Kurator: Inhoudspesialis belas met 'n museum se versamelings en betrokke by die interpretasie van erfenismateriaal

'n Kurator (van Latyn: Curare, wat beteken om te versorg) is 'n bestuurder of opsigter.

Tradisioneel is 'n kurator 'n bewaarder van 'n kulturele erfenisinstelling (bv. galery, museum, biblioteek of argief), en 'n inhoudsspesialis wat die taak het om die instellings se versamelings te versorg, en betrokke is by die interpretasie van erfenismateriaal.

'n Tradisionele kurator se verantwoordelikheid behels tasbare voorwerpe van een of ander soort kunswerk, versamelstukke, historiese items of wetenskaplike versamelings. Meer onlangs het nuwe vorme van kurators ontstaan: kurators van digitale data voorwerpe en biokurators.

Sien Ook

Ulster Museum

Verdere Leesstof

  • Burcaw, G. (1997) Introduction to Museum Work, 3rd edition. Lanham, MD: Altamira Press. ISBN 978-0-7619-8926-4
  • Ferguson, B., Greenburg, R. and Nairne, S. (1996) Thinking About Exhibitions ISBN 0-415-11590-6.
  • Glaser, J. and A. Zenetou. (1996) Museums: A Place to Work. Routledge. ISBN 978-0-415-12724-0
  • Lord, G. and B. Lord. (1997) The Manual of Museum Management. Lanham, MD: Altamira Press. ISBN 0-7591-0249-X
  • Kuoni, Carin. (2001) Words Of Wisdom: A Curator's Vade Mecum on Contemporary Art. New York: Independent Curators International (ICI). ISBN 0-916365-60-3
  • Marincola, P. (2002) Curating Now: Imaginative Practice/Public Responsibility ISBN 0-9708346-0-8
  • Obrist, H. (2008) A Brief History of Curating ISBN 3-905829-55-X.
  • Rugg, J. and Segdwick, M (2007) Issues in Curating. Intellect. ISBN 978-1-84150-162-8
  • Richter, D. and Drabble, B (2007) Curating Critique. Revolver. ISBN 978-3-86588-451-0
  • Spalding, F. (1998) The Tate: A History. Tate Publishing. ISBN 1-85437-231-9.
  • Sullivan, L. and Childs, S. (2003) Curating Archaeological Collections ISBN 0-7591-0024-1.
  • Thea, C. (2009) On Curating: Interviews with Ten International Curators ISBN 1-935202-00-6.
  • Graham, B. and Cook S. (2010) Rethinking Curating. Cambridge: MIT Press. ISBN 0-262-01388-6

Eksterne Skakels

Verwysings

Tags:

Kurator Sien OokKurator Verdere LeesstofKurator Eksterne SkakelsKurator VerwysingsKurator

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VigsAardbewingGriepLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOrtopedieFiksieSinoniemVerkleinwoordLandbouEjakulasiePornografieAalwynSemenSamestellende afleidingGewone tarentaalRuslandAnale seksJerusalemKoue OorlogInligtingEuropese UnieProstaatklierFrankrykErfenisdag (Suid-Afrika)RooibokKlankverskynselsHematurieKonjunktivitisBaardskeerder-spinnekopWaarheid-en-versoeningskommissieLA.J. ApplegatePubiese hareSuid-KoreaKunsWikisourceEkonomieMiljardOnderwys (geskiedenis)MamelukMuskeljaatkatPiet ByleveldBoeberAnilingusSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsGrysstofRugbywêreldbeker 2023Dulcie van den BerghKappie (skryfteken)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHemelvaartsdagOoiKoorsblaarRoekelose DadeIndiëRooiwaterEmfiseemReënspinnekopDepressie (gemoedstoestand)KoggelmanderNagapieSteve BikoWaterhertGeurmiddelCLugbesoedelingTonnels van Củ Chi🡆 More