Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998

Die 16de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Frans: Coupe du Monde – France 98; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 10 Junie tot 12 Julie 1998 in Frankryk aangebied.

Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Frankryk aangebied is, ná die 1938-toernooi, en die negende in Europa. Frankryk het daarmee die derde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986 en Italië in 1990.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Coupe du Monde – France 98
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 10 Junie – 12 Julie
Spanne 32 (van 5 konfederasies)
Stadions 10 (in 10 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Frankryk Frankryk (1 titel)
Tweede plek Vlag van Brasilië Brasilië
Derde plek Vlag van Kroasië Kroasië
Vierde plek Vlag van Nederland Nederland
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 171 (2.67 per wedstryd)
Bywoning 2 785 100 (43 517 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Kroasië Davor Šuker (6 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Ronaldo
1994
2002
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Frankryk het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Brasilië met 3–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Frankryk het die sewende nasie geword om ’n Wêreldbekertoernooi te wen en hulle was ook die sesde gasheer ná Uruguay in 1930, Italië in 1934, Engeland in 1966, Wes-Duitsland in 1974 en Argentinië in 1978 wat die toernooi gewen het. Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Frankryk regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 in Suid-Korea en Japan gekwalifiseer. Kroasië het in die derde en Nederland in die vierde plek geëindig. Dit was die eerste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, maar dié reël is reeds ná die volgende 2002-toernooi weer geskrap.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem, maar hulle is reeds in die groepfase uitgeskakel. Die nasionale sokkerspanne van Jamaika, Japan en Kroasië het ook vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 32 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die vorige 24 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1982 tot 1994.

Toewysing

Frankryk is op 1 Julie 1992 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998. Ander kandidaatlande was Marokko en Switserland, maar Switserland het voor die stemming hulself onttrek.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 12
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko 7

Kwalifisering

Die gasheer Frankryk en die verdedigende kampioen Brasilië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 gekwalifiseer. Van die 30 oorblywende plekke is 14 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen AFC en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië 12de 7 1994 Kampioen (1978, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  België 10de 5 1994 Vierde plek (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 16de 16 1994 Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bulgarye 7de 2 1994 Vierde plek (1994)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili 7de 1 1982 Derde plek (1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Colombia 4de 3 1994 Agtste eindrondte (1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke 2de 1 1986 Agtste eindrondte (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 14de 12 1994 Kampioen (1954, 1974, 1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland 10de 1 1990 Kampioen (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 10de 1 1986 Derde plek (1958, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Iran 2de 1 1978 Groepfase (1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 14de 10 1994 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jamaika 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Japan 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië 9de 1 1990 Vierde plek (1930, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kameroen 4de 3 1994 Kwarteindrondte (1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko 4de 2 1994 Agtste eindrondte (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko 11de 2 1994 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 7de 3 1994 Naaswenner (1974, 1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië 2de 2 1994 Agtste eindrondte (1994)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë 3de 2 1994 Agtste eindrondte (1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oostenryk 7de 1 1990 Derde plek (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay 5de 1 1986 Agtste eindrondte (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië 7de 3 1994 Kwarteindrondte (1994)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Saoedi-Arabië 2de 2 1994 Agtste eindrondte (1994)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Skotland 8ste 1 1990 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982, 1986, 1990)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Spanje 10de 6 1994 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Afrika 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Korea 5de 4 1994 Groepfase (1954, 1986, 1990, 1994)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Tunisië 2de 1 1978 Groepfase (1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Verenigde State 6de 3 1994 Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Saint-Denis Marseille Parys Lyon
Stade de France Stade Vélodrome Parc des Princes Stade de Gerland
48°55′28″N 2°21′36.7″O / 48.92444°N 2.360194°O / 48.92444; 2.360194 (Stade de France) 43°16′11.4″N 5°23′45.3″O / 43.269833°N 5.395917°O / 43.269833; 5.395917 (Stade Vélodrome) 48°50′29.3″N 2°15′10.8″O / 48.841472°N 2.253000°O / 48.841472; 2.253000 (Parc des Princes) 45°43′25.5″N 4°49′57″O / 45.723750°N 4.83250°O / 45.723750; 4.83250 (Stade de Gerland)
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 60 000 Kapasiteit: 48 875 Kapasiteit: 44 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Lens
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 (Frankryk)
Stade Félix-Bollaert
50°25′58.3″N 2°48′53.5″O / 50.432861°N 2.814861°O / 50.432861; 2.814861 (Stade Félix Bollaert)
Kapasiteit: 41 300
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Nantes
Stade de la Beaujoire
47°15′21.6″N 1°31′28.9″W / 47.256000°N 1.524694°W / 47.256000; -1.524694 (Stade de la Beaujoire)
Kapasiteit: 39 500
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Toulouse Saint-Étienne Bordeaux Montpellier
Stade de Toulouse Stade Geoffroy-Guichard Parc Lescure Stade de la Mosson
43°35′0″N 1°26′3″O / 43.58333°N 1.43417°O / 43.58333; 1.43417 (Stadium de Toulouse) 45°27′38.7″N 4°23′24.6″O / 45.460750°N 4.390167°O / 45.460750; 4.390167 (Stade Geoffroy-Guichard) 44°49′45″N 0°35′54″W / 44.82917°N 0.59833°W / 44.82917; -0.59833 (Parc Lescure) 43°37′19.9″N 3°48′43.3″O / 43.622194°N 3.812028°O / 43.622194; 3.812028 (Stade de la Mosson)
Kapasiteit: 37 000 Kapasiteit: 36 000 Kapasiteit: 35 200 Kapasiteit: 34 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 is oor 32 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 10 Junie 1998 op die Stade de France in Saint-Denis met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Brasilië en Skotland afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 12 Julie met die eindstryd tussen Brasilië en Frankryk, waartydens die gasheer die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Wo
10
Do
11
Vr
12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Groep C 2 2 2
Groep D 1 1 2 2
Groep E 2 2 2
Groep F 1 1 2 2
Groep G 2 2 2
Groep H 2 1 1 2
Uitklopfase
Junie/Julie
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
1
Do
2
Vr
3
Sa
4
So
5
Ma
6
Di
7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 1 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting, waartydens die wedstryd deur die aantekening ’n goue doel dadelik beslis kon word. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 4 Desember 1997 in die Stade Vélodrome in Marseille gehou.

