Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990

Die 14de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Italiaans: Coppa del Mondo FIFA – Italia ’90; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 8 Junie tot 8 Julie 1990 in Italië aangebied.

Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Italië aangebied is, ná die 1934-toernooi, en die agtste in Europa. Italië het daarmee die tweede land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Coppa del Mondo FIFA – Italia ’90
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Italië Italië
Datums 8 Junie – 8 Julie
Spanne 24 (van 5 konfederasies)
Stadions 12 (in 12 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (3 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Italië Italië
Vierde plek Vlag van Engeland Engeland
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 115 (2.21 per wedstryd)
Bywoning 2 516 215 (48 389 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Italië Salvatore Schillaci (6 doele)
Beste speler Vlag van Italië Salvatore Schillaci
1986
1994
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Wes-Duitsland het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Argentinië met 1–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Buitendien het Wes-Duitsland die eerste land geword wat vir die derde agtereenvolgende keer die eindstryd gehaal het, nadat hulle ook in die 1982- en 1986-eindstryde verskyn het. Vir die eerste keer nog het dieselfde eindstrydspanne weer die eindstryd gehaal, aangesien Argentinië en Wes-Duitsland ook in die 1986-eindstryd ontmoet het. Wes-Duitsland het ook die eerste Europese span geword wat daarin geslaag het om ’n Suid-Amerikaanse span in ’n eindstryd te klop. Die gasheer Italië het in die derde en Engeland in die vierde plek geëindig.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Costa Rica, die Republiek Ierland en die Verenigde Arabiese Emirate het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi tydens die Koue Oorlog en sterk mededingende lande soos die Sowjetunie en Tsjeggo-Slowakye het by die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 hul laaste verskynings gemaak. Die wêreldkampioen Wes-Duitsland het ook vir die laaste keer opgetree, nadat Duitsland later die jaar herenig is. Om presies te wees het die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 vir Duitsland tussen die val van die Berlynse Muur op 9 November 1989 en die Duitse Hereniging op 3 Oktober 1990 plaasgevind.

Toewysing

Italië is op 19 Mei 1984 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990. Ander kandidaatlande was Engeland, Griekeland en die Sowjetunie, maar Engeland en Griekeland het voor die stemming hulleself onttrek.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 11
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie 5

