Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934

Die tweede FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Italiaans: Campionato Mondiale di Calcio – Italia ’34; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 27 Mei tot 10 Junie 1934 in Italië aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Europa en Italië aangebied is. Die Koninkryk Italië onder Benito Mussolini se fascistiese bewind het dié toernooi as ’n geleentheid misbruik om sy ideologie en propaganda vir sy beleid oor die hele wêreld uit te saai. Verder is die gasheer se regering van inmenging en korrupsie beskuldig.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Campionato Mondiale di Calcio – Italia ’34
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Italië Italië
Datums 27 Mei – 10 Junie
Spanne 16 (van 4 konfederasies)
Stadions (in 8 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (1 titel)
Tweede plek Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
Derde plek Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland
Vierde plek Vlag van Oostenryk Oostenryk
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 17
Doele 70 (4.12 per wedstryd)
Bywoning 358 000 (21 059 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Tsjeggo-Slowakye Oldřich Nejedlý (5 doele)
Beste speler Vlag van Italië Giuseppe Meazza
1930
1938
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 deelgeneem. Tydens dié toernooi is geen groepfase beslis nie en dit het met die agtste eindrondte afgeskop. Een vermeende sterker span het teen een swakker span elk gespeel. Italië het die trofee gewen nadat hulle Tsjeggo-Slowakye met 2–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Nazi-Duitsland het in die derde en Oostenryk in die vierde plek geëindig.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die verdedigende kampioen en vorige gasheer Uruguay het uit protes vir die min Europese deelname tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1930 nie aan hierdie toernooi deelgeneem nie, as gevolg daarvan was dit die enigste Sokker-Wêreldbekertoernooi waaraan ’n verdedigende kampioen nie deelgeneem het nie.

Toewysing

Italië is op 14 Mei 1932 in Stockholm deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934. Die enigste ander kandidaat was Swede, maar hulle het hulself voor die stemming onttrek.

Kwalifisering

Dit was die eerste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi waarvoor deelnemende spanne ’n kwalifisering beslis het. Van die 16 plekke is twaalf vir Europese nasionale sokkerspanne gereserveer, drie vir die Amerikas en een vir Asië. 36 nasies het aansoek gedoen om aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 deel te neem en tydens die kwalifisering is die aantal deelnemende nasies op 16 verminder. Dit was die enigste keer wat die gasheer aan die kwalifisering moes deelneem en nie regstreeks vir die toernooi gekwalifiseer het nie. Die kwalifiseringrondtes is volgens geografiese liggings gerangskik. Chili en Peru het hulleself aan die kwalifisering onttrek, waarvolgens Argentinië en Brasilië sonder enige wedstryd gekwalifiseer het. Die Britse tuislande Engeland en Skotland het FIFA se aansoek vir deelname verwerp en die toernooi as minder belangrik as hul eie kampioenskappe beskou.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Argentinië 2de 2 1930 Naaswenner (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  België 2de 2 1930 Groepfase (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Brasilië 2de 2 1930 Groepfase (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Egipte 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Frankryk 2de 2 1930 Groepfase (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Hongarye 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nederland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Roemenië 2de 2 1930 Groepfase (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Swede 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Switserland 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Verenigde State 2de 2 1930 Derde plek (1930)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Bologna Florence Genua Milaan
Stadio Littoriale Stadio Giovanni Berta Stadio Luigi Ferraris Stadio San Siro
44°29′32.3″N 11°18′36.1″O / 44.492306°N 11.310028°O / 44.492306; 11.310028 (Stadio Littoriale) 43°46′50.8″N 11°16′57.8″O / 43.780778°N 11.282722°O / 43.780778; 11.282722 (Stadio Giovanni Berta) 44°24′59.4″N 8°57′9.1″O / 44.416500°N 8.952528°O / 44.416500; 8.952528 (Stadio Luigi Ferraris) 45°28′41.1″N 9°7′26.1″O / 45.478083°N 9.123917°O / 45.478083; 9.123917 (Stadio San Siro)
Kapasiteit: 38 279 Kapasiteit: 47 290 Kapasiteit: 36 703 Kapasiteit: 55 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Napels
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 (Italië)
Rome
Stadio Giorgio Ascarelli Stadio Nazionale PNF
40°51′35″N 14°17′36″O / 40.85972°N 14.29333°O / 40.85972; 14.29333 (Stadio Giorgio Ascarelli) 41°55′36.8″N 12°28′20.2″O / 41.926889°N 12.472278°O / 41.926889; 12.472278 (Stadio Nazionale PNF)
Kapasiteit: 40 000 Kapasiteit: 47 300
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Triëst Turyn
Stadio Littorio Stadio Benito Mussolini
45°37′25.7″N 13°47′39.3″O / 45.623806°N 13.794250°O / 45.623806; 13.794250 (Stadio Littorio) 45°2′30.4″N 7°39′0.1″O / 45.041778°N 7.650028°O / 45.041778; 7.650028 (Stadio Benito Mussolini)
Kapasiteit: 8 000 Kapasiteit: 28 140
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 is oor 15 dae tussen 16 verskillende nasies oor 17 wedstryde uitgespeel. Dit het op 27 Mei 1934 op die Stadio Luigi Ferraris in Genua met ’n wedstryd tussen Spanje en Brasilië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Stadio Nazionale PNF in Rome op 10 Junie met die eindstryd tussen Italië en Tsjeggo-Slowakye, waartydens die gasheer die Jules Rimet-trofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 se daaglikse program aan. ’n Groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Uitklopfase
Mei/Junie
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
31
Vr
1
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
10
Uitklopfase 8 4 1 2 1 1
Legende