Groepfase

32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 3 2 0 1 6 3 +3 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë 3 1 2 0 5 4 +1 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko 3 1 1 1 5 5 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Skotland 3 0 1 2 2 6 –4 1

10 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Skotland Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: José Garcia Aranda (Spanje)
César Sampaio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  4'
Boyd Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  73' (e.d.)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  38' (straf) Collins

10 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Pirom Un-Prasert (Thailand)
Hadji Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  38'
Hadda Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  59'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  46' (e.d.) Chippo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  60' Eggen

16 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Skotland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: László Vagner (Hongarye)
Burley Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  66' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  46' H. Flo

16 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Nikolai Lefnikof (Rusland)
Ronaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  9'
Rivaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+2'
Bebeto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  50'
Verslag

23 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Esfandiar Baharmast (VSA)
Bebeto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  78' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  83' T. A. Flo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  88' (straf) Rekdal

23 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Skotland 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  22', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  85' Bassir
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  46' Hadda

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 3 2 1 0 7 3 +4 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili 3 0 3 0 4 4 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oostenryk 3 0 2 1 3 4 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kameroen 3 0 2 1 2 5 –3 2

11 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Lucien Bouchardeau (Niger)
Vieri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  10'
R. Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  85' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  49' Salas

11 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kameroen 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oostenryk Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 460
Skeidsregter: Epifanio González (Paraguay)
Njanka Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  78' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90' Polster

17 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oostenryk Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Salas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  70' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90' Vastić

17 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kameroen Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Edward Lennie (Australië)
Di Biagio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  7'
Vieri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  75', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  89'
Verslag

23 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oostenryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Paul Durkin (Engeland)
Vieri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  49'
R. Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90' (straf) Herzog

23 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kameroen Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: László Vágner (Hongarye)
Sierra Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  20' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  55' M'Boma

Groep C

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 3 3 0 0 9 1 +8 9
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke 3 1 1 1 3 3 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Afrika 3 0 2 1 3 6 –3 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Saoedi-Arabië 3 0 1 2 2 7 –5 1

12 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Saoedi-Arabië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 140
Skeidsregter: Javier Castrilli (Argentinië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  69' Rieper

12 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Afrika Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Márcio Rezende de Freitas (Brasilië)
Dugarry Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  36'
Issa Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  77' (e.d.)
Henry Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90+2'
Verslag

18 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Afrika 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 300
Skeidsregter: John Toro Rendón (Colombia)
McCarthy Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  51' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  12' Nielsen

18 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Saoedi-Arabië Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Henry Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  37', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  78'
Trezeguet Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  68'
Lizarazu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  85'
Verslag

24 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Djorkaeff Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  12' (straf)
Petit Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  56'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  42' (straf) M. Laudrup

