Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966

Die agtste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup 1966 – England) is vanaf 11 tot 30 Julie 1966 aangebied in Engeland, die “tuiste van sokker”.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Engeland aangebied is en die vyfde in Europa. Buitendien was dit die eerste wêreldbekertoernooi in een van Engeland se gewildste sportsoorte wat in dié land aangebied is; later sou nog ’n aantal krieketwêreldbeker- en rugbywêreldbekertoernooie volg.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
World Cup 1966 – England
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Engeland Engeland
Datums 11 Julie – 30 Julie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 7 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Engeland Engeland (1 titel)
Tweede plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Derde plek Vlag van Portugal Portugal
Vierde plek Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 89 (2.78 per wedstryd)
Bywoning 1 563 135 (48 848 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Portugal Eusébio (9 doele)
Beste speler Vlag van Engeland Bobby Charlton
1962
1970
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Engeland het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 4–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Engeland het daarmee die derde gasheer ná Uruguay in 1930 en Italië in 1934 geword om die toernooi te wen. Die eindstryd word veral vir die omstrede “Wembley-doel” onthou, wat deur Engelse ondersteuners as geldig beskou word, maar nie deur Duitse s’n nie. Daarbenewens is dit die eerste wêreldbekertrofee in een van Engeland se gewildste sportsoorte wat die onderskeidelike nasionale span ingepalm het; in 2003 sou nog die rugbywêreldbekertitel volg en in 2019 die krieketwêreldbekertitel. Portugal het in die derde en die Sowjetunie in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Brasilië is reeds in die groepfase uitgeskakel; die eerste keer wat hierdie lot ’n verdedigende kampioen toegeval het.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Noord-Korea en Portugal het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

Toewysing

Engeland is op 22 Augustus 1960 in Rome deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966. Ander kandidaatlande was Spanje en Wes-Duitsland, maar Spanje het voor die stemming hulself onttrek.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 34
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 27

Kwalifisering

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Kaart van die Afrikalande wat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 geboikot het (in swart)

Die gasheer Engeland en die verdedigende kampioen Brasilië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is nege vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika) en een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen AFC (Asië) en CAF (Afrika) beslis.