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Uitklopfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 het direk met die uitklopfase afgeskop en dit het uit 17 wedstryde bestaan: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derde-plek-wedstryd en die eindstryd. Buitendien was daar ’n herhalingswedstryd.

Vir die agste eindrondte was daar agt vaste spanne wat glo die toernooi se sterkste spanne was. Hulle was: Argentinië, Brasilië, Italië, Nazi-Duitsland, Nederland, Oostenryk, Tsjeggo-Slowakye en Hongarye. Vir elkeen van hierdie agt spanne is ’n teenstander getrek. In die daaropvolgende rondte het die wenner van wedstryd een teen die wenner van wedstryd twee te staan gekom.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wedstryd die volgende dag herhaal.

Wedstryde

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Die agtste eindstryd tussen Swede en Argentinië
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Gianpiero Combi (Italië), skeidsregter Ivan Eklind en František Plánička (Tsjeggo-Slowakye) voor die afskop van die eindstryd
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Angelo Schiavio teken die wendoel vir Italië teen Tsjeggo-Slowakye aan

Die loting is op 1 Mei 1934 in die Ambasciatori Palace Hotel in Rome gehou.

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
27 Mei – Rome            
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië  7
31 Mei – Florence
(herhaal op 1 Junie)
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Verenigde State  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië  1
(1)
27 Mei – Genua
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje  1
(0)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje  3
3 Junie – Milaan
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Brasilië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië  1
27 Mei – Turyn
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk  3
31 Mei – Bologna
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Frankryk  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk  2
27 Mei – Napels
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Hongarye  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Hongarye  4
10 Junie – Rome
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Egipte  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië  2
27 Mei – Triëst
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye  1
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye  2
31 Mei – Turyn
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Roemenië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye  3
27 Mei – Milaan
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Switserland  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Switserland  3
3 Junie – Rome
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nederland  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye  3
27 Mei – Florence
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland  1   derde plek
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland  5
31 Mei – Milaan 7 Junie – Napels
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  België  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland  2  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland  3
27 Mei – Bologna
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Swede  1    Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Swede  3
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Argentinië  2  

Agtste eindrondte


27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Brasilië Stadio Luigi Ferraris, Genua
Toeskouers: 21 000
Skeidsregter: Alfred Birlem (Nazi-Duitsland)
Iraragorri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  18' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  25'
Lángara Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  29'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  55' Leônidas

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Hongarye 4–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Egipte Stadio Giorgio Ascarelli, Napels
Toeskouers: ~12 000
Skeidsregter: Rinaldo Barlassina (Italië)
Teleki Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  11'
Toldi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  61'
Vincze Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  53'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  31', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  39' Fawzi

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Switserland 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nederland Stadio San Siro, Milaan
Toeskouers: ~40 000
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Kielholz Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  7', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  43'
Abegglen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  69'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  19' Smit
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  84' Vente

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 7–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Verenigde State Stadio Nazionale PNF, Rome
Toeskouers: ~13 000
Skeidsregter: Rene Mercet (Switserland)
Schiavio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  18', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  29', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  64'
Orsi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  20', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  69'
Ferrari Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  63'
Meazza Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  90'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  57' Donelli

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Roemenië Stadio Littorio, Triëst
Toeskouers: ~8 000
Skeidsregter: John Langenus (België)
Puč Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  50'
Nejedlý Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  67'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  11' Dobay

