Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970

Die negende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México 70; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 21 Junie 1970 in Meksiko aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Meksiko aangebied is en die eerste in Noord-Amerika. Ná die Olimpiese Somerspele 1968 in Meksikostad was die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 die tweede groot sportkompetisie in Meksiko.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – México 70
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Meksiko Meksiko
Datums 31 Mei – 21 Junie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Italië Italië
Derde plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 95 (2.97 per wedstryd)
Bywoning 1 604 065 (50 127 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Wes-Duitsland Gerd Müller (10 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Pelé
1966
1974
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Die tweemalige kampioen Brasilië het die trofee gewen nadat hulle Italië, ’n ander tweemalige kampioen, met 4–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Brasilië kon daarmee die Jules Rimet-trofee permanent behou en met die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 is ’n nuwe trofee bekend gestel. Wes-Duitsland het in die derde en Uruguay in die vierde plek geëindig. Beide die verdedigende kampioen Engeland en die gasheer Meksiko is in die kwarteindrondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van El Salvador, Israel en Marokko het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

Toewysing

Meksiko is op 8 Oktober 1964 in Tokio deur FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970. Die enigste ander kandidaatland was Argentinië.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 56
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Argentinië 32

Kwalifisering

Die gasheer Meksiko en die verdedigende kampioen Engeland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is agt vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), asook een elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen AFC (Asië) en OFC (Oseanië) beslis.

Noemenswaardige lande wat nie kon kwalifiseer nie sluit in Argentinië, tot dusver die enigste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat hulle misgeloop het, nadat hulle ’n verrassende nederlaag teen Peru gely het.

El Salvador se oorwinning teen Honduras in die beslissende wedstryd het die Sokkeroorlog tussen albei lande tot gevolg gehad, waarin meer as 2 000 mense dood is. El Salvador het vir die eerste keer aan ’n sokkerWêreldbekertoernooi deelgeneem.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  België 5de 1 1954 Agtste eindrondte (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië 9de 9 1966 Kampioen (1958, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Bulgarye 3de 3 1966 Groepfase (1962, 1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  El Salvador 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland 6de 6 1966 Kampioen (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Israel 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië 7de 3 1966 Kampioen (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Marokko 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 7de 6 1966 Groepfase (1930, 1950, 1954, 1958, 1962, 1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru 2de 1 1930 Groepfase (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roemenië 4de 1 1938 Agtste eindrondte (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie 4de 4 1966 Vierde plek (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Swede 5de 1 1958 Naaswenner (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tsjeggo-Slowakye 6de 1 1962 Naaswenner (1934, 1962)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 6de 3 1966 Kampioen (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland 7de 5 1966 Kampioen (1954)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meksikostad
Estadio Azteca
19°18′10.7″N 99°9′1.8″W / 19.302972°N 99.150500°W / 19.302972; -99.150500 (Estadio Azteca)
Kapasiteit: 110 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 
Guadalajara
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 (Meksiko)
Puebla de Zaragoza
Estadio Jalisco Estadio Cuauhtémoc
20°42′18.1″N 103°19′41.5″W / 20.705028°N 103.328194°W / 20.705028; -103.328194 (Estadio Jalisco) 19°4′41″N 98°9′52″W / 19.07806°N 98.16444°W / 19.07806; -98.16444 (Estadio Cuauhtémoc)
Kapasiteit: 71 100 Kapasiteit: 35 563
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 
León Toluca
Estadio Nou Camp Estadio Luis Dosal
21°6′56″N 101°39′27.5″W / 21.11556°N 101.657639°W / 21.11556; -101.657639 (Estadio Nou Camp) 19°17′14.3″N 99°40′0.5″W / 19.287306°N 99.666806°W / 19.287306; -99.666806 (Estadio Luis Dosal)
Kapasiteit: 23 609 Kapasiteit: 26 900
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 is oor 22 dae tussen 16 verskillende nasies oor 32 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 1970 op die Estadio Azteca in Meksikostad met ’n wedstryd tussen die gasheer Meksiko en Sowjetunie afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 21 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Italië, waartydens Brasilië die Jules Rimet-trofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 1962 en 1966 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Mei/Junie
So
31
Ma
1
Di
2
Wo
3
Do
4
Vr
5
Sa
6
So
7
Ma
8
Di
9
Wo
10
Do
11
Groep 1 1 1 1 1 1 1
Groep 2 1 1 1 1 1 1
Groep 3 1 1 1 1 1 1
Groep 4 1 1 1 1 1 1
Uitklopfase
Junie
Vr
12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Uitklopfase 4 2 1 1
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die kwarteindrondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die kwarteindstrydwedstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep 1 het teen die naaswenner van Groep 2 en die wenner van Groep 2 het teen die naaswenner van Groep 1 gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n lot bepaal. Die eindstryd sou ná ’n gelykopuitslag die daaropvolgende dag herhaal word en eers daarna sou dit deur ’n lot beslis word.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die kwarteindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 10 Januarie 1970 in die Maria Isabel Sheraton Hotel in Meksikostad gehou.

