Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986

Die 13de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México ’86; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 29 Junie 1986 in Meksiko aangebied.

Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Meksiko en Noord-Amerika gehou is, ná die 1970-toernooi. Meksiko het daarmee die eerste land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het. Daarbenewens was dit die derde agtereenvolgende Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in ’n Spaanstalige land beslis is, ná die toernooie van 1978 in Argentinië en 1982 in Spanje.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – México ’86
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Meksiko Meksiko
Datums 31 Mei – 29 Junie
Spanne 24 (van 5 konfederasies)
Stadions 12 (in 9 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Argentinië Argentinië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Derde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Vierde plek Vlag van België België
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 132 (2.54 per wedstryd)
Bywoning 2 394 031 (46 039 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Engeland Gary Lineker (6 doele)
Beste speler Vlag van Argentinië Diego Maradona
1982
1990
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die vier beste derde plek spanne na die agtste eindrondte deurgedring het. Argentinië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–2 in die eindstryd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Diego Maradona is as die beste speler van die toernooi aangewys en hy word veral vir sy “hand van god” en “doel van die eeu” tydens die kwarteindrondte teen Engeland onthou; Maradona het altesaam vyf doele vir Argentinië aangeteken en ’n verdere vyf vir sy spanmaats voorberei. Frankryk het in die derde en België in die vierde plek geëindig. Die verdedigende kampioen Italië is in die agtste eindrondte uitgeskakel, terwyl die gasheer Meksiko die kwarteindrondte gehaal het.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Denemarke, Irak en Kanada het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 word ook vir die “Meksikaanse golf” (la ola, “die golf”) onthou wat deur ondersteuners tydens dié toernooi uitgevind is en in wêreldwye sokker gewild geraak het.

Toewysing

Oorspronklik is Colombia op 9 Junie 1974 in Frankfurt am Main, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 in Wes-Duitsland, as gasheerland aangewys, maar nadat die aantal spanne van 16 na 24 verhoog is, was dié land nie meer in staat om die toernooi te organiseer nie. Op 5 November 1982 het Colombia amptelik onttrek. FIFA het op 20 Mei 1983 in Stockholm Meksiko as gasheerland aangewys. Daarmee het dit die eerste land geword, wat die Sokker-Wêreldbekertoernooi vir ’n tweede keer aangebied het. Ander kandidaatlande was Kanada en die Verenigde State.

