Gewigstoot

Gewigstoot is 'n velditem in atletiek wat die stoot (stoot eerder as gooi) van 'n swaar sferiese ysterbal, sover as moontlik, deur 'n atleet behels.

Die gewigstoot vir mans is al deel van die moderne Olimpiese spele sedert die herinstelling daarvan in 1896. Vroue se deelname het in 1948 begin.

Gewigstoot
'n Atleet voer 'n gewigstoot uit.

Die gewig wat gestoot word is 7,26 kg vir mans en 4 kg vir vroue swaar. Dit moet vanuit 'n sirkel met 'n deursnee van 2,135 m gestoot word.

Die Antieke Grieke het klippe gewerp as 'n sport, maar in hierdie vorm gaan dit eintlik terug op die vroeëre weergawe van gewigstoot in die Skotse Hoogland-spele.

Verwysings

Tags:

AtleetAtletiekOlimpiese spele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsVormOos-KaapMaagsweerVolstruisTemperatuurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AluminiumLongVisKarlien van JaarsveldBestuiwingPolitieke partyHomofoonAdolessensieVoegwoordEkonomieNeerslagWikiquoteVioolVaginaNelson MandelaProteïenEkonomiese sektorMorfologie (taalkunde)AfkappingstekenJeuksiekteBosluisbytkoorsRuslandMotreënPuberteitKolonoskopieRonelda KamferSintetiese veselsGeskiedenis van die BoererepubliekeMiddeleeueKonsonantVerkleinwoordWitrenosterNetbalPriemgetalHipertensiePeriodieke tabelToekoms van die AardeDurbanKolitisDierMetafoorAntisemitismeStruktuur van die AardeKompasSinoniemBorsteWeefselKwaZulu-NatalKoerantDuitsUnited Democratic FrontKookpuntChemiese elementVlagterminologieEnsiklopedieGriepNag van die lang messeFrankrykHipoteseAardbewingRob HersovNeurenberg-verhoreRefentse MorakeAngolese BurgeroorlogVloeistofErfenisdag (Suid-Afrika)DaggaSonenergie🡆 More