As Jy Sing

As jy sing is 'n Afrikaanse rolprent wat op 12 November 2013 in Suid-Afrika vrygestel is.

Die hoofrolle word deur Bobby van Jaarsveld en Leah van Niekerk vertolk. Die rolprent het goed by die loket gevaar en het sewe persent meer verdien in sy openingsnaweek as die vorige jaar se treffer, Semi-soet.

As jy sing
Regisseur Andre Odendaal
Produksieleier Tascha van der Westhuizen
Draaiboek Corine Du Toit
Sandra Vaughn
Met Bobby van Jaarsveld
Leah van Niekerk
Musiek deur Juan 'Floors' Oosthuizen
Devereaux Van Der Hoven-Oosthuizen
Johan Vorster
Kinematografie Justus de Jager
Redigeerder C.A. van Aswegen
Verspreider Indigenous Film Distribution
Uitgereik 12 November 2013
Speeltyd 1 uur 51 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n musiekblyspel. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel (taalgebruik).

Hoofrolspelers

Storielyn

Mnr. Conradie is 'n konvensionele musiek-onderwyser wat lewe vir sy sanggroep, die bekfluitjies. Die bekfluitjies verteenwoordig die verstotelinge van hulle sport-mal skool. Omstandighede forseer hulle om te baklei vir dit waarin hulle glo – hulle musiek – want as hulle sing, maak die lewe net meer sin!

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

As Jy Sing GenreAs Jy Sing HoofrolspelersAs Jy Sing StorielynAs Jy Sing VerwysingsAs Jy Sing Sien ookAs Jy Sing Eksterne skakelsAs Jy Sing12 November2013AfrikaansBobby van JaarsveldLeah van NiekerkRolprentSemi-soetSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)NeerslagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaJagluiperdVerdampingKlavierBrandmondsindroomMenslike skeletKlereKoorsblaarJazzSwartbewussynsbewegingBokmakierieHarry KerrWinterVoedingMiskruierJaco JacobsMusieksimboleBeurtkragPoësieGeskiedenis van AfrikaansBloedvergiftigingYouTubeLianie MayEwenaarGeskiedenis van die BoererepubliekeBernice WestBipolêre gemoedsteuringWynand StrydomByvoeglike naamwoordArmoedeJode in Suid-AfrikaTafeltennisSophie SchollGautengWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKankerSteve BikoPapierInfeksieSportNuwe TestamentMolekuulKonjunktivitisLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandFilosofieEpilepsieKameelperdVerkoueAlkoholismeKlimaatMierTurksvyKakiebosBaarmoederJames AlexanderApartheidSkildklierHemelvaartAkademiaSelMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLyfstraf in skoleWet op NaturellengrondAardverwarmingWerkloosheidPlastiekApostelPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van slangeGeestesteuringHomoniemAfrikaanse woordelys en spelreëlsVlag van Suid-AfrikaApril🡆 More