Kwalifisering

Die gasheer Italië en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, twee elk vir CONMEBOL (Suid-Amerika), CAF (Afrika), CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en AFC (Asië). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië 10de 5 1986 Kampioen (1978, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België 8ste 3 1986 Vierde plek (1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië 14de 14 1986 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia 2de 1 1962 Groepfase (1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Egipte 2de 1 1934 Agtste eindrondte (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 9de 3 1986 Kampioen (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 12de 8 1986 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië 8ste 1 1982 Vierde plek (1930, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen 2de 1 1982 Groepfase (1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland 5de 1 1978 Naaswenner (1974, 1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk 6de 1 1982 Derde plek (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië 5de 1 1970 Agtste eindrondte (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland 7de 5 1986 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie 7de 3 1986 Vierde plek (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje 8ste 4 1986 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Suid-Korea 3de 2 1986 Groepfase (1954, 1986)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Swede 8ste 1 1978 Naaswenner (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye 8ste 1 1982 Naaswenner (1934, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay 9de 2 1986 Kampioen (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde Arabiese Emirate 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde State 4de 1 1950 Derde plek (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 12de 10 1986 Kampioen (1954, 1974)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Rome Milaan Napels Turyn
Stadio Olimpico San Siro Stadio San Paolo Stadio delle Alpi
41°56′2″N 12°27′17″O / 41.93389°N 12.45472°O / 41.93389; 12.45472 (Stadio Olimpico) 45°28′41.1″N 9°7′26.1″O / 45.478083°N 9.123917°O / 45.478083; 9.123917 (San Siro) 40°49′40.7″N 14°11′34.8″O / 40.827972°N 14.193000°O / 40.827972; 14.193000 (Stadio San Paolo) 45°06′34.5″N 7°38′28.5″O / 45.109583°N 7.641250°O / 45.109583; 7.641250 (Stadio delle Alpi)
Kapasiteit: 80 258 Kapasiteit: 76 398 Kapasiteit: 74 090 Kapasiteit: 67 411
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Bari
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 (Italië)
Verona
Stadio San Nicola Stadio Marc’Antonio Bentegodi
41°5′5.1″N 16°50′24.3″O / 41.084750°N 16.840083°O / 41.084750; 16.840083 (Stadio San Nicola) 45°26′7.2″N 10°58′7″O / 45.435333°N 10.96861°O / 45.435333; 10.96861 (Stadio Marc'Antonio Bentegodi)
Kapasiteit: 56 875 Kapasiteit: 40 976
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Florence Cagliari
Stadio Artemio Franchi Stadio Sant’Elia
43°46′50.8″N 11°16′57.8″O / 43.780778°N 11.282722°O / 43.780778; 11.282722 (Stadio Artemio Franchi) 39°11′57.9″N 9°8′6.2″O / 39.199417°N 9.135056°O / 39.199417; 9.135056 (Stadio Sant'Elia)
Kapasiteit: 41 300 Kapasiteit: 40 117
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Bologna Udine Palermo Genua
Stadio Renato Dall’Ara Stadio Friuli Stadio La Favorita Stadio Luigi Ferraris
44°29′32.3″N 11°18′36.1″O / 44.492306°N 11.310028°O / 44.492306; 11.310028 (Stadio Renato Dall’Ara) 46°4′53.8″N 13°11′59.8″O / 46.081611°N 13.199944°O / 46.081611; 13.199944 (Stadio Friuli) 38°9′10″N 13°20′32.2″O / 38.15278°N 13.342278°O / 38.15278; 13.342278 (Stadio Renzo Barbera) 44°24′59.4″N 8°57′9.1″O / 44.416500°N 8.952528°O / 44.416500; 8.952528 (Stadio Luigi Ferraris)
Kapasiteit: 37 825 Kapasiteit: 38 685 Kapasiteit: 36 982 Kapasiteit: 35 921
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 is oor 31 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 8 Junie 1990 op San Siro in Milaan met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en Kameroen afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Stadio Olimpico in Rome op 8 Julie met die eindstryd tussen Wes-Duitsland en Argentinië, waartydens Wes-Duitsland die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Vr
8
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
17
Ma
18
Di
19
Wo
20
Do
21
Vr
22
Seremonies OS
Groep A 1 1 1 1 2
Groep B 1 1 1 1 2
Groep C 1 1 2 2
Groep D 1 1 1 1 2
Groep E 1 1 2 2
Groep F 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Junie
Sa
23
So
24
Ma
25
Di
26
Wo
27
Do
28
Vr
29
Sa
30
So
1
Ma
2
Di
3
Wo
4
Do
5
Vr
6
Sa
7
So
8
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 1 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 9 Desember 1989 in die Palazzetto dello Sport in Rome gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 3 3 0 0 4 0 +4 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye 3 2 0 1 6 3 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk 3 1 0 2 2 3 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde State 3 0 0 3 2 8 –6 0

9 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Schillaci Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  78' Verslag

10 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde State 1–5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye Stadio Comunale, Florence
Toeskouers: 33 266
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Caligiuri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  61' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  25', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  78' Skuhravý
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  39' (straf) Bílek
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  50' Hašek
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  90+3' Luhový

14 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde State Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 423
Skeidsregter: Edgardo Codesal (Meksiko)
Giannini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  11' Verslag

15 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye Stadio Comunale, Florence
Toeskouers: 38 962
Skeidsregter: George Smith (Skotland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  30' (straf) Bílek

19 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Schillaci Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  9'
Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  78'
Verslag

19 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde State Stadio Comunale, Florence
Toeskouers: 34 857
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Ogris Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  52'
Rodax Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  65'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  85' Murray

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen 3 2 0 1 3 5 –2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië 3 1 1 1 4 3 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië 3 1 1 1 3 2 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie 3 1 0 2 4 4 ±0 2

8 Junie 1990
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen San Siro, Milaan
Toeskouers: 73 780
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  67' Omam-Biyik

9 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 42 907
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  42', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  57' (straf) Lăcătuș

13 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 55 759
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Troglio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  27'
Burruchaga Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  79'
Verslag

14 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 38 687
Skeidsregter: Hernán Silva (Chili)
Milla Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  76', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  86' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  88' Balint

18 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 52 733
Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal)
Monzón Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  63' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  68' Balint

