Koraalsee-Eilande

Die Koraalsee-eilande-gebied (Engels: Coral Sea Islands Territory) is 'n meestal onbewoonde eksterne gebied van Australië, wat uit die Koraalsee-eilande bestaan.

Hulle is in die Koraalsee net noordoos van die Australiese deelstaat Queensland en die Groot Koraalrif geleë.

Koraalsee-eilande
Inheemse naam: Coral Sea Islands
Kaart van die Koraalsee-eilande
Kaart van die Koraalsee-eilande
Geografie

Ligging Koraalsee
Koördinate 19°05′27″S 150°54′06″O / 19.09083°S 150.90167°O / -19.09083; 150.90167 150°54′06″O / 19.09083°S 150.90167°O / -19.09083; 150.90167
Argipel Koraalsee-eilande

Oppervlakte 780 000 vk km (land en water)

Administrasie
Vlag van Australië Australië
Eksterne gebied Koraalsee-eilande

Demografie
Bevolking 0

Die gebied het 'n totale oppervlakte van 780 000 km² en is in 1969 gestig. Voor dit is die eilande as deel van die deelstaat Queensland beskou. In 1997 is die Koraalsee-eilande-gebied uitgebrei.

Eilande en kaaie

Kompleks Tipe Eilandjies/kaaie
West Holmes-rif atol 2
Diane Bank atol (meestal gesink) Diane Bank kaai
Willis-groep atol (gedeeltelik gesink) South Islet (Willis-eiland), Mid Islet, North kaai
Magdelaine kaaie en Coringa Eilandjies atol (gedeeltelik gesink) Northwest Islet, Southeast kaai, Southwest, Chilcott Islets
Herald kaaie (Noord) rif Northwest kaai
Herald kaaie (Suid) rif Southeast kaai
Lihou rif en kaaie atol 18
Diamond-eilande en Tregosse-rif atol (gedeeltelik gesink) 4
Flinders-riwwe (North) atol Flinders, Main, Victoria kaaie
Marion-rif atol Paget, Carola, Brodie kaaie
Mellish-rif atol Heralds-Beacon Islet
Frederick-riwwe atol Observatory kaai
Kenn-rif atol Observatory kaai
Saumarez-rif atol Northeast, Southwest kaaie
Wreck-rif atol Bird, West Islets, Porpoise kaai
Cato-rif atol Cato-eilande
Middleton-rif atol 1
Elizabeth-rif atol 1
Totale aantal eilande/kaaie 51

Verwysings

Eksterne skakels

Koraalsee-Eilande  Australië Koraalsee-Eilande 
Deelstate:Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede:Australiese Hoofstadgebied • Jervisbaaigebied • Noordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en CartiereilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland

Tags:

AustraliëDeelstate en gebiede van AustraliëEngelsGroot KoraalrifKoraalseeLys van afhanklike gebiedeQueensland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkloosheidSendelingposisieRobert SobukweSportAborsie in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024MangelontstekingMagnesiumPornografieStaalPastoorUniegebouSuid-Afrikaanse RugbyunieNatuurbewaringBraaiKoos du PlessisAnette EngelbrechtNierversakingRobbeneilandWaterbesparing in Suid-AfrikaMichael JacksonKinderregteSeksuele penetrasieSuikerbekkiesDemi Lee MooreAfrikaanse TaalmonumentLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BuffelSelfmoordWynand StrydomGroot TrekVolstruisReënGeslagMaanDemokratiese Republiek die KongoMuskeljaatkatSwawelWindAndré JacobsHorlosieGeestesgesondheidIsraelWoordeboek van die Afrikaanse TaalBloedvergiftigingWayback MachineMaagdelikheidAprilWiskundeOutismeBrugMenstruasieBosluisbytkoorsJohan BadenhorstAnrich HerbstMaagsweerGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van medisinale kruieAnale kanker7de LaanDokterNasionale VrouedagShakaDepressie (gemoedstoestand)ArabiesIntensiewe vormDesmond TutuVulvaLys van Afrikaanse skrywersAssonansieVerdampingAnilingusNasionale PartySwitserlandKriekAfrikaansEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVryheidsdag🡆 More