Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Maan

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Maan" op die wiki

  • Hierdie bladsy verwys na die Aarde se Maan. Vir ander mane in die Sonnestelsel, sien natuurlike satelliet. Die Maan is die enigste natuurlike satelliet
  • Ganymede; ook Jupiter III genoem) is die grootste maan van die planeet Jupiter, asook die grootste maan en negende grootste voorwerp in die Sonnestelsel
  • was die eerste maan wat ontdek is wat nie rond is nie. Die maan is deur William Bond, George Bond en William Lassell ontdek. Die maan is genoem na Huperion
  • ook Jupiter IV) is die tweede grootste maan van die planeet Jupiter ná Ganimedes, en ook die derde grootste maan in die sonnestelsel ná Titaan. Kallisto
  • Hierdie artikel handel oor die Saturniese maan. Sien Titaan (dubbelsinnig) vir ander artikels met 'n soortgelyke naam. Titaan of Titan (Grieks: Τῑτάν;
  • ook Saturnus III) is 'n natuurlike satelliet van die planeet Saturnus. Die maan is vernoem na die Titaan Tethis die vrou van Okeanos en is op 21 Maart 1684
  • is die tweede grootste natuurlike satelliet van die planeet Saturnus. Die maan is op 23 Desember 1672 ontdek deur Giovanni Cassini. Rea is 'n ysliggaam
  • planeet se Amaltea-gaasring, wat gevorm word deur materiaal wat van die maan se oppervlak weggeskiet word. Soos die ander binnemane wys dieselfde kant
  • Tebe (Grieks: Θήβη), ook bekend as Jupiter XIV, is die vierde naaste maan aan Jupiter. Dit is op 5 Maart 1979 deur Stephen P. Synnott ontdek op foto's
  • die bekende mane van kleinplanete is net Charon groter as Disnomia. Die maan is gebruik om Eris se massa te meet, en die wentelbaanparameters is vasgestel
  • "Liewe Maan" is die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie "Guter Mond, du gehst so stille". Dit is ’n anonieme liefdesliedjie uit omstreeks 1800
  • verste natuurlike satelliet van Pluto. Dit is in Junie 2005 saam met die maan Nix ontdek en is in Julie 2015 saam met Pluto besoek deur die ruimtetuig
  • ook Jupiter I) is die derde grootste maan van die planeet Jupiter ná Callisto, en ook die vierde grootste maan in die sonnestelsel na Callisto. Io is
  • die vierde grootste maan van die planeet Jupiter ná Io, en ook die sesde grootste maan in die sonnestelsel ná die Aarde se Maan. Europa is bekend vir
  • Saturnus. Die maan is op 25 Oktober 1671 ontdek deur Giovanni Cassini. Iapetus is bekend vir sy tweekleurigheid: die een hemisfeer van die maan is merkwaardig
  • Hippokampus is 'n maan van Neptunus. Die maan is ongeveer 18 kilometer in deursnee en draai om Neptunus in 0,9362 dae. Die baan van Hippokampus is tussen
  • Saturnus. Die maan is op 17 September 1789 deur William Herschel ontdek. Mimas het 'n baie lae digtheid, 1,17 kg/m3, wat aandui die maan bestaan hoofsaaklik
  • is die sesde grootste natuurlike satelliet van die planeet Saturnus. Die maan is op 28 Augustus 1789 ontdek deur William Herschel en is vernoem na Enkelados
  • Kalipso (Grieks: Καλυψώ) is ’n maan van Saturnus. Dit is in 1980 deur Dan Pascu, P. Kenneth Seidelmann, William A. Baum en Douglas G. Currie ontdek uit
  • Temisto (Grieks: Θεμιστώ), ook bekend as Jupiter XVIII, is ’n klein maan van Jupiter. Dit is in 1975 ontdek, toe verloor en in 2000 herontdek. Dit is een

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).