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Swede 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Argentinië Stadio Littoriale, Bologna
Toeskouers: ~15 000
Skeidsregter: Eugen Braun (Oostenryk)
Jonasson Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  9', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  67'
Kroon Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  79'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  4' Belis
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  48' Galateo

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk 3–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Frankryk Stadio Benito Mussolini, Turyn
Toeskouers: ~20 000
Skeidsregter: Johannes van Moorsel (Nederland)
Sindelar Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  44'
Schall Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  93'
Bican Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  109'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  18' Nicolas
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  116' (straf) Verriest

27 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland 5–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  België Stadio Giovanni Berta, Florence
Toeskouers: ~8 000
Skeidsregter: Francesco Mattea (Italië)
Kobierski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  25'
Siffling Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  49'
Conen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  66', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  70', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  87'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  29', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  43' Voorhoof

Kwarteindrondte


31 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Hongarye Stadio Littoriale, Bologna
Toeskouers: ~25 000
Skeidsregter: Francesco Mattea (Italië)
Horvath Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  8'
Zischek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  51'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  60' (straf) Sárosi

31 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje Stadio Giovanni Berta, Florence
Toeskouers: ~35 000
Skeidsregter: Louis Baert (België)
Ferrari Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  44' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  30' Regueiro

31 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Swede Stadio San Siro, Milaan
Toeskouers: ~15 000
Skeidsregter: Rinaldo Barlassina (Italië)
Hohmann Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  60', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  63' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  82' Dunker

31 Mei 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Switserland Stadio Benito Mussolini, Turyn
Toeskouers: ~12 000
Skeidsregter: Alois Beranek (Oostenryk)
Svoboda Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  24'
Sobotka Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  49'
Nejedlý Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  82'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  18' Kielholz
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  78' Jäggi
    Herhaling

1 Junie 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje Stadio Giovanni Berta, Florence
Toeskouers: ~45 000
Skeidsregter: Rene Mercet (Switserland)
Meazza Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  11' Verslag

Halfeindrondte


3 Junie 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk Stadio San Siro, Milaan
Toeskouers: ~60 000
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Guaita Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  19' Verslag

3 Junie 1934
16:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland Stadio Nazionale PNF, Rome
Toeskouers: ~10 000
Skeidsregter: Rinaldo Barlassina (Italië)
Nejedlý Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  19', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  71', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  80' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  62' Noack

Klein finale (om die derde plek)


7 Junie 1934
18:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk Stadio Giorgio Ascarelli, Napels
Toeskouers: ~8 000
Skeidsregter: Albino Carraro (Italië)
Lehner Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  1', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  42'
Conen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  27'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  28' Horvath
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  54' Sesta

Eindstryd


10 Junie 1934
17:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 2–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye Stadio Nazionale PNF, Rome
Toeskouers: ~45 000
Skeidsregter: Ivan Eklind (Swede)
Orsi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  81'
Schiavio Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  95'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  71' Puč


Sokkerwêreldkampioen 1934
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1934-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Geen deelname

     Gasheerland Italië
Rang Span Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Italië 4 3 1 0 11 3 +8 7
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Tsjeggo-Slowakye 4 3 0 1 9 6 +3 6
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nazi-Duitsland 4 3 0 1 11 8 +3 6
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oostenryk 4 2 0 2 7 7 ±0 4
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Spanje 2 1 1 0 4 2 +2 3
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Hongarye 2 1 0 1 5 4 +1 2
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Switserland 2 1 0 1 5 5 ±0 2
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Swede 2 1 0 1 4 4 ±0 2
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Argentinië 1 0 0 1 2 3 −1 0
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Frankryk 1 0 0 1 2 3 −1 0
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Nederland 1 0 0 1 2 3 −1 0
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Roemenië 1 0 0 1 1 2 −1 0
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Egipte 1 0 0 1 2 4 −2 0
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Brasilië 1 0 0 1 1 3 −2 0
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  België 1 0 0 1 2 5 −3 0
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Verenigde State 1 0 0 1 1 7 −6 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Oldřich Nejedlý 5
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Edmund Conen 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Angelo Schiavio 4
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Leopold Kielholz 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Raimundo Orsi 3
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Abdulrahman Fawzi 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Giovanni Ferrari 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Karl Hohmann 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Johann Horvath 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Sven Jonasson 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  José Iraragorri 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Ernst Lehner 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Giuseppe Meazza 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Antonín Puč 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Géza Toldi 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Bernard Voorhoof 2
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Ernesto Belis 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Alberto Galateo 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Josef Bican 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Anton Schall 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Karl Sesta 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Matthias Sindelar 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Karl Zischek 1
Rang Speler Doele
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Leônidas 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Jiří Sobotka 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  František Svoboda 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Isidro Lángara 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Luis Regueiro 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Jean Nicolas 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Georges Verriest 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Stanislaus Kobierski 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Rudolf Noack 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Otto Siffling 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Kick Smit 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Leen Vente 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  György Sárosi 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Pál Teleki 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Jenő Vincze 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Enrique Guaita 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Ștefan Dobay 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  André Abegglen 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Willy Jäggi 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Gösta Dunker 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Knut Kroon 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934  Aldo Donelli 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 
Oldřich Nejedlý

