Aarde

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Aarde" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Aarde
    Die Aarde is die derde naaste planeet aan die Son. Dit is die vyfde grootste planeet in die Sonnestelsel en die grootste rotsplaneet wat deursnee, massa...
  • Thumbnail for Plat Aarde
    Die Plat Aarde is 'n verouderde opvatting dat die aarde 'n vlak of skyf is. Baie antieke kulture het in 'n plat Aarde-kosmografie geglo, insluitende Griekeland...
  • Thumbnail for Naby-aarde-voorwerp
    ’n Naby-aarde-voorwerp (NAV) is enige voorwerp in die Sonnestelsel waarvan die wentelbaan naby aan dié van die Aarde kom. Per definisie is alle NAV's se...
  • Thumbnail for Aarde se atmosfeer
    Die Aarde se atmosfeer is die atmosfeer (gaslaag) wat om die Aarde voorkom. Die aantrekkingskrag van die Aarde hou die atmosfeer in posisie sodat dit saam...
  • Thumbnail for Maan
    Maan (aangestuur vanaf Aarde-Maanstelsel)
    na die Aarde se Maan. Vir ander mane in die Sonnestelsel, sien natuurlike satelliet. Die Maan is die enigste natuurlike satelliet van die Aarde. Sy deursnee...
  • Thumbnail for Nuwe aarde
    Nuwe aarde is ’n uitdrukking wat in die Bybel gebruik word om die finale toestand van die verloste mensdom te beskryf. Dit kom voor in Jesaja 65:17 en...
  • Thumbnail for Toekoms van die Aarde
    die Aarde kan min of meer bepaal word deur die uitwerking van verskeie langtermyninvloede te voorspel. Dit sluit in chemiese veranderings op die Aarde se...
  • Thumbnail for Aardmantel
    Aardmantel (aangestuur vanaf Mantel (Aarde))
    Die aardmantel, of kortweg mantel genoem, is die laag in die Aarde wat direk onder die aardkors lê. Die mantel begin op ’n diepte van enkele tientalle...
  • Thumbnail for Struktuur van die Aarde
    Aarde kom ooreen met dié van ander aardplanete. Omdat die Aarde makliker is om te bestudeer as die ander aardplanete, word die indeling van die Aarde...
  • Thumbnail for Geskiedenis van die Aarde
    Die geskiedenis van die Aarde het betrekking op die ontwikkeling van die planeet Aarde, van sy vorming tot die hede. Feitlik alle vertakkings van die natuurwetenskap...
  • Thumbnail for Seldsame Aarde-hipotese
    astrobiologie is die Seldsame Aarde-hipotese die teorie dat die ontstaan van komplekse en meersellige (en dus intelligente) lewe op Aarde ’n onwaarskynlike kombinasie...
  • Thumbnail for Superaarde
    Superaarde (aangestuur vanaf Super-aarde)
    ’n Superaarde is ’n eksoplaneet met ’n groter massa as die Aarde, maar aansienlik kleiner as ons Sonnestelsel se kleinste reuseplanete, Uranus en Neptunus...
  • Die Boek van die Aarde is ’n Antieke Egiptiese begrafnisteks wat verskeie name genoem is, soos Die Skepping van die Sonskyf en die Boek van Aker.” Die...
  • geskiedenis van die wêreld en mensdom. Die geskiedenis van die Aarde, oor die geskiedenis van die Aarde as planeet. Die geskiedenis van menslike evolusie....
  • Thumbnail for Ystydperk
    Ystydperk (afdeling Die aarde)
    ’n Ystydperk is ’n periode in die aarde se geskiedenis wat deur ysvorming by minstens een van die pole en gletservorming oor groot dele van die planeet...
  • Thumbnail for Swaartekrag
    wat alle liggame op aarde ondervind. Swaartekrag kan egter ook oor 'n groot afstand uitgeoefen word soos byvoorbeeld tussen die aarde en die maan en selfs...
  • Thumbnail for Ouderdom van die Aarde
    oor die wetenskaplike ouderdom van die Aarde. Sien ook Geskiedenis van die Aarde. Die ouderdom van die Aarde is 4.54 ± 0.05 miljard jaar (4.54 × 109...
  • Thumbnail for Geografiese koördinatestelsel
    'n Geografiese koördinatestelsel help om alle posisies op aarde te spesifiseer deur hoofsaaklik van die sferiese koördinatestelsel gebruik te maak. Daar...
  • Thumbnail for Oseaan
    wêreldsee is. Die aarde se oseane beslaan twee derdes van die oppervlak van ons planeet. Die oseane en seë beslaan ongeveer 2/3 (70%) van die aarde se oppervlak...
  • Thumbnail for Ashelling
    Ashelling (afdeling Aarde)
    die ander kant van die wentelbaan – dit veroorsaak die seisoene op Aarde. Die Aarde se ashelling wissel tussen 22,1 en 24,5 grade oor ’n siklus van 41 000...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tropiese huisgeitjieAfrikaanse WikipediaPerdElzette MaarschalkGoogle MapsKorrupsieIdioomRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeboorteReierSosialismeGewone tarentaalDuitslandBernice WestSimon PetrusOpenbare BeskermerSpinnekopDie ontstaan van die dramaHipoteseGezina, PretoriaSuid-AfrikaTambotieMIV/vigs in Suid-AfrikaNic de JagerVoedselkettingNarsistiese persoonlikheidsteuringOudtshoornNazi-DuitslandMin ShawKambriese ontploffingTegnologieLys van Griekse mitologiese figureHoofpynRinkhalsLizz MeiringKoekie (rekenaarwetenskap)Tweede VryheidsoorlogMaagdelikheidOnderwysPretoriaHoenderJacques BessengerWildehondSteve HofmeyrMangelontstekingBesoedelingEngelsAngina pectorisOlienhoutDuitse maselsKrugerwildtuinKarwatsElandréKinismeItaliëPuberteitBelastingTimboektoeMenslike seksuele gedragBorskankerVerenigde KoninkrykEreksieAndré SchwartzMynie GrovéKruisigingBrandmondsindroomLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsJana CilliersVier temperamenteDiskriminasieSaoedi-ArabiëSeeNelson MandelaLikkewaanLionel PetersonNasireërPalmsondagLewer🡆 More