Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026

Die 23ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: FIFA World Cup; Spaans: Copa Mundial de Fútbol 2026; Frans: Coupe du monde de football de 2026) sal van 11 Junie tot 19 Julie 2026 in Kanada, Meksiko en die Verenigde State beslis word.

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport

FIFA het op 13 Junie 2018, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 in Rusland, aankondig watter land die toernooi gaan organiseer. Dit sal die eerste toernooi wees wat deur drie lande gemeenskaplik aangebied sal word. Daarbenewens sal dit die vierde toernooi in Noord-Amerika wees, die eerste in Kanada, die tweede in die Verenigde State ná die toernooi van 1994 asook die derde in Meksiko ná toernooie van die 1970 en 1986. Kandidate vir gasheer was Marokko asook die gemeenskaplike Noord-Amerikaanse bod.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
2026 FIFA World Cup (en)
Copa Mundial de Fútbol 2026 (es)
Coupe du monde de football de 2026 (fr)
Toernooi-inligting
Gasheerlande Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Datums 11 Junie – 19 Julie
Spanne 48 (van 6 konfederasies)
Stadions 16 (in 16 stede)
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 104
2022
2030

Die toernooi sal vir die eerste keer deur 48 nasionale spanne uitgespook word, insluitend dié van die drie gasheerlande. Die spanne sal in agt groepe met drie spanne verdeel word, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die 16de eindrondte sal deurdring. Altesaam sal 104 wedstryde uitgespeel word, waarvan 60 in die Verenigde State en 10 elk in Kanada en Meksiko.

Toewysing

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 

   Kandidaat vir 2026

   Gekanselleerde bod

   Onverkiesbaar vir 2026

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 
FIFA-lede en hul stemme vir die kandidate:

   Verenigde Bod van Kanada, Meksiko en die Verenigde State

   Marokkaanse van Marokko behalwe vir Wes-Sahara

   Nie een van die bod nie

   Onthouding

   Onbevoeg om te stem

   Nie 'n geassosieerde lid van FIFA nie

Volgens FIFA se beleid mag net al om die drie toernooie deur dieselfde kontinentale beheerliggaam gehou word. Lande van AFC en UEFA was dus onverkiesbaar vir 2026, omdat die toernooi van 2018 aan Rusland en die toernooi van 2022 aan Katar toegewys is.

Kanada, Meksiko en die Verenigde State is op 13 Junie 2018 in Moskou deur die FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026. Die enigste ander kandidaatland was Marokko.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Kanada, Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Meksiko, Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Verenigde State 134
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Marokko 65

Kwalifisering

Die gashere Kanada, Meksiko en die Verenigde State kwalifiseer regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026. Van die 45 oorblywende plekke is 16 vir Europese spanne gereserveer, nege vir Afrika, agt vir Asië, ses vir Suid-Amerika, drie vir Noord- en Sentraal-Amerika en een vir Oseanië. Twee plekke sal tydens uitspeelwedstryde tussen Afrika en Noord-/Sentraal-Amerika en tussen Suid-Amerika en Oseanië beslis word.

Kwalifiserende spanne

Die volgende spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer (soos op 14 Junie 2018):

