigende kampioen Argentinië en die gasheer Spanje is in die tweede rondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Algerië, Honduras, Kameroen, Koeweit en Nieu-Seeland het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 24 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die oorspronklike 16 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1930 tot 1978.

Toewysing

Spanje is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982. Die enigste ander kandidaatland was Wes-Duitsland, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 toegewys is, het Wes-Duitsland voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 aan Argentinië toegewys.

Kwalifisering

Die gasheer Spanje en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) asook een elk vir AFC (Asië) en OFC (Oseanië).

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Algerië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 8ste 3 1978 Kampioen (1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 6de 1 1970 Agtste eindrondte (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 12de 12 1978 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Chili 6de 1 1974 Derde plek (1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  El Salvador 2de 1 1970 Groepfase (1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 7de 1 1970 Kampioen (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk 8ste 2 1978 Derde plek (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Honduras 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Hongarye 8ste 2 1978 Naaswenner (1938, 1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 10de 6 1978 Kampioen (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Joego-Slawië 7de 1 1974 Vierde plek (1930, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Kameroen 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Koeweit 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Nieu-Seeland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland 2de 1 1958 Kwarteindrondte (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk 5de 2 1978 Derde plek (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Peru 4de 2 1978 Kwarteindrondte (1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 4de 3 1978 Derde plek (1974)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Skotland 5de 3 1978 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 5de 1 1970 Vierde plek (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 6de 2 1978 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tsjeggo-Slowakye 7de 1 1970 Naaswenner (1934, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 10de 8 1978 Kampioen (1954, 1974)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Madrid Barcelona
Santiago Bernabéu Vicente Calderón Camp Nou Sarrià
40°27′11″N 3°41′18″W / 40.45306°N 3.68833°W / 40.45306; -3.68833 (Santiago Bernabéu) 40°24′6.2″N 3°43′14.3″W / 40.401722°N 3.720639°W / 40.401722; -3.720639 (Vicente Calderón) 41°22′50.3″N 2°7′22.2″O / 41.380639°N 2.122833°O / 41.380639; 2.122833 (Camp Nou) 41°23′35.7″N 2°8′0.1″O / 41.393250°N 2.133361°O / 41.393250; 2.133361 (Sarrià)
Kapasiteit: 90 800 Kapasiteit: 65 695 Kapasiteit: 97 679 Kapasiteit: 40 400
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Sevilla Bilbao Valladolid
Ramón Sánchez Pizjuán Benito Villamarín San Mamés José Zorrilla
37°23′2.6″N 5°58′14.1″W / 37.384056°N 5.970583°W / 37.384056; -5.970583 (Ramón Sánchez Pizjuán) 37°21′23.1″N 5°58′54.3″W / 37.356417°N 5.981750°W / 37.356417; -5.981750 (Benito Villamarín) 43°15′48.6″N 2°56′54.2″W / 43.263500°N 2.948389°W / 43.263500; -2.948389 (San Mamés) 41°38′40.6″N 4°45′40.6″W / 41.644611°N 4.761278°W / 41.644611; -4.761278 (José Zorrilla)
Kapasiteit: 68 110 Kapasiteit: 50 253 Kapasiteit: 46 223 Kapasiteit: 29 990
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Málaga
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
A Coruña
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Alicante
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Bilbao
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Elche
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Gijón
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Málaga
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Oviedo
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 (Spanje)
La Rosaleda
36°44′3.2″N 4°25′35.7″W / 36.734222°N 4.426583°W / 36.734222; -4.426583 (La Rosaleda)
Kapasiteit: 34 411
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Valencia Zaragoza Elche Oviedo
Luis Casanova La Romareda Martínez Valero Carlos Tartiere
37°23′2.6″N 5°58′14.1″W / 37.384056°N 5.970583°W / 37.384056; -5.970583 (Luis Casanova) 39°28′29″N 0°21′30″W / 39.47472°N 0.35833°W / 39.47472; -0.35833 (La Romareda) 38°16′1″N 0°39′48″W / 38.26694°N 0.66333°W / 38.26694; -0.66333 (Martínez Valero) 43°21′38.8″N 5°52′12.9″W / 43.360778°N 5.870250°W / 43.360778; -5.870250 (Carlos Tartiere)
Kapasiteit: 47 542 Kapasiteit: 41 806 Kapasiteit: 53 290 Kapasiteit: 23 500
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Gijón Alicante Vigo A Coruña
El Molinón José Rico Pérez Balaídos Riazor
43°32′10.5″N 5°38′14.7″W / 43.536250°N 5.637417°W / 43.536250; -5.637417 (El Molinón) 38°21′26.1″N 0°29′33.4″W / 38.357250°N 0.492611°W / 38.357250; -0.492611 (José Rico Pérez) 42°12′42.7″N 8°44′22.9″W / 42.211861°N 8.739694°W / 42.211861; -8.739694 (Balaídos) 43°22′7.3″N 8°25′3.4″W / 43.368694°N 8.417611°W / 43.368694; -8.417611 (Riazor)
Kapasiteit: 45 153 Kapasiteit: 28 421 Kapasiteit: 33 000 Kapasiteit: 34 190
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is oor 29 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Junie 1982 op Camp Nou in Barcelona met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en België afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Santiago Bernabéu in Madrid op 11 Julie met die eindstryd tussen Italië en Wes-Duitsland, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Eerste rondte
Junie
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Seremonies OS
Groep 1 1 1 1 1 1 1
Groep 2 1 1 1 1 1 1
Groep 3 1 1 1 1 1 1
Groep 4 1 1 1 1 1 1
Groep 5 1 1 1 1 1 1
Groep 6 1 1 1 1 1 1
Tweede rondte
Junie/Julie
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
4
Ma
5
Groep A 1 1 1
Groep B 1 1 1
Groep C 1 1 1
Groep D 1 1 1
Uitklopfase
Julie
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
Seremonies SS
Uitklopfase 2 1 1
Legende

