Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962

Die sewende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Campeonato Mundial de Fútbol – Copa Jules Rimet Chile 1962; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 30 Mei tot 17 Junie 1962 in Chili aangebied.

Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Chili aangebied is en die derde in Suid-Amerika. Net twee jaar vroeër is die gasheer Chili deur die sterkste aardbewing ooit getref en daar is oorweg om dié toernooi na ’n ander land te skuif.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Campeonato Mundial de Fútbol –
Copa Jules Rimet Chile 1962
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962
Vlae van deelnemende lande
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Chili Chili
Datums 30 Mei – 17 Junie
Spanne 16 (van 3 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
Derde plek Vlag van Chili Chili
Vierde plek Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 89 (2.78 per wedstryd)
Bywoning 893 172 (27 912 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Garrincha
Vlag van Brasilië Vavá
Vlag van Chili Leonel Sánchez
Vlag van Joego-Slawië Dražan Jerković
Vlag van Hongarye Flórián Albert
Vlag van Sowjetunie Walentin Iwanof
(4 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Garrincha
1958
1966
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Die verdedigende kampioen Brasilië het die trofee gewen nadat hulle Tsjeggo-Slowakye met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Brasilië het daarmee ná Italië in 1938 as tweede span daarin geslaag om sy titel suksesvol te verdedig. Die gasheer Chili het in die derde en Joego-Slawië in die vierde plek geëindig.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Bulgarye en Colombia het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

Toewysing

Chili is op 10 Junie 1956 in Lissabon deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962. Ander kandidaatlande was Argentinië en Wes-Duitsland, maar Wes-Duitsland het voor die stemming hulself onttrek. Nadat die vorige twee toernooie in Europa gehuisves is, het die sokkerverenigings van die Amerikas gedreig dat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 in Suid-Amerika moes plaasvind of deur hulle heeltemal geboikot sou word, soos die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962
Land Rondte 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 32
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië 11

Kwalifisering

Die gasheer Chili en die verdedigende kampioen Brasilië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is agt vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer en drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika). Drie plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC (Asië) en UEFA, CAF (Afrika) en UEFA, asook tussen CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en CONMEBOL beslis.

Dit was die laaste Sokker-Wêreldbekertoernooi waarvoor net nationale sokkerspanne van die Amerikas en Europa gekwalifiseer het.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië 4de 2 1958 Naaswenner (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 7de 7 1958 Kampioen (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Bulgarye 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 3de 1 1950 Groepfase (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Colombia 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland 4de 4 1958 Kwarteindrondte (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye 5de 3 1958 Naaswenner (1938, 1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Italië 5de 1 1954 Kampioen (1934, 1938)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië 5de 4 1958 Vierde plek (1930)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Meksiko 5de 4 1958 Groepfase (1930, 1950, 1954, 1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie 2de 2 1958 Kwarteindrondte (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Spanje 3de 1 1950 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Switserland 5de 1 1954 Kwarteindrondte (1934, 1938, 1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye 5de 3 1958 Naaswenner (1934)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uruguay 4de 1 1954 Kampioen (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland 5de 3 1958 Kampioen (1954)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Santiago de Chile
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Viña del Mar
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Rancagua
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 (Chili)
Viña del Mar
Estadio Nacional Estadio Sausalito
33°27′52″S 70°36′38″W / 33.46444°S 70.61056°W / -33.46444; -70.61056 (Estadio Nacional Julio Martínez Prádanos) 33°00′51.83″S 71°32′6.84″W / 33.0143972°S 71.5352333°W / -33.0143972; -71.5352333 (Estadio Sausalito)
Kapasiteit: 66 660 Kapasiteit: 18 037
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Rancagua Arica
Estadio Braden Copper Co. Estadio Carlos Dittborn
34°10′39.95″S 70°44′15.79″W / 34.1777639°S 70.7377194°W / -34.1777639; -70.7377194 (Estadio El Teniente) 18°29′15.47″S 70°17′56.96″W / 18.4876306°S 70.2991556°W / -18.4876306; -70.2991556 (Estadio Carlos Dittborn)
Kapasiteit: 18 000 Kapasiteit: 17 786
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 is oor 19 dae tussen 16 verskillende nasies oor 32 wedstryde uitgespeel. Dit het op 30 Junie 1962 met vier gelyktydige wedstryde afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Nacional in Santiago de Chile op 17 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Tsjeggo-Slowakye, waartydens Brasilië die Jules Rimet-trofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Mei/Junie
Wo
30
Do
31
Vr
1
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Groep 1 1 1 1 1 1 1
Groep 2 1 1 1 1 1 1
Groep 3 1 1 1 1 1 1
Groep 4 1 1 1 1 1 1
Uitklopfase
Junie
Sa
9
So
10
Ma
11
Di
12
Wo
13
Do
14
Vr
15
Sa
16
So
17
Uitklopfase 4 2 1 1
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die kwarteindrondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die kwarteindstrydwedstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep 1 het teen die naaswenner van Groep 2 en die wenner van Groep 2 het teen die naaswenner van Groep 1 gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n lot bepaal. Die eindstryd sou ná ’n gelykopuitslag die daaropvolgende dag herhaal word en eers daarna sou dit deur ’n lot beslis word.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die kwarteindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 18 Januarie 1962 in die Carrera Hotel in Santiago de Chile gehou.