Kwalifisering

Die gasheer Meksiko en die verdedigende kampioen Italië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is twaalf vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en AFC (Asië) asook een vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen UEFA en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Algerië 2de 2 1982 Groepfase (1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 9de 4 1982 Kampioen (1978)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België 7de 2 1982 Tweede rondte (1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië 13de 13 1982 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye 5de 1 1974 Groepfase (1962, 1966, 1970, 1974)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland 8ste 2 1982 Kampioen (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk 9de 3 1982 Derde plek (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye 9de 3 1982 Naaswenner (1938, 1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Irak 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië 11de 7 1982 Kampioen (1934, 1938, 1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Kanada 1ste 1 Debuut
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko 2de 1 1970 Groepfase (1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko 9de 1 1978 Kwarteindrondte (1970)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland 3de 2 1982 Kwarteindrondte (1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay 4de 1 1958 Groepfase (1930, 1950, 1958)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole 5de 4 1982 Derde plek (1974, 1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Portugal 2de 1 1966 Derde plek (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Skotland 6de 4 1982 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie 6de 2 1982 Vierde plek (1966)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje 7de 3 1982 Vierde plek (1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Suid-Korea 2de 1 1954 Groepfase (1954)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay 8ste 1 1974 Kampioen (1930, 1950)
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland 11de 9 1982 Kampioen (1954, 1974)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meksikostad Guadalajara Puebla de Zaragoza
Estadio Azteca Estadio Olímpico Universitario Estadio Jalisco Estadio Cuauhtémoc
19°18′10.7″N 99°9′1.8″W / 19.302972°N 99.150500°W / 19.302972; -99.150500 (Estadio Azteca) 19°19′55″N 99°11′32″W / 19.33194°N 99.19222°W / 19.33194; -99.19222 (Estadio Olímpico Universitario) 20°42′18.1″N 103°19′41.5″W / 20.705028°N 103.328194°W / 20.705028; -103.328194 (Estadio Jalisco) 19°4′41″N 98°9′52″W / 19.07806°N 98.16444°W / 19.07806; -98.16444 (Estadio Cuauhtémoc)
Kapasiteit: 114 600 Kapasiteit: 72 000 Kapasiteit: 66 000 Kapasiteit: 46 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
San Nicolás de los Garza
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 (Meksiko)
Querétaro
Estadio Universitario Estadio La Corregidora
25°43′21.2″N 100°18′43.1″W / 25.722556°N 100.311972°W / 25.722556; -100.311972 (Estadio Universitario) 20°34′39.6″N 100°21′58.8″W / 20.577667°N 100.366333°W / 20.577667; -100.366333 (Estadio La Corregidora)
Kapasiteit: 44 000 Kapasiteit: 40 785
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Monterrey León
Estadio Tecnológico Estadio Nou Camp
25°39′8.2″N 100°17′11.1″W / 25.652278°N 100.286417°W / 25.652278; -100.286417 (Estadio Tecnológico) 21°6′56″N 101°39′27.5″W / 21.11556°N 101.657639°W / 21.11556; -101.657639 (Estadio Nou Camp)
Kapasiteit: 38 000 Kapasiteit: 35 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Nezahualcóyotl Irapuato Zapopan Toluca
Estadio Neza 86 Estadio Sergio León Chávez Estadio Tres de Marzo Estadio Nemesio Díez
19°24′20.8″N 98°59′13.4″W / 19.405778°N 98.987056°W / 19.405778; -98.987056 (Estadio Neza 86) 20°41′4.5″N 101°21′23″W / 20.684583°N 101.35639°W / 20.684583; -101.35639 (Estadio Sergio León Chávez) 20°41′37.5″N 103°24′58.1″W / 20.693750°N 103.416139°W / 20.693750; -103.416139 (Estadio Tres de Marzo) 19°17′14.3″N 99°40′0.5″W / 19.287306°N 99.666806°W / 19.287306; -99.666806 (Estadio Nemesio Díez)
Kapasiteit: 35 000 Kapasiteit: 32 000 Kapasiteit: 30 000 Kapasiteit: 30 000
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 1986 op die Estadio Azteca in Meksikostad met ’n wedstryd tussen Bulgarye en die verdedigende kampioen Italië afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 29 Junie met die eindstryd tussen Argentinië en Wes-Duitsland, waartydens Argentinië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Mei/Junie
Sa
31
So
1
Ma
2
Di
3
Wo
4
Do
5
Vr
6
Sa
7
So
8
Ma
9
Di
10
Wo
11
Do
12
Vr
13
Sa
14
Seremonies OS
Groep A 1 1 2 2
Groep B 1 1 1 1 2
Groep C 1 1 1 1 2
Groep D 1 1 1 1 2
Groep E 2 2 2
Groep F 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Junie
So
15
Ma
16
Di
17
Wo
18
Do
19
Vr
20
Sa
21
So
22
Ma
23
Di
24
Wo
25
Do
26
Vr
27
Sa
28
So
29
Seremonies SS
Uitklopfase 2 2 2 2 2 2 2 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne en die vier beste derde-plek-spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde-plek-spanne na die uitklopfase deurgedring. Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 15 Desember 1985 in die Televisa San Ángel in Meksikostad gehou.

