Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974

Die tiende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: Fußball-Weltmeisterschaft 1974; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 7 Julie 1974 in Wes-Duitsland (BRD) aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Wes-Duitsland aangebied is en die sesde in Europa. Ná die Olimpiese Somerspele 1972 in München was die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 die tweede groot sportkompetisie in Wes-Duitsland.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Fußball-Weltmeisterschaft 1974
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Datums 13 Junie – 7 Julie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (2 titels)
Tweede plek Vlag van Nederland Nederland
Derde plek Vlag van Pole Pole
Vierde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 38
Doele 97 (2.55 per wedstryd)
Bywoning 1 865 762 (49 099 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Pole Grzegorz Lato (7 doele)
Beste speler Vlag van Nederland Johan Cruijff
1970
1978
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van albei groepe het in die eindstryd ontmoet, terwyl die tweede spanne in die klein finale gespeel het. Wes-Duitsland het die trofee gewen nadat hulle Nederland met 2–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Wes-Duitsland het daarmee die eerste land geword wat die nuwe FIFA Wêreldbekertrofee verower het, nadat die Jules Rimet-trofee tydens die vorige FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 permanent aan die driemalige kampioen Brasilië oorhandig is. Wes-Duitsland was ook die vierde gasheer ná Uruguay in 1930, Italië in 1934 en Engeland in 1966 wat die toernooi gewen het. Pole het in die derde en die verdedigende kampioen Brasilië in die vierde plek geëindig.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Australië, Haïti, Oos-Duitsland (DDR) en Zaïre (nou die Demokratiese Republiek die Kongo) het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

Dit was die enigste verskyning van die Oos-Duitse nasionale sokkerspan by ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi. Oos- en Wes-Duitsland was volgens loting in dieselfde groep en die Oos-Duitsers kon tydens dié toernooi as enigste span daarin slaag om die gasheer en latere kampioen Wes-Duitsland te klop. Albei Duitse nasionale sokkerspanne het van die eerste na die tweede rondte deurgedring, maar die DDR is sonder oorwinnings uitgeskakel, terwyl die BRD al sy drie wedstryde gewen en tot die eindstryd deurgedring het.

Toewysing

Wes-Duitsland is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974. Die enigste ander kandidaatland was Spanje, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 toegewys is, het Spanje voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 aan Argentinië toegewys.

Reeds drie maande vroeër, op 16 April 1966, is die Beierse hoofstad München as gasheer vir die Olimpiese Somerspele 1972 aangewys. Die jaar 1966 was sodoende ’n deurbraak in die Wes-Duitse sportdiplomatie, aangesien 21 jaar ná die einde van die Tweede Wêreldoorlog en die Nasionaal-Sosialistiese heerskap ’n Duitse staat weer as waardig beskou is om twee van die vernaamste internasionale sportkompetisies aan te bied.

Kwalifisering

Die gasheer Wes-Duitsland en die verdedigende kampioen Brasilië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is agt vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, twee vir CONMEBOL (Suid-Amerika), asook een elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC (Asië) en OFC (Oseanië), asook tussen UEFA en CONMEBOL beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 6de 1 1966 Naaswenner (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Australië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 10de 10 1970 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Bulgarye 4de 4 1970 Groepfase (1962, 1966, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Chili 5de 1 1966 Derde plek (1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Haïti 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Italië 8ste 4 1970 Kampioen (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië 6de 1 1962 Vierde plek (1930, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 3de 1 1938 Agtste eindrondte (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 2de 1 1938 Agtste eindrondte (1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Skotland 3de 1 1958 Groepfase (1954, 1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 6de 2 1970 Naaswenner (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Uruguay 7de 4 1970 Kampioen (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland 8ste 6 1970 Kampioen (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Zaïre 1ste 1 Debuut