31 Afrikalande het die toernooi weens FIFA se beslissing van 1964, waarvolgens die wenner van die Afrikakwalifisering teen die wenner van die Asiatiese kwalifisering vir net een plek moes speel, geboikot. Hulle was van mening dat die oorwinning in die Afrikakwalifisering op sigself goed genoeg vir ’n kwalifisering vir die Sokker-Wêreldbekertoernooi sou gewees het. ’n Ander rede vir hul boikot was die toelating van Suid-Afrika teen spyte dié land se opskorting van CAF in 1958 weens Apartheid. Suid-Afrika is daarna aan die kwalifiserende groep van Asië en Oseanië toegewys voordat dit weer in Oktober 1964 weens druk van ander Afrikalande opgeskort is. Ten spyte daarvan het die Afrikaspanne, nadat FIFA geweier het om die kwalifiserende formaat te verander, in elk geval besluit om uit die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi te onttrek totdat minstens een volledige plek aan Afrika toegeken sal word, iets wat in plek gestel is vanaf die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië 5de 3 1962 Naaswenner (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Brasilië 8ste 8 1962 Kampioen (1958, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bulgarye 2de 2 1962 Groepfase (1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Chili 4de 2 1962 Derde plek (1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 5de 5 1962 Kwarteindrondte (1954, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Frankryk 6de 1 1958 Derde plek (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye 6de 4 1962 Naaswenner (1938, 1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Italië 6de 2 1962 Kampioen (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Meksiko 6de 5 1962 Groepfase (1930, 1950, 1954, 1958, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 3de 3 1962 Kwarteindrondte (1958, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Spanje 4de 2 1962 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Switserland 6de 2 1962 Kwarteindrondte (1934, 1938, 1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay 5de 2 1962 Kampioen (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 6de 4 1962 Kampioen (1954)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Londen Birmingham
Wembley-stadion White City-stadion Villa Park
51°33′20″N 0°16′47″W / 51.55556°N 0.27972°W / 51.55556; -0.27972 (Wembley-stadion) 51°30′48.96″N 0°13′38.64″W / 51.5136000°N 0.2274000°W / 51.5136000; -0.2274000 (White City-stadion) 52°30′33″N 1°53′5″W / 52.50917°N 1.88472°W / 52.50917; -1.88472 (Villa Park)
Kapasiteit: 98 600 Kapasiteit: 76 567 Kapasiteit: 52 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Liverpool
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Sunderland
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Middlesbrough
Goodison Park
53°26′20″N 2°57′58″W / 53.43889°N 2.96611°W / 53.43889; -2.96611 (Goodison Park)
Kapasiteit: 50 151
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Manchester
Old Trafford
53°27′47″N 2°17′29″W / 53.46306°N 2.29139°W / 53.46306; -2.29139 (Old Trafford)
Kapasiteit: 58 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Sheffield Sunderland Middlesbrough
Hillsborough-stadion Roker Park Ayresome Park
53°24′41″N 1°30′2″W / 53.41139°N 1.50056°W / 53.41139; -1.50056 (Hillsborough) 54°54′52″N 1°23′18″W / 54.91444°N 1.38833°W / 54.91444; -1.38833 (Roker Park) 54°33′51″N 1°14′49″W / 54.56417°N 1.24694°W / 54.56417; -1.24694 (Ayresome Park)
Kapasiteit: 42 730 Kapasiteit: 40 310 Kapasiteit: 40 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 is oor 20 dae tussen 16 verskillende nasies oor 32 wedstryde uitgespeel. Dit het op 11 Julie 1966 op die Wembley-stadion in Londen met ’n wedstryd tussen die gasheer Engeland en Uruguay afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 30 Julie met die eindstryd tussen Engeland en Wes-Duitsland, waartydens die gasheer die Jules Rimet-trofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Julie
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
17
Ma
18
Di
19
Wo
20
Groep 1 1 1 1 1 1 1
Groep 2 1 1 1 1 1 1
Groep 3 1 1 1 1 1 1
Groep 4 1 1 1 1 1 1
Uitklopfase
Julie
Do
21
Vr
22
Sa
23
So
24
Ma
25
Di
26
Wo
27
Do
28
Vr
29
Sa
30
Uitklopfase 4 1 1 1 1
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die kwarteindrondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die kwarteindstrydwedstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep 1 het teen die naaswenner van Groep 2 en die wenner van Groep 2 het teen die naaswenner van Groep 1 gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n lot bepaal. Die eindstryd sou ná ’n gelykopuitslag die daaropvolgende dag herhaal word en eers daarna sou dit deur ’n lot beslis word.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die kwarteindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 6 Januarie 1966 in die Royal Garden Hotel in Londen gehou.

Groepfase

16 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep 1

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 3 2 1 0 4 0 +4 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay 3 1 2 0 2 1 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Meksiko 3 0 2 1 1 3 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Frankryk 3 0 1 2 2 5 –3 1

11 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 87 148
Skeidsregter: Istvan Zsolt (Hongarye)
Verslag

13 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Frankryk 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Meksiko Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 69 237
Skeidsregter: Menachem Ashkenazi (Israel)
Hausser Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  62' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  48' Borja

15 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Frankryk Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 45 662
Skeidsregter: Karol Galba (Tsjeggo-Slowakye)
Rocha Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  26'
Cortés Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  31'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  15' (straf) De Bourgoing

16 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Meksiko Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 92 570
Skeidsregter: Concetto Lo Bello (Italië)
B. Charlton Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  37'
Hunt Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  75'
Verslag

19 Julie 1966
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Meksiko 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 61 112
Skeidsregter: Bertil Lööw (Swede)
Verslag

20 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Frankryk Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 98 270
Skeidsregter: Arturo Yamasaki (Peru)
Hunt Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  38', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  75' Verslag

Groep 2

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Wedstryd tussen Argentinië en Wes-Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 3 2 1 0 7 1 +6 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië 3 2 1 0 4 1 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Spanje 3 1 0 2 4 5 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Switserland 3 0 0 3 1 9 –8 0
  • Wes-Duitsland het bo Argentinië geëindig weens doelverhouding.

