Johan Cruijff

Hendrik Johannes Cruijff (Nederlands: luister (hulp·inligting); * 25 April 1947 in Amsterdam; † 24 Maart 2016 in Barcelona), bekend as Johan Cruyff, was 'n Nederlandse sokkerspeler.

Hy word as een van die grootste sokkerspelers van sy tyd beskou.

Johan Cruyff
Johan Cruijff
Johan Cruijff in 2009
Persoonlike inligting
GeboortenaamHendrik Johannes Cruijff
Gebore(1947-04-25)25 April 1947
GeboorteplekAmsterdam, Nederland
Oorlede24 Maart 2016 (op 68)
Plek oorledeBarcelona, Spanje
Lengte1,78 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler/vorentoe
Jeugloopbaan
1957–1964Ajax
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1964–1973Ajax240(190)
1973–1978Barcelona143(48)
1979–1980Los Angeles Aztecs23(13)
1980–1981Washington Diplomats30(12)
1981Levante10(2)
1981–1983Ajax36(14)
1983–1984Feyenoord33(11)
Totaal514(290)
Nasionale span
1966–1977Nederland48(33)
Spanne bestuur
1985–1988Ajax
1988–1996Barcelona
2009–2013Katalonië
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Hy het by Ajax, FC Barcelona, Los Angeles Aztecs, Washington Diplomats, Levante en die Nederlandse klub Feyenoord gespeel.

Die Johan Cruijff Schaal, 'n Nederlandse sokkertrofee, is na hom genoem.

Eksterne skakels

Tags:

1947201624 Maart25 AprilAmsterdamBarcelonaJohanCruijff.ogaLêer:JohanCruijff.ogaNederlandNederlandsSokkerWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaSteenkoolAardedagLWeervoorspellingKwaZulu-NatalSuurstofTarentaleElektrodeAnale seksBek-en-klouseerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWinterDansJaarKorrupsieKondensasieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KalsiumOplossing (chemie)SiekteByung-Chul HanInflasieBeroerteVioolCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSanskritDrinkwatervoorsieningAnrich HerbstWêreldboekedagAfrikanersKrapSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTennisDelft, KaapstadCristiano RonaldoWerkersdagKhoikhoiWaterBrongitisSamestellende afleidingVaste stofKunsmatige algemene intelligensieLongontstekingAborsieSuiwelprodukDermpoliepSteve BikoBloedvergiftigingWerwelkolomGlasKlimaatsverandering in AfrikaAndrew DavisBernice WestOlimpiese SpeleTrekarbeidRooilipslangPlae van EgipteGqeberhaKolitisTolla van der MerweDokterBurgerregteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAkroniemRoemeensMenslike skeletBalletEiffeltoringDiepaartromboseBewussynTwaalf Stamme van IsraelEienaamMieliestronkTegnologieAntoniem🡆 More