24 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Afrika 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Saoedi-Arabië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Mario Sánchez (Chili)
Bartlett Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  18', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90+3' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+2' (straf) Al-Jaber
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  74' (straf) Al-Thunayan

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië 3 2 0 1 5 5 ±0 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay 3 1 2 0 3 1 +2 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Spanje 3 1 1 1 8 4 +4 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bulgarye 3 0 1 2 1 7 –6 1

12 Junie 1998
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bulgarye Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 27 650
Skeidsregter: Abdul Rahman Al-Zeid (Saoedi-Arabië)
Verslag

13 Junie 1998
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Spanje 2–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 33 257
Skeidsregter: Esfandiar Baharmast (VSA)
Hierro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  20'
Raúl Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  46'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  24' Adepoju
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  72' Lawal
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  77' Oliseh

19 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bulgarye Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 500
Skeidsregter: Mario Sánchez Yanten (Chili)
Ikpeba Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  26' Verslag

19 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Spanje 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Ian McLeod (Suid-Afrika)
Verslag

24 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 500
Skeidsregter: Pirom Un-Prasert (Thailand)
Oruma Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  10' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  1' Ayala
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  58' Benítez
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  86' Cardozo

24 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Spanje 6–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bulgarye Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Hierro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  5' (straf)
Luis Enrique Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  18'
Morientes Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  53', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  80'
Kiko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  88', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  56' Kostadinof

Groep E

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 3 1 2 0 7 2 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko 3 1 2 0 7 5 +2 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  België 3 0 3 0 3 3 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Korea 3 0 1 2 2 9 –7 1

13 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Korea 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Günter Benkö (Oostenryk)
Ha Seok-ju Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  28' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  51' Peláez
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  74', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  84' Hernández

13 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  België Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag

20 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  België 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Wilmots Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  43', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  47' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  55' (straf) García Aspe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  62' Blanco

20 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 5–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Korea Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Ryszard Wójcik (Pole)
Cocu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  38'
Overmars Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  42'
Bergkamp Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  71'
Van Hooijdonk Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  80'
R. de Boer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  83'
Verslag

25 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Abdul Rahman Al-Zeid (Saoedi-Arabië)
Cocu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  4'
R. de Boer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  18'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  75' Peláez
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90+4' Hernández

25 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  België 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Korea Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 500
Skeidsregter: Márcio Rezende de Freitas (Brasilië)
Nilis Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  7' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  71' Yu Sang-cheol

Groep F

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 3 2 1 0 6 2 +4 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië 3 2 1 0 4 2 +2 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Iran 3 1 0 2 2 4 –2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Verenigde State 3 0 0 3 1 5 –4 0

14 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Iran Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 392
Skeidsregter: Alberto Tejada (Peru)
Mihajlović Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  72' Verslag

15 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Verenigde State Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 43 815
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Möller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  8'
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  64'
Verslag

21 Junie 1998
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Mihajlović Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  73' (e.d.)
Bierhoff Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  80'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  13' Mijatović
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  54' Stojković

21 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Verenigde State 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Iran Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
McBride Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  87' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  40' Estili
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  84' Mahdavikia

25 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Verenigde State 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  4' Komljenović

25 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Iran Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Epifanio González (Paraguay)
Bierhoff Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  50'
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  57'
Verslag

Groep G

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië 3 2 1 0 4 2 +2 7
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland 3 2 0 1 5 2 +3 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Colombia 3 1 0 2 1 3 –2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Tunisië 3 0 1 2 1 4 –3 1

15 Junie 1998
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Tunisië Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 54 587
Skeidsregter: Masayoshi Okada (Japan)
Shearer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  43'
Scholes Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  89'
Verslag

15 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Colombia Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 37 572
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Ilie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45' Verslag

22 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Colombia 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Tunisië Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Bernd Heynemann (Duitsland)
Preciado Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  83' Verslag

22 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 500
Skeidsregter: Marc Batta (Frankryk)
Moldovan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  47'
Petrescu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  79' Owen

26 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Colombia 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  20' Anderton
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  29' Beckham

26 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Tunisië Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 77 000
Skeidsregter: Edward Lennie (Australië)
Moldovan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  72' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  10' (straf) Souayah

Groep H

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië 3 3 0 0 7 0 +7 9
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië 3 2 0 1 4 2 +2 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jamaika 3 1 0 2 3 9 –6 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Japan 3 0 0 3 1 4 –3 0

14 Junie 1998
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Japan Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 400
Skeidsregter: Mario van der Ende (Nederland)
Batistuta Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  28' Verslag