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Kanada 3de 2 2022 Groepfase (1986, 2022)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Meksiko 18de 9 2022 Kwarteindrondte (1970, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Verenigde State 12de 2 2022 Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde sal in die volgende stede gespeel word:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Meksikostad Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  New York/New Jersey Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  DallasFort Worth Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Kansas City
Estadio Azteca MetLife-stadion
(East Rutherford, New Jersey)
AT&T-stadion
(Arlington, Texas)
Arrowhead-stadion
19°18′11″N 99°9′2″W / 19.30306°N 99.15056°W / 19.30306; -99.15056 (Estadio Azteca) 40°48′48.7″N 74°4′27.7″W / 40.813528°N 74.074361°W / 40.813528; -74.074361 (MetLife-stadion) 32°44′52″N 97°5′34″W / 32.74778°N 97.09278°W / 32.74778; -97.09278 (AT&T-stadion) 39°2′56″N 94°29′2″W / 39.04889°N 94.48389°W / 39.04889; -94.48389 (Arrowhead-stadion)
Kapasiteit: 87 523 Kapasiteit: 82 500
(Bod-kapasiteit: 87 157)
Kapasiteit: 80 000
(Bod-kapasiteit: 92 967)
(uitbreibaar tot 105 000)
Kapasiteit: 76 416
(Bod-kapasiteit: 76 640)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Houston Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Atlanta Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Los Angeles Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Philadelphia
NRG-stadion Mercedes-Benz-stadion SoFi-stadion
(Inglewood)
Lincoln Financial Field
29°41′5″N 95°24′39″W / 29.68472°N 95.41083°W / 29.68472; -95.41083 (NRG-stadion) 33°45′20″N 84°24′0″W / 33.75556°N 84.40000°W / 33.75556; -84.40000 (Mercedes-Benz-stadion) 33°57′10.8″N 118°20′20.4″W / 33.953000°N 118.339000°W / 33.953000; -118.339000 (SoFi-stadion) 39°54′3″N 75°10′3″W / 39.90083°N 75.16750°W / 39.90083; -75.16750 (Lincoln Financial Field)
Kapasiteit: 72 220
(uitbreibaar tot 80 000)
Kapasiteit: 71 000
(Bod-kapasiteit: 75 000)
(uitbreibaar tot 83 000)
Kapasiteit: 70 240
(uitbreibaar tot 100 240)
Kapasiteit: 69 796
(uitbreibaar tot: 69 328)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Seattle Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  San Francisco Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Boston Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Miami
Lumen Field Levi's-stadion
(Santa Clara)
Gillette-stadion
(Foxborough)
Hard Rock-stadion
(Miami Gardens)
47°35′42.72″N 122°19′53.76″W / 47.5952000°N 122.3316000°W / 47.5952000; -122.3316000 (Lumen Field) 37°24′10.8″N 121°58′12″W / 37.403000°N 121.97000°W / 37.403000; -121.97000 (Levi's-stadion) 42°5′27.6″N 71°15′50.4″W / 42.091000°N 71.264000°W / 42.091000; -71.264000 (Gillette-stadion) 25°57′29″N 80°14′20″W / 25.95806°N 80.23889°W / 25.95806; -80.23889 (Hard Rock-stadion)
Kapasiteit: 69 000
(uitbreibaar tot 72 000)
Kapasiteit: 68 500
(Bod-kapasiteit: 70 909)
(uitbreibaar tot 75 000)
Kapasiteit: 65 878
(Bod-kapasiteit: 70 000)
Kapasiteit: 64 767
(Bod-kapasiteit: 67 518)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Vancouver Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Monterrey Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Guadalajara Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Toronto
BC Place Estadio BBVA
(Guadalupe)
Estadio Akron
(Zapopan)
BMO Field
49°16′36″N 123°6′43″W / 49.27667°N 123.11194°W / 49.27667; -123.11194 (BC Place) 25°40′9″N 100°14′40″W / 25.66917°N 100.24444°W / 25.66917; -100.24444 (Estadio BBVA) 20°40′54″N 103°27′46″W / 20.68167°N 103.46278°W / 20.68167; -103.46278 (Estadio Akron) 43°37′58″N 79°25′7″W / 43.63278°N 79.41861°W / 43.63278; -79.41861 (BMO Field)
Kapasiteit: 54 500 Kapasiteit: 53 500
(Bod-kapasiteit: 53 460)
Kapasiteit: 49 850
(Bod-kapasiteit: 48 071)
Kapasiteit: 30 000
(uitgebrei vir die toernooi tot 45 736)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 
Plekke in Kanada
Plekke in Meksiko

Wedstryde

Die wedstryde sal in twee fases opgedeel word, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne

48 spanne sal aan die groepuitdunne deelneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 

Uruguay 1930 • Italië 1934 • Frankryk 1938 • 1942 • Brasilië 1950 • Switserland 1954 • Swede 1958 • Chili 1962 • Engeland 1966 • Meksiko 1970 • Wes-Duitsland 1974 • Argentinië 1978 • Spanje 1982 • Meksiko 1986 • Italië 1990 • Verenigde State 1994 • Frankryk 1998 • Suid-Korea/Japan 2002 • Duitsland 2006 • Suid-Afrika 2010 • Brasilië 2014 • Rusland 2018 • Katar 2022 • Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 2026EngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018FransKanadaMarokkoMeksikoNoord-AmerikaRuslandSokker-WêreldbekerSpaansVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van BangladesjLikkewaanRolprentPinksterSkilpadEoraptorKoos du PlessisBrasiliëFiksieIranWit-DonderdagMarie PentzLys van veltoestandeAarde se atmosfeerNarsistiese persoonlikheidsteuringMakazole MapimpiMarsWayde van NiekerkWashington, D.C.PuberteitVergelykings (taalkunde)AsiëBreinvliesontstekingHartPoleEucalyptusOntbinding van die SowjetunieMolotofbomLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTegnologieGeelsugKewerKomeetVerenigde State van AmerikaWayback MachineJagluiperdBorsbeenOnderwys (geskiedenis)GriepPornografiese subgenresNoord-AmerikaErfenisMiljardLYstervarkZack du PlessisNieuwoudtvilleDanie du ToitVerkoueLionel MessiMadison IvyPolitieke partyMenstruasieSeksuele penetrasiePapegaaieGrasfamilieKuberkrakerHeupGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLys van elemente volgens simboolToorbergKoggelmanderGawes van die Heilige GeesHolocaustLetterlike en figuurlike taalgebruikSonBreinMenslike skeletVyfsterLys van Suid-Afrikaanse musikanteKommunikasieInstagram🡆 More