Groepfase

24 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Wedstryd tussen Argentinië en Bulgarye
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 3 2 1 0 6 2 +4 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië 3 1 2 0 5 4 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye 3 0 2 1 2 4 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Suid-Korea 3 0 1 2 4 7 –3 1

31 Mei 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 96 000
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Sirakof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  85' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  43' Altobelli

2 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 3–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Suid-Korea Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Victoriano Sánchez Arminio (Spanje)
Valdano Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  6', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  46'
Ruggeri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  18'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  73' Park Chang-sun

5 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 32 000
Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland)
Altobelli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  6' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  34' Maradona

5 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Suid-Korea 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Fallaj Al Shanar (Saoedi-Arabië)
Kim Jong-boo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  70' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  11' Getof

10 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Suid-Korea 2–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: David Socha (VSA)
Choi Soon-ho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  62'
Huh Jung-moo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  83'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  17', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  73' Altobelli
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  82' (e.d.) Cho Kwang-rae

10 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Berny Ulloa Morera (Costa Rica)
Valdano Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  3'
Burruchaga Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  76'
Verslag

Groep B

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Wedstryd tussen Meksiko en Paraguay
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko 3 2 1 0 4 2 +2 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay 3 1 2 0 4 3 +1 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België 3 1 1 1 5 5 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Irak 3 0 0 3 1 4 –3 0

3 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 110 000
Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië)
Vandenbergh Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  45' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  23' Quirarte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  39' Sánchez

4 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Irak Estadio Nemesio Díez, Toluca
Toeskouers: 24 000
Skeidsregter: Edwin Picon-Ackong (Mauritius)
Romero Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  35' Verslag

7 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 600
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Flores Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  3' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  85' Romero

8 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Irak 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België Estadio Nemesio Díez, Toluca
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia)
Radhi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  59' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  16' Scifo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  21' (straf) Claesen

11 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay 2–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België Estadio Nemesio Díez, Toluca
Toeskouers: 16 000
Skeidsregter: Bogdan Dotchev (Bulgarye)
Cabañas Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  50', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  76' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  30' Vercauteren
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  59' Veyt

11 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Irak 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 103 763
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  54' Quirarte

Groep C

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Wedstryd tussen Kanada en Frankryk
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie 3 2 1 0 9 1 +8 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk 3 2 1 0 5 1 +4 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye 3 1 0 2 2 9 –7 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Kanada 3 0 0 3 0 5 –5 0

1 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Kanada 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: Hernán Silva (Chili)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  79' Papin

2 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie 6–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye Estadio Sergio León Chavez, Irapuato
Toeskouers: 16 500
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Jakowenko Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  2'
Aleinikof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  4'
Belanof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  24' (straf)
Jaremtsjoek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  66', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  73'
Rodionof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  80'
Verslag

5 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 36 540
Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië)
Fernández Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  60' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  53' Rats

6 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Kanada Estadio Sergio León Chavez, Irapuato
Toeskouers: 13 800
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Esterházy Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  2'
Détári Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  75'
Verslag

9 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 31 420
Skeidsregter: Carlos Silva Valente (Portugal)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  29' Stopyra
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  62' Tigana
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  84' Rocheteau

9 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Kanada Estadio Sergio León Chavez, Irapuato
Toeskouers: 14 200
Skeidsregter: Idriss Traore (Mali)
Blokhin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  58'
Zawarof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  74'
Verslag

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië 3 3 0 0 5 0 +5 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje 3 2 0 1 5 2 +3 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland 3 0 1 2 2 6 –4 1
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Algerië 3 0 1 2 1 5 –4 1

1 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 35 748
Skeidsregter: Chris Bambridge (Australië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  62' Sócrates

3 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Algerië 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland Estadio Tres de Marzo, Guadalajara
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Waleri Butenko (Sowjetunie)
Zidane Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  59' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  6' Whiteside

6 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Algerië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala)
Careca Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  66' Verslag

7 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland 1–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje Estadio Tres de Marzo, Guadalajara
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Horst Brummeier (Oostenryk)
Clarke Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  46' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  1' Butragueño
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  18' Salinas

12 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 51 000
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  87' Careca
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  42' Josimar

12 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Algerië 0–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 23 980
Skeidsregter: Shizuo Takada (Japan)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  15', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  68' Calderé
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  70' Eloy

