Sagteware Telegram

Telegram is 'n kitsboodskapdiens vir slimfone en uitgesoekte funksieselfone wat van die internet gebruik maak vir kommunikasie.

Benewens kort teksboodskappe, kan gebruikers beelde, videogrepe, klankboodskappe en lêers aan mekaar stuur, sowel as hul plek aandui met behulp van die geïntegreerde karteringsfunksies.

Telegram
Kort opsomming van die logo.
Sagteware Telegram
Telegram op Android Lollipop

Ontwikkelaar Telegram Messenger LLP
Aanvanklike vrystelling Augustus 2013
Bedryfstelsel Android, iOS, Windows Phone, Ubuntu Touch, Firefox OS, MS Windows, Linux, OS X
Beskikbaar in Engels, Arabies, Spaans, Duits, Italiaans, Koreaans, Nederlands, Portugees (Brasilië & Portugal)
Kategorie Boodskapdiens
Lisensie Verskeie (client)
Geslote (server)
Webblad telegram.org

Telegram is in 2013 gestig deur die Russiese broers Nikolaj en Pavel Doerov en is gebaseer in Berlyn, Duitsland.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

InternetKlankgrepeSlimfoonVideo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GasTweede WêreldoorlogGesondheidWaterbesoedelingBrongitisGedigMadison IvyDroogteReënspinnekopLys van Joodse feeste en herdenkingsSosiale mediaJavaScriptYstervarkByvoeglike naamwoordSportWes-KaapChristiane JaccottetGalileo GalileiWater (molekuul)BesoedelingTandbederfSelfmoordWayde van NiekerkSatellietJaco JacobsEkostelselGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondEjakulasieAardedagVoëlWaterbesparing in Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesJeuksiekteKVennootskapBreinVerkleurmannetjieAngssteuringVryheid van spraakTylaTradisionele Afrika-medisyneAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEugenetikaGoudkus (streek)Paarl GimnasiumWaterOligopolieLys van Afrikaanse digtersOmtrek, oppervlakte en volumeVoegwoordKeramiekProvinsies van Suid-AfrikaMagsverheffingEskomWeervoorspellingAfrikaanse woordelys en spelreëlsOutismeMeervoudPlae van EgipteSonkragClanwilliam-sandvisWolkMahatma GandhiRomanLetterlike en figuurlike taalgebruikVolhoubare ontwikkelingWetenskapSeksueel oordraagbare infeksieWiskundeKarakteriseringLys van Kaapstad se voorstedeVrystaatBybelDonkieKunsmisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSowjetunieStedelike hitte-eiland🡆 More