   Seremonies

   Eerste rondte

   Tweede rondte

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Tweede rondte

Die tweede rondte het uit vier groepe met drie spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die halfeindrondte deurgedring.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende uitklopfase. Die loting is op 16 Januarie 1982 in die Palacio de Congresos in Madrid gehou.

Eerste rondte

24 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van die vier groepe in die halfeindstryd verskyn.

Groep 1

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 3 1 2 0 5 1 +4 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Kameroen 3 0 3 0 1 1 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Peru 3 0 2 1 2 6 –4 2

14 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole Balaídos, Vigo
Toeskouers: 33 000
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag

15 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Peru 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Kameroen Estadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 11 000
Skeidsregter: Franz Wöhrer (Oostenryk)
Verslag

18 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Peru Balaídos, Vigo
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Walter Eschweiler (Wes-Duitsland)
Conti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  18' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  83' Díaz

19 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Kameroen Estadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
Verslag

22 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 5–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Peru Estadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko)
Smolarek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  55'
Lato Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  58'
Boniek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  61'
Buncol Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  68'
Ciołek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  76'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  83' La Rosa

23 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Kameroen Balaídos, Vigo
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Bogdan Dotchef (Bulgarye)
Graziani Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  60' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  61' M’Bida

Groep 2

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 3 2 0 1 6 3 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk 3 2 0 1 3 1 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Algerië 3 2 0 1 5 5 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Chili 3 0 0 3 3 8 –5 0

16 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Algerië El Molinón, Gijón
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Enrique Labo Revoredo (Peru)
Rummenigge Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  67' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  54' Madjer
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  68' Belloumi

17 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Chili 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk Estadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 22 500
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  21' Schachner

20 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Chili El Molinón, Gijón
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Bruno Galler (Switserland)
Rummenigge Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  9', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  57', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  66'
Reinders Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  81'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  90' Moscoso

21 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Algerië 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk Estadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Tony Boskovic (Australië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  55' Schachner
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  67' Krankl