12 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 5–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Switserland Hillsborough Stadium, Sheffield
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: Hugh Phillips (Skotland)
Held Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  16'
Haller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  21', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  77' (straf)
Beckenbauer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  40', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  52'
Verslag

13 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Spanje Villa Park, Birmingham
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Dimiter Rumentchef (Bulgarye)
Artime Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  65', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  77' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  67' Pirri

15 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Spanje 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Switserland Hillsborough Stadium, Sheffield
Toeskouers: 32 000
Skeidsregter: Tofik Bakhramof (Sowjetunie)
Sanchís Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  57'
Amancio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  75'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  31' Quentin

16 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland Villa Park, Birmingham
Toeskouers: 51 000
Skeidsregter: Konstantin Zečević (Joego-Slawië)
Verslag

19 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Switserland Hillsborough Stadium, Sheffield
Toeskouers: 32 000
Skeidsregter: Joaquim Campos (Portugal)
Artime Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  52'
Onega Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  79'
Verslag

20 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Spanje Villa Park, Birmingham
Toeskouers: 51 000
Skeidsregter: Armando Marques (Brasilië)
Emmerich Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  39'
Seeler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  84'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  23' Fusté

Groep 3

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 3 3 0 0 9 2 +7 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye 3 2 0 1 7 5 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Brasilië 3 1 0 2 4 6 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bulgarye 3 0 0 3 1 8 –7 0

12 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Brasilië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bulgarye Goodison Park, Liverpool
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Kurt Tschenscher (Wes-Duitsland)
Pelé Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  15'
Garrincha Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  63'
Verslag

13 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye Old Trafford, Manchester
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Leo Callaghan (Wallis)
José Augusto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  1', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  67'
Torres Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  90'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  60' Bene

15 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Brasilië Goodison Park, Liverpool
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Ken Dagnall (Engeland)
Bene Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  2'
Farkas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  64'
Mészöly Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  73' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  14' Tostão

16 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bulgarye Old Trafford, Manchester
Toeskouers: 26 000
Skeidsregter: José María Codesal (Uruguay)
Wutsof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  17' (e.d.)
Eusébio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  38'
Torres Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  81'
Verslag

19 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Brasilië Goodison Park, Liverpool
Toeskouers: 62 000
Skeidsregter: George McCabe (Engeland)
Simões Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  15'
Eusébio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  85'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  70' Rildo

20 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bulgarye Old Trafford, Manchester
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Roberto Goicoechea (Argentinië)
Dawidof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  43' (e.d.)
Mészöly Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  45'
Bene Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  54'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  15' Asparuhof

Groep 4

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 3 3 0 0 6 1 +5 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea 3 1 1 1 2 4 –2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Italië 3 1 0 2 2 2 ±0 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Chili 3 0 1 2 2 5 –3 1

12 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea Ayresome Park, Middlesbrough
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Malofejew Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  31', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  88'
Banisjefskij Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  33'
Verslag

13 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Italië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Chili Roker Park, Sunderland
Toeskouers: 30 000
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Mazzola Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  8'
Barison Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  88'
Verslag

15 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Chili 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea Ayresome Park, Middlesbrough
Toeskouers: 16 000
Skeidsregter: Ali Kandil (Verenigde Arabiese Republiek)
Marcos Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  26' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  88' Pak Seung-zin

16 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Italië Roker Park, Sunderland
Toeskouers: 27 800
Skeidsregter: Rudolf Kreitlein (Wes-Duitsland)
Tsjislenko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  57' Verslag

19 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Italië Ayresome Park, Middlesbrough
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Pak Doo-Ik Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  42' Verslag

20 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Chili Roker Park, Sunderland
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: John Adair (Noord-Ierland)
Porkoejan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  28', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  85' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  32' Marcos

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Die kwarteindstryd tussen Engeland en Argentinië
Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
23 Julie – Londen        
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland  1
26 Julie – Londen
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland  2
23 Julie – Liverpool
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal  5
30 Julie – Londen
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea  3  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland  4
23 Julie – Sheffield
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland  4
25 Julie – Liverpool
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland  2 Uitspeel om derde plek
23 Julie – Sunderland
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie  1   28 Julie – Londen
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie  2
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie  1

Kwarteindrondte


23 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 5–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea Goodison Park, Liverpool
Toeskouers: 51 780
Skeidsregter: Menachem Ashkenazi (Israel)
Eusébio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  43' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  56', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  59' (straf)
José Augusto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  80'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  1' Pak Seung-zin
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  22' Li Dong-Woon
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  25' Yang Seung-Kook

23 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay Hillsborough Stadium, Sheffield
Toeskouers: 34 000
Skeidsregter: Jim Finney (Engeland)
Haller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  11', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  83'
Beckenbauer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  70'
Seeler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  75'
Verslag

