Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Vulkaan

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Vulkaan" op die wiki

  • 'n Vulkaan is 'n skeuring in die kors van 'n planeet soos die Aarde wat toelaat dat warm lawa, vulkaniese as en gasse uit 'n magmakamer onder die oppervlak
  • Die Vulkaan-Eifel (Duits: Vulkaneifel) is 'n bergstreek op 'n maksimale hoogte van 698,8 meter bo seevlak in die Eifel-bergreeks, 'n middelgebergte in
  • Die Santa María-vulkaan is 'n groot, aktiewe vulkaan in die westelike hoogland van Guatemala, naby die stad Quetzaltenango. Dit was in die plaaslike taal
  • 'n Stratovulkaan, ook bekend as 'n saamgestelde vulkaan, is 'n keëlvormige vulkaan wat bestaan uit baie lae (strata) verharde lawa en tefra. Anders as
  • is 'n vulkaan aan die weskus van Italië, suidoos van Napels. Die naam "Vesuvius" is afkomstig van Oskies "fesf", wat rook beteken. Die vulkaan lê in die
  • aktiewe stratovulkaan (samegestelde vulkaan) in die noordooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die vulkaan is 3 470 meter hoog en lê in die Virunga
  • Olympus Mons (Latyn vir Berg Olimpus) is ’n groot vulkaan op die planeet Mars. Volgens een meting is dit byna 22 km hoog. Dit maak dit die hoogste berg
  • Korjakski of Korjakskaja Sopka (Russies Коря́кская со́пка) is 'n aktiewe vulkaan op die Kamtsjatka-skiereiland in die Russiese Verre Ooste. Dit lê naby
  • Sint-Helenaberg (Engels: Mount Saint Helens), is 'n vulkaan in die administratiewe distrik Skamania County, Washington, VSA. Die berg maak deel uit van
  • navorsers aangekondig dat dit een vulkaan kan wees – dan sal die Tamumassief die grootste bekende vulkaan op aarde wees. Die vulkaan is in die Shatsky Rise sowat
  • voorspel. Dit is tans die altiefste vulkaan in Colombia. Galeras is minstens die afgelope miljoen jaar 'n aktiewe vulkaan, met andesiet as die oorheersende
  • Vanaf die seebodem gemeet is die eiland eintlik 'n drieduisend meter hoë vulkaan, waarvan ongeveer een derde bo die water uitsteek. Die eiland word deur
  • geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W. Die wêreld se noordelikste aktiewe vulkaan, Beerenberg, word ook hier aangetref, wat benewens ook een van Noorweë
  • begin om die hele vulkaan so te noem - 'n taalgebruik wat later ook in die algemene omgangstaal ingeburger geraak het. Die vulkaan het godsdienstige en
  • Volcán de Colima, ook bekend as die Volcán de Fuego, is 'n 3 820 m hoë vulkaan wat deel is van die Colima-vulkaankompleks in Mexiko. Die kompleks bestaan
  • die hoofstad van Kamtsjatka-krai. Dit is saam met die naburige Korjakski-vulkaan aangewys as 'n Dekadevulkaan, wat van naderby ondersoek moet word vanweë
  • die Osumi-skiereiland verbind. Dit is die aktiefste vulkaan in Japan. In April 2021 het die vulkaan steeds uitgebars en as op die omgewing laat neerstort
  • in die oostelike vulkaangebied langs die suidkus. Die Eyjafjallajökull-vulkaan is nog steeds aktief en het sedert die begin van die huidige gletserkundige
  • van die hoogste vulkaniese kruine is die definiëring van wat presies 'n vulkaan is en hoeveel topografiese prominensie dit moet hê om te kan kwalifiseer
  • noordweste is die vulkaan Cosigüina (859 m), in die Cordillera de los Marrabios onder meer die vulkaan San Cristóbal (1 745 m), die vulkaan Telica (1 010 m)

Resultate vanaf susterprojekte

  • vallend laat vloei. Die beeldhouer giet die brons in die vorm om sy standbeeld te maak. Lawa giet uit die vuurspuwende vulkaan. gegiet, gegote, gieter

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).