Groep E

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Wedstryd tussen Uruguay en Wes-Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke 3 3 0 0 9 1 +8 6
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland 3 1 1 1 3 4 –1 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay 3 0 2 1 2 7 –5 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Skotland 3 0 1 2 1 3 –2 1

4 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay 1–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 30 500
Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye)
Alzamendi Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  4' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  84' Allofs

4 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Skotland 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl
Toeskouers: 18 000
Skeidsregter: Lajos Nemeth (Hongarye)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  57' Elkjær Larsen

8 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Skotland Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 30 000
Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië)
Völler Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  23'
Allofs Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  49'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  18' Strachan

8 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke 6–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl
Toeskouers: 26 500
Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko)
Elkjær Larsen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  11', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  67', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  80'
Lerby Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  41'
Laudrup Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  52'
J. Olsen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  88'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  45' (straf) Francescoli

13 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
J. Olsen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  43' (straf)
Eriksen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  62'
Verslag

13 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Skotland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay Estadio Neza 86, Nezahualcóyotl
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Joël Quiniou (Frankryk)
Verslag

Groep F

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko 3 1 2 0 3 1 +2 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland 3 1 1 1 3 1 +2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole 3 1 1 1 1 3 –2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Portugal 3 1 0 2 2 4 –2 2

2 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 19 900
Skeidsregter: José Luis Martínez Bazán (Uruguay)
Verslag

3 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Portugal 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 23 000
Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland)
Carlos Manuel Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  76' Verslag

6 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland 0–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 20 200
Skeidsregter: Gabriel González (Paraguay)
Verslag

7 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Portugal Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 19 915
Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië)
Smolarek Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  68' Verslag

11 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole Estadio Tecnológico, Monterrey
Toeskouers: 22 700
Skeidsregter: André Daina (Switserland)
Lineker Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  9', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  14', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  34' Verslag

11 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Portugal 1–3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko Estadio Tres de Marzo, Guadalajara
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Alan Snoddy (Noord-Ierland)
Diamantino Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  80' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  19', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  26' Khairi
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  62' Merry Krimau

Ranglys van die derde plek spanne

Land Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België B 3 1 1 1 5 5 ±0 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole F 3 1 1 1 1 3 –2 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye A 3 0 2 1 2 4 –2 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay E 3 0 2 1 2 7 –5 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye C 3 1 0 2 2 9 –7 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland D 3 0 1 2 2 6 –4 1

Uitklopfase

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Diego Maradona se bekende “hand van god”-doel vir Argentinië in die kwarteindstryd teen Engeland
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Maradona nadat hy sy beslissende “doel van die eeu” in dieselfde wedstryd teen Engeland aangeteken het
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Jorge Burruchaga teken in die eindstryd die wendoel vir Argentinië teen Wes-Duitsland aan
Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
16 Junie – Puebla de Zaragoza            
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië  1
22 Junie – Meksikostad
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië  2
18 Junie – Meksikostad
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland  3
25 Junie – Meksikostad
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië  2
18 Junie – Santiago de Querétaro
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke  1
22 Junie – Puebla de Zaragoza
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje  5  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje  1
(4)
15 Junie – León
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België  1
(5)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie  3
29 Junie – Meksikostad
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België  4  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië  3
16 Junie – Guadalajara
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië  4
21 Junie – Guadalajara
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole  0  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië  1
(3)
17 Junie – Meksikostad
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk  1
(4)
 
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië  0
25 Junie – Guadalajara
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk  2  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk  0
17 Junie – Monterrey
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland  2   derde plek
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko  0
21 Junie – Monterrey 28 Junie – Puebla de Zaragoza
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland  1  
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland  0
(4)
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk  4
15 Junie – Meksikostad
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko  0
(1)
   Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko  2
 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye  0  

Agtste eindrondte


15 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 580
Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië)
Negrete Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  34'
Servín Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  61'
Verslag

