Bari: Munisipaliteit in die Italiaanse

Bari (Latyn: Barium) is 'n groot stad in die suidooste van Italië aan die Adriatiese Seekus.

Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe gebied (streek) Apulië.

Bari
Bari: Galery, Gebore, Verwysings

Kaart Wapen
Bari: Galery, Gebore, Verwysings
Bari: Galery, Gebore, Verwysings
Vlag
Bari: Galery, Gebore, Verwysings
 Land Vlag van Italië Italië
 Administratiewe gewes Bari: Galery, Gebore, Verwysings Apulië
 Provinsie Bari
 Koördinate 41°07′N 16°52′O / 41.117°N 16.867°O / 41.117; 16.867
 Stigting -
 Oppervlakte:  
 - Totaal 117 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2019) 316 491
 - Bevolkingsdigtheid 2 700/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Antonio Decaro (PD)
 Amptelike webwerf comune.bari.it

In Januarie 2021 het Bari 'n bevolking van 316 491 gehad. Soos op 2015 is 12 495 persone (3,8% van die bevolking) óf self immigrante óf afstammeling van onlangse landverhuisers. Die meeste van hulle is vanuit Georgië, Albanië en Roemenië afkomstig. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.

Galery

Gebore

  • Licia Albanese, sopraan
  • Thiago Alcántara Do Nascimento, sokkerspeler
  • Mario Nuzzolese, joernalis
  • Francesco Rossi, (1650-1725) operakomponis
  • Giovanni Laterza, redakteur
  • Guido Marzulli, skilder
  • Gianrico Carofiglio, skrywer
  • Marco Misciagna, altviolis en violis

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bari GaleryBari GeboreBari VerwysingsBari Eksterne skakelsBariAdriatiese SeeApuliëHoofstadItaliëLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstervarkPornografiese akteurNetbalFrederik Willem de KlerkDarwinismeAfkappingstekenFiela se kindSteenkoolEeuVolhoubaarheidTeam Fortress 2GrondbewerkingJodeBelgiëVrystaatEufemismeSirkelAalwynDonkieWatersuiweringDramaMynbedryf van Suid-AfrikaGriepTuisbladBoomNatuurlike hulpbronJansenvilleItaliëVerkleinwoordKonflik (proses)LiefdeNierPampoentjiesKlein vyf diereSlag van BloedrivierOrale seksRudi ClaaseLidwoordHemelvaartAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMiteNG gemeente JansenvilleLiewe HeksieGoudMasturbasiePornhubMcDonald'sSoweto-opstandKoolstofdioksiedKlem-in-die-kaakProteïenMikro-ekonomieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJohannesburgAfkortingWeeluisPersAardverwarmingSlag van Cuito CuanavaleKangogrotteNazi-DuitslandCheslin KolbeMenseregtedagAfrikaanse TaalmonumentSkooluniformKolonialismeAborsie in Suid-AfrikaNatuurwetenskapWayde van NiekerkGeelsugKewerDolfynYouTubeCalviniaSwangerskapBrittany Ashton HolmesKartografieMartin Luther King jr.🡆 More