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

München Wes-Berlyn Hamburg Dortmund
Olympiastadion Olympiastadion Volksparkstadion Westfalenstadion
48°10′23.4″N 11°32′47.5″O / 48.173167°N 11.546528°O / 48.173167; 11.546528 (Olympiastadion München) 52°30′52.7″N 13°14′22.6″O / 52.514639°N 13.239611°O / 52.514639; 13.239611 (Olympiastadion Berlyn) 53°35′13.8″N 9°53′55.1″O / 53.587167°N 9.898639°O / 53.587167; 9.898639 (Volksparkstadion) 51°29′33.6″N 7°27′6.4″O / 51.492667°N 7.451778°O / 51.492667; 7.451778 (Westfalenstadion)
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 86 000 Kapasiteit: 62 000 Kapasiteit: 54 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Düsseldorf
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 (Wes-Duitsland en Wes-Berlyn)
Rheinstadion
51°15′37″N 6°44′3″O / 51.26028°N 6.73417°O / 51.26028; 6.73417 (Rheinstadion)
Kapasiteit: 67 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Gelsenkirchen Frankfurt am Main Hannover Stuttgart
Parkstadion Waldstadion Niedersachsenstadion Neckarstadion
51°33′33.3″N 7°4′3.5″O / 51.559250°N 7.067639°O / 51.559250; 7.067639 (Parkstadion) 50°4′6.8″N 8°38′43.5″O / 50.068556°N 8.645417°O / 50.068556; 8.645417 (Waldstadion) 52°21′36.1″N 9°43′52.4″O / 52.360028°N 9.731222°O / 52.360028; 9.731222 (Niedersachsenstadion) 48°47′32″N 9°13′55″O / 48.79222°N 9.23194°O / 48.79222; 9.23194 (Neckarstadion)
Kapasiteit: 72 000 Kapasiteit: 61 000 Kapasiteit: 65 000 Kapasiteit: 71 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 is oor 25 dae tussen 16 verskillende nasies oor 38 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Junie 1974 op die Waldstadion in Frankfurt am Main met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Brasilië en Joego-Slawië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Olympiastadion in München op 7 Julie met die eindstryd tussen Nederland en Wes-Duitsland, waartydens die gasheer die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Eerste rondte
Junie
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Seremonies OS
Groep 1 2 2 2
Groep 2 1 1 2 2
Groep 3 2 2 2
Groep 4 2 2 2
Tweede rondte
Junie/Julie
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
30
Ma
1
Di
2
Wo
3
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Julie
Do
4
Vr
5
Sa
6
So
7
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1
Legende

   Seremonies

   Eerste rondte

   Tweede rondte

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Tweede rondte

Die tweede rondte het uit twee groepe met vier spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die eindstryd deurgedring, terwyl die naaswenner in albei groepe in die klein finale ontmoet het.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner van die klein finale deur ’n strafskopkompetisie bepaal. Die eindstryd sou ná ’n gelykopuitslag binne enkele dae herhaal word en eers daarna sou dit deur ’n strafskopkompetisie beslis word.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende eindstryd. Die loting is op 5 Januarie 1974 in die Große Sendesaal des Hessischen Rundfunks in Frankfurt am Main gehou.

Eerste rondte

16 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van albei groepe in die eindstryd verskyn en die tweede span van albei groepe in die klein finale om die derde plek.

Groep 1

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Wedstryd tussen Oos- en Wes-Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 3 2 1 0 4 1 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland 3 2 0 1 4 1 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Chili 3 0 2 1 1 2 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Australië 3 0 1 2 0 5 –5 1

14 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Chili Olympiastadion, Wes-Berlyn
Toeskouers: 83 168
Skeidsregter: Doğan Babacan (Turkye)
Breitner Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  18' Verslag

14 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Australië Volksparkstadion, Hamburg
Toeskouers: 10 000
Skeidsregter: Youssou N'Diaye (Senegal)
Curran Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  58' (e.d.)
Streich Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  72'
Verslag

18 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Australië 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland Volksparkstadion, Hamburg
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Mahmoud Mustafa Kamel (Egipte)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  12' Overath
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  34' Cullmann
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  53' Müller

18 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Chili 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland Olympiastadion, Wes-Berlyn
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Aurelio Angonese (Italië)
Ahumada Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  69' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  55' Hoffmann

22 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Australië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Chili Olympiastadion, Wes-Berlyn
Toeskouers: 14 681
Skeidsregter: Jafar Namdar (Iran)
Verslag

22 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland Volksparkstadion, Hamburg
Toeskouers: 60 350
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Sparwasser Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  77' Verslag

Groep 2

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Wedstryd tussen Zaïre en Brasilië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië 3 1 2 0 10 1 +9 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 3 1 2 0 3 0 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Skotland 3 1 2 0 3 1 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Zaïre 3 0 0 3 0 14 –14 0

13 Junie 1974
17:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 62 000
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Verslag

14 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Zaïre 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Skotland Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gerhard Schulenburg (Wes-Duitsland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  26' Lorimer
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  34' Jordan

18 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië 9–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Zaïre Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Omar Delgado Gómez (Colombia)
Bajević Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  8', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  30', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  81'
Džajić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  14'
Šurjak Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  18'
Katalinski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  22'
Bogićević Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  35'
Oblak Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  61'
Petković Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  65'
Verslag

18 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Skotland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Arie van Gemert (Nederland)
Verslag

22 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Skotland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Alfonso González Archundia (Meksiko)
Jordan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  88' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  81' Karasi

22 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Zaïre 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  12' Jairzinho
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  66' Rivelino
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  79' Valdomiro

Groep 3

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Wedstryd tussen Uruguay en Bulgarye
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 3 2 1 0 6 1 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 3 1 2 0 3 0 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Bulgarye 3 0 2 1 2 5 –3 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Uruguay 3 0 1 2 1 6 –5 1

15 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Uruguay 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 53 700
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  7', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  86' Rep

15 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Bulgarye Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 22 500
Skeidsregter: Edison Perez Nunez (Peru)
Verslag

19 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Uruguay 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Bulgarye Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Pavoni Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  87' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  75' Bonef

19 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 53 700
Skeidsregter: Werner Winsemann (Kanada)
Verslag

23 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Bulgarye Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 52 100
Skeidsregter: Tony Boskovic (Australië)
Neeskens Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  5' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  44' (straf)
Rep Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  71'
de Jong Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  88'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  78' (e.d.) Krol

23 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Uruguay Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 27 100
Skeidsregter: Erich Linemayr (Oostenryk)
Edström Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  46', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  77'
Sandberg Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  74'
Verslag

Groep 4

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Wedstryd tussen Italië en Haïti
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 3 3 0 0 12 3 +9 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 3 1 1 1 7 5 +2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Italië 3 1 1 1 5 4 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Haïti 3 0 0 3 2 14 –12 0

15 Junie 1974
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Italië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Haïti Olympiastadion, München
Toeskouers: 51 100
Skeidsregter: Vicente Llobregat (Venezuela)
Rivera Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  52'
Benetti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  64'
Anastasi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  78'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  46' Sanon

15 Junie 1974
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 31 500
Skeidsregter: Clive Thomas (Wallis)
Lato Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  7', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  62'
Szarmach Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  8'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  60' Heredia
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  66' Babington

19 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Italië Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 68 900
Skeidsregter: Pavel Kazakof (Sowjetunie)
Houseman Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  20' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  35' (e.d.) Perfumo

19 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Haïti 0–7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole Olympiastadion, München
Toeskouers: 23 400
Skeidsregter: Govindasamy Suppiah (Singapoer)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  17', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  87' Lato
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  18' Deyna
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  30', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  34', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  50' Szarmach
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  31' Gorgoń

23 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Haïti Olympiastadion, München
Toeskouers: 24 000
Skeidsregter: Pablo Sánchez Ibáñez (Spanje)
Yazalde Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  68'
Houseman Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  18'
Ayala Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  55'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  63' Sanon

23 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Italië Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 68 900
Skeidsregter: Hans-Joachim Weyland (Wes-Duitsland)
Szarmach Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  38'
Deyna Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  44'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  85' Capello

Tweede rondte

Kwalifiseer vir die eindstryd.
Kwalifiseer vir die bronseindstryd.
Uit die toernooi geskakel.

Groep A

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Wedstryd tussen Argentinië en Oos-Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 3 3 0 0 8 0 +8 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 3 2 0 1 3 3 ±0 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 3 0 1 2 1 4 –3 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 3 0 1 2 2 7 –5 1

26 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 55 348
Skeidsregter: Bob Davidson (Skotland)
Cruijff Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  11', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  90'
Krol Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  25'
Rep Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  73'
Verslag

26 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 58 463
Skeidsregter: Clive Thomas (Wallis)
Rivelino Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  60' Verslag

30 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië Niedersachsenstadion, Hannover
Toeskouers: 38 000
Skeidsregter: Vital Loraux (België)
Brindisi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  35' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  32' Rivelino
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  49' Jairzinho

30 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 67 148
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  7' Neeskens
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  59' Rensenbrink

3 Julie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland Parkstadion, Gelsenkirchen
Toeskouers: 53 054
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Houseman Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  20' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  14' Streich

3 Julie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië Westfalenstadion, Dortmund
Toeskouers: 52 500
Skeidsregter: Kurt Tschenscher (Wes-Duitsland)
Neeskens Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  50'
Cruijff Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  65'
Verslag

Groep B

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Wedstryd tussen Swede en Joego-Slawië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland 3 3 0 0 7 2 +5 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 3 2 0 1 3 2 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 3 1 0 2 4 6 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië 3 0 0 3 2 6 –4 0

26 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 66 085
Skeidsregter: Armando Marques (Brasilië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  39' Breitner
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  82' Müller

26 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole Neckarstadion, Stuttgart
Toeskouers: 43 755
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  43' Lato

30 Junie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Rudi Glöckner (DDR)
Deyna Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  24' (straf)
Lato Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  62'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  43' Karasi

30 Junie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland 4–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 66 500
Skeidsregter: Pavel Kazakof (Sowjetunie)
Overath Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  51'
Bonhof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  52'
Grabowski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  76'
Hoeneß Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  89' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  24' Edström
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  53' Sandberg

3 Julie 1974
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 62 000
Skeidsregter: Erich Linemayr (Oostenryk)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  76' Müller

3 Julie 1974
19:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië Rheinstadion, Düsseldorf
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: Luis Pestarino (Argentinië)
Edström Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  29'
Torstensson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  85'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  27' Šurjak

Klein finale (om die derde plek)


6 Julie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole Olympiastadion, München
Toeskouers: 74 100
Skeidsregter: Aurelio Angonese (Italië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  76' Lato

Eindstryd


7 Julie 1974
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland Olympiastadion, München
Toeskouers: 75 200
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Neeskens Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  2' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  25' (straf) Breitner
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  43' Müller


Sokkerwêreldkampioen 1974
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1974-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Tweede rondte

   Eerste rondte

   Geen deelname

     Gasheerland Wes-Duitsland
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Die Wes-Duitse nasionale sokkerspan nadat hulle die wêreldbeker ingepalm het
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wes-Duitsland 1/B 7 6 0 1 13 4 +9 12
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Nederland 3/A 7 5 1 1 15 3 +12 11
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Pole 4/B 7 6 0 1 16 5 +11 12
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Brasilië 2/A 7 3 2 2 6 4 +2 8
In die tweede rondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Swede 3/B 6 2 2 2 7 6 +1 6
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Oos-Duitsland 1/A 6 2 2 2 5 5 ±0 6
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joego-Slawië 2/B 6 1 2 3 12 7 +5 4
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Argentinië 4/A 6 1 2 3 9 12 −3 4
In die eerste rondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Skotland 2 3 1 2 0 3 1 +2 4
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Italië 4 3 1 1 1 5 4 +1 3
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Chili 1 3 0 2 1 1 2 −1 2
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Bulgarye 3 3 0 2 1 2 5 −3 2
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Uruguay 3 3 0 1 2 1 6 −5 1
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Australië 1 3 0 1 2 0 5 −5 1
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Haïti 4 3 0 0 3 2 14 −12 0
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Zaïre 2 3 0 0 3 0 14 −14 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Grzegorz Lato 7
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Johan Neeskens 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Andrzej Szarmach 5
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Ralf Edström 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Gerd Müller 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Johnny Rep 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Dušan Bajević 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  René Houseman 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Kazimierz Deyna 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Johan Cruijff 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Rivelino 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Paul Breitner 3
Rang Speler Doele
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Stanislav Karasi 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Héctor Yazalde 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Emmanuel Sanon 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joe Jordan 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Joachim Streich 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Wolfgang Overath 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Ivica Šurjak 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Roland Sandberg 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974  Jairzinho 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 
Grzegorz Lato

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1974DuitsEngelsEuropaFIFAMünchenOlimpiese Somerspele 1972SokkerSokker-WêreldbekerWes-Duitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dooie SeeFahrenheitProvensaalsProvinsies van Suid-AfrikaAnnapolisElizabeth ReaserVolkebondKunsTim Berners-LeeEreksieBrits-ColumbiëMin ShawAntjie KrogParlement van Suid-AfrikaDatiefRynSelfstandige naamwoordLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van medisinale kruieEva BraunNobelprysTaalkundige geslagJagluiperdIndustriële RevolusiePiranBuiteaardse leweJesus van NasaretBybelKleurJudy GarlandUranusLys van grootste damme in Suid-AfrikaHemelvaartVJehovah se GetuiesGebande muishondGroot vyf2023AnimasieUGordelroosNeushoringvoëlsWiskundige tydskrifSokkerGianna MichaelsRichard van der WesthuizenMenasiebaadjieVersamelnaamVerenigde KoninkrykPolitiekWes-AustraliëBosluisbytkoorsSlaapSuid-Koreaanse wonKasakstanDeon MeyerManKuratorLys van lande volgens bevolkingHulpwerkwoordEkonomieGemeenskapsorganisasieKameelperdGratianusKoraalsee-eilandeMonopolieValve CorporationClint EastwoodCristiano RonaldoPornografieAlan AldaAluminium2016 Formule Een-seisoenVerduisteringKoper🡆 More