24 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Algerië 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Chili Estadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 16 000
Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala)
Assad Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  7', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  31'
Bensaoula Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  35'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  59' (straf) Neira
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  73' Letelier

25 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk El Molinón, Gijón
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland)
Hrubesch Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  10' Verslag

Groep 3

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 3 2 1 0 3 1 +2 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 3 2 0 1 6 2 +4 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Hongarye 3 1 1 1 12 6 +6 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  El Salvador 3 0 0 3 1 13 –12 0

13 Junie 1982
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 95 500
Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  62' Vandenbergh

15 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Hongarye 10–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  El Salvador Nuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 23 000
Skeidsregter: Ibrahim Youssef Al-Doy (Bahrein)
Nyilasi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  4', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  83'
Pölöskei Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  11'
Fazekas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  23', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  54'
Tóth Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  50'
L. Kiss Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  69', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  72', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  76'
Szentes Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  70'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  64' Ramírez

18 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Hongarye Estadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 32 093
Skeidsregter: Belaid Lacarne (Algerië)
Bertoni Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  26'
Maradona Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  28', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  57'
Ardiles Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  60'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  76' Pölöskei

19 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  El Salvador Nuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Malcolm Moffat (Noord-Ierland)
Coeck Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  19' Verslag

22 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Hongarye Nuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Clive White (Engeland)
Czerniatynski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  76' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  27' Varga

23 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  El Salvador Estadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 32 500
Skeidsregter: Luis Barrancos (Bolivië)
Passarella Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  22' (straf)
Bertoni Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  52'
Verslag

Groep 4

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 3 3 0 0 6 1 +5 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk 3 1 1 1 6 5 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tsjeggo-Slowakye 3 0 2 1 2 4 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Koeweit 3 0 1 2 2 6 –4 1

16 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk Estadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 44 172
Skeidsregter: António Garrido (Portugal)
Robson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  1', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  67'
Mariner Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  83'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  24' Soler

17 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tsjeggo-Slowakye 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Koeweit Estadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Benjamin Dwomoh (Ghana)
Panenka Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  21' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  57' Al-Dakhil

20 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tsjeggo-Slowakye Estadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 41 123
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Francis Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  62'
Barmoš Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  66' (e.d.)
Verslag

21 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Koeweit Estadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 30 043
Skeidsregter: Miroslaf Stupar (Sowjetunie)
Genghini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  31'
Platini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  43'
Six Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  48'
Bossis Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  75' Al-Buloushi

24 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tsjeggo-Slowakye Estadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië)
Six Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  66' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  84' (straf) Panenka

25 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Koeweit Estadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 39 700
Skeidsregter: Gilberto Aristizábal (Colombia)
Francis Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  27' Verslag

Groep 5

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland 3 1 2 0 2 1 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 3 1 1 1 3 3 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Joego-Slawië 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Honduras 3 0 2 1 2 3 –1 2

16 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Honduras Estadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 49 562
Skeidsregter: Arturo Ithurralde (Argentinië)
López Ufarte Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  65' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  8' Zelaya

17 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Joego-Slawië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland La Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Verslag

20 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Joego-Slawië Estadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Henning Lund-Sørensen (Denemarke)
Juanito Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  14' (straf)
Saura Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  66'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  10' Gudelj

21 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Honduras 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland La Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Chan Tam Sun (Hongkong)
Laing Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  60' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  10' Armstrong

24 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Honduras 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Joego-Slawië La Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gastón Castro (Chili)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  88' (straf) Petrović

25 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland Estadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 49 562
Skeidsregter: Héctor Ortiz (Paraguay)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  47' Armstrong

Groep 6

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 3 3 0 0 10 2 +8 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 3 1 1 1 6 4 +2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Skotland 3 1 1 1 8 8 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Nieu-Seeland 3 0 0 3 2 12 –10 0

14 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie Estadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla
Toeskouers: 68 000
Skeidsregter: Augusto Lamo Castillo (Spanje)
Sócrates Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  75'
Éder Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  87'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  34' Bal