14 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jamaika 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 058
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Earle Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  27' Stanić
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  53' Prosinečki
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  69' Šuker

20 Junie 1998
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Japan 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Ramesh Ramdhan (Trinidad en Tobago)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  77' Šuker

21 Junie 1998
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië 5–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jamaika Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Rune Pedersen (Noorweë)
Ortega Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  31', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  55'
Batistuta Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  72', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  80', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  82' (straf)
Verslag

26 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Pineda Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  36' Verslag

26 Junie 1998
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Japan 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jamaika Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Günter Benkö (Oostenryk)
Nakayama Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  74' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  39', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  54' Whitmore

Uitklopfase

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
27 Junie – Parys            
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië  4
3 Julie – Nantes
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië  3
28 Junie – Saint-Denis
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië  1
7 Julie – Marseille
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke  4  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië  1
(4)
29 Junie – Toulouse
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland  1
(2)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland  2
4 Julie – Marseille
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland  2
30 Junie – Saint-Étienne
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië  2
(4)
12 Julie – Saint-Denis
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland  2
(3)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië  0
27 Junie – Marseille
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk  3
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië  1
3 Julie – Saint-Denis
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië  0
(3)
28 Junie – Lens
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk  0
(4)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk  1
8 Julie – Saint-Denis
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk  2
29 Junie – Montpellier
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië  1   derde plek
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland  2
4 Julie – Lyon 11 Julie – Parys
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland  0  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland  1
30 Junie – Bordeaux
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië  3    Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië  0
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië  1  

Agtste eindrondte


27 Junie 1998
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Bernd Heynemann (Duitsland)
Vieri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  18' Verslag

27 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 500
Skeidsregter: Marc Batta (Frankryk)
César Sampaio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  11', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  27'
Ronaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+1' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  70'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  68' Salas

28 Junie 1998
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 1–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay Stade Félix-Bollaert, Lens
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Blanc Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  113' Verslag

28 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië 1–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 77 000
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
Babangida Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  78' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  3' Møller
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  12' B. Laudrup
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  60' Sand
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  76' Helveg

29 Junie 1998
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko Stade de la Mosson, Montpellier
Toeskouers: 29 800
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  75'
Bierhoff Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  86'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  47' Hernández

29 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië Stade de Toulouse, Toulouse
Toeskouers: 33 500
Skeidsregter: José Garcia Aranda (Spanje)
Bergkamp Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  38'
Davids Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90+2'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  48' Komljenović

30 Junie 1998
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Parc Lescure, Bordeaux
Toeskouers: 31 800
Skeidsregter: Javier Castrilli (Argentinië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+2' (straf) Šuker

30 Junie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië 2–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 30 600
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Batistuta Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  6' (straf)
Zanetti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+1'
Strafskoppe
Berti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Crespo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Verón Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Gallardo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Ayala Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Verslag
Strafskoppe
4–3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  10' (straf) Shearer
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  16' Owen
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Shearer
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Ince
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Merson
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Owen
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Batty

Kwarteindrondte


3 Julie 1998
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 77 000
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Strafskoppe
R. Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Albertini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Costacurta Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Vieri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Di Biagio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Verslag
Strafskoppe
3–4
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Zidane
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Lizarazu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Trezeguet
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Henry
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Blanc

3 Julie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke Stade de la Beaujoire, Nantes
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Bebeto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  11'
Rivaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  60'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  2' Jørgensen
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  50' B. Laudrup

4 Julie 1998
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Arturo Brizio Carter (Meksiko)
Kluivert Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  12'
Bergkamp Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  18' López

4 Julie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 39 100
Skeidsregter: Rune Pedersen (Noorweë)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+3' Jarni
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  80' Vlaović
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  85' Šuker

Halfeindrondte


7 Julie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland Stade Vélodrome, Marseille
Toeskouers: 54 000
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Ronaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  46'
Strafskoppe
Ronaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Rivaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Emerson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Dunga Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Verslag
Strafskoppe
4–2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  87' Kluivert
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  F. de Boer
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bergkamp
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Cocu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  R. de Boer

8 Julie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 76 000
Skeidsregter: José Garcia Aranda (Spanje)
Thuram Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  47', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  69' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  46' Šuker

Klein finale (om die derde plek)


11 Julie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië Parc des Princes, Parys
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Epifanio González (Paraguay)
Zenden Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  21' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  13' Prosinečki
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  35' Šuker

Eindstryd


12 Julie 1998
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Said Belqola (Marokko)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  45+1' Zidane
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  90+3' Petit


