Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978

Die elfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – Argentina ’78; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 1 tot 25 Junie 1978 in Argentinië aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Argentinië aangebied is en die vierde in Suid-Amerika.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – Argentina ’78
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Argentinië Argentinië
Datums 1 Junie – 25 Junie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Argentinië Argentinië (1 titel)
Tweede plek Vlag van Nederland Nederland
Derde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Vierde plek Vlag van Italië Italië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 38
Doele 102 (2.68 per wedstryd)
Bywoning 1 545 791 (40 679 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Mario Kempes (6 doele)
Beste speler Vlag van Argentinië Mario Kempes
1974
1982
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van albei groepe het in die eindstryd ontmoet, terwyl die tweede spanne in die klein finale gespeel het. Argentinië het die trofee gewen nadat hulle Nederland met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Argentinië was ook die vyfde gasheer ná Uruguay in 1930, Italië in 1934, Engeland in 1966 en Wes-Duitsland in 1974 wat die toernooi gewen het. Brasilië het in die derde en Italië in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Wes-Duitsland is in die tweede rondte uitgeskakel.

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 is beslis tydens die militêre diktatuur wat in 1976 tydens ’n staatsgreep aan bewind gekom het. Dié regse militêre diktatorskap is vir die ontvoering en verdwyning van sowat 30 000 mense tydens ’n soort burgeroorlog teen linkse guerillas en intellektuele verantwoordelik. Die destydse Argentynse bewind het die toernooi vir die tentoonstelling van ’n “suiwer Argentinië” misbruik en dit het ná die titelverowering net ’n kort tyd van gewildheid onder Argentyne geniet.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Iran en Tunisië het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi met die oorspronklike aantal van 16 nasionale sokkerspanne; vir die volgende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 in Spanje is die aantal na 24 verhoog.

Toewysing

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Juan Perón groet die skare, inspirasie vir die 1978-toernooi se kenteken

Argentinië is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978. Die enigste ander kandidaatland was Meksiko, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 toegewys is, het Meksiko voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 aan Wes-Duitsland toegewys en die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 aan Spanje.

Kwalifisering

Die gasheer Argentinië en die verdedigende kampioen Wes-Duitsland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is agt vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), asook een elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC (Asië) en OFC (Oseanië), asook tussen UEFA en CONMEBOL beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 7de 2 1974 Naaswenner (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 11de 11 1974 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Frankryk 7de 1 1966 Derde plek (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hongarye 7de 1 1966 Naaswenner (1938, 1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Iran 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 9de 5 1974 Kampioen (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Meksiko 8ste 1 1970 Kwarteindrondte (1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 4de 2 1974 Naaswenner (1974)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 4de 1 1958 Derde plek (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 3de 1 1970 Kwarteindrondte (1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 3de 2 1974 Derde plek (1974)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Skotland 4de 2 1974 Groepfase (1954, 1958, 1974)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Spanje 5de 1 1966 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Swede 7de 3 1974 Naaswenner (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Tunisië 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 9de 7 1974 Kampioen (1954, 1974)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Buenos Aires Córdoba
Monumental-stadion José Amalfitani-stadion Córdoba-stadion
34°32′43.1″S 58°26′59.1″W / 34.545306°S 58.449750°W / -34.545306; -58.449750 (Monumental-stadion) 34°38′7.4″S 58°31′14.5″W / 34.635389°S 58.520694°W / -34.635389; -58.520694 (José Amalfitani-stadion) 31°22′8.2″S 64°14′46.5″W / 31.368944°S 64.246250°W / -31.368944; -64.246250 (Córdoba-stadion)
Kapasiteit: 74 624 Kapasiteit: 49 540 Kapasiteit: 46 083
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 (Argentinië)
Mar del Plata Rosario Mendoza
José María Minella-stadion Gigante de Arroyito-stadion Ciudad de Mendoza-stadion
38°1′4.5″S 57°34′56.1″W / 38.017917°S 57.582250°W / -38.017917; -57.582250 (José María Minella-stadion) 32°54′50.4″S 60°40′28.4″W / 32.914000°S 60.674556°W / -32.914000; -60.674556 (Gigante de Arroyito-stadion) 32°53′23″S 68°52′47″W / 32.88972°S 68.87972°W / -32.88972; -68.87972 (Ciudad de Mendoza-stadion)
Kapasiteit: 43 542 Kapasiteit: 41 654 Kapasiteit: 34 875
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 is oor 25 dae tussen 16 verskillende nasies oor 38 wedstryde uitgespeel. Dit het op 1 Junie 1978 op die Monumental-stadion in Buenos Aires met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Wes-Duitsland en Pole afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 25 Junie met die eindstryd tussen Nederland en Argentinië, waartydens die gasheer die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Eerste rondte
Junie
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
4
Ma
5
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
Seremonies OS
Groep 1 2 2 2
Groep 2 1 1 2 2
Groep 3 2 2 2
Groep 4 2 2 2
Tweede rondte
Junie
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Junie
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
25
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1
Legende