15 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Skotland 5–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Nieu-Seeland Estadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: David Socha (VSA)
Dalglish Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  18'
Wark Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  30', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  33'
Robertson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  73'
Archibald Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  79'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  54' Sumner
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  65' Wooddin

18 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Skotland Estadio Benito Villamarín, Sevilla
Toeskouers: 47 379
Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica)
Zico Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  33'
Oscar Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  49'
Éder Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  65'
Falcão Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  87'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  18' Narey

19 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Nieu-Seeland Estadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Yousef El-Ghoul (Libië)
Gawrilof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  25'
Blokhin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  48'
Baltacha Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  69'
Verslag

22 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Skotland Estadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Chivadze Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  60'
Sjengelia Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  84'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  15' Jordan
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  87' Souness

23 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Nieu-Seeland Estadio Benito Villamarín, Sevilla
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Damir Matovinović (Joego-Slawië)
Zico Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  28', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  31'
Falcão Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  55'
Serginho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  69'
Verslag

Tweede rondte

Kwalifiseer vir die halfeindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 2 1 1 0 3 0 +3 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 2 1 1 0 1 0 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 2 0 0 2 0 4 –4 0

28 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica)
Boniek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  4', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  26', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  53' Verslag

1 Julie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  48' Oganesian

4 Julie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland)
Verslag

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 2 1 1 0 2 1 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 2 0 2 0 0 0 ±0 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 2 0 1 1 1 2 –1 1

29 Junie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Verslag

2 Julie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 90 089
Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië)
Littbarski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  50'
Fischer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  75'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  82' Zamora

5 Julie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
Verslag

Groep C

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Wedstryd tussen Argentinië en Brasilië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 2 2 0 0 5 3 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 2 1 0 1 5 4 +1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 2 0 0 2 2 5 –3 0

29 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië Estadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Tardelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  57'
Cabrini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  67'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  83' Passarella

2 Julie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië Estadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko)
Díaz Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  89' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  11' Zico
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  66' Serginho
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  75' Júnior

5 Julie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië Estadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 44 000
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Rossi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  5', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  25', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  74' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  12' Sócrates
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  68' Falcão

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk 2 2 0 0 5 1 +4 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk 2 0 1 1 2 3 –1 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland 2 0 1 1 3 6 –3 1

28 Junie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk Estadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  39' Genghini

1 Julie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland Estadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Adolf Prokop (DDR)
Pezzey Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  50'
Hintermaier Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  68'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  75' Hamilton

4 Julie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland 1–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk Estadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Alojzy Jarguz (Pole)
Armstrong Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  75' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  33', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  80' Giresse
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  46', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  68' Rocheteau

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
8 Julie – Barcelona
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië  2  
 
11 Julie – Madrid
     Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië  3
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland  1
Derde plek
8 Julie – Sevilla 10 Julie – Alicante
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland  3 (5)  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole  3
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk  3 (4)    Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk  2

Halfeindrondte


8 Julie 1982
17:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  22', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  73' Rossi

8 Julie 1982
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 3–3 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk Estadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Littbarski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  17'
Rummenigge Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  102'
Fischer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  108'
Strafskoppe
Kaltz Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Breitner Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Stielike Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Littbarski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Rummenigge Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Hrubesch Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Verslag
Strafskoppe
5–4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  26' (straf) Platini
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  92' Trésor
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  98' Giresse
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Giresse
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Amoros
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Rocheteau
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Six
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Platini
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Bossis

Klein finale (om die derde plek)


10 Julie 1982
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk Estadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: António Garrido (Portugal)
Szarmach Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  40'
Majewski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  44'
Kupcewicz Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  46'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  13' Girard
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  72' Couriol

Eindstryd


11 Julie 1982
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 90 000
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Rossi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  57'
Tardelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  69'
Altobelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  81'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  83' Breitner


Sokkerwêreldkampioen 1982
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1982-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Tweede rondte

