Baarmoeder: Hoof vroulike hormoon-responsiewe geslagsorgaan van die meeste soogdiere insluitend mense

Die baarmoeder is ’n vroulike sekondêre seksorgaan wat belangrik in die voortplanting van die mens en die meeste ander soogdiere is.

Die onderkant van die menslike baarmoeder, die serviks, loop uit in die vagina, terwyl die bokant met die Fallopiusbuise verbind is. Dit is binne die baarmoeder dat die embrio ná bevrugting tot ’n fetus ontwikkel.

Baarmoeder
Inligting en eksterne bronne
Verskillende strukture wat om die menslike baarmoeder geleë is of daarmee verband hou.
Verskillende strukture wat om die menslike baarmoeder geleë is of daarmee verband hou.
Inligting
Latyn uterus
Grieks ὑστέρα (hystéra)
Stelsel Voortplantingstelsel
Ligging Bekken
Slagaar Eierstokslagaar
Baarmoederslagaar
Aar Baarmoederare
Eksterne bronne
MeSH D014599
FMA 17558
Baarmoeder: Hoof vroulike hormoon-responsiewe geslagsorgaan van die meeste soogdiere insluitend mense
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin

Die baarmoeder verskil in baie ander diere – sommige diere het twee aparte baarmoeders.

Die baarmoeder is in die bekkenstreek geleë, net agter die blaas en voor die sigmoïedkolon. Die menslike baarmoeder is peervormig en sowat 7,6 cm lank, 4,5 cm breed en 3 cm dik. Dit kan anatomies in vier streke verdeel word: die fundus (die boonste, geronde deel), die corpus (liggaam), serviks en servikale kanaal. Ligamente hou die baarmoeder in die bekken in posisie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BevrugtingEmbrioFallopiusbuisFetusMensOrgaanSeksSoogdierVaginaVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MosambiekMaroela MediaVlag van Suid-AfrikaKlankverskynselsGrondDrakensbergeDurbanKleurVakbondCarike KeuzenkampNiersteenJagluiperdAnilingusSkilpadProvinsies van Suid-AfrikaVervoerMoslemKoolhidraatKultuurGrondwetAsiëAnneli van RooyenTydsoneSeevlakFinale OplossingMeervoudNederlandsDeelwoordPinkster1913JaarRudi ClaaseSuid-AfrikaDigvormGeografie van Suid-AfrikaIngenieursweseVerantwoordelikheidFrederik Willem de KlerkAfleiding (taalkunde)Verenigde KoninkrykDistillasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMuskeljaatkatMonoloogUnie van Suid-AfrikaWoestynOntbossingOorstromingSeptimius AwardsMarsBlomVaste stofPenisRonelda KamferReënspinnekopAnrich HerbstSydneyKimberleyInstagramRenaissanceLandbouAntoniemCheslin KolbeAfvalbestuurArmoedeverligtingPrivaat maatskappyHartNasionale VrouedagBynierVlagterminologiePriemfaktorSpringbokGianna MichaelsJohannesburgKolorektale kankerAfro-AmerikanersCholeraKunselemente🡆 More