Hindoeïsme

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Hindoeïsme" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Hindoeïsme
    Hindoeïsme is die grootste godsdiens in Indië, Nepal en Mauritius, asook van ongeveer ’n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika. Dit word...
  • Thumbnail for Hindoeïsme (eerste artikel)
    op die Afrikaanse Wikipedia verskyn het, en wel op 17 November 2001‎. Hindoeïsme (Sanskrit: सनातन धर्म Sanātana dharma beteken: Die Ewige Religie) is die...
  • innerlike self, gees of siel. In Hindoefilosofie, veral die Vedanta-skool van Hindoeïsme, is "atman" die eerste beginsel: die ware self van ’n individu. Om moksha...
  • Thumbnail for Vediese religie
    Vediese religie (kategorie Hindoeïsme)
    Brahmanisme. Dit word soms ook antieke Hindoeïsme genoem omdat dit beskou word as die historiese voorloper van moderne Hindoeïsme, hoewel dit aansienlik daarvan...
  • Thumbnail for Brahma
    Brahma (kategorie Hindoeïsme saadjies)
    aspekte van Hindoeïsme, soos die vier Vedas, of heilige Hindoegeskrifte. Dit verteenwoordig ook die vier siklusse van tyd in Hindoeïsme, die yugas, asook...
  • Brahman (kategorie Hindoeïsme saadjies)
    'n konsep in Hindoeïsme. Vir die beesras, sien Brahman (bees). Brahman (bráhman-, nominatief bráhma ब्रह्म) is 'n konsep in Hindoeïsme. Brahman is die...
  • Thumbnail for Godsdiens
    Nasie van Islam – Swart Moslems Soefisme Universele Soefisme Volks-Islam Hindoeïsme indeling volgens gode Shaivisme Shaktisme Smartisme Vaishnavisme indeling...
  • Thumbnail for Indra
    Indra (kategorie Hindoeïsme saadjies)
    asook die Koning van die gode of Dêwas en Heer van Hemel of Svargaloka in Hindoeïsme. Vir die eerste keer as 'n god van oorlog en soldate (Ksjatrija) genoem...
  • Protestante. In Asië is dit 'n belangrike simboliese kleur van Boeddhisme en Hindoeïsme. Volgens verskeie kleurskemas word oranje as volg voorgestel: Lys van...
  • Thumbnail for Smartisme
    Smartisme, of die Smarta-tradisie, is ’n beweging in Hindoeïsme wat saam met die Purana-letterkundegenre ontwikkel het. Vyf altare met vyf gelyke gode...
  • Thumbnail for Dhyana
    Dhyana (kategorie Hindoeïsme)
    Dhyana (Sanskrit) of jhana (Pali) beteken meditasie in Hindoeïsme, Boeddhisme en Djainisme. In Boeddhisme is dit ’n reeks geestestoestande wat lei tot...
  • Thumbnail for Puja
    Puja (kategorie Hindoeïsme)
    Puja (Devanagari: पूजा) is ’n aanbiddingsritueel in Hindoeïsme vir een of meer gode, ter ere van ’n gas of om ’n gebeurtenis spiritueel te vier. Die Sanskrit-woord...
  • Thumbnail for Upanishad
    Upanishad (kategorie Hindoeïsme)
    godsdiensleringe wat die fondament van Hindoeïsme vorm. Hulle is die mees onlangse deel van die oudste geskrifte van Hindoeïsme, die Vedas, en handel oor meditasie...
  • Thumbnail for Adi Shankara
    Adi Shankara (kategorie Hindoeïsme)
    Mimamsa-skool van Hindoeïsme gekritiseer. Verder het hy die sleutelverskil tussen Hindoeïsme en Boeddhisme verduidelik; volgens hom word in Hindoeïsme geglo atman...
  • Artha (kategorie Hindoeïsme)
    gelang van die verband. Dit is ook ’n breër begrip in die geskrifte van Hindoeïsme. As ’n begrip het dit verskeie betekenisse, wat almal neerkom op "maniere...
  • Thumbnail for Indiese gelowe
    die godsdienste wat op die Indiese subkontinent ontstaan het, naamlik Hindoeïsme, Djainisme, Boeddhisme en Sikhisme. Dit word ook as Oosterse gelowe geklassifiseer...
  • Nyaya (kategorie Hindoeïsme)
    Nyaya (Sanskrit: न्याय) is een van die ses ortodokse skole van Hindoeïsme. Die naam beteken letterlik "geregtigheid", "reëls", "metode" of "oordeel". Die...
  • Thumbnail for Deva
    Deva (kategorie Hindoeïsme saadjies)
    hergeboortekringloop (samsara) nie, maar is wel daarin geïntegreer. Hulle speel veral in Hindoeïsme en Djainisme 'n belangrike rol. In Boeddhisme word met devas hemelwesens...
  • Thumbnail for Shaktisme
    van energie, krag, die Godin") is een van die vier groot tradisies in Hindoeïsme; daar word geglo die metafisiese werklikheid is vroulik en die Devi (Godin)...
  • Thumbnail for Ganges
    Ganges (kategorie Hindoeïsme)
    derde langste rivier in Suid-Asië. Die Ganges is die heiligste rivier in Hindoeïsme en sterk besoedel deur riool. Die Ganges ontstaan deur die saamvloei van...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin Luther King jr.BoelieryMisdaadSeevlakDomkragSlawernyRassismeDepressie (gemoedstoestand)AardbewingLoftus MaraisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMigrasie van voëlsFrankrykJohannesburgDansDiepaartromboseKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBloeddrukUitwerking van klimaatsveranderingAkuutMynbedryf van Suid-AfrikaAnale seksKonjunktivitisAfkortingKewerHartversakingKaapse VlakteGeweldMenslike seksuele gedragOorkruipersAborsieTafelbergAbstraksie (rekenaarwetenskap)HeupvervangingDikdermGianna MichaelsSmaakNazi-DuitslandLeierApokriewe boekeJohannes MeintjesVulkaanSkisofreniePoesHindoeïsmeVerlede tydAnneli van RooyenVeelvoudige sinKlein-KarooKartografieGeldGroepsdrukVraag en aanbodItaliëGordelroosRepubliek die KongoOlifantKlereDemokratiese AlliansieBiodiversiteitNaaldekokerLys van politieke partye in Suid-AfrikaEnsiklopedieWolfEmosieLys van veltoestandeBosluisbytkoorsMiljardVlekvrye staalKriekAardeWithaaiLiewe HeksieAfrikaanse woordelys en spelreëlsPussy Riot🡆 More