15 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie 3–4 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België Estadio Nou Camp, León
Toeskouers: 32 277
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Belanof Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  27', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  70', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  111' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  56' Scifo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  77' Ceulemans
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  102' Demol
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  110' Claesen

16 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië 4–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Volker Roth (Wes-Duitsland)
Sócrates Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  30' (straf)
Josimar Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  55'
Edinho Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  79'
Careca Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  83' (straf)
Verslag

16 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 1–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 26 000
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Pasculli Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  42' Verslag

17 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk Estadio Olímpico Universitario, Meksikostad
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: Carlos Espósito (Argentinië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  15' Platini
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  57' Stopyra

17 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko 0–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 19 800
Skeidsregter: Zoran Petrović (Joego-Slawië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  87' Matthäus

18 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland 3–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 98 728
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Lineker Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  31', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  73'
Beardsley Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  56'
Verslag

18 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke 1–5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje Estadio Corregidora, Santiago de Querétaro
Toeskouers: 38 500
Skeidsregter: Jan Keizer (Nederland)
J. Olsen Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  33' (straf) Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  43', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  56', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  80', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  88' (straf) Butragueño
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  68' (straf) Goikoetxea

Kwarteindrondte


21 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Ioan Igna (Roemenië)
Careca Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  17'
Strafskoppe
Sócrates Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Alemão Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Zico Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Branco Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Júlio César Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Verslag
Strafskoppe
3–4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  40' Platini
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Stopyra
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Amoros
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bellone
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Platini
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fernández

21 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland 0–0 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko Estadio Universitario, Monterrey
Toeskouers: 41 700
Skeidsregter: Jesús Díaz (Colombia)
Strafskoppe
Allofs Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Brehme Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Matthäus Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Littbarski Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Verslag
Strafskoppe
4–1
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Negrete
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Quirarte
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Servín

22 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 2–1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 580
Skeidsregter: Ali Bin Nasser (Tunisië)
Maradona Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  51', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  55' Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  81' Lineker

22 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje 1–1 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Siegfried Kirschen (DDR)
Señor Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  85'
Strafskoppe
Señor Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Eloy Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Chendo Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Butragueño Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Víctor Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Verslag
Strafskoppe
4–5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  35' Ceulemans
Strafskoppe
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Claesen
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Scifo
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Broos
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Vervoort
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  L. Van der Elst

Halfeindrondte


25 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk 0–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Luigi Agnolin (Italië)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  9' Brehme
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  89' Völler

25 Junie 1986
16:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 2–0 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 500
Skeidsregter: Antonio Márquez Ramírez (Meksiko)
Maradona Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  51', Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  63' Verslag

Klein finale (om die derde plek)


28 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk 4–2 (e.t.) Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België Estadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 21 000
Skeidsregter: George Courtney (Engeland)
Ferreri Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  27'
Papin Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  43'
Genghini Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  104'
Amoros Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  111' (straf)
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  11' Ceulemans
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  73' Claesen

Eindstryd


29 Junie 1986
12:00
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië 3–2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 114 600
Skeidsregter: Romualdo Arppi Filho (Brasilië)
Brown Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  23'
Valdano Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  55'
Burruchaga Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  83'
Verslag Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  74' Rummenigge
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  80' Völler
Sokkerwêreldkampioen 1986
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1986-toernooi is soos gevolg:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Meksiko
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Diego Maradona wys die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee nadat Argentinië die toernooi gewen het
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Argentinië A 7 6 1 0 14 5 +9 13
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Wes-Duitsland E 7 3 2 2 8 7 +1 8
3 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Frankryk C 7 4 2 1 12 6 +6 10
4 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  België B 7 2 2 3 12 15 −3 6
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Brasilië D 5 4 1 0 10 1 +9 9
6 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Meksiko B 5 3 2 0 6 2 +4 8
7 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Spanje D 5 3 1 1 11 4 +7 7
8 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Engeland F 5 2 1 2 7 3 +4 5
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Denemarke E 4 3 0 1 10 6 +4 6
10 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sowjetunie C 4 2 1 1 12 5 +7 5
11 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Marokko F 4 1 2 1 3 2 +1 4
12 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Italië A 4 1 2 1 5 6 −1 4
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Paraguay B 4 1 2 1 4 6 −2 4
14 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Pole F 4 1 1 2 1 7 −6 3
15 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Bulgarye A 4 0 2 2 2 6 −4 2
16 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Uruguay E 4 0 2 2 2 8 −6 2
In die groepfase uitgeskakel
17 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Portugal F 3 1 0 2 2 4 −2 2
18 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Hongarye C 3 1 0 2 2 9 −7 2
19 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Skotland E 3 0 1 2 1 3 −2 1
20 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Suid-Korea A 3 0 1 2 4 7 −3 1
21 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Noord-Ierland D 3 0 1 2 2 6 −4 1
22 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Algerië D 3 0 1 2 1 5 −4 1
23 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Irak B 3 0 0 3 1 4 −3 0
24 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Kanada C 3 0 0 3 0 5 −5 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Gary Lineker 6
2 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Emilio Butragueño 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Careca 5
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Diego Maradona 5
5 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Alessandro Altobelli 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Igor Belanof 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Preben Elkjær Larsen 4
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Jorge Valdano 4
9 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Jan Ceulemans 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Nico Claesen 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Jesper Olsen 3
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Rudi Völler 3
Rang Speler Doele
13 Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Jean-Pierre Papin 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Abderrazak Khairi 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Josimar 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Ramón Calderé 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Sócrates 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Romero 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Roberto Cabañas 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Jorge Burruchaga 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Yannick Stopyra 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Fernando Quirarte 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Michel Platini 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Enzo Scifo 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986  Klaus Allofs 2
Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 
Gary Lineker

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Sokker-Wêreldbekertoernooie Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 

Uruguay 1930 • Italië 1934 • Frankryk 1938 • 1942 • Brasilië 1950 • Switserland 1954 • Swede 1958 • Chili 1962 • Engeland 1966 • Meksiko 1970 • Wes-Duitsland 1974 • Argentinië 1978 • Spanje 1982 • Meksiko 1986 • Italië 1990 • Verenigde State 1994 • Frankryk 1998 • Suid-Korea/Japan 2002 • Duitsland 2006 • Suid-Afrika 2010 • Brasilië 2014 • Rusland 2018 • Katar 2022 • Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

Tags:

Fifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 ToewysingFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 KwalifiseringFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 StadionsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 FormaatFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 WedstrydeFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 FIFA se terugwerkende ranglysFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 Meeste doele aangetekenFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 Sien ookFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 VerwysingsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 Verdere leesstofFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986 Eksterne skakelsFifa Sokker-Wêreldbekertoernooi In 1986ArgentiniëEngelsFIFAFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982MeksikoNoord-AmerikaSokkerSokker-WêreldbekerSpaansSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Belgiese gewesteTydSelfieBrongitisNamakwalandWynsteenDikdermKangaroeMaagGoeie VrydagA.J. ApplegateAfrikanersLiesbreukBreinvliesontstekingKrampOnderwys in Suid-AfrikaNoord-AmerikaSiberiëNederlandWaverSeksuele stimulasieDanie du ToitEuropese UniePlantStuitjieJagluiperdOnderhandelinge om apartheid te beëindigWiskundige terminologieLys van Afrikaanse televisiereekseEierleierTuberkuloseAsynGeelsugKoppeltekenWikiPaasfeesKadmiumDuitsAleksei NawalniGeskiedenis van AfrikaansSaharaMenslike skeletPaarl GimnasiumAalwynSuurstofAardbewingSuid-Afrikaanse WeermagEekhoringMenseregteKewerLikkewaanGawes van die Heilige GeesMenslike seksuele gedragHeliosfeerBreinRob HersovToorbergDinosourusKunsmatige intelligensiePofadder (slang)Hennie MaasSamsung GroepGemengde ekonomieWaldimar PelserVratHekseryAtriale fibrillasieEjakulasieInstagram🡆 More