   Seremonies

   Eerste rondte

   Tweede rondte

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Tweede rondte

Die tweede rondte het uit twee groepe met vier spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die eindstryd deurgedring, terwyl die naaswenner in albei groepe in die klein finale ontmoet het.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner van die klein finale deur ’n strafskopkompetisie bepaal. Die eindstryd sou ná ’n gelykopuitslag binne enkele dae herhaal word en eers daarna sou dit deur ’n strafskopkompetisie beslis word.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende klein finale en die eindstryd. Die loting is op 14 Januarie 1978 in die Centro Cultural General San Martín in Buenos Aires gehou.

Eerste rondte

16 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van albei groepe in die eindstryd verskyn en die tweede span van albei groepe in die klein finale om die derde plek.

Groep 1

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Wedstryd tussen Frankryk en Hongarye
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 3 3 0 0 6 2 +4 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 3 2 0 1 4 3 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Frankryk 3 1 0 2 5 5 ±0 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hongarye 3 0 0 3 3 8 –5 0

2 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Frankryk José María Minella-stadion, Mar del Plata
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Rossi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  29'
Zaccarelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  54'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  1' Lacombe

2 Junie 1978
19:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hongarye Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 71 615
Skeidsregter: Antonio Garrido (Portugal)
Luque Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  15'
Bertoni Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  83'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  10' Csapó

6 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hongarye José María Minella-stadion, Mar del Plata
Toeskouers: 26 533
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Rossi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  34'
Bettega Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  36'
Benetti Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  60'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  81' (straf) A. Tóth

6 Junie 1978
19:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Frankryk Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 71 666
Skeidsregter: Jean Dubach (Switserland)
Passarella Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  45' (straf)
Luque Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  73'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  60' Platini

10 Junie 1978
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Frankryk 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hongarye José María Minella-stadion, Mar del Plata
Toeskouers: 23 127
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Lopez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  22'
Berdoll Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  37'
Rocheteau Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  42'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  41' Zombori

10 Junie 1978
19:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 71 712
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  67' Bettega

Groep 2

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 3 2 1 0 4 1 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 3 1 2 0 6 0 +6 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Tunisië 3 1 1 1 3 2 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Meksiko 3 0 0 3 2 12 –10 0

1 Junie 1978
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 67 579
Skeidsregter: Ángel Norberto Coerezza (Argentinië)
Verslag

2 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Tunisië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Meksiko Gigante de Arroyito-stadion, Rosario
Toeskouers: 17 396
Skeidsregter: John Gordon (Skotland)
Kaabi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  55'
Ghommidh Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  79'
Dhouieb Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  87'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  45' (straf) Vázquez Ayala

6 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 6–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Meksiko Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 35 258
Skeidsregter: Farouk Bouzo (Sirië)
D. Müller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  15'
H. Müller Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  30'
Rummenigge Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  38', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  73'
Flohe Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  44', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  89'
Verslag

6 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Tunisië Gigante de Arroyito-stadion, Rosario
Toeskouers: 9 624
Skeidsregter: Ángel Franco Martínez (Spanje)
Lato Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  43' Verslag

10 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Tunisië Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 30 667
Skeidsregter: César Guerrero Orosco (Peru)
Verslag

10 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Meksiko Gigante de Arroyito-stadion, Rosario
Toeskouers: 22 651
Skeidsregter: Jafar Namdar (Iran)
Boniek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  43', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  84'
Deyna Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  56'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  52' Rangel

Groep 3

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 3 2 0 1 3 2 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 3 1 2 0 2 1 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Spanje 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Swede 3 0 1 2 1 3 –2 1

3 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Spanje José Amalfitani-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 40 841
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Schachner Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  10'
Krankl Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  76'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  21' Dani

