Egipte

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Egipte" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Egipte
    Egipte (Arabies: مِصر‎, Miṣr; Egiptiese Arabies: مَصر‎, Maṣr; Kopties: Ⲭⲏⲙⲓ, Khēmi), amptelik die Arabiese Republiek Egipte (Arabies: جمهورية مصر العربية...
  • Thumbnail for Antieke Egipte
    Antieke Egipte was die beskawing aan die Nylrivier, waar die hedendaagse Egipte lê, tussen omstreeks 3100 v.C. en die verowering van Egipte deur Alexander...
  • Thumbnail for Memphis (Egipte)
    antieke hoofstad van Aneb-Hetch, die eerste nomos (provinsie) van Benede-Egipte. Die ruïnes lê sowat 20 km suid van Kaïro. Volgens ’n legende, soos vertel...
  • Thumbnail for Benede-Egipte
    Benede-Egipte (Arabies: مصر السفلى, Maṣr el-sofla) is die noordelikste streek van Egipte: die vrugbare Nyldelta tussen Bo-Egipte en die Middellandse See...
  • Thumbnail for Vlag van Egipte
    Die nasionale vlag van die Egipte (Egiptiese Arabies: علم مصر, [ˈʕælæm ˈmɑsˤɾ]) is op 4 Oktober 1984 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale...
  • Thumbnail for Bo-Egipte
    Bo-Egipte (Arabies: صعيد مصر, Saʿīd Miṣr) is ’n strook land weerskante van die Nylvallei wat noordwaarts strek van Nubië tot by Benede-Egipte. In Antieke...
  • Thumbnail for Middelryk van Egipte
    Die Middelryk van Egipte (ook bekend as die Tydperk van Hereniging) is die periode van Antieke Egipte tussen 2000 en 1700 v.C. Dit het gestrek van die...
  • Thumbnail for Ptolemeïese Ryk
    βασιλεία, Ptolemaïkḕ Basileía) was ’n Hellenistiese koninkryk in Antieke Egipte. Dit is deur Ptolemeus I Soter gestig ná die dood van Alexander die Grote...
  • Thumbnail for Thebe, Egipte
    Thebe (Grieks: Θῆβαι, Thēbai) is die Griekse naam van die stad in Antieke Egipte wat plaaslik bekend is as Waset. Dit is sowat 800 km suid van die Middellandse...
  • Thumbnail for Nuwe Ryk van Egipte
    Die Nuwe Ryk van Egipte, ook bekend as die Egiptiese Ryk, is die tydperk in Antieke Egipte se geskiedenis tussen die 16de en 11de eeu v.C. (van die 18de...
  • Thumbnail for Vroegdinastiese Tydperk van Egipte
    Argaïese of Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte het begin net ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte omstreeks 3100 v.C. Dit het oor die 1ste en...
  • Thumbnail for 25ste Dinastie van Egipte
    Die 25ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXV geskryf) word saam met die 21ste tot die 24ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk...
  • Thumbnail for Tweede Oorgangstydperk van Egipte
    Die Tweede Oorgangstydperk is ’n periode in die geskiedenis van Antieke Egipte toe wanorde vir ’n tweede keer geheers het, tussen die Middel- en die Nuwe...
  • Thumbnail for Eerste Oorgangstydperk van Egipte
    dikwels beskryf word as ’n "donker periode" in die geskiedenis van Antieke Egipte, het oor sowat 100 jaar gestrek, van omstreeks 2181 tot 2055 v.C., en het...
  • Thumbnail for Laat Tydperk van Antieke Egipte
    Die Laat Tydperk van Antieke Egipte verwys na die laaste opbloei onder Egiptiese heersers nadat die onstabiele Derde Oorgangstydperk tot ’n einde gekom...
  • Thumbnail for 26ste Dinastie van Egipte
    Antieke Egipte wat regeer het voor die verowering van die land deur die Persiese Ryk. Dit word beskou as die begin van die Laat Tydperk van Egipte en word...
  • Thumbnail for Ou Ryk van Egipte
    Die Ou Ryk van Egipte is die naam wat gegee word aan die tydperk van Antieke Egipte omstreeks die 3de millennium v.C. toe die land die eerste hoogtepunt...
  • Thumbnail for 21ste Dinastie van Egipte
    Die 21ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXI geskryf) word saam met die 22ste tot die 25ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk...
  • Thumbnail for 12de Dinastie van Egipte
    Die 12de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XII geskryf) is omstreeks 1976 v.C. gestig deur Amenemhat I, die adviseur van die laaste koning van...
  • Thumbnail for 30ste Dinastie van Egipte
    (ook Dinastie XXX geskryf; 380–343 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte. Dit het regeer in die Laat Tydperk. Die dinastie het begin ná Nectanebo...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuurreënCleopatra VIIMenseregteSamestellingRobbeneilandMynbouSout (chemiese stof)DiepaartromboseOseaanbesoedelingSoweto-opstandLys van Kaapstad se voorstedeVennootskapErfenisdag (Suid-Afrika)Politieke partyGautengKommunismeMiddelmisbruikGasSwartbewussynsbewegingVitamienVormVoorvoegselGroot GatKunsKankerRefentse MorakeSteenkool in Suid-AfrikaC. Louis LeipoldtGroepsgebiedewetVlinderVryheidsmanifesTafelsoutNieu-SeelandStadLugbesoedelingAartappelMonopolieTobie CronjéPretoriaAanhalingstekensJagluiperdEkotoerismeVerkragtingSportNierSpelerposisies in rugbyMerinoGrondwaterToestand van materieFraktuurSomerReënspinnekopAarverkalkingMieliestronkMahatma GandhiLatynBotswanaAardeStam (taalkunde)LewerHernubare energieCarles PuigdemontKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)AluminiumMisdaadISimangaliso-vleilandparkOlimpiese Somerspele 2024InligtingKolitisKunsmatige intelligensieStikstofSoogdierMierEnkelvoudige sin🡆 More