Duitse Nasionale Sokkerspan: Mans nasionale sokkerspan wat Duitsland verteenwoordig

Die Duitse nasionale sokkerspan is die mans sokkerspan wat Duitsland tydens internasionale kompetisies verteenwoordig.

Die Mannschaft het vier keer die Sokker-Wêreldbeker en drie keer die Europa Beker gewen. Duitsland is altyd een van die sterker spanne in internasionale sokker. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika het hulle derde geëindig, en op 13 Julie 2014 wen hulle die eindstryd in Brasilië teen Argentinië met 1 – 0 in ekstra tyd.

Duitsland
Duitse Nasionale Sokkerspan: Mans nasionale sokkerspan wat Duitsland verteenwoordig
Stigting 1908
Afrigter Vlag van Duitsland Joachim Löw
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Sokker-wêreldbeker (4)
    1954, 1974, 1990 en 2014
    (naaswenner (4): 1966, 1982, 1986, 2002)
  • Europa-beker (3)
    1972, 1980, 1996
    (naaswenner (3): 1976, 1992, 2008)

Mededinging

Duitsland ondervind sterk mededinging van Engeland, Frankryk en Nederland. Die derby tussen Nederland en Duitsland is een van die strafste internasionale wedstryde ter wêreld.

Sien ook

Tags:

ArgentiniëBrasiliëDuitslandFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014SokkerSokker-WêreldbekerSuid-AfrikaUEFA Europa-beker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieOos-KaapKorrupsieJo BlackVryheidsdagSendelingposisieChemiese reaksieDesimale breukeMiddelmisbruikCovid-19-pandemieGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondGenitale vratLys van elemente volgens simboolGesondheidFamilie (verwantskap)VerkoueVars waterSimon PetrusHemelBesemMcDonald'sInligtingKommunismeHaelKunsmatige intelligensieEkostelselGrondsoorteLeierSwartbewussynsbewegingProvinsies van Suid-AfrikaDemografie van Suid-AfrikaVerkragtingHeks van HexrivierSwawelKolonisasiePaddaOranjerivierEnkelvoudige sinBloemfonteinProstaatkankerParkinson se siekteGamelanMandalaDemi Lee MooreNeerslagVolhoubaarheidWerkersdagMisdaadAfrikaanse woordelys en spelreëlsSekondêre sektor van die ekonomieKlinkerAfvalbestuurHoofstadHerfsToekoms van die AardeBoomKlem-in-die-kaakVerkleinwoordTeam Fortress 2Swart nasionalismeWaterkringloopDiatomiese molekuulSatellietVarkAarde se atmosfeerLieweheersbesieGautengWayde van NiekerkAppelSuid-EuropaPampoentjiesDeelwoordKletsrymSkuinsstreepMite🡆 More