18 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen 0–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 37 307
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  20' Protasof
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  29' Zygmantowitsj
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  55' Zawarof
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  63' Dobrowolski

Groep C

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Wedstryd tussen Brasilië en Swede
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië 3 3 0 0 4 1 +3 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica 3 2 0 1 3 2 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland 3 1 0 2 2 3 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Swede 3 0 0 3 3 6 –3 0

10 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Swede Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 62 628
Skeidsregter: Tullio Lanese (Italië)
Careca Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  40', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  63' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  79' Brolin

11 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 30 867
Skeidsregter: Juan Carlos Loustau (Argentinië)
Cayasso Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  49' Verslag

16 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 58 007
Skeidsregter: Neji Jouini (Tunisië)
Müller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  33' Verslag

16 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Swede 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 31 823
Skeidsregter: Carlos Maciel (Paraguay)
Strömberg Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  68' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  10' McCall
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  80' (straf) Johnston

20 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 62 502
Skeidsregter: Helmut Kohl (Oostenryk)
Müller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  82' Verslag

20 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Swede 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 30 223
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Ekström Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  32' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  75' Flores
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  88' Medford

Groep D

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Wedstryd tussen Wes-Duitsland en Joego-Slawië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 3 2 1 0 10 3 +7 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië 3 2 0 1 6 5 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia 3 1 1 1 3 2 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde Arabiese Emirate 3 0 0 3 2 11 –9 0

9 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde Arabiese Emirate 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 30 791
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  50' Redín
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  85' Valderrama

10 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië San Siro, Milaan
Toeskouers: 74 765
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Matthäus Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  28', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  64'
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  39'
Völler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  70'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  55' Jozić

14 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 32 257
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Jozić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  75' Verslag

15 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 5–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde Arabiese Emirate San Siro, Milaan
Toeskouers: 71 169
Skeidsregter: Alexey Spirin (Sowjetunie)
Völler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  35', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  75'
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  37'
Matthäus Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  47'
Bein Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  58'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  46' Ismaïl

19 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia San Siro, Milaan
Toeskouers: 72 510
Skeidsregter: Alan Snoddy (Noord-Ierland)
Littbarski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  89' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  90+3' Rincón

19 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde Arabiese Emirate Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 27 833
Skeidsregter: Shizuo Takada (Japan)
Sušić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  4'
Pančev Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  8', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  46'
Prosinečki Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  90'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  22' Thani

Groep E

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje 3 2 1 0 5 2 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België 3 2 0 1 6 3 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay 3 1 1 1 2 3 –1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Suid-Korea 3 0 0 3 1 6 –5 0

12 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Suid-Korea Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 32 790
Skeidsregter: Vincent Mauro (VSA)
Degryse Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  53'
De Wolf Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  64'
Verslag

13 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje Stadio Friuli, Udine
Toeskouers: 35 713
Skeidsregter: Helmut Kohl (Oostenryk)
Verslag

17 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 33 759
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Clijsters Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  16'
Scifo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  22'
Ceulemans Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  47'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  73' Bengoechea

17 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Suid-Korea 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje Stadio Friuli, Udine
Toeskouers: 32 733
Skeidsregter: Elías Jácome (Ecuador)
Hwangbo Kwan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  42' (vryskop) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  22', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  61' (vs), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  81' Míchel

21 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 35 950
Skeidsregter: Juan Carlos Loustau (Argentinië)
Vervoort Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  28' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  20' (straf) Míchel
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  38' Górriz

21 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Suid-Korea 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay Stadio Friuli, Udine
Toeskouers: 29 039
Skeidsregter: Tullio Lanese (Italië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  90' Fonseca

Groep F

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 3 1 2 0 2 1 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Egipte 3 0 2 1 1 2 –1 2

11 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland Stadio Sant’Elia, Cagliari
Toeskouers: 35 238
Skeidsregter: Aron Schmidhuber (Wes-Duitsland)
Lineker Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  8' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  73' Sheedy

12 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Egipte Stadio La Favorita, Palermo
Toeskouers: 33 421
Skeidsregter: Emilio Soriano Aladrén (Spanje)
Kieft Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  58' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  83' (straf) Abdelghani

16 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland Stadio Sant’Elia, Cagliari
Toeskouers: 35 267
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Verslag

