Puebla De Zaragoza

Puebla de Zaragoza (, Spaans: Heroica Puebla de Zaragoza, vorige koloniale naam: Puebla de los Ángeles; Nahuatl: Cuetlaxcoapan) is die hoofstad en grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Puebla en dit is op 16 April 1531 deur Spanjaarde onder Fray Julían Garcés en Juan Salmerón gestig.

Die stad het in 2020 'n bevolking van 1 692 181 en van 3 199 530 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 534,32 km².

Puebla de Zaragoza
Cuetlaxcoapan
Puebla De Zaragoza

Kaart Wapen
Puebla De Zaragoza
Puebla De Zaragoza
Vlag
Puebla De Zaragoza
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Puebla De Zaragoza Puebla
 Koördinate 19°02′N 98°11′W / 19.033°N 98.183°W / 19.033; -98.183
 Gestig op 16 April 1531
 Oppervlakte:  
 - Totaal 534,32 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 135 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 1 692 181
 - Bevolkingsdigtheid 2 619/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 199 530
 Tydsone UTC -6 (CST)
 Somertyd UTC -5 (CDT)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 17,2 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 13,9 / 18,4 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 961,2 mm
 Burgemeester Eduardo Rivera
Pérez
 Amptelike webwerf puebla.gob.mx
Puebla De Zaragoza
Die Iglesia de Puebla
Puebla De Zaragoza
Die Regeringsgebou van die deelstaat Puebla
Puebla De Zaragoza
Die Portal Hidalgo en die munisipale paleis in die historiese sentrum

Puebla de Zaragoza is geleë net suidoos van die metropolitaanse gebied van Meksikostad en word deur die twee aktiewe vulkane Iztaccíhuatl en Popocatépetl van die hoofstad geskei. Puebla de Zaragoza is die vierde grootste stad van Meksiko ná Meksikostad, Guadalajara en Monterrey.

Ná die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog het die stad 'n belangrike kulturele sentrum van dié land geword. Die Spaanse naam Heroica Puebla de Zaragoza is afgelei van 'n Meksikaanse oorwinning tydens die Franse inval in 1862. Puebla de Zaragoza word beskou as een van die mooiste stede van Meksiko, met geboue, wat dateer uit die koloniale tydperk asook moderne Meksikaanse argitektuur. Die historiese sentrum van Puebla de Zaragoza is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986.

Eksterne skakels

Puebla De Zaragoza  Hoofstede van Meksiko Puebla De Zaragoza 
HoofstedeAguascalientes • Campeche • Chetumal • Chihuahua • Chilpancingo • Colima • Cuernavaca • Culiacán • Durango • Guadalajara • Guanajuato • Hermosillo • La Paz • Mérida • MexicaliMonterrey • Morelia • Oaxaca • Pachuca • Puebla de Zaragoza • Querétaro • Saltillo • San Luis Potosí • Tlaxcala • Tepic • Toluca • Tuxtla Gutiérrez • Victoria • Villahermosa • Xalapa • Zacatecas

Tags:

Deelstate van MeksikoHoofstadMeksikoNahuatlSpaansSpanjaarde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereLuiperdMamelukAalwynOntkiemingTongaanse nasionale rugbyspanVersamelnaamOnderwys in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolEmily HobhousePalmsondagAfrikaansSeksposisieVoorhuidEmfiseemTropiese sikloonDachshundIdioomAnrich HerbstRegardt van den BerghPesach1991YouTubeWes-AfrikaWiki CommonsTaalNazi-saluutDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPerdNieuwoudtvillePankreasSelfmoordJada FireGriepHorlosieLongOrale seksSkaapHerpes simplexSpysverteringstelselVingerseksRob HersovJodeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuid-KoreaKrokus Stadsaal-aanvalSixtynse kapelKlitorisDesiré GardnerSteve HofmeyrSpookvoëlGedigLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsSean CombsInligtingErica BoyerRoekelose DadeVolksrepubliek ChinaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGenesisSwartbewussynsbewegingOu Apostoliese KerkAbstraksie (rekenaarwetenskap)Gebande muishondLys van Griekse mitologiese figureTierboskatSuurstofAleksei NawalniLys van slangeNoord-KaapAnale seksNagmaalMusiekVoorsetselBloeddrukArabies🡆 More