Groepfase

16 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep 1

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie 3 2 1 0 8 5 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië 3 2 0 1 8 3 +5 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uruguay 3 1 0 2 4 6 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Colombia 3 0 1 2 5 11 –6 1

30 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uruguay 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 7 908
Skeidsregter: Andor Dorogi (Hongarye)
Cubilla Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  56'
Sasía Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  75'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  19' (straf) Zuluaga

31 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Albert Dusch (Wes-Duitsland)
Iwanof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  51'
Ponedelnik Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  83'
Verslag

2 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uruguay Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 8 829
Skeidsregter: Karol Galba (Tsjeggo-Slowakye)
Skoblar Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  25' (straf)
Galić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  29'
Jerković Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  49'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  19' Cabrera

3 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie 4–4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 8 040
Skeidsregter: João Etzel Filho (Brasilië)
Iwanof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  8', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  11'
Tsjislenko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  10'
Ponedelnik Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  56'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  21' Aceros
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  68' Coll
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  72' Rada
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  86' Klinger

6 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uruguay Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 9 973
Skeidsregter: Cesare Jonni (Italië)
Mamjkin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  38'
Iwanof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  89'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  54' Sasía

7 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië 5–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Colombia Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 7 167
Skeidsregter: Carlos Robles (Chili)
Galić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  20', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  61'
Jerković Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  25', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  87'
Melić Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  82'
Verslag

Groep 2

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Wedstryd tussen Chili en Italië, “slag van Santiago” gedoop
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland 3 2 1 0 4 1 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 3 2 0 1 5 3 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Italië 3 1 1 1 3 2 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Switserland 3 0 0 3 2 8 –6 0

30 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Kenneth Aston (Engeland)
Sánchez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  44', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  55'
Ramírez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  51'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  6' Wüthrich

31 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Italië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 65 440
Skeidsregter: Robert Holley Davidson (Skotland)
Verslag

2 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Italië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 66 057
Skeidsregter: Kenneth Aston (Engeland)
Ramírez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  73'
Toro Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  87'
Verslag

3 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 64 922
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Brülls Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  45'
Seeler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  59'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  73' Schneiter

6 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 67 224
Skeidsregter: Robert Holley Davidson (Skotland)
Szymaniak Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  21' (straf)
Seeler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  82'
Verslag

7 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Italië 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Switserland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 59 828
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Mora Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  1'
Bulgarelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  65', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  67'
Verslag

Groep 3

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 3 2 1 0 4 1 +3 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye 3 1 1 1 2 3 –1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Meksiko 3 1 0 2 3 4 –1 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Spanje 3 1 0 2 2 3 –1 2

30 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Meksiko Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 10 484
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Zagallo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  56'
Pelé Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  73'
Verslag

31 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Spanje Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 12 700
Skeidsregter: Carl Erich Steiner (Oostenryk)
Štibrányi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  80' Verslag

2 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 14 903
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Verslag

3 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Spanje 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Meksiko Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 11 875
Skeidsregter: Branko Tesanić (Joego-Slawië)
Peiró Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  90' Verslag

6 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Spanje Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 18 715
Skeidsregter: Sergio Bustamante (Chili)
Amarildo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  72', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  86' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  35' Adelardo

7 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Meksiko 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 10 648
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Díaz Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  12'
Del Águila Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  29'
Hernández Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  90' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  1' Mašek

Groep 4

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye 3 2 1 0 8 2 +6 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland 3 1 1 1 4 3 +1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië 3 1 1 1 2 3 –1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Bulgarye 3 0 1 2 1 7 –6 1
  • Engeland het bo Argentinië geëindig weens doelverhouding.

30 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 134
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Facundo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  4' Verslag

31 Mei 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 938
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Tichy Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  17'
Albert Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  71'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  60' (straf) Flowers

2 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 9 794
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Flowers Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  17' (straf)
Charlton Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  42'
Greaves Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  67'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  81' Sanfilippo

3 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye 6–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 442
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Albert Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  1', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  6', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  53'
Tichy Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  8', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  70'
Solymosi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  12'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  64' Asparuhof

6 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 7 945
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Verslag

7 Junie 1962
15:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Bulgarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 5 700
Skeidsregter: Antoine Blavier (België)
Verslag