   Eerste rondte

   Geen deelname

     Gasheerland Spanje
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Die Italiaanse nasionale sokkerspan vlieg met die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee vanaf Spanje huis toe
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Italië 1/C 7 4 3 0 12 6 +6 11
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Wes-Duitsland 2/B 7 3 2 2 12 10 +2 8
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pole 1/A 7 3 3 1 11 5 +6 9
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Frankryk 4/D 7 3 2 2 16 12 +4 8
In die tweede rondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Brasilië 6/C 5 4 0 1 15 6 +9 8
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Engeland 4/B 5 3 2 0 6 1 +5 8
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sowjetunie 6/A 5 2 2 1 7 4 +3 6
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Oostenryk 2/D 5 2 1 2 5 4 +1 5
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Noord-Ierland 5/D 5 1 3 1 5 7 −2 5
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  België 3/A 5 2 1 2 3 5 −2 5
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Argentinië 3/C 5 2 0 3 8 7 +1 4
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Spanje 5/B 5 1 2 2 4 5 −1 4
In die eerste rondte uitgeskakel
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Algerië 2 3 2 0 1 5 5 ±0 4
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Hongarye 3 3 1 1 1 12 6 +6 3
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Skotland 6 3 1 1 1 8 8 ±0 3
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Joego-Slawië 5 3 1 1 1 2 2 ±0 3
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Kameroen 1 3 0 3 0 1 1 ±0 3
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Honduras 5 3 0 2 1 2 3 −1 2
19 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tsjeggo-Slowakye 4 3 0 2 1 2 4 −2 2
20 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Peru 1 3 0 2 1 2 6 −4 2
21 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Koeweit 4 3 0 1 2 2 6 −4 1
22 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Chili 2 3 0 0 3 3 8 −5 0
23 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Nieu-Seeland 6 3 0 0 3 2 12 −10 0
24 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  El Salvador 3 3 0 0 3 1 13 −12 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Paolo Rossi 6
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Karl-Heinz Rummenigge 5
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Zico 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Zbigniew Boniek 4
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Gerry Armstrong 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Falcão 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Alain Giresse 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  László Kiss 3
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Antonín Panenka 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Dominique Rocheteau 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  László Fazekas 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Serginho 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Gábor Pölöskei 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  John Wark 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Salah Assad 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Tibor Nyilasi 2
Rang Speler Doele
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Bryan Robson 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Bernard Genghini 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Daniel Bertoni 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Klaus Fischer 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Trevor Francis 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Didier Six 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Michel Platini 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Diego Maradona 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Billy Hamilton 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Éder 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Sócrates 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Walter Schachner 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Daniel Passarella 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Pierre Littbarski 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982  Marco Tardelli 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 
Paolo Rossi

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1982EngelsEuropaFIFASokkerSokker-WêreldbekerSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede WêreldoorlogDesimale breukeNatuurwetenskapHemelvaartKwaZulu-NatalAkuutMusieksimboleDaggaSitrusDemi Lee MooreIslamitiese StaatKangaroeAkwariumReg tot ‘n gesonde omgewingAgtervoegselKunsmisInternetKinderregteDikdermKonjunktivitisLidwoordIngenieursweseAfro-AmerikanersAustraliëTransatlantiese slawehandelDemokrasieBrendan PeyperMiteLys van kinderspeletjiesOutismeGemeenskapsorganisasiePaulus van TarsusWet op NaturellengrondKeramiekSowjetunieAluminiumTuberkuloseXenofobieHannes van WykStilleweAfrikaanse taalleerGregoriaanse kalenderResensieGevolge van aardverwarming op oseaneGetalBrittany Ashton HolmesLeeuWortelKindermishandelingSteenkoolLemoenYouTubeN.P. van Wyk LouwCarles PuigdemontSikloonKletsrymAdolf HitlerZoeloesTandbederfBreingewasWolfWikimedia-stigtingMartin Luther King jr.TaalfossielKanadaBlack SashHomoniemKatoenKoue OorlogMierWerkwoordHernubare energiePampoentjiesSeekoei🡆 More