17 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Egipte Stadio La Favorita, Palermo
Toeskouers: 33 288
Skeidsregter: Marcel van Langenhove (België)
Verslag

21 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Egipte Stadio Sant’Elia, Cagliari
Toeskouers: 34 959
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Wright Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  58' Verslag

21 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland Stadio La Favorita, Palermo
Toeskouers: 33 288
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Quinn Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  71' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  10' Gullit

Ranglys van die derde plek spanne

Land Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië B 3 1 1 1 3 2 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia D 3 1 1 1 3 2 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland F 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay E 3 1 1 1 2 3 –1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk A 3 1 0 2 2 3 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland C 3 1 0 2 2 3 –1 2

Uitklopfase

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
24 Junie – Milaan            
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland  2
1 Julie – Milaan
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland  1
23 Junie – Bari
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye  4
4 Julie – Turyn
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland  1
(4)
26 Junie – Bologna
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland  1
(3)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland  1
1 Julie – Napels
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland  3
23 Junie – Napels
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen  2
8 Julie – Rome
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland  1
25 Junie – Rome
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië  0
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië  2
30 Junie – Rome
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië  1
25 Junie – Genua
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland  0
(5)
3 Julie – Napels
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië  0
(4)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië  1
(3)
26 Junie – Verona
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië  1
(4)
  derde plek
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje  1
30 Junie – Florence 7 Julie – Bari
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië  0
(2)
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië  2
24 Junie – Turyn
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië  0
(3)
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland  1
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië  0
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië  1  

Agtste eindrondte


23 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen 2–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 50 026
Skeidsregter: Tullio Lanese (Italië)
Milla Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  106', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  109' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  115' Redín

23 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 47 673
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Skuhravý Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  12', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  63', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  82'
Kubík Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  75'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  54' González

24 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 61 381
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  80' Caniggia

24 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland San Siro, Milaan
Toeskouers: 74 559
Skeidsregter: Juan Carlos Loustau (Argentinië)
Klinsmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  51'
Brehme Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  82'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  89' (straf) R. Koeman

25 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 31 818
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Strafskoppe
Sheedy Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Houghton Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Townsend Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Cascarino Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
O’Leary Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Verslag
Strafskoppe
5–4
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Hagi
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Lupu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Rotariu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Lupescu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Timofte

25 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Schillaci Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  65'
Serena Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  83'
Verslag

26 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje 1–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië Stadio Marc’Antonio Bentegodi, Verona
Toeskouers: 35 500
Skeidsregter: Aron Schmidhuber (Wes-Duitsland)
Julio Salinas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  83' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  78', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  92' Stojković

26 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 1–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België Stadio Renato Dall’Ara, Bologna
Toeskouers: 34 520
Skeidsregter: Peter Mikkelsen (Denemarke)
Platt Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  119' Verslag

Kwarteindrondte


30 Junie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië Stadio Artemio Franchi, Florence
Toeskouers: 38 971
Skeidsregter: Kurt Röthlisberger (Switserland)
Strafskoppe
Stojković Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Prosinečki Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Savićević Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Brnović Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Hadžibegić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Verslag
Strafskoppe
2–3
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Serrizuela
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Burruchaga
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Maradona
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Troglio
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Dezotti

30 Junie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 303
Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal)
Schillaci Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  38' Verslag

1 Julie 1990
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye San Siro, Milaan
Toeskouers: 73 347
Skeidsregter: Helmut Kohl (Oostenryk)
Matthäus Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  25' (straf) Verslag

1 Julie 1990
21:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland 3–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 55 205
Skeidsregter: Edgardo Codesal (Meksiko)
Platt Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  25'
Lineker Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  83' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  105' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  61' (straf) Kundé
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  65' Ekéké

Halfeindrondte


3 Julie 1990
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië Stadio San Paolo, Napels
Toeskouers: 59 978
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Schillaci Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  17'
Strafskoppe
Baresi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
De Agostini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Donadoni Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Serena Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Verslag
Strafskoppe
3–4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  67' Caniggia
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Serrizuela
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Burruchaga
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Olarticoechea
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Maradona

4 Julie 1990
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland Stadio delle Alpi, Turyn
Toeskouers: 62 628
Skeidsregter: José Roberto Wright (Brasilië)
Brehme Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  60'
Strafskoppe
Brehme Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Matthäus Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Riedle Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Thon Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Verslag
Strafskoppe
4–3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  80' Lineker
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Lineker
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Beardsley
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Platt
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Pearce
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Waddle