Sokkerwêreldkampioen 1998
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1998-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Frankryk
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Frankryk C 7 6 1 0 15 2 +13 19
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brasilië A 7 4 1 2 14 10 +4 13
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kroasië H 7 5 0 2 11 5 +6 15
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nederland E 7 3 3 1 13 7 +6 12
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Italië B 5 3 2 0 8 3 +5 11
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Argentinië H 5 3 1 1 10 4 +6 10
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Duitsland F 5 3 1 1 8 6 +2 10
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Denemarke C 5 2 1 2 9 7 +2 7
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Engeland G 4 2 1 1 7 4 +3 7
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Joego-Slawië F 4 2 1 1 5 4 +1 7
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roemenië G 4 2 1 1 4 3 +1 7
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Nigerië D 4 2 0 2 6 9 −3 6
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Meksiko E 4 1 2 1 8 7 +1 5
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Paraguay D 4 1 2 1 3 2 +1 5
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Noorweë A 4 1 2 1 5 5 ±0 5
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Chili B 4 0 3 1 5 8 −3 3
In die groepfase uitgeskakel
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Spanje D 3 1 1 1 8 4 +4 4
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marokko A 3 1 1 1 5 5 ±0 4
19 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  België E 3 0 3 0 3 3 ±0 3
20 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Iran F 3 1 0 2 2 4 −2 3
21 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Colombia G 3 1 0 2 1 3 −2 3
22 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jamaika H 3 1 0 2 3 9 −6 3
23 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oostenryk B 3 0 2 1 3 4 −1 2
24 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Afrika C 3 0 2 1 3 6 −3 2
25 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Kameroen B 3 0 2 1 2 5 −3 2
26 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Tunisië G 3 0 1 2 1 4 −3 1
27 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Skotland A 3 0 1 2 2 6 −4 1
28 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Saoedi-Arabië C 3 0 1 2 2 7 −5 1
29 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bulgarye D 3 0 1 2 1 7 −6 1
30 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Suid-Korea E 3 0 1 2 2 9 −7 1
31 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Japan H 3 0 0 3 1 4 −3 0
32 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Verenigde State F 3 0 0 3 1 5 −4 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Davor Šuker 6
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Gabriel Batistuta 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Christian Vieri 5
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Luis Hernández 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Ronaldo 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marcelo Salas 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Bebeto 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Dennis Bergkamp 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Oliver Bierhoff 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Thierry Henry 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Jürgen Klinsmann 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Rivaldo 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  César Sampaio 3
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Roberto Baggio 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Shaun Bartlett 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Salaheddine Bassir 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Ronald de Boer 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Phillip Cocu 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Abdeljalil Hadda 2
Rang Speler Doele
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fernando Morientes 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Robert Prosinečki 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Viorel Moldovan 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Ricardo Peláez 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Marc Wilmots 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Lilian Thuram 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Brian Laudrup 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Michael Owen 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Slobodan Komljenović 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Fernando Hierro 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Emmanuel Petit 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Patrick Kluivert 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Ariel Ortega 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Alan Shearer 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Theodore Whitmore 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998  Zinédine Zidane 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 
Davor Šuker

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 FIFA se ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1998EngelsEuropaFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990FrankrykFransItaliëMeksikoSokkerSokker-Wêreldbeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmosieTafelbergPaddaHokkieVergelykings (taalkunde)VliegtuigEmo AdamsOlimpiese SpeleLidwoordWieg van die MensdomHeks van HexrivierHeidelberg, GautengEkonomie van Suid-AfrikaBernice WestKangogrotteBeroerteOraniaGalblaasKunsmatige intelligensieBynierBysteekMeervoudGeografie van Suid-AfrikaAsemhalingWikiVaste stofErfenisdag (Suid-Afrika)KontinentMolekuulAgtergrond (narratief)22 AprilAppelMenstruasieSkoenlapperMartin Luther King jr.Boor (element)Sekondêre sektor van die ekonomieFrankrykSkuinsstreepMantisBek-en-klouseerAardbewingArthur GrumiauxBrendan PeyperSwawelAfkortingGevolge van aardverwarming op oseaneRacheltjie de BeerAardedagStellenboschBruin menseDoelwitAarverkalkingGrondsoorteKlein-KarooJohannesburgIntensiewe vormDuitse maselsSuid-Afrikaanse randAnneli van RooyenLongontstekingOutismeSkooluniformPoësieAfrikaansGrondbewerkingPlastiekVlag van Suid-AfrikaFanie ViljoenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024FossielbrandstofOrgasmeDeelwoordHorlosieInentingNeerslag🡆 More