Valve Corporation: Amerikaanse rekenaarspeletjies ontwikkelaar

Valve Corporation, ook bekend as Valve Software, is 'n Amerikaanse ontwikkelaar, uitgewer en digitale verspreidingsonderneming vir videospeletjies met hul hoofkwartier in Bellevue, Washington.

Dit is die ontwikkelaar van die sagteware verspreidingsplatform Steam en die Half-Life, Counter-Strike, Portal, Day of Defeat, Team Fortress, Left 4 Dead, en Dota-reeks.

Valve Corporation: Amerikaanse rekenaarspeletjies ontwikkelaar

Valve is in 1996 gestig deur voormalige Microsoft-werknemers Gabe Newell en Mike Harrington. Hul debuutproduk, die eerstepersoonspeler Half-Life, is in 1998 vrygestel en behaal kritieke lof en kommersiële sukses, waarna Harrington die maatskappy verlaat het. In 2003 het Valve Steam geloods, wat teen 2011 die helfte van die verkope van al hul digitale rekenaarspeletjies uitmaak. In 2012 het Valve ongeveer 250 werknemers gehad en was dit meer as VS$ 3 miljard werd, wat dit die winsgewendste onderneming per werknemer in die Verenigde State maak. In die 2010's het Valve begin met die vervaardiging van hardeware, soos die Steam Machine, 'n handelsmerk van rekenaars, sowel as die HTC Vive en Valve Index virtuele werklikheidstoerusting.

Eksterne skakels

Tags:

SagtewareSteam (Diens)Washington, D.C.

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Staat PalestinaKommunikasieBybelBelgiëAnilingusMarsRooiwaterByeboerderyGeelslangMenseregteYstervarkIngrid JonkerPenisverlengingSkildklierPuberteitSirkelAngina pectorisDesiré GardnerKlimaatAuschwitz-konsentrasiekampSwedeDuitse perdebyBosluisbytkoorsLandbouMangelontstekingRugbyEreksieKoorsSelfmoordKalenderVolkekundeSonsteekJesus van NasaretFritz HaberWaterhertMartin BesterMosambiekSeksuele stimulasieDundermSkoonma-se-tongGeorgiese nasionale rugbyspanMenslike penisgrootteLimfvatstelselAfrikaanse naguilNazi-saluutSpelerposisies in rugbyHartAardeJannie du ToitArabiesADerrickFamilie (verwantskap)Ontsteking (geneeskunde)EnsiklopedieSeksuele opwekkingGianna MichaelsNieu-SeelandISBN (identifier)NarkoseSiembambaBasisinkomsteGoogleGoogle MapsGerrie PretoriusHolocaust1991Gebande muishondChristeneGeslagVoortrekkermonument🡆 More