Groepfase

16 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep 1

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie 3 2 1 0 6 1 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 3 2 1 0 5 0 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  België 3 1 0 2 4 5 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  El Salvador 3 0 0 3 0 9 –9 0

31 Mei 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 107 160
Skeidsregter: Kurt Tschenscher (Wes-Duitsland)
Verslag

3 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  België 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  El Salvador Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 92 205
Skeidsregter: Andrei Rădulescu (Roemenië)
Van Moer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  12', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  54'
Lambert Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  76' (straf)
Verslag

6 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  België Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 95 261
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Bysjowets Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  14', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  63'
Asatiani Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  57'
Khmelnytskyi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  76'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  86' Lambert

7 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  El Salvador Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 103 058
Skeidsregter: Ali Kandil (Egipte)
Valdivia Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  45', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  46'
Fragoso Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  58'
Basaguren Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  83'
Verslag

10 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  El Salvador Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 89 979
Skeidsregter: Rafael Hormazábal Díaz (Chili)
Bysjowets Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  51', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  74' Verslag

11 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  België Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 108 192
Skeidsregter: Ángel Norberto Coerezza (Argentinië)
Peña Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  14' (straf) Verslag

Groep 2

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië 3 1 2 0 1 0 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 3 1 1 1 2 1 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Swede 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Israel 3 0 2 1 1 3 –2 2

2 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Israel Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 20 654
Skeidsregter: Bobby Davidson (Skotland)
Maneiro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  23'
Mujica Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  50'
Verslag

3 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Swede Estadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 13 433
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Domenghini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  10' Verslag

6 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 29 968
Skeidsregter: Rudi Glöckner (DDR)
Verslag

7 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Swede 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Israel Estadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 9 624
Skeidsregter: Seyoum Tarekegn (Ethiopië)
Turesson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  53' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  56' Spiegler

10 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Swede Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 18 163
Skeidsregter: Henry Landauer (VSA)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  90' Grahn

11 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Israel 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië Estadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 9 890
Skeidsregter: Ayrton Vieira de Moraes (Brasilië)
Verslag

Groep 3

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië 3 3 0 0 8 3 +5 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland 3 2 0 1 2 1 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roemenië 3 1 0 2 4 5 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tsjeggo-Slowakye 3 0 0 3 2 7 –5 0

2 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roemenië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 50 560
Skeidsregter: Vital Loraux (België)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  65' Hurst

3 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tsjeggo-Slowakye 1–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 52 897
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Petráš Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  11' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  24' Rivelino
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  59' Pelé
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  61', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  83' Jairzinho

6 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roemenië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tsjeggo-Slowakye Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 56 818
Skeidsregter: Diego De Leo (Meksiko)
Neagu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  52'
Dumitrache Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  75' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  5' Petráš

7 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 66 843
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  59' Jairzinho

10 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roemenië 2–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 50 804
Skeidsregter: Ferdinand Marschall (Oostenryk)
Dumitrache Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  34'
Dembrovschi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  84'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  19', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  67' Pelé
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  22' Jairzinho

11 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tsjeggo-Slowakye Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 49 292
Skeidsregter: Roger Machin (Frankryk)
Clarke Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  50' (straf) Verslag

Groep 4

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland 3 3 0 0 10 4 +6 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru 3 2 0 1 7 5 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Bulgarye 3 0 1 2 5 9 –4 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Marokko 3 0 1 2 2 6 –4 1

2 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Bulgarye Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 13 765
Skeidsregter: Antonio Sbardella (Italië)
Gallardo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  50'
Chumpitaz Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  55'
Cubillas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  73'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  13' Dermendzhief
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  49' Bonef

3 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Marokko 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 12 942
Skeidsregter: Laurens van Ravens (Nederland)
Jarir Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  21' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  56' Seeler
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  80' Müller

6 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Marokko Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 13 537
Skeidsregter: Tofiq Bahramof (Sowjetunie)
Cubillas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  65', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  75'
Challe Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  67'
Verslag

7 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Bulgarye 2–5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 12 710
Skeidsregter: José María Ortiz de Mendibil (Spanje)
Nikodimof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  12'
Kolef Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  20' Libuda
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  52' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  88' Müller
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  67' Seeler

10 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 17 875
Skeidsregter: Abel Aguilar Elizalde (Meksiko)
Cubillas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  44' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  19', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  26', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  39' Müller

11 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Bulgarye 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Marokko Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 12 299
Skeidsregter: Antonio Ribeiro Saldanha (Portugal)
Zhechef Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  40' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  61' Ghazouani

