Leonard Reitstein: Suid-Afrikaanse skaakspeler

Leonard Raymond Reitstein (6 Junie 1928 – 2 Augustus 2019) was 'n gerespekteerde lid van die Joodse gemeenskap in Suid-Afrika.

Hy het 'n groot rol in die ontwikkeling van skaak in Suid-Afrika gespeel. Hy is in Kaapstad gebore en het skoolgegaan aan Seepunt Laerskool vir seuns en later die Hoërskool Oudtshoorn. Sy pa, Julian, was 'n Joodse vlugteling en sy ma, Greta, 'n kunstenares en digteres.

Leonard Reitstein
Naam Leonard Raymond Reitstein
Geboorte (1928-06-06)6 Junie 1928
Kaapstad, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterfte 2 Augustus 2019 (op 91)
Kaapstad, Suid-Afrika
Nasionaliteit(e) Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Hy was president van die Kaapstad Skaakklub en SA Skaakfederasie. Hy het in verskeie plekke regoor die wêreld skaak gespeel, selfs in Kuba in 1966 waar hy vir Fidel Castro ontmoet het. Hier was hy die kaptein van die SA Skaakspan. Hy het boeke oor skaak geskryf, onder meer Test Your Chess en A History of Chess in South Africa. Hy het ook die tydskrif The South African Chess Player self uitgegee.

Hy het onder andere vir Blumberg & Kleinman gewerk en later vir die Joodse Raad van Afgevaardigdes. Hy het in 1953 met Ruth getrou en drie kinders is uit die huwelik gebore. Hy is op 2 Augustus 2019 in Kaapstad oorlede.

Verwysings

Bron

  • SA Skaak verloor 'n reus met Reitstein se dood. Rapport, 13 Oktober 2019

Tags:

19282019Jode in Suid-AfrikaKaapstadSkaakSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Familie (verwantskap)Tweede WêreldoorlogGalblaasOplossing (chemie)SweedsWaterSuid-Afrikaanse ReserwebankEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBorsLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGlasPaddaTafelsoutUniegebouTransatlantiese slawehandelPablo PicassoProteaGeldErica BoyerWitrenosterTolla van der MerweMenslike seksuele gedragKontinentPad na jou hartVlag van Suid-AfrikaAkademiaOrthopteraMadison IvyAbstraksie (rekenaarwetenskap)WinterWêreldboekedagOudtshoornBreinSoweto-opstandStilleweWikimedia-stigtingJakobSokkerLys van Kaapstad se voorstedeKoorsblaarNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVoortrekkers20ste eeuAfrikaanse TaalmonumentAfvalbestuurKarretjiemenseByung-Chul HanBloeddrukLys van hoofstedeLiewe HeksieJaco JacobsSteenkool in Suid-AfrikaWiki CommonsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTegnologieBesoedelingWerwelkolomLys van Afrika-landeHerfsOnse VaderSeksposisieKlem-in-die-kaakAnneli van RooyenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSmeltpuntKongo-krisisCalviniaPaasfeesSlangEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWoordBateGewone breuke🡆 More