3 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Swede José María Minella-stadion, Mar del Plata
Toeskouers: 32 569
Skeidsregter: Clive Thomas (Wallis)
Reinaldo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  45' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  37' Sjöberg

7 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Swede José Amalfitani-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 41 424
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Krankl Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  42' (straf) Verslag

7 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Spanje José María Minella-stadion, Mar del Plata
Toeskouers: 34 771
Skeidsregter: Sergio Gonella (Italië)
Verslag

11 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Spanje 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Swede José Amalfitani-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 46 765
Skeidsregter: Ferdinand Biwersi (Wes-Duitsland)
Asensi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  75' Verslag

11 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk José María Minella-stadion, Mar del Plata
Toeskouers: 35 221
Skeidsregter: Robert Wurtz (Frankryk)
Dinamite Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  40' Verslag

Groep 4

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Wedstryd tussen Peru en Skotland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 3 2 1 0 7 2 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 3 1 1 1 5 3 +2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Skotland 3 1 1 1 5 6 –1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Iran 3 0 1 2 2 8 –6 1

3 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Skotland Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 37 927
Skeidsregter: Ulf Eriksson (Swede)
Cueto Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  43'
Cubillas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  70', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  76'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  19' Jordan

3 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Iran Ciudad de Mendoza-stadion, Mendoza
Toeskouers: 33 431
Skeidsregter: Alfonso González Archundia (Meksiko)
Rensenbrink Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  40' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  62', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  78' (straf) Verslag

7 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Skotland 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Iran Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 7 938
Skeidsregter: Youssou N'Diaye (Senegal)
Eskandarian Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  43' (e.d.) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  60' Danaeifard

7 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru Ciudad de Mendoza-stadion, Mendoza
Toeskouers: 28 125
Skeidsregter: Adolf Prokop (DDR)
Verslag

11 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 4–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Iran Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 21 262
Skeidsregter: Alojzy Jarguz (Pole)
Velásquez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  2'
Cubillas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  36' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  39' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  79'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  41' Rowsjan

11 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Skotland 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland Ciudad de Mendoza-stadion, Mendoza
Toeskouers: 35 130
Skeidsregter: Erich Linemayr (Oostenryk)
Dalglish Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  44'
Gemmill Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  46' (straf), Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  68'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  34' (straf) Rensenbrink
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  71' Rep

Tweede rondte

Kwalifiseer vir die eindstryd.
Kwalifiseer vir die bronseindstryd.
Uit die toernooi geskakel.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 3 2 1 0 9 4 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 3 0 2 1 4 5 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 3 1 0 2 4 8 –4 2

14 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 1–5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 25 050
Skeidsregter: John Gordon (Skotland)
Obermayer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  80' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  6' Brandts
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  35' (straf) Rensenbrink
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  36', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  53' Rep
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  82' W. van de Kerkhof

14 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 67 547
Skeidsregter: Dušan Maksimović (Joego-Slawië)
Verslag

18 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 40 750
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Haan Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  27'
R. van de Kerkhof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  82'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  3' Abramczik
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  70' D. Müller

18 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 66 695
Skeidsregter: Francis Rion (België)
Rossi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  13' Verslag

21 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland Chateau Carreras-stadion, Córdoba
Toeskouers: 38 318
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Vogts Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  59' (e.d.)
Krankl Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  66', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  87'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  19' Rummenigge
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  72' Hölzenbein

21 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 67 433
Skeidsregter: Angel Franco Martínez (Spanje)
Brandts Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  19' (e.d.) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  49' Brandts
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  76' Haan

Groep B

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Wedstryd tussen Argentinië en Pole
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 3 2 1 0 8 0 +8 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 3 2 1 0 6 1 +5 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 3 1 0 2 2 5 –3 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 3 0 0 3 0 10 –10 0

14 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië Ciudad de Mendoza-stadion, Mendoza
Toeskouers: 31 278
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  27' Dirceu
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  72' (straf) Zico

14 Junie 1978
19:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole Gigante de Arroyito-stadion, Rosario
Toeskouers: 37 091
Skeidsregter: Ulf Eriksson (Swede)
Kempes Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  16', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  72' Verslag

18 Junie 1978
13:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole Ciudad de Mendoza-stadion, Mendoza
Toeskouers: 35 288
Skeidsregter: Pat Partridge (Engeland)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  64' Szarmach