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) William Joseph Baker (1988). Sports in the Western World. Champaign: University of Illinois Press. ISBN 978-0-252-06042-7.
  • (en) Terry Crouch (2002). The World Cup: The Complete History. London: Aurum. ISBN 978-1-85410-843-2.
  • (en) Cris Freddi (2006). Complete Book of the World Cup 2006. London: HarperCollins. ISBN 0-00-722916-X.
  • (en) Brian Glanville (2005). The Story of the World Cup. London: Faber and Faber. ISBN 978-0-571-22944-4.
  • (en) David Goldblatt (2007). The Ball is Round: A Global History of Football. London: Penguin. ISBN 978-0-14-101582-8.
  • (en) Chris Hunt (2006). World Cup Stories: The history of the FIFA World Cup. Ware: Interact. ISBN 978-0-9549819-2-1.
  • (en) Clemente Angelo Lisi (2007). A history of the World Cup: 1930–2006. Lanham, Maryland: Scarecrow Press. ISBN 0-8108-5905-X. Besoek op 14 Julie 2018.
  • (en) Bill Murray; William J. Murray (1998). The World's Game: A History of Soccer. Champaign: University of Illinois Press. ISBN 978-0-252-06718-1.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • (en) Matthew Taylor (2005). The leaguers: the making of professional football in England, 1900–1939. Liverpool: Liverpool University Press. ISBN 978-0-85323-639-9.
  • (en) Dave Wangerin (2006). Soccer in a Football World. London: WSC Books. ISBN 978-0-9540134-7-9.
  • (en) Jonathan Wilson (2008). Inverting the Pyramid: The History of Football Tactics. London: Orion. ISBN 978-1-4091-0204-5.

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 

Uruguay 1930 • Italië 1934 • Frankryk 1938 • 1942 • Brasilië 1950 • Switserland 1954 • Swede 1958 • Chili 1962 • Engeland 1966 • Meksiko 1970 • Wes-Duitsland 1974 • Argentinië 1978 • Spanje 1982 • Meksiko 1986 • Italië 1990 • Verenigde State 1994 • Frankryk 1998 • Suid-Korea/Japan 2002 • Duitsland 2006 • Suid-Afrika 2010 • Brasilië 2014 • Rusland 2018 • Katar 2022 • Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1934Benito MussoliniEngelsEuropaFIFAFascismeIdeologieItaliaansItaliëKorrupsiePropagandaSokkerSokker-Wêreldbeker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderMusiekRepubliek die KongoAluminiumNiersteenMiltVlag van Suid-AfrikaMisdaadWinterMane van GalileiPoësieKoperWynand du ToitPornografieLoftus MaraisKunselementePeriodieke tabelRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLiefdeWithaaiFinale OplossingNicole StraussTuisbladTaalAfleiding (taalkunde)SwartLandbouSneeuSublimasieAfkortingVrymesselaryYsterMigrasie van voëlsJaarAtletiekHartGevolge van aardverwarming op oseaneWaterbesparing in Suid-AfrikaRuslandDuitslandVoedselkettingHigiëneInsekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHeupvervangingDoelwitDwelmmiddelAtmosfeerRugbyFrederik Willem de KlerkVierkantswortelMenseregteBevolkingAtoomPornografiese subgenresMaanLys van bekende Suid-AfrikanersSelfmoordDepressie (gemoedstoestand)Lys van musiekinstrumenteSwawelJohannesburgRooikatJan van RiebeeckItaliëPinksterVaginale kankerBreinLys van Suid-Afrikaanse musikanteReg tot ‘n gesonde omgewingFacebookDroomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van veltoestandeSeksismeEerste Wêreldoorlog🡆 More