Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930

Die eerste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: 1er Campeonato Mundial de Fútbol; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 tot 30 Julie 1930 in die Uruguaanse hoofstad Montevideo aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Uruguay en Suid-Amerika beslis is. Die toernooi is ter geleentheid van die eeufeesviering van Uruguay se eerste grondwet gehuisves en dit was die enigste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat net in een stad gehuisves is. Elkeen van die 18 wedstryde is in een van drie sokkerstadions in Montevideo aangebied. Die volgende toernooi in Suid-Amerika is in 1950 in Brasilië beslis en ook deur Uruguay gewen.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
1er Campeonato Mundial de Fútbol
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Uruguay Uruguay
Stad Montevideo
Datums 13 Julie – 30 Julie
Spanne 13
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Uruguay Uruguay (1 titel)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vierde plek Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 18
Doele 70 (3.89 per wedstryd)
Bywoning 590 549 (32 808 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Guillermo Stábile
(8 doele)
Beste speler Vlag van Uruguay José Nasazzi
1934
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

13 nasionale sokkerspanne (sewe van Suid-Amerika, vier van Europa en twee van Noord-Amerika) het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 deelgeneem. As gevolg van die destydse moeilike reis na Suid-Amerika het net enkele Europese nasionale sokkerspanne verkies om aan dié toernooi deel te neem wat tydens die Groot Depressie plaasgevind het. Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie.

Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die beste span van elke groep na die halfeindrondte deurgedring het. Argentinië, Joego-Slawië, Uruguay en die Verenigde State het hul onderskeidelike groepe gewen en na die halfeindrondte deurgedring. Uruguay het die trofee gewen nadat hulle Argentinië met 4–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Die Verenigde State het in die derde en Joego-Slawië in die vierde plek geëindig; vir albei nasionale sokkerspanne is dit hul beste prestasie nog.

Toewysing

Uruguay is op 18 Mei 1929 in Barcelona deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930. Ander kandidaatlande was Hongarye, Italië, Nederland, Spanje en Swede, maar hulle het hulself voor die stemming onttrek.

Kwalifisering

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Deelnemende spanne volgens vastelande:

   Europa (4)

   Noord-Amerika (2)

   Suid-Amerika (7)

Die eerste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi was die enigste sonder ’n kwalifisering. Elke land wat met FIFA geaffilieer was, is genooi om deel te neem. Die volgende 13 nasionale sokkerspanne het FIFA se uitnodiging om deelname aanvaar:

Stadions

Wedstryde is in die volgende stadions gespeel:

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 (Uruguay)
Montevideo
Estadio Centenario Estadio Gran Parque Central Estadio Pocitos
34°53′40.38″S 56°9′10.08″W / 34.8945500°S 56.1528000°W / -34.8945500; -56.1528000 (Estadio Centenario) 34°53′3.7″S 56°9′31.6″W / 34.884361°S 56.158778°W / -34.884361; -56.158778 (Estadio Gran Parque Central) 34°54′18.378″S 56°9′22.42″W / 34.90510500°S 56.1562278°W / -34.90510500; -56.1562278 (Estadio Pocitos)
Kapasiteit: 90 000 Kapasiteit: 20 000 Kapasiteit: 1 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 is oor 18 dae tussen 13 verskillende nasies oor 18 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Julie 1930 op die Estadio Pocitos in Montevideo met ’n wedstryd tussen Frankryk en Meksiko afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Centenario op 30 Julie met die eindstryd tussen Uruguay en Argentinië, waartydens die gasheer die Jules Rimet-trofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Julie
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Seremonies OS
Groep 1 1 1 1 2 1
Groep 2 1 1 1
Groep 3 1 1 1
Groep 4 1 1 1
Uitklopfase
Julie
Wo
23
Do
24
Vr
25
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Uitklopfase 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Eindstryd

Groepfase

Die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi is deur 13 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Daar is geen kwalifisering gehou om die deelnemende spanne te bepaal nie, die deelnemende spanne is egter deur FIFA genooi. Vir die groepfase is die 13 deelnemende spanne in vier groepe van óf drie óf vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die derde/vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die boonste span wat na die halfeindrondte deurgedring het.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit drie wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde en die eindstryd. In teenstelling met al die latere Sokker-Wêreldbekertoernooie is geen derde plek bepaal nie. FIFA het later die Verenigde State as derde gelys weens hul beter toernooiverloop.

Die wenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Nes die groepe is die halfeindstryde volgens loting bepaal. Groepwenners het teen groepwenners in ander groepe gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep 1 het teen die wenner van Groep 4 en die wenner van Groep 2 teen die wenner van Groep 3 gespeel.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wedstryd die volgende dag herhaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die halfeindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 10 Julie 1930 in die setel van die Uruguaanse Sokkervereniging in Montevideo gehou.

