Twintig20

Twintig20 (afgekort T20) is 'n vorm van krieket waar twee spanne elk 20 boulbeurte kry om vinnig soveel lopies moontlik te slaan.

Dit is 'n relatief nuwe vorm van krieket en 'n wedstryd neem gewoonlik nie langer as drie ure nie. Twintig20 is in 2003 in Engeland bekendgestel. Die doel van die korter formaat is om krieket aantrekliker vir televisiekykers te maak.

Twintig20
'n Twintig20-wedstryd tussen Engeland en Sri Lanka in volle swang. Twintig20-wedstryde word as gevolg van die korte duur daarvan dikwels in die aand en dus met 'n wit bal gespeel
Twintig20
'n Indiese Premierligawedstryd op die Chepaukstadion tussen Chennai Super Kings en Kolkata Knight Riders
Twintig20
Die Sri Lankaanse Lasith Malinga boul teen die Pakistanse Shahid Afridi tydens die T20I-wêreldbeker 2009 se eindstryd op Lord’s in Londen
Twintig20
Perth Scorchers teen Hobart Hurricanes by die WACA tydens die BBL 01 (2011)

Sedert 2005 word Twintig20-wedstryde in internasionale verband gespeel (T20I). Sedert 2007 word daar ook in die T20I-wêreldbeker aangebied, sedert 2009 ook vir vroue. Die mees onlangse T20I-wêreldbeker 2022 is in Australië aangebied en deur Engeland gewen.

Plaaslik

Dit is 'n lys van die huidige Twenty20-binnelandse kompetisies in verskeie van die voorste krieketlande.

Nasie Plaaslike kompetisie Aantal spanne
Twintig20  Afghanistan Afghanistan Premierliga, Shpageeza Krieketliga 5, 6
Twintig20  Australië Big Bash League 8
Twintig20  Bangladesj Bangladesj Premierliga 8
Twintig20  Engeland T20 Blast 18
Twintig20  Hongkong Hongkong T20 Blitz 5
Twintig20  Ierland Inter-provinsiale trofee 4
Twintig20  Indië Indiese Premierliga, Saurashtra Premierliga, Syed Mushtaq Ali-trofee 10, 5, 38
Twintig20  Kanada Globale T20 Kanada 6
Twintig20  Nederland Nederlandse Twintig20-beker 16
Twintig20  Nieu-Seeland Super Smash 6
Twintig20  Nepal Everest Premierliga, Dhangadhi Premierliga, Pokhara Premierliga 6, 6, 6
Twintig20  Pakistan Pakistanse Superliga, Nasionale T20-beker Kashmir Premierliga 6, 6, 8
Twintig20  Skotland Murgitroyd Twintig20, Regional Pro Series 4, 3
Twintig20  Sri Lanka Sri Lanka Premierliga, Premier Twintig20 6, 24
Twintig20  Suid-Afrika Mzansi Superliga, CSA Provinsiale T20 Cup, SA20 6, 15, 6
Twintig20  Verenigde State Major League Cricket 6
Twintig20  Wes-Indië Karibbiese Premierliga 6
Twintig20  Zimbabwe Stanbic Bank 20 Series 4

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansTwintig20  Wiki Commons het meer media in die kategorie Twintig20.
  • (en) "Twenty20 cricket". Encyclopædia Britannica. Besoek op 13 November 2022.

Tags:

EngelandKrieketTelevisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipoteseMynbouSeksuele stimulasieEnkelvoudige sinRuslandJodeRymVierde Industriële RevolusieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSmaakDirekte en Indirekte redeEiffeltoringDie Stem van Suid-AfrikaMonumentLys van Afrikaanse skrywersCremonaOutismeTrevor NasserLeeuJohannesburgBeëdigde verklaringAprilVlinderSpelerposisies in rugbyFabelVryheidsdagSweedsSuid-Afrikaanse GrensoorlogSuid-SothoKoorsDelft, KaapstadWiskundeAdolf HitlerBotswanaDieremishandelingBreinvliesontstekingUniondaleMenseregtedagKunselementeAntjie SomersFinale OplossingAngina pectorisStaat PalestinaNatuurbewaringRassisme in AfrikaKernoorlogKriekAntoniemWiki CommonsMaagsweerOntdekking van goud in Suid-AfrikaStedelike hitte-eilandAfro-AmerikanersAngssteuringAtleetvoetKlavierGreen PornoSinoniemChromatografieKarooKunsmatige algemene intelligensieTydDigitale en analogiese tydKameelperdKoos du PlessisKalenderLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSelfieNazi-DuitslandSpreeuSelfvertroueHematurieSelfmoord🡆 More