Guadalajara

Guadalajara (Spaans: , luister (hulp·inligting), amptelik: Ciudad de Guadalajara) is die hoofstad en grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Jalisco, die tweede grootste stad van Meksiko ná Meksikostad en dit is op 14 Februarie 1542 deur Spanjaarde onder Cristóbal de Oñate as Espíritu Santo (die Heilige Gees) gestig.

Die stad het in 2015 'n bevolking van 1 460 148 en van 5 002 466 in die metropolitaanse gebied Guadalajara/Zapopan gehad en beslaan 'n oppervlakte van 151 km².

Guadalajara
Guadalajara

Kaart Wapen
Guadalajara
Guadalajara
Vlag
Guadalajara
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Guadalajara Jalisco
 Koördinate 20°41′N 103°21′W / 20.683°N 103.350°W / 20.683; -103.350
 Gestig op 14 Februarie 1542
 Oppervlakte:  
 - Totaal 151 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 566 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 1 385 629
 - Bevolkingsdigtheid 10 491/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 286 642
 Tydsone UTC -6 (CST)
 Somertyd UTC -5 (CDT)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20,9 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 17,1 / 22,0 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 002,4 mm
 Burgemeester Pablo Lemus Navarro (MX)
 Amptelike webwerf guadalajara.gob.mx
Guadalajara
Kaart van die metropolitaanse gebied Guadalajara/Zapopan
Guadalajara
Die katedraal van Guadalajara

Guadalajara is geleë net suidoostelik van Zapopan, noordwes van Meksikostad en suidwes van León. Die stad staan bekend as Perla del Occidente, die pêrel van die Weste, is 'n belangrike ekonomiese sentrum en knooppunt vir lug- en padvervoer. In 1818 en 1875 is Guadalajara deur swaar aardbewings verwoes en daarna weer opgebou. Die Hospicio Cabañas van Guadalajara is in 1997 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 en FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal weer wedstryde hier aangebied word.

Eksterne skakels

Guadalajara  Hoofstede van Meksiko Guadalajara 
HoofstedeAguascalientes • Campeche • Chetumal • Chihuahua • Chilpancingo • Colima • Cuernavaca • Culiacán • Durango • Guadalajara • Guanajuato • Hermosillo • La Paz • Mérida • MexicaliMonterrey • Morelia • Oaxaca • Pachuca • Puebla de Zaragoza • Querétaro • Saltillo • San Luis Potosí • Tlaxcala • Tepic • Toluca • Tuxtla Gutiérrez • Victoria • Villahermosa • Xalapa • Zacatecas

Tags:

Deelstate van MeksikoGuadalajaraPronunciation.oggHeilige GeesHoofstadJaliscoLêer:GuadalajaraPronunciation.oggMeksikoMeksikostadSpaansSpanjaardeWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSelfstandige naamwoordSamespanningKarakteriseringRobert SobukweNieuwoudtvilleSwawelVlag van Suid-AfrikaSkaakGeboorteKlimaatKanadaAnale seksPapegaaieChristiaan BarnardTelefoonTeam Fortress 2Soweto-opstandKunsmatige intelligensieUniegebouOlimpiese SpeleDuitslandKoperPersentasieKwaZulu-NatalGewone breukeArthur GrumiauxKindersiektesNiersteenSinkAfrikaanse taalleerGroot GatSteenkoolTaalPeter SnydersVarkAntoniemVoegwoordStadEkologieAppel (sanger)ReënAkwariumLys van Griekse mitologiese figureTylaWitbloedselYslandMetaalDataverwerkingLandbouInternetLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGrondwet van Suid-AfrikaProstaatklierPerdLys van Suid-Afrikaanse skrywersDricus du PlessisPlantMynbouStilleweVrystaatLeestekenMenslike seksuele gedragBreinBeaufortskaalAntisemitismeVarkgriepFiela se kindVierkantswortelTatoeëermerkKostuumsOligopolieMeervoudSpringbokAkroniemWortelVerkleinwoord🡆 More