18 Junie 1978
19:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië Gigante de Arroyito-stadion, Rosario
Toeskouers: 37 326
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Verslag

21 Junie 1978
16:45
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië Ciudad de Mendoza-stadion, Mendoza
Toeskouers: 39 586
Skeidsregter: Juan Silvagno Cavanna (Chili)
Lato Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  45' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  13' Nelinho
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  58', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  63' Dinamite

21 Junie 1978
19:15
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 6–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru Gigante de Arroyito-stadion, Rosario
Toeskouers: 37 315
Skeidsregter: Robert Wurtz (Frankryk)
Kempes Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  21', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  49'
Tarantini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  43'
Luque Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  50', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  72'
Houseman Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  67'
Verslag

Klein finale (om die derde plek)


24 Junie 1978
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 69 659
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Nelinho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  64'
Dirceu Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  71'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  38' Causio

Eindstryd


25 Junie 1978
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 1–3 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië Monumental-stadion, Buenos Aires
Toeskouers: 71 483
Skeidsregter: Sergio Gonella (Italië)
Nanninga Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  82' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  37', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  104' Kempes
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  115' Bertoni


Sokkerwêreldkampioen 1978
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1978-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Tweede rondte

   Eerste rondte

   Geen deelname

     Gasheerland Argentinië
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Daniel Passarella wys die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat Argentinië die toernooi gewen het
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Argentinië 1/B 7 5 1 1 15 4 +11 11
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nederland 4/A 7 3 2 2 15 10 +5 8
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Brasilië 3/B 7 4 3 0 10 3 +7 11
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Italië 1/A 7 4 1 2 9 6 +3 9
In die tweede rondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Pole 2/B 6 3 1 2 6 6 ±0 7
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Wes-Duitsland 2/A 6 1 4 1 10 5 +5 6
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Oostenryk 3/A 6 3 0 3 7 10 −3 6
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Peru 4/B 6 2 1 3 7 12 −5 5
In die eerste rondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Tunisië 2 3 1 1 1 3 2 +1 3
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Spanje 3 3 1 1 1 2 2 ±0 3
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Skotland 4 3 1 1 1 5 6 −1 3
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Frankryk 1 3 1 0 2 5 5 ±0 2
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Swede 3 3 0 1 2 1 3 −2 1
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Iran 4 3 0 1 2 2 8 −6 1
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hongarye 1 3 0 0 3 3 8 −5 0
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Meksiko 2 3 0 0 3 2 12 −10 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Mario Kempes 6
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Teófilo Cubillas 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Rob Rensenbrink 5
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Hans Krankl 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Leopoldo Luque 4
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Johnny Rep 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Karl-Heinz Rummenigge 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Dinamite 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Dirceu 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Paolo Rossi 3
Rang Speler Doele
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Archie Gemmill 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Nelinho 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Dieter Müller 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Heinz Flohe 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Zbigniew Boniek 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Ernie Brandts 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Daniel Bertoni 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Roberto Bettega 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Grzegorz Lato 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978  Arie Haan 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 
Mario Kempes

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1978ArgentiniëEngelsFIFASokkerSokker-WêreldbekerSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsmisCleopatra VIIEnkelvoudige sinInflasieViëtnamSirkelMahatma GandhiCristiano RonaldoVoorvoegselVerkleurmannetjieGalblaasHeidelberg, GautengJeuksiekteIndustriële RevolusieKuberkrakerIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieAarde se atmosfeerStaalHoofstadBeesBelgiëPoesAtoomTeam Fortress 2Orale seksSpysverteringstelselNagmaalStaatstoelaeWitbloedselRumatiekFamilie (verwantskap)BrongitisKonflik (proses)Anale seksRassismeMetaalImpakte van toerismeOlifantLandbouLuiperdBurgerregteHeupHartaanvalKindermishandelingKultuurOrrelJohannes HahnMeettegniekKletsrymPaarl GimnasiumHindoeïsmeVerkleinwoordMadison IvyBestaansboerderyVierkantswortelAsemhalingTransatlantiese slawehandelAntisemitismeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsChemiese verbindingSuid-Afrikaanse GrensoorlogAardverwarmingDarwinismeAfvalbestuurIslamitiese StaatElektroniese of digitale mediaVerdampingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAardeVleilandGriepMassaWaterbesoedelingGlasHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More