Groepfase

13 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste span in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep 1

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Guillermo Subiabre teken die wendoel vir Chili teen Frankryk aan
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 3 3 0 0 10 4 +6 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Chili 3 2 0 1 5 3 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Frankryk 3 1 0 2 4 3 +1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Meksiko 3 0 0 3 4 13 –9 0

13 Julie 1930
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Frankryk 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Meksiko Estadio Pocitos, Montevideo
Toeskouers: 3 000
Skeidsregter: Domingo Lombardi, (Uruguay)
L. Laurent Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  19'
Langiller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  40'
Maschinot Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  43', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  87'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  70' Carreño

15 Julie 1930
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Frankryk Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Almeida Rêgo (Brasilië)
Monti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  81' Verslag

16 Julie 1930
14:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Chili 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Meksiko Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 7 000
Skeidsregter: Henri Christophe (België)
Vidal Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  3', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  65'
M. Rosas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  51' (e.d.)
Verslag

19 Julie 1930
12:50
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Chili 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Frankryk Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Aníbal Tejada (Uruguay)
Subiabre Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  65' Verslag

19 Julie 1930
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 6–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Meksiko Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Ulises Saucedo (Bolivië)
Stábile Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  8', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  17', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  80'
Zumelzú Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  12', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  55'
Varallo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  53'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  42' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  65' M. Rosas
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  75'Gayón

22 Julie 1930
14:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Chili Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Stábile Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  12', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  13'
M. Evaristo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  81'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  15' Subiabre

Groep 2

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Wedstryd tussen Joego-Slawië en Brasilië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Joego-Slawië 2 2 0 0 6 1 +5 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Brasilië 2 1 0 1 5 2 +3 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Bolivië 2 0 0 2 0 8 –8 0

14 Julie 1930
12:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Joego-Slawië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Brasilië Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 5 000
Skeidsregter: Aníbal Tejada (Uruguay)
Tirnanić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  21'
Bek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  30'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  62' Preguinho

17 Julie 1930
12:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Joego-Slawië 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Bolivië Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 800
Skeidsregter: Francisco Mateucci (Uruguay)
Bek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  60', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  67'
Marjanović Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  65'
Vujadinović Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  85'
Verslag

20 Julie 1930
13:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Brasilië 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Bolivië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 1 200
Skeidsregter: Thomas Balvay (Frankryk)
Moderato Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  37', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  73'
Preguinho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  57', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  83'
Verslag

Groep 3

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Wedstryd tussen Roemenië en Peru
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 2 2 0 0 5 0 +5 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Roemenië 2 1 0 1 3 5 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Peru 2 0 0 2 1 4 –3 0

14 Julie 1930
14:50
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Roemenië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Peru Estadio Pocitos, Montevideo
Toeskouers: 300
Skeidsregter: Alberto Warnken (Chili)
Deșu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  1'
Stanciu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  79'
Kovács Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  75' Souza Ferreira

18 Julie 1930
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Peru Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Castro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  60' Verslag

21 Julie 1930
14:50
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Roemenië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 80 000
Skeidsregter: Almeida Rêgo (Brasilië)
Dorado Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  7'
Scarone Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  24'
Anselmo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  30'
Cea Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  35'
Verslag

Groep 4

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Wedstryd tussen die Verenigde State en België
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Verenigde State 2 2 0 0 6 0 +6 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Paraguay 2 1 0 1 1 3 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  België 2 0 0 2 0 4 –4 0

13 Julie 1930
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Verenigde State 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  België Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: José Macías (Argentinië)
McGhee Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  23'
Florie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  45'
Patenaude Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  69'
Verslag

17 Julie 1930
14:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Verenigde State 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Paraguay Estadio Parque Central, Montevideo
Toeskouers: 800
Skeidsregter: José Macías (Argentinië)
Patenaude Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  10', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  50' Verslag

20 Julie 1930
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Paraguay 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  België Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 900
Skeidsregter: Ricardo Vallarino (Uruguay)
Vargas Peña Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  40' Verslag

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Héctor Castro teken die wendoel vir Uruguay teen Argentinië aan
  Halfeindrondte Eindrondte
             
26 Julie – Montevideo
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 6  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Verenigde State 1   30 Julie – Montevideo
     Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 2
27 Julie – Montevideo    Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 4
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 6
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Joego-Slawië 1  

Halfeindrondte


26 Julie 1930
14:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 6–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Verenigde State Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 72 886
Skeidsregter: John Langenus (België)
Monti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  20'
Scopelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  56'
Stábile Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  69', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  87'
Peucelle Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  80', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  85'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  89' Brown

