Roberto Baggio: Italiaanse sokkerspeler

Roberto Baggio (gebore 18 Februarie 1967 in Caldogno) is 'n voormalige Italiaanse professionele sokkerspeler.

Hy was 'n aanvaller met 'n uitstekende trap-tegniek. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 verloor hy die toernooi vir sy land nadat hy die laaste strafskop in die eindstryd mis.

Roberto Baggio
Roberto Baggio: Italiaanse sokkerspeler
Roberto Baggio in 2013
Persoonlike inligting
GeboortenaamRoberto Baggio
Gebore18 Februarie 1967 (1967-02-18) (57 jaar oud)
GeboorteplekCaldogno, Italië
Lengte1,74 m
SpeelposisieVorentoe/Aanvallende middelveldspeler
Jeugloopbaan
1974–1980Caldogno
1980–1982LR Vicenza
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1982–1985LR Vicenza36(13)
1985–1990Fiorentina94(39)
1990–1995Juventus141(78)
1995–1997Milan51(12)
1997–1998Bologna30(22)
1998–2000Internazionale41(9)
2000–2004Brescia95(45)
Totaal488(218)
Nasionale span
1984Italië O164(3)
1988–2004Italië56(27)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Internasionale loopbaanstatistieke

Vir die Italiaanse nasionale sokkerspan:

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
1988 1 0
1989 6 3
1990 9 4
1991 2 1
1992 7 6
1993 7 5
1994 12 5
1995 1 0
1996 0 0
1997 2 1
1998 6 2
1999 2 0
2000 0 0
2001 0 0
2002 0 0
2003 0 0
2004 1 0
Totaal 56 27

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

18 Februarie1967FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994ItaliëSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadJapanWaterkringloopNasionale VrouedagAlliterasieSterSuikersiekteGeskiedenis van AfrikaansVlekvrye staalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBerilliumKaapse VlakteLionel PetersonAntoniemSwawelMiltIndonesiëTrigeminale neuralgieRob HersovKrokodilVleilandBrandmondsindroomWaterbesoedelingMielieMag (sosiale wetenskappe)WisselkoersBruce FordyceGetalAfrikaanse woordelys en spelreëlsVulvaRooms-Katolieke KerkMetaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Maroela MediaSpecial Air ServiceOndernemingsvormRenaissanceYsterAnrich HerbstRussiese inval in Oekraïne sedert 20223D-rolprentGasJagluiperdOogproblemeBestuiwingAs jy singVanTolla van der MerweDirekte en Indirekte redeWes-KaapSowjetunieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKonsentrasiekampWiskundige terminologieHeidelberg, GautengSpelerposisies in rugbyVierde Industriële RevolusiePrivaat maatskappyGalblaasOrtopedieRooibokTsongaKolonoskopieHipoteseLys van medisinale kruieSimboolNederlandsAardverwarmingSuid-Afrikaanse GrensoorlogUitwerking van klimaatsveranderingRegOntwikkelende landAsiëKragopwekkingLien se lankstaanskoeneXenofobieKlereLuiperdHolocaust🡆 More