23 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye Roker Park, Sunderland
Toeskouers: 26 844
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Tsjislenko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  5'
Porkoejan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  46'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  57' Bene

23 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 90 000
Skeidsregter: Rudolf Kreitlein (Wes-Duitsland)
Hurst Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  78' Verslag

Halfeindrondte


25 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie Goodison Park, Liverpool
Toeskouers: 38 300
Skeidsregter: Concetto Lo Bello (Italië)
Haller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  42'
Beckenbauer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  67'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  88' Porkoejan

26 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 95 000
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
B. Charlton Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  30', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  80' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  82' (straf) Eusébio

Klein finale (om die derde plek)


28 Julie 1966
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 88 000
Skeidsregter: Ken Dagnall (Engeland)
Eusébio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  12' (straf)
Torres Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  43' Malofejew

Eindstryd


30 Julie 1966
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 4–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland Wembley-stadion, Londen
Toeskouers: 98 000
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Hurst Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  18', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  101', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  120'
Peters Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  78'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  12' Haller
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  89' Weber


Sokkerwêreldkampioen 1966
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1966-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Engeland
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Koningin Elizabeth II oorhandig die Jules Rimet-trofee van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 aan die Engelse kaptein Bobby Moore
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Engeland 1 6 5 1 0 11 3 +8 11
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wes-Duitsland 2 6 4 1 1 15 6 +9 9
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Portugal 3 6 5 0 1 17 8 +9 10
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sowjetunie 4 6 4 0 2 10 6 +4 8
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Argentinië 2 4 2 1 1 4 2 +2 5
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Hongarye 3 4 2 0 2 8 7 +1 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uruguay 1 4 1 2 1 2 5 −3 4
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Noord-Korea 4 4 1 1 2 5 9 −4 3
In die groepfase uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Italië 4 3 1 0 2 2 2 ±0 2
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Spanje 2 3 1 0 2 4 5 −1 2
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Brasilië 3 3 1 0 2 4 6 −2 2
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Meksiko 1 3 0 2 1 1 3 −2 2
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Chili 4 3 0 1 2 2 5 −3 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Frankryk 1 3 0 1 2 2 5 −3 1
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bulgarye 3 3 0 0 3 1 8 −7 0
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Switserland 2 3 0 0 3 1 9 −8 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Eusébio 9
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Helmut Haller 6
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Franz Beckenbauer 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Ferenc Bene 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Geoff Hurst 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Walerij Porkoejan 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Luis Artime 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Eduard Malofejef 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  José Augusto 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Jose Torres 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Bobby Charlton 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Roger Hunt 3
Rang Speler Doele
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Rubén Marcos 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Igor Tsjislenko 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Pak Seung-zin 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Kálmán Mészöly 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Uwe Seeler 2
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Lothar Emmerich 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Sigfried Held 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  Wolfgang Weber 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966  René-Pierre Quentin 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 
Eusébio

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1966EngelandEngelsEuropaFIFAKrieketwêreldbekerRugbywêreldbekerSokkerSokker-WêreldbekerWêreldbeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesondheidKerngeneeskundeGalileo GalileiMisdaadBlaarKolorektale kankerJan van TonderVoortrekkermonumentEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBloemfonteinGeskiedenis van Suid-AfrikaNoord-KaapNamakwalandBraaiIronieGeskiedenis van AfrikaansStereotipeKaapstadWiskundeMuskeljaatkatKatoenBruin menseDrinkwatervoorsieningKalsiumSirkelAfrikanernasionalismeC.J. LangenhovenAnale kankerKlimaatsverandering in AfrikaVennootskapHindoeïsmeLys van Afrikaanse skrywersAluminiumLandbouBrongitisFrankrykKlimaatveranderingRina HugoAfvalbestuurKinkhoesAssonansieBysteekTurkyeHeks van HexrivierBesnydenisBalletErfenishulpbronTikTokWeervoorspellingSilwerNazi-DuitslandVulvaPriemgetalKoppeltekenCorioliskragArmoedeverligtingApartheidJakobOntwerpTemperatuurMenseregteWikimedia-stigtingAfrikaanse woordelys en spelreëlsHoenderWaterbesparing in Suid-AfrikaFinansiële staatMurunwa MakwarelaKarooOnderwysWoestynTydAardbewingLenteGesonde dieetDepressie (gemoedstoestand)🡆 More