Man: like volwasse mens

'n Man is 'n manlike menslike volwassene, in teenstelling met 'n volwasse vrou.

    Hierdie artikel toon die verskil tussen 'n man en 'n vrou aan.
    Vir die artikel oor die eiland Man, sien Man (eiland).

Die uitdrukking man (meervoud: mans; en manne, wanneer daar 'n meer figuurlike betekenis is) word gebruik om die biologiese geslagsverskille, die kulturele geslagsrolverskille, of albei aan te dui.

Man: Geslagskenmerke, Die rol van die man in die samelewing, Sien ook
Afprenting van 'n man op die Pioneer-plaat wat in die buitenste ruimte ingestuur is

'n Seun is 'n manlike menslike kind, in teenstelling met 'n vroulike kind wat 'n dogter of meisie genoem word. Die uitdrukking word soortgelyk gebruik vir dieselfde verskille as in die vorige paragraaf. Nadat seuns volwassenheid betree, staan hulle bekend as mans.

Geslagskenmerke

Die man het verskeie geslagseienskappe wat verskil van dié van die vrou. Nes in die vrou, is die geslagsorgane – die penis en die testes in die man se geval – deel van die voortplantingstelsel. Die man se sekondêre geslagseienskappe het ook 'n kleiner rol in hierdie selfde area te speel. In teenstelling met die vrou, is die man se geslagsdele grootliks uitwendig, maar daar is belangrike organe in die stelsel wat inwendig is. Die bestudering van manlike voortplanting en die organe wat daarmee verband hou, word andrologie genoem.

Die rol van die man in die samelewing

Mans verskil heelwat van vroue as 'n mens na hul onderskeie rolle in die samelewing kyk.

  • Mans, as 'n groep, word as aggressiewer as vroue beskou buite die huishouding. Aan die ander kant bevind navorsing dat mans en vroue ewe aggressief is in verhoudings.
  • Baie min mans gebruik skoonheidsmiddels of dra klere wat gewoonlik met die vrou se rol geassosieer word. (As hulle dit wel doen, staan dit bekend as transvestitisme. Daar word nog erg op hierdie verskynsel neergekyk.)

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Man GeslagskenmerkeMan Die rol van die man in die samelewingMan Sien ookMan Eksterne skakelsManBiologieMensVolwasseneVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikBloedsomloopstelsel633PornhubJeugdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersSeisoenNamakwalandGqeberhaDierRoesJudaïsmeGeslagsgelykheidKarooMielieDirekte en Indirekte redeGordelroosProteaSeksismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaTsongaSokkerAssonansieDemokrasieEuropaMisdaadromanPropagandaJagluiperdDolfynHolocaustToestand van materieSmeltpuntDokterVoedselkettingNamibiëVratJan van RiebeeckWiki CommonsVakbondMobutu Sese SekoGeletterdheidSteenkool in Suid-AfrikaNaaldekokerKoppeltekenKommaSean CombsAardeOm-te-infinitiefkonstruksieRookgewoonteKoorsblaarWiskundeWapen van Suid-AfrikaJansenvillePablo PicassoHomoniemAvbobKankerBestuiwingChatGPTMigrasie van voëlsDermpoliepPersoon (taalkunde)Distrik SesFinansiële staatKunsmatige algemene intelligensieKlimaatsverandering in AfrikaOseaanKinkhoesNedersettingTelevisieProksemikaSkoenlapperPikkewynHipoteseOranjerivier🡆 More