Hipotese

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Hipotese" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • 'n Hipotese is 'n voorlopige veronderstelling. Dit is dus 'n idee wat nog getoets moet word. Meer werk is dus nodig alvorens dit as feitelik korrek aanvaar...
  • Thumbnail for Gaia-hipotese
    Volgens die Gaia-hipotese, ook bekend as die Gaia-beginsel, is organismes in wisselwerking met hul anorganiese omgewing op Aarde om ’n selfregulerende...
  • Prout se hipotese was ’n poging in die vroeë 19de eeu om die bestaan van die onderskeie chemiese elemente te verduidelik aan die hand van ’n hipotese oor die...
  • Die Wiseman-hipotese, soms die genoem tabletteorie, is 'n teorie oor die outeurskap en samestelling van die Boek Genesis wat daarop dui Moses het Genesis...
  • die hipotese reg is. As nie alle voorspellings korrek was nie, dan is die hipotese (veronderstelling) verkeerd. In die geval moet 'n nuwe hipotese opgestel...
  • word). 'n Wetenskaplike hipotese is 'n ingeligte raaiskoot rakende die karakter van iets, terwyl 'n wetenskaplike teorie 'n hipotese is wat deur herhaalde...
  • Thumbnail for Klade
    ’n wetenskaplike hipotese oor die ewolusionêre verhouding tussen die organismes wat in die analise teenwoordig is. Hierdie hipotese spruit uit ’n sekere...
  • Thumbnail for Seldsame Aarde-hipotese
    In sterrekunde en astrobiologie is die Seldsame Aarde-hipotese die teorie dat die ontstaan van komplekse en meersellige (en dus intelligente) lewe op Aarde...
  • vergunning te maak as daar 'n geval is wat teenstrydig is met 'n hipotese om die hipotese te probeer beskerm. Gewoonlik het hierdie spesiale vergunning 'n...
  • Thumbnail for Newelhipotese
    Newelhipotese (aangestuur vanaf Sonnewel-hipotese)
    ruimte gevorm. Dit is reeds in 1734 deur Emanuel Swedenborg voorgestel. Die hipotese het aanvanklik net vir die Sonnestelsel gegeld, maar daar word nou geglo...
  • Thumbnail for Marija Gimbutas
    in 1956 internasionale bekendheid verwerf met haar sogenaamde "Koergan-hipotese" waarin sy argeologiese beskawings van die laat Jongsteentydperk en die...
  • Thumbnail for Anatoliese tale
    maar minder aanvaarde Anatoliese hipotese plaas vroeër, ongeveer 6500 v.C., die afdraai. Volgens hierdie hipotese is die oudste Proto-Indo-Europese taal...
  • Thumbnail for James Lovelock
    navorser en omgewingskundige. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die Gaia-hipotese voorgestel en gepropageer het, waarin hy sê dat die aarde as 'n soort superorganisme...
  • Thumbnail for Sneeubalaarde
    Sneeubalaarde is ’n hipotese dat die aarde se oppervlak een of meer kere heeltemal of feitlik heeltemal met ys bedek was, meer as 650 miljoen jaar gelede...
  • Thumbnail for Planeet X
    bereik met Percival Lowell se soeke na Planeet X. Lowell het die Planeet X-hipotese voorgestel as verduideliking vir die oënskynlike afwykings in die wentelbane...
  • Thumbnail for Vervalsbaarheid
    Vervalsbaarheid of weerlegbaarheid van 'n verklaring, hipotese, of teorie is die inherente moontlikheid dat dit verkeerd bewys kan word. 'n Stelling word...
  • Thumbnail for Prion
    dat Griffith se hipotese 'n moontlike teenstrydigheid was (alhoewel dit nie so deur Griffith aangevoer is nie). Die hersiene hipotese is later deels geformuleer...
  • Thumbnail for Baltiese tale
    Taalkundiges verskil nog oor die klassifisering van Koers; volgens 'n omstrede hipotese was dit oorspronklik 'n Wes-Baltiese taal wat onder sterk invloed van Oos-Baltiese...
  • Thumbnail for Theia (planeet)
    teen ’n ander planeet, Gaia (die vroeë Aarde), gebots het. Volgens dié hipotese was Theia ’n trojaan van die Aarde omtrent so groot soos Mars, met ’n deursnee...
  • Thumbnail for Indo-Europese tale
    taal – wat hy toe 'Skities' noem – veronderstel het. Hy het by hierdie hipotese Nederlands, Grieks, Latyn, Persies en Duits ingesluit, waarna hy later...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingGreen PornoIronieKoorsblaarHartaanvalBotswanaNasionale VrouemonumentMielieMartin Bester1 HenogSirkusKlerksdorpBeesKaliumKankerXenofobieMaanNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKennisVulkaanLandbouInternetVloeistofSpysverteringstelselKindersiektesManslagWaterbesoedelingAnneli van RooyenTsongaMiltKoekie (rekenaarwetenskap)HoofkarakterSMensBorskankerGesondheidKlinkerKasterolieOorkruipersOogproblemeWaterpokkiesKoöperasiestoriesXhosaKinderregtePersSigaret15 FebruarieSlag van Cuito CuanavaleBloeddrukFinale OplossingTuberkuloseMenstruasieReg tot ‘n gesonde omgewingFort BeaufortNieuwoudtvilleVoëlAppendiksAkuutGeskiedenis van Suid-AfrikaYouTubeVratJan BlohmPeach van PletzenEgipteMorfologie (taalkunde)SeksismeOrtopedieAardeOmgewingsgesondheidIntensiewe vormVleilandLongontstekingMenslike seksuele gedragBiblioteekChemiese reaksieGeslagsgelykheid🡆 More