Klein finale (om die derde plek)


7 Julie 1990
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland Stadio San Nicola, Bari
Toeskouers: 51 426
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Baggio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  71'
Schillaci Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  86' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  81' Platt

Eindstryd


8 Julie 1990
20:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië Stadio Olimpico, Rome
Toeskouers: 73 603
Skeidsregter: Edgardo Codesal (Meksiko)
Brehme Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  85' (straf) Verslag


Sokkerwêreldkampioen 1990
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland

FIFA se ranglys

Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1990-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Italië
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Wes-Duitsland D 7 5 2 0 15 5 +10 12
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Argentinië B 7 2 3 2 5 4 +1 7
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Italië A 7 6 1 0 10 2 +8 13
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Engeland F 7 3 3 1 8 6 +2 9
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Joego-Slawië D 5 3 1 1 8 6 +2 7
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tsjeggo-Slowakye A 5 3 0 2 10 5 +5 6
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Kameroen B 5 3 0 2 7 9 –2 6
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Ierland F 5 0 4 1 2 3 –1 4
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Brasilië C 4 3 0 1 4 2 +2 6
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Spanje E 4 2 1 1 6 4 +2 5
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  België E 4 2 0 2 6 4 +2 4
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roemenië B 4 1 2 1 4 3 +1 4
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Costa Rica C 4 2 0 2 4 6 –2 4
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Colombia D 4 1 1 2 4 4 ±0 3
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Nederland F 4 0 3 1 3 4 –1 3
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Uruguay E 4 1 1 2 2 5 –3 3
In die groepfase uitgeskakel
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Sowjetunie B 3 1 0 2 4 4 ±0 2
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Oostenryk A 3 1 0 2 2 3 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Skotland C 3 1 0 2 2 3 –1 2
20 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Egipte F 3 0 2 1 1 2 –1 2
21 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Swede C 3 0 0 3 3 6 –3 0
22 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Suid-Korea E 3 0 0 3 1 6 –5 0
23 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde State A 3 0 0 3 2 8 –6 0
24 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Verenigde Arabiese Emirate D 3 0 0 3 2 11 –9 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Salvatore Schillaci 6
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Tomáš Skuhravý 5
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Gary Lineker 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Lothar Matthäus 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roger Milla 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Míchel 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Andreas Brehme 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Jürgen Klinsmann 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  David Platt 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Rudi Völler 3
Rang Speler Doele
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Roberto Baggio 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Gabi Balint 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Michal Bílek 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Claudio Caniggia 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Careca 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Davor Jozić 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Marius Lăcătuș 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Müller 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Darko Pančev 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Bernardo Redín 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990  Dragan Stojković 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 
Salvatore Schillaci

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 FIFA se ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1990EngelsEuropaFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986ItaliaansItaliëMeksikoSokkerSokker-Wêreldbeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KompasNederduitse Gereformeerde KerkAfro-AmerikanersParlement van Suid-AfrikaKoue OorlogDigitale en analogiese tydWetenskapHeuningbyTelegram (sagteware)Groot DepressieOrale seksAkademiaOlimpiese SomerspeleWaterbesoedelingVormNederlandsLydia WinchesterRenteKasteel die Goeie HoopSeksBlourokkeSimmetrieGeldAnale kankerBreinIdioomGeografie van Suid-AfrikaNeurenberg-beginselsSwartbewussynsbewegingAnrich HerbstGesonde dieetMierDuitslandDiarreeEngelsProvinsies van Suid-AfrikaHokkieOppervlakteAdolf EichmannGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeslagD.J. OppermanVlag van OmanSywurmKlimaatsverandering in AfrikaSwart menseKonsentrasiekampKappie (skryfteken)BaarmoederMenseregtedagEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDrakensbergeOsoonlaagSwart nasionalismeStresKhoikhoiOlimpiese Somerspele 2024Adolf HitlerInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKweekhuisgasEk is 'n Afrikaan (toespraak)Nieu-SeelandEmosieHumansdorpSoortnaamSuid-AfrikaAasvoëlGordelroosRicus NelKorrosieSteenkool in Suid-AfrikaMonument🡆 More