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Die halfeindstryd tussen Brasilië en Chili
Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                   
10 Junie – Arica        
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie  1
13 Junie – Santiago de Chile
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili  2
10 Junie – Viña del Mar
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië  4  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië  3
17 Junie – Santiago de Chile
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië  3
10 Junie – Santiago de Chile
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye  1
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland  0
13 Junie – Viña del Mar
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië  1 Uitspeel om derde plek
10 Junie – Rancagua
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye  3   16 Junie – Santiago de Chile
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye  0
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili  1
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië  0

Kwarteindrondte


10 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie Estadio Carlos Dittborn, Arica
Toeskouers: 17 268
Skeidsregter: Leo Horn (Nederland)
Sánchez Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  11'
Rojas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  29'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  26' Tsjislenko

10 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye Estadio El Teniente, Rancagua
Toeskouers: 11 690
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Scherer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  13' Verslag

10 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 17 736
Skeidsregter: Pierre Schwinte (Frankryk)
Garrincha Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  31', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  59'
Vavá Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  53'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  38' Hitchens

10 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 63 324
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Radaković Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  85' Verslag

Halfeindrondte


13 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië Estadio Sausalito, Viña del Mar
Toeskouers: 5 890
Skeidsregter: Gottfried Dienst (Switserland)
Kadraba Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  48'
Scherer Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  80', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  84' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  69' Jerković

13 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 4–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 76 500
Skeidsregter: Arturo Yamasaki Maldonado (Peru)
Garrincha Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  9', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  32'
Vavá Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  47', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  78'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  42' Toro
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  61' (straf) Sánchez

Klein finale (om die derde plek)


16 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 67 000
Skeidsregter: Juan Gardeazábal Garay (Spanje)
Rojas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  90' Verslag

Eindstryd


17 Junie 1962
14:30
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye Estadio Nacional, Santiago de Chile
Toeskouers: 68 679
Skeidsregter: Nikolaj Latyshef (Sowjetunie)
Amarildo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  17'
Zito Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  69'
Vavá Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  78'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  15' Masopust


Sokkerwêreldkampioen 1962
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1962-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Chili
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 
Die Brasiliaanse nasionale sokkerspan wat die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Brasilië 3 6 5 1 0 14 5 +9 11
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Tsjeggo-Slowakye 3 6 3 1 2 7 7 ±0 7
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Chili 2 6 4 0 2 10 8 +2 8
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Joego-Slawië 1 6 3 0 3 10 7 +3 6
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Hongarye 4 4 2 1 1 8 3 +5 5
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Sowjetunie 1 4 2 1 1 9 7 +2 5
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wes-Duitsland 2 4 2 1 1 4 2 +2 5
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Engeland 4 4 1 1 2 5 6 −1 3
In die groepfase uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Italië 2 3 1 1 1 3 2 +1 3
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Argentinië 4 3 1 1 1 2 3 −1 3
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Meksiko 3 3 1 0 2 3 4 −1 2
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uruguay 1 3 1 0 2 4 6 −2 2
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Spanje 3 3 1 0 2 2 3 −1 2
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Colombia 1 3 0 1 2 5 11 −6 1
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Bulgarye 4 3 0 1 2 1 7 −6 1
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Switserland 2 3 0 0 3 2 8 −6 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Flórián Albert 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Garrincha 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Walentin Iwanof 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Dražan Jerković 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Leonel Sánchez 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Vavá 4
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Amarildo 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Milan Galić 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Adolf Scherer 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Lajos Tichy 3
Rang Speler Doele
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Giacomo Bulgarelli 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Ron Flowers 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Wiktor Ponedelnik 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Jaime Ramírez 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Eladio Rojas 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  José Sasía 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Uwe Seeler 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Jorge Toro 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962  Igor Tsjislenko 2

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1962AardbewingChiliEngelsFIFASokkerSokker-WêreldbekerSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redeMark (ekonomie)KolonisasieAppel (sanger)OrthopteraAfro-AmerikanersKaliumSkildklierRivierFossielbrandstofSwawelKindersiektesEienaamChristiane JaccottetKatSkooluniformTaalDialoog in fiksieWoordsoortMateriaal22 AprilNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKoringSpelerposisies in rugbyJan van RiebeeckJaco JacobsBokmakierieRob HersovGeslagsgelykheidLys van myne in Suid-AfrikaSkerpioenGloeilampLugbesoedelingTydWortelJagluiperdKanadaJakkalsVerkragtingPriemgetalLys van Kaapstad se voorstedeKaartMeettegniekGregoriaanse kalenderMiltKameelperdOorkruipersLys van Joodse feeste en herdenkingsPlantBloedsomloopstelselLys van Afrikaanse skrywersBrendan PeyperHoofstadConsolidated B-24 LiberatorSpierAdolf HitlerMandalaJanie du PlessisLongontstekingBoer Soek 'n VrouTennisAardbewingWinnie Madikizela-MandelaTermietHomoniemRacheltjie de BeerXenofobie in Suid-AfrikaKorrupsieAvbobCalviniaKunstenaarVoëlSeksismeKuberkraker🡆 More