Ac Milan

AC Milan is 'n Italiaanse sokkerspan in die stad Milaan, wat in die Serie A (die hoogste Italiaanse sokkerliga) uitdraf.

AC Milan is een van die bekendste sokkerspanne in die wêreld en het reeds verskeie titels en pryse gewen ( Champions League, sewe titels en agtien nasionale titels ). AC Milan deel sy tuisveld (die San Siro met 'n kapasiteit van 80 000 toeskouers) met hulle jarelange teenstander Internazionale ('n klub wat in 1908 van hulle afgestig is). Die derby tussen die spanne staan bekend as die Derby della Madonnina (na die beskermheilige van die stad Milaan).

AC Milan
Ac Milan
Volle naam Associazione Calcio Milan
(Sokkerklub Milan)
Stigting 16 Desember 1899
Tuisveld San Siro Stadium,
Milaan
Kapasiteit 80.018
Voorsitter Vlag van Italië Paolo Scaroni
Afrigter Vlag van Italië Stefano Pioli
Liga Vlag van Italië Serie A
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen Italië (19)
    1901, 1906, 1907, 1950–51, 1954–55, 1956–57, 1958–59, 1961–62, 1967–68, 1978–79, 1987–88, 1991–92, 1992–93, 1993–94, 1995–96, 1998–99, 2003–04, 2010–11
    (naaswenner (16): 1902, 1947–48, 1949–50, 1951–52, 1955–56, 1960–61, 1964–65, 1968–69, 1970–71, 1971–72, 1972–73, 1989–90, 1990–91, 2004–05, 2011-12, 2020-2021)
  • Coppa Italia (5)
    1967, 1972, 1973, 1977, 2003
    (naaswenner (7): 1942, 1975, 1985, 1990, 1998, 2016, 2018)
  • Supercoppa Italiana (7)
    1988, 1992, 1993, 1994, 2004, 2011, 2016
    (naaswenner (5): 1996, 1999, 2003, 2018, 2022)
  • Champions League (7)
    1963, 1969, 1989, 1990, 1994, 2003, 2007
    (naaswenner (4): 1958, 1993, 1995, 2005)
  • Europese Bekerwenner-beker (2)
    1968, 1973
    (naaswenner (1): 1974)
  • Europese Supercup (5)
    1989, 1990, 1994, 2003, 2007
    (naaswenner (2): 1973, 1993)
  • Wêreldbeker vir klubs (4)
    1969, 1989, 1990, 2007
    (naaswenner (4): 1963, 1993, 1994, 2003)

Bekende sokkerspelers en afrigters

Spelers

Afrigters

  • Ac Milan  Carlo Ancelotti
  • Ac Milan  Fabio Capello
  • Ac Milan  Nereo Rocco

Eksterne skakels

Tags:

Ac Milan ErelysAc Milan Bekende sokkerspelers en afrigtersAc Milan Eksterne skakelsAc Milan1908Derby (sport)Derby della MadonninaFC Internazionale MilanoItaliëMilaanSerie ASokkerUEFA Champions League

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BurgerregteGrieksMetamfetamienKewerNagapieAll Citizens PartyLeenwoordSwangerskapGeelhoutYouTubeKompasDuitse maselsBreedtegraadSpinnekopMenslike skeletMiddeloorontstekingWhatsAppRugbyLys van medisinale kruieKlimaatveranderingSpelerposisies in rugbyInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandStedelike hitte-eilandAntisemitismeSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)Absolute monargieXenofobieCheslin KolbeKookpuntKoorsblaarSkildklierGoudJudaïsmeDokterLionel MessiMetaalnywerheidSeeWeefselSeksposisieKunsmatige algemene intelligensieMetaalC.J. LangenhovenVoedingDiskriminasieDermpoliepLys van nedersettings in Suid-AfrikaSchwantesiaGalileo GalileiGerda SteynWeervoorspellingLys van politieke partye in Suid-AfrikaLewerAfrikaanse taalleerKoperBlaarKoppeltekenPlastiekMary WalkerWaarheid-en-versoeningskommissieIdioomGlukoseStollingsgesteenteLourensrivierDrinkwatervoorsieningTegnologieGoogleBloedgroepGreen PornoViëtnamoorlogEkotoerismeIronieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHomofoonKoronavirusWoordeboek van die Afrikaanse TaalEmosieDeelteken en umlautSprokie🡆 More