27 Julie 1930
14:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 6–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Joego-Slawië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 79 867
Skeidsregter: Almeida Rêgo (Brasilië)
Cea Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  18', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  67', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  72'
Anselmo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  20', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  31'
Iriarte Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  61'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  4' Vujadinović

Eindstryd


30 Julie 1930
15:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 4–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië Estadio Centenario, Montevideo
Toeskouers: 93 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Dorado Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  12'
Cea Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  57'
Iriarte Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  68'
Castro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  20' Peucelle
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  37' Stábile


Sokkerwêreldkampioen 1930
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1930-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Uruguay
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
FIFA se president Jules Rimet oorhandig die Wêreldbekertrofee aan Raúl Jude, president van die Uruguaanse Sokkervereniging
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Uruguay 3 4 4 0 0 15 3 +12 8
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Argentinië 1 5 4 0 1 18 9 +9 8
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Verenigde State 4 3 2 0 1 7 6 +1 4
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Joego-Slawië 2 3 2 0 1 7 7 ±0 4
In die groepfase uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Chili 1 3 2 0 1 5 3 +2 4
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Brasilië 2 2 1 0 1 5 2 +3 2
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Frankryk 1 3 1 0 2 4 3 +1 2
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Roemenië 3 2 1 0 1 3 5 −2 2
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Paraguay 4 2 1 0 1 1 3 −2 2
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Peru 3 2 0 0 2 1 4 −3 0
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  België 4 2 0 0 2 0 4 −4 0
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Bolivië 2 2 0 0 2 0 8 −8 0
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Meksiko 1 3 0 0 3 4 13 −9 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Guillermo Stábile 8
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Pedro Cea 5
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Bert Patenaude 4
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Peregrino Anselmo 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Ivan Bek 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Carlos Peucelle 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Preguinho 3
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Héctor Castro 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Pablo Dorado 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Santos Iriarte 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  André Maschinot 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Luis Monti 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Manuel Rosas 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Guillermo Subiabre 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Carlos Vidal 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Moderato Wisintainer 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Đorđe Vujadinović 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Adolfo Zumelzú 2
Rang Speler Doele
19 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Mario Evaristo 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Alejandro Scopelli 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Francisco Varallo 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Lucien Laurent 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Marcel Langiller 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Blagoje Marjanović 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Aleksandar Tirnanić 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Juan Carreño 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Roberto Gayón 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Luis Vargas Peña 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Souza Ferreira 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Adalbert Deșu 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Nicolae Kovacs 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Constantin Stanciu 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Héctor Scarone 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Jim Brown 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Tom Florie 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Bart McGhee 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930  Manuel Rosas ED
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 
Guillermo Stábile

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 

Uruguay 1930 • Italië 1934 • Frankryk 1938 • 1942 • Brasilië 1950 • Switserland 1954 • Swede 1958 • Chili 1962 • Engeland 1966 • Meksiko 1970 • Wes-Duitsland 1974 • Argentinië 1978 • Spanje 1982 • Meksiko 1986 • Italië 1990 • Verenigde State 1994 • Frankryk 1998 • Suid-Korea/Japan 2002 • Duitsland 2006 • Suid-Afrika 2010 • Brasilië 2014 • Rusland 2018 • Katar 2022 • Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1930BrasiliëEngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950GrondwetMontevideoSokkerSokker-WêreldbekerSpaansSuid-AmerikaUruguay

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsdagWerkloosheidOm-te-infinitiefkonstruksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalProvinsies van Suid-AfrikaGrondwetTermiese geleidingsvermoëRegeringSimboolWoudFilosofieOlimpiese SpeleFrederik Willem de KlerkTuberkuloseAdolf HitlerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaHeupLys van nedersettings in Suid-AfrikaVennootskapOu Apostoliese KerkLys van Afrikaanse skrywersDemografie van Suid-AfrikaSuikersiekteSeevlakMaanPretoriaGianna MichaelsLenteSeekatVerenigde State van AmerikaToringAgtervoegselInstagramRudi ClaaseKartografieDermpoliepSkildklierMaatskappyHondeklipbaaiMetafoorWet op Bantoe-onderwysItaliëKlimaatsverandering in AfrikaKonsonantMynbouNazi-DuitslandTrappe van vergelykingDie Laaste Avondmaal (Leonardo)WoordeskatLys van politieke partye in Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaDuitse maselsMensWoordeboekSamestellingD.J. OppermanVerantwoordelikheidKoperAnglo-BoereoorlogNeerslagHorlosieSuid-Afrika-WetGestremdheidOnomatopeeGroot vyfDemokrasieJohannesburgMangelontstekingTegnologieGedigPornhubEngelsDruiweKrokodilWelwitschiaOmgewingsbeheer🡆 More