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 
Pelé vier saam met die Brasiliaanse sokkerspan nadat hulle die sokkerwêreldbeker gewen het
Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
14 Junie – Meksikostad        
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie  0
17 Junie – Guadalajara
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay  1
14 Junie – Guadalajara
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië  3  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië  4
21 Junie – Meksikostad
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië  4
14 Junie – Toluca
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië  1
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië  4
17 Junie – Meksikostad
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië  4 Uitspeel om derde plek
14 Junie – León
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland  3   20 Junie – Meksikostad
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland  3
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay  0
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland  1

Kwarteindrondte


14 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie 0–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 26 085
Skeidsregter: Laurens van Ravens (Nederland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  117' Espárrago

14 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko Estadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 26 851
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Guzmán Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  25' (e.d.)
Riva Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  63', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  76'
Rivera Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  70'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  13' González

14 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië 4–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 54 233
Skeidsregter: Vital Loraux (België)
Rivelino Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  11'
Tostão Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  52'
Jairzinho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  75'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  28' Gallardo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  70' Cubillas

14 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland 3–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 23 357
Skeidsregter: Ángel Norberto Coerezza (Argentinië)
Beckenbauer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  68'
Seeler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  82'
Müller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  108'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  31' Mullery
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  49' Peters

Halfeindrondte


17 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 51 261
Skeidsregter: José María Ortiz de Mendibil (Spanje)
Cubilla Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  19' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  44' Clodoaldo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  76' Jairzinho
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  89' Rivelino

17 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië 4–3 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 102 444
Skeidsregter: Arturo Yamasaki (Meksiko)
Boninsegna Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  8'
Burgnich Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  98'
Riva Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  104'
Rivera Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  111'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  90' Schnellinger
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  94', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  110' Müller

Klein finale (om die derde plek)


20 Junie 1970
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 104 403
Skeidsregter: Antonio Sbardella (Italië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  26' Overath

Eindstryd


21 Junie 1970
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 107 412
Skeidsregter: Rudi Glöckner (DDR)
Pelé Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  18'
Gérson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  66'
Jairzinho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  71'
Carlos Alberto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  86'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  37' Boninsegna


Sokkerwêreldkampioen 1970
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1970-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Meksiko
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Brasilië 3 6 6 0 0 19 7 +12 12
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Italië 2 6 3 2 1 10 8 +2 8
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wes-Duitsland 4 6 5 0 1 17 10 +7 10
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uruguay 2 6 2 1 3 4 5 −1 5
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Sowjetunie 1 4 2 1 1 6 2 +4 5
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Meksiko 1 4 2 1 1 6 4 +2 5
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Peru 4 4 2 0 2 9 9 ±0 4
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Engeland 3 4 2 0 2 4 4 ±0 4
In die groepfase uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Swede 2 3 1 1 1 2 2 ±0 3
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  België 1 3 1 0 2 4 5 −1 2
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roemenië 3 3 1 0 2 4 5 −1 2
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Israel 2 3 0 2 1 1 3 −2 2
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Bulgarye 4 3 0 1 2 5 9 −4 1
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Marokko 4 3 0 1 2 2 6 −4 1
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tsjeggo-Slowakye 3 3 0 0 3 2 7 −5 0
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  El Salvador 1 3 0 0 3 0 9 −9 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Gerd Müller 10
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Jairzinho 7
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Teófilo Cubillas 5
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Anatolij Bysjowets 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Pelé 4
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Rivelino 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Luigi Riva 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Uwe Seeler 3
Rang Speler Doele
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Gianni Rivera 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Raoul Lambert 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Florea Dumitrache 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Ladislav Petráš 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Wilfried Van Moer 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Alberto Gallardo 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Javier Valdivia 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Roberto Boninsegna 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970  Tostão 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 
Gerd Müller

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1970EngelsFIFAMeksikoMeksikostadNoord-AmerikaOlimpiese Somerspele 1968SokkerSokker-WêreldbekerSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeaufortskaalNiemetaalKnysnaSuid-Afrikaanse randVulvaProteïenRosa ParksResensieTswanaKoppeltekenVergelykings (taalkunde)Gewone breukeNarsistiese persoonlikheidsteuringVormBernice WestElektrisiteitNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyXenofobieMigrasie van diereOlimpiese SomerspeleLys van Joodse feeste en herdenkingsYouTubeLangste woordSowjetunieGordelroosMieliestronkMierAardedagUniondaleRekenaarGeskiedenis van Suid-AfrikaEngelsEwenaarGrondVars waterAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJosef StalinLys van Afrikaanse skrywersPoësieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lien se lankstaanskoeneVulkaanSiya KolisiNatuurlike hulpbronVraag en aanbodKrimpvarkieHulpwerkwoordVaste stofBrandmondsindroomStedelike gebiedInternet19de eeuWeervoorspellingKoolstofKriekMaselsMynbouVigsSlimfoonGeskiedenis van AfrikaansStaatstoelaeSeekoei24 AprilHaaieAfrikaanse naguilGeslagsgelykheidOorkruipersHannes van WykAbstraksie (rekenaarwetenskap)BalletGemeenskapsorganisasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNetbalBraai🡆 More