Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Toring

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Toring" op die wiki

  • 'n Toring is 'n hoë struktuur wat hoër is as wat dit wyd is. Torings word onderskei van maste deur hul gebrek aan kabels en is dus, saam met hoë geboue
  • Sentech-toring is 'n 240 meter hoë toring in Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in 1961 gebou, en het oorspronklik bekend gestaan as die Albert Hertzog-toring
  • Die Skewe Toring van Pisa (Italiaans: Torre pendente di Pisa) is 'n losstaande kloktoring van die katedraal in die Italiaanse stad Pisa en vorm deel van
  • Die Beyazıt-toring is ’n 85 meter hoë toring in die binnehof van die Universiteit van Istanboel se hoofkampus aan Beyazıt-plein in Istanboel, Turkye, op
  • Die Galata-toring (Turks: Galata Kulesi), wat deur die Genuese Christea Turris (die Christus-toring) genoem is, is ’n Middeleeuse kliptoring in die Galata-distrik
  • Eiffeltoring (aangestuur vanaf Eiffel Toring)
    (hulp·inligting)) is die bekendste baken van die Franse hoofstad Parys. Die toring, wat van yster gemaak is, is deur die Franse ingenieur Alexandre Gustave
  • Die Willis-toring (Engels: Willis Tower, beter bekend as die Sears-toring, Sears Tower) is 'n wolkekrabber in Chicago, Illinois in die Verenigde State
  • Die Hillbrow-toring is 'n toring in Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die gelyknamige buurt, is tussen Junie 1968 en April 1971 opgerig, en op 270
  • of CN-toring (voluit: Canadian National Tower) is 'n toring in Toronto (Kanada) wat as 'n uitsaaitoring en toeristebestemming dien. Die toring is deur
  • 'n Toring (♖ ♜) is 'n stuk in die bordspel skaak. Die toring behoort te same met die dame tot die swaar stukke wat die kragtigste stukke op die skaakbord
  • Broadway-toring is 'n siergebou of folly (in Engels letterlik "gekheid" of "dwaasheid") geleë op Broadway-heuwel, langs die A44-pad tussen Evesham en Moreton-in-Marsh
  • Maagdetoring (aangestuur vanaf Leandros-toring)
    onder die Turkse naam Kız Kulesi en in die Bisantynse tyd as die Leandros-toring bekend, is geleë op ’n klein eilandjie in die Bosporus in Istanboel, Turkye
  • Beetham-toring (ook bekend as die Hilton-toring) is 'n wolkekrabber in Manchester, Engeland. Die gebou is in 2006 voltooi en het 'n hoogte van 169 meter
  • Die Borsig-toring, 'n staalskelet-gebou met baksteenfasades wat in die klassieke moderne boustyl met Romaanse en Neo-Gotiese elemente uitgevoer is, was
  • Die Scrabo-toring is 'n bekende baken wes van Newtownards in die Noord-Ierse graafskap Down. Die toring met 'n hoogte van 38 m is 160 m bo seevlak geleë
  • die tweede hoogste Britse toring buite Londen (naas Beetham-toring in Manchester). Die toring in September 2009 Die toring in 2007 Wikimedia Commons het
  • Die Bybelse verhaal van die toring van Babel (Hebreeus: מִגְדַּל בָּבֶל, Migdal Bavel) in Genesis 11:1-9 verduidelik hoekom die wêreld se volke verskillende
  • Die Juche-toring (amptelik die toring van die Juche idee) is 'n monument in Pyongyang, Noord-Korea. Die toring is vernoem na die beginsel van Juche, wat
  • Milad-toring Ligging Teheran, Iran Funksie Televisietoring Restaurant Konferensiesentrum Hotel Uitkykplatform Opgerig 2000–2007 Tegniese gegewens Hoogte:
  • Die Europa-toring (Litaus: Europos bokštas) in die Litause hoofstad Vilnius is met 33 verdiepings en 'n hoogte van 148 meter tans die hoogste wolkekrabber

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).