Wes-Berlyn

Berlin (West) is die term, wat deur die Wes-Berlynse Senaat amptelik vir die deel van Berlyn gebruik is, wat ná die Tweede Wêreldoorlog deur die drie westelike besettingsmagte Verenigde State, Verenigde Koninkryk en Frankryk bestuur is.

in Westerse lande gebruik om na die gebied van die Sowjetsektor van Berlyn te verwys wat in 1945 ná die einde van die Tweede Wêreldoorlog geskep is. Die drie Westerse sektore het as Wes-Berlyn bekend gestaan.

Wes-Berlyn
Berlin (West)
1949-1990
Wes-Berlyn

Kaart Wapen
Wes-Berlyn
Wes-Berlyn
Vlag
Wes-Berlyn
 Land Wes-Berlyn Wes-Duitsland
 Administratiewe distrik Wes-Berlyn Berlyn
 Koördinate 52°30′N 13°20′O / 52.500°N 13.333°O / 52.500; 13.333
 Oppervlakte:  
 - Totaal 481 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (1989) 2 130 525
 - Bevolkingsdigtheid 4 429/vk km
 Tydsone UTC +1/+2 (MET/MEST)

Die Grondwet van die Bondsrepubliek Duitsland van 1949 en die konstitusie van Berlyn van 1950 het Groot-Berlyn, respektiewelik Berlyn as deelstaat van Wes-Duitsland beskou, maar hierdie bepaling was tot 1990 beperk. Die Berlyn-ooreenkoms van 1971 het beslis, dat die Westerse sektore nie 'n konstitutiewe deel van Wes-Duitsland is nie, maar de facto was Wes-Berlyn tussen 1949 en 1990 'n deelstaat, dus het die Westelike kant, veral die Westelike Geallieerdes en Wes-Duitsland, altyd die "Verbindings tussen Berlyn (Wes) en die Bondsrepubliek" beklemtoon.

Sien ook

Deelstate van Duitsland Wes-Berlyn 

Wes-Berlyn  Baden-Württemberg | Wes-Berlyn  Beiere | Wes-Berlyn  Berlyn | Wes-Berlyn  Brandenburg | Wes-Berlyn  Bremen | Wes-Berlyn  Hamburg | Wes-Berlyn  Hesse | Wes-Berlyn  Mecklenburg-Voorpommere | Wes-Berlyn  Nedersakse | Wes-Berlyn  Noordryn-Wesfale | Wes-Berlyn  Rynland-Palts | Wes-Berlyn  Saarland | Wes-Berlyn  Sakse | Wes-Berlyn  Sakse-Anhalt | Wes-Berlyn  Sleeswyk-Holstein | Wes-Berlyn  Thüringen

Voormalige deelstate
Wes-Berlyn  Baden | Wes-Berlyn  Wes-Berlyn (de facto) | Wes-Berlyn  Württemberg-Baden | Wes-Berlyn  Württemberg-Hohenzollern

Tags:

BerlynFrankrykTweede WêreldoorlogVerenigde KoninkrykVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeervoorspellingAfkortingAkwariumKarlien van JaarsveldOnderhoudCorioliskragDroomAfrikaanse TaalmonumentTuberkuloseChristiane JaccottetWiskundeEngelsMadison IvyMierEufemismeArthur GrumiauxPornografiese akteurWaterkringloopMartin Luther King jr.Orale seksFrankrykKankerBoor (element)KanadaPrimêre sektor van die ekonomieNiersteenVerenigde KoninkrykDramaEnkelvoudige sinBokmakierieBraaiLys van visseAardeGeografie van Suid-AfrikaPretoriaHemelvaartVolhoubare ontwikkelingLeesOrrelFanie ViljoenKunsmatige intelligensieSinoniemKultuurXenofobieNasionale VrouedagOligopolieVulvaDigvormVolhoubaarheidWiskundige terminologieKlein-KarooApartheidPuberteitRumatiekKewerKlimaatveranderingEmfiseemOrgasmeBrandmondsindroomMynbedryf van Suid-AfrikaInternetWikimedia-stigtingIngenieursweseVrouVryheid van spraakKoperOlimpiese SomerspeleGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMiltFotosinteseSelfstandige naamwoordPaulus van TarsusAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSout (chemiese stof)KinkhoesDistrik SesAnilingusMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More