2023
2023: Jaar
2023 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 2018 | 2019 | 2020 | 2021 | 2022 | ◄ 2023 ► | 2024 | 2025 | 2026 | 2027 | 2028 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2023 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
{{#ifexpr: 5125 > 0 |
|
Die jaar 2023 is die huidige jaar, en 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit is die 23ste jaar van die 21ste eeu n.C.. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae.
Gebeure
- Slowenië is van voorneme om sy enigste kernreaktor af te skakel.
- Die "Compact of Free Association" tussen die Verenigde State van Amerika, die Gefedereerde State van Mikronesië en die Marshalleilande verval.
- Die Volksrepubliek China sal die Sowjetunie as staat met die langsdienende kommunistiese regering aflos. Die Sowjetunie het 74 jaar, vanaf 1917 tot 1991 bestaan, en die Volksrepubliek is in 1949 gestig.
- 1 Januarie – Swede neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Tsjeggië oor.
- 1 Januarie – Kroasië skakel na die euro oor en word die 20ste land in die Eurosone.
- 1 Januarie – Luiz Inácio Lula da Silva word opnuut president van Brasilië.
- 25 Januarie – Chris Hipkins het Jacinda Ardern as eerste minister van Nieu-Seeland opgevolg.
- 4 Februarie – Die Amerikaanse Lugmag het 'n Chinese waarnemingsballon oor Amerikaanse gebiedswaters langs die kus van Suid-Carolina afgeskiet.
- 6 Februarie – Aardbewings van 7,8 en 7,5 op die Richterskaal saai verwoesting in Suid-Turkye en Noordwes-Sirië (episentrums onderskeidelik in Gaziantep en Elbistan).
- 15 Maart – Verkiesings vir die Nederlandse Provinsiale State.
- 18 Mei – Hemelvaartsdag.
- 30 Mei – Verkiesings vir die Nederlandse Eerste Kamer deur die Provinsiale State.
- 8 September–28 Oktober – Die 10de Rugbywêreldbeker word in Frankryk aangebied.
- 5 Oktober–19 November – Die 13de Krieketwêreldbeker word in Indië aangebied.
2023 in fiksie
- Die hoofspeler uit die film Click (2006), Michael Newman (gespeel deur Adam Sandler) word na die jaar 2023 verplaas nadat hy met sy afstandbeheerder speel.
Sterftes
- 3 Januarie – Walter Cunningham, Amerikaanse ruimtevaarder (* 1932).
- 5 Januarie – Earl Boen, Amerikaanse akteur (* 1941).
- 8 Januarie – Adriaan Vlok, Suid-Afrikaanse politikus en apartheidkabinetsminister (* 1937).
- 9 Januarie – Melinda Dillon, Amerikaanse aktrise (* 1939).
- 10 Januarie – Jeff Beck, Britse musikant (* 1944).
- 10 Januarie – Konstantyn II, koning van Griekeland van 1964 tot 1974 (* 1940).
- 11 Januarie – Carole Cook, Amerikaanse aktrise (* 1924).
- 12 Januarie – Gerrie Coetzee, Suid-Afrikaanse bokser en wêreldswaargewigbokskampioen (* 1955).
- 12 Januarie – Frene Ginwala, Suid-Afrikaanse joernalis en politikus (oudspeaker van die Nasionale Vergadering) (* 1932).
- 12 Januarie – Piet de Jager, Afrikaanse regsgeleerde, wat veral bekendheid verwerf as rolprentmaker en digter (* 1953).
- 13 Januarie – Christo Viljoen, Suid-Afrikaanse ingenieur en akademikus (* 1937).
- 16 Januarie – Gina Lollobrigida, Italiaanse aktrise en fotojoernalis (* 1927).
- 17 Januarie – Sandra Seacat, Amerikaanse aktrise en leermeesteres (* 1936).
- 30 Januarie – Cindy Williams, Amerikaanse aktrise en vervaardiger (* 1947).
- 7 Februarie – Louis van Niekerk, Afrikaanse verhoog-, rolprent- en TV-akteur en ’n teaterregisseur (* 1935).
- 8 Februarie – Burt Bacharach, Amerikaanse komponis en liedjieskrywer (* 1928).
- 10 Februarie – Kiernan Jordan Forbes (AKA), Suid-Afrikaanse musiekkunstenaar en kletsrymer (* 1988).
- 15 Februarie – Raquel Welch, Amerikaanse aktrise en vervaardiger (* 1940).
- 19 Februarie – Jansen Panettiere, Amerikaanse akteur (* 1994).
- 3 Maart – Tom Sizemore, Amerikaanse akteur (* 1961).
- 5 Maart – Pedro Filho, Brasiliaanse reeksmoordenaar (* 1954).
- 5 Maart – Mark Pilgrim, Suid-Afrikaanse mediapersoonlikheid (* 1969).
- 9 Maart – Robert Blake, Amerikaanse akteur (* 1933).
- 10 Maart – Stephanie Kemp, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis (* 1941).
- 14 Maart – Gloria Bosman, Suid-Afrikaanse sangeres (* 1973).
- 23 Maart – Marion Game, Franse aktrise (* 1938).
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 2023, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wikimedia Foundation, Inc. Wiki (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wikimedia Foundation.
In other languages:
- Abkasies: 2023 - Wiki аԥсшәа
- Switserse Duits: 2023 - Wiki Alemannisch
- Aragonees: 2023 - Wiki Aragonés
- Arabies: 2023 - Wiki العربية
- Moroccan Arabic: 2023 - Wiki الدارجة
- Egyptian Arabic: 2023 - Wiki مصرى
- Assamees: ২০২৩ - Wiki অসমীয়া
- Asturies: 2023 - Wiki Asturianu
- Avaries: 2023 сон - Wiki авар
- Azerbeidjans: 2023 - Wiki Azərbaycanca
- South Azerbaijani: ۲۰۲۳ - Wiki تۆرکجه
- Baskir: 2023 йыл - Wiki башҡортса
- Balinees: 2023 - Wiki Basa Bali
- Samogitian: 2023 - Wiki žemaitėška
- Central Bikol: 2023 - Wiki Bikol Central
- Belarussies: 2023 - Wiki беларуская
- Belarusian (Taraškievica orthography): 2023 - Wiki беларуская (тарашкевіца)
- Bulgaars: 2023 - Wiki български
- Bhojpuri: 2023 - Wiki भोजपुरी
- Banjar: 2023 - Wiki Banjar
- Bengaals: ২০২৩ - Wiki বাংলা
- Bretons: 2023 - Wiki Brezhoneg
- Bosnies: 2023. - Wiki Bosanski
- Katalaans: 2023 - Wiki Català
- Min Dong Chinese: 2023 nièng - Wiki 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄
- Cebuano: 2023 - Wiki Cebuano
- Sorani: ٢٠٢٣ - Wiki کوردی
- Korsikaans: 2023 - Wiki Corsu
- Crimean Tatar: 2023 - Wiki Qırımtatarca
- Tsjeggies: 2023 - Wiki čeština
- Wallies: 2023 - Wiki Cymraeg
- Deens: 2023 - Wiki Dansk
- Duits: 2023 - Wiki Deutsch
- Zazaki: 2023 - Wiki Zazaki
- Dzongkha: ༢༠༢༣ - Wiki ཇོང་ཁ
- Grieks: 2023 - Wiki Ελληνικά
- Emiliano-Romagnolo: 2023 - Wiki Emiliàn e rumagnòl
- Engels: 2023 - Wiki English
- Esperanto: 2023 - Wiki Esperanto
- Spaans: 2023 - Wiki Español
- Estnies: 2023 - Wiki Eesti
- Baskies: 2023 - Wiki Euskara
- Persies: ۲۰۲۳ - Wiki فارسی
- Fins: 2023 - Wiki Suomi
- Võro: 2023 - Wiki Võro
- Faroëes: 2023 - Wiki Føroyskt
- Frans: 2023 - Wiki Français
- Noord-Fries: 2023 - Wiki Nordfriisk
- Fries: 2023 - Wiki Frysk
- Iers: 2023 - Wiki Gaeilge
- Gan-Sjinees: 2023年 - Wiki 贛語
- Galisies: 2023 - Wiki Galego
- Guarani: 2023 - Wiki Avañe'ẽ
- Manx: 2023 - Wiki Gaelg
- Hausa: 2023 - Wiki Hausa
- Hakka-Sjinees: 2023-ngièn - Wiki 客家語/Hak-kâ-ngî
- Hebreeus: 2023 - Wiki עברית
- Kroaties: 2023. - Wiki Hrvatski
- Oppersorbies: 2023 - Wiki Hornjoserbsce
- Hongaars: 2023 - Wiki Magyar
- Armeens: 2023 - Wiki հայերեն
- Interlingua: 2023 - Wiki Interlingua
- Indonesies: 2023 - Wiki Bahasa Indonesia
- Iloko: 2023 - Wiki Ilokano
- Ingush: 2023 шу - Wiki гӀалгӀай
- Ido: 2023 - Wiki Ido
- Yslands: 2023 - Wiki íslenska
- Italiaans: 2023 - Wiki Italiano
- Japannees: 2023年 - Wiki 日本語
- Javaans: 2023 - Wiki Jawa
- Georgies: 2023 - Wiki ქართული
- Kabyle: 2023 - Wiki Taqbaylit
- Tyap: 2023 - Wiki Tyap
- Kazaks: 2023 жыл - Wiki қазақша
- Khmer: ឆ្នាំ ២០២៣ - Wiki ភាសាខ្មែរ
- Koreaans: 2023년 - Wiki 한국어
- Koerdies: 2023 - Wiki Kurdî
- Komi: 2023-ӧд во - Wiki коми
- Kirgisies: 2023 - Wiki кыргызча
- Latyn: 2023 - Wiki Latina
- Luxemburgs: 2023 - Wiki Lëtzebuergesch
- Limburgs: 2023 - Wiki Limburgs
- Ligurian: 2023 - Wiki Ligure
- Lombard: 2023 - Wiki Lombard
- Litaus: 2023 m. - Wiki Lietuvių
- Letties: 2023. gads - Wiki Latviešu
- Basa Banyumasan: 2023 - Wiki Basa Banyumasan
- Maori: 2023 - Wiki Māori
- Masedonies: 2023 - Wiki македонски
- Mongools: 2023 он - Wiki монгол
- Marathi: इ.स. २०२३ - Wiki मराठी
- Maleis: 2023 - Wiki Bahasa Melayu
- Birmaans: ၂၀၂၃ - Wiki မြန်မာဘာသာ
- Erzya: 2023 ие - Wiki эрзянь
- Masanderani: ۲۰۲۳ - Wiki مازِرونی
- Nauru: 2023 - Wiki Dorerin Naoero
- Nāhuatl: 2023 - Wiki Nāhuatl
- Neapolitaans: 2023 - Wiki Napulitano
- Nedersaksies: 2023 - Wiki Nedersaksies
- Newari: सन् २०२३ - Wiki नेपाल भाषा
- Nederlands: 2023 - Wiki Nederlands
- Nuwe Noors: 2023 - Wiki Norsk nynorsk
- Boeknoors: 2023 - Wiki Norsk bokmål
- Noord-Sotho: 2023 - Wiki Sesotho sa Leboa
- Osseties: 2023-æм аз - Wiki ирон
- Pandjabi: 2023 - Wiki ਪੰਜਾਬੀ
- Papiamento: 2023 - Wiki Papiamentu
- Pali: २०२३ - Wiki पालि
- Pools: 2023 - Wiki Polski
- Western Punjabi: 2023 - Wiki پنجابی
- Portugees: 2023 - Wiki Português
- Quechua: 2023 - Wiki Runa Simi
- Roemeens: 2023 - Wiki Română
- Russies: 2023 год - Wiki русский
- Rusyn: 2023 - Wiki русиньскый
- Sardinies: 2023 - Wiki Sardu
- Sindhi: 2023ع - Wiki سنڌي
- Serwo-Kroaties: 2023 - Wiki Srpskohrvatski / српскохрватски
- Shan: 2023 - Wiki ၽႃႇသႃႇတႆး
- Sinhala: 2023 - Wiki සිංහල
- Simple English: 2023 - Wiki Simple English
- Slowaaks: 2023 - Wiki Slovenčina
- Sloweens: 2023 - Wiki Slovenščina
- Inari Sami: 2023 - Wiki Anarâškielâ
- Shona: 2023 - Wiki ChiShona
- Serwies: 2023 - Wiki српски / srpski
- Saterland Frisian: 2023 - Wiki Seeltersk
- Sundanees: 2023 - Wiki Sunda
- Sweeds: 2023 - Wiki Svenska
- Swahili: 2023 - Wiki Kiswahili
- Tamil: 2023 - Wiki தமிழ்
- Teloegoe: 2023 - Wiki తెలుగు
- Tadjiks: Соли 2023 - Wiki тоҷикӣ
- Thai: พ.ศ. 2566 - Wiki ไทย
- Turkmeens: 2023 - Wiki Türkmençe
- Tagalog: 2023 - Wiki Tagalog
- Turks: 2023 - Wiki Türkçe
- Tataars: 2023 ел - Wiki татарча / tatarça
- Udmurt: 2023 ар - Wiki удмурт
- Uighur: 2023 - Wiki ئۇيغۇرچە / Uyghurche
- Oekraïens: 2023 - Wiki українська
- Oerdoe: 2023 - Wiki اردو
- Oezbeeks: 2023 - Wiki Oʻzbekcha / ўзбекча
- Venetian: 2023 - Wiki Vèneto
- Viëtnamees: 2023 - Wiki Tiếng Việt
- West Flemish: 2023 - Wiki West-Vlams
- Volapük: 2023 - Wiki Volapük
- Walloon: 2023 - Wiki Walon
- Waray: 2023 - Wiki Winaray
- Wu-Sjinees: 2023年 - Wiki 吴语
- Jiddisj: 2023 - Wiki ייִדיש
- Yoruba: 2023 - Wiki Yorùbá
- Zeelandic: 2023 - Wiki Zeêuws
- Chinees: 2023年 - Wiki 中文
- Literary Chinese: 二〇二三年 - Wiki 文言
- Min Nan-Sjinees: 2023 nî - Wiki Bân-lâm-gú